Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2022
TOERISME
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 





View all
TOURISM GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans hlayiso.com
Tourism · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Pages
- 10
- File size
- 540.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TOERISME (EC/NOVEMBER 2022)
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D✓
1.1.2 B✓
1.1.3 A✓
1.1.4 A✓
1.1.5 D✓
1.1.6 B✓
1.1.7 B✓
1.1.8 B✓
1.1.9 C✓
1.1.10 B✓
1.1.11 A✓
1.1.12 D✓
1.1.13 D✓
1.1.14 D✓
1.1.15 B✓
1.1.16 A✓
1.1.17 A✓
1.1.18 A✓
1.1.19 B✓
1.1.20 B✓ (20 x 1) (20)
1.2 1.2.1 D ✓ (Namaste)
1.2.2 H ✓ (Kosjer)
1.2.3 F ✓ (Buig)
1.2.4 B ✓ (Advertensiebord)
1.2.5 C ✓ (Brosjure) (5 x 1) (5)
1.3 1.3.1 transatlanties ✓
1.3.2 Sandton ✓
1.3.3 binnekajuit ✓
1.3.4 VSK ✓
1.3.5 verifieer die identiteit van passasiers ✓ (5 x 1) (5)
1.4 1.4.1 Etosha Nasionale Park ✓
1.4.2 Katsedam ✓
1.4.3 Tsodilo Heuwels ✓
1.4.4 Karibameer ✓
1.4.5 Bazaruto-eilandgroep ✓ (5 x 1) (5)
1.5 1.5.1 Stuurkajuit ✓
1.5.2 Besigheidsklas ✓
1.5.3 Ekonomieklas ✓
1.5.4 Vragruim ✓
1.5.5 Kombuis ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) TOERISME 3
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE
VALUTAVERHANDELING
VRAAG 2
2.1 Die toerlede sal in 4–5-ster-luukse akkommodasie bly. ✓✓
Die reisplan noem dat die toer eksklusief is, die ruimte is beperk tot 6
motorfietsryers per toer. ✓✓ (2 x 2) (4)
2.2 Stem saam met die stelling (LET WEL: Moenie ʼn punt vir hierdie stelling
toeken nie.)
ʼn SIToeris is ʼn toeris wat ʼn spesiale belangstelling in ʼn spesifieke aktiwiteit
het. Daarom is die teikenmark van bogenoemde toer toeriste wat nie net in
die natuur belangstel nie, maar meer spesifiek motorfietsry deur die Afrika-
bos.
Aanvaar ook: Deelnemers sal spesifieke aktiwiteite, soos motorfiets ry
geniet. ✓✓ (2)
2.3 Daar kan ʼn beperking wees op die aantal motorfietse wat beskikbaar
is. ✓✓
• Dit is makliker om ʼn kleiner aantal motorfietse te hanteer.
• Die toeroperateur wil die toer eksklusief hou. (2)
[8]
VRAAG 3
3.1 Euro ✓ (1)
3.2 Japan ✓ (1)
3.3 Die ekonomie van die streek sal verbeter namate lede van die plaaslike
gemeenskap ʼn inkomste uit toerisme kan verdien deur produkte en dienste
aan besoekende toeriste te verkoop. ✓✓
Werksgeleenthede (direkte indiensneming en indirekte indiensneming) sal
geskep word. ✓✓
• As geld in die plaaslike gemeenskap bestee word, sal die geld later in die
plaaslike ekonomie vermeerder word.
• Die ekonomie van die streek sal baat deur die bydrae van die toeriste tot
die ekonomie van die gebied. (2 x 2) (4)
3.4 3.4.1 R18 500 ÷ ✓ 14,74 ✓= $ 1 255,09 ✓
OF
$ 1 255,09 ✓✓✓ (3)
3.4.2 £ 25 x ✓20,28 ✓ = R507,00 ✓
OF
R507,00 ✓✓✓ (3)
[12]
TOTAAL AFDELING B: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 TOERISME (EC/NOVEMBER 2022)
AFDELING C: TOERISTE AANTREKLIKHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS
TOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Virunga Nasionale Park ✓✓
4.1.2 Sani-pas ✓✓
4.1.3 Niassameer ✓✓
4.1.4 Namib-woestyn ✓✓
4.1.5 Berg Kilimanjaro ✓✓
4.1.6 Matopo Heuwels ✓✓ (6 x 2) (12)
4.2 4.2.1 4 x 4 ry ✓✓
• Stap / Dag-Stap (2)
4.2.2 Sandplankry ✓✓
• Vierwielmotorfietsry
• Warmlugballonvaart
• Perdry
• Valskermspring
• Woestyntoere per fiets (2)
4.2.3 Bergklim ✓✓
• Dag-stap
• Wildernisstap
• Perdry (2)
[18]
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Dromspeel ✓✓
• Tradisionele dans
• Tradisionele klere
• Sing (2)
5.1.2 Tradisionele klere ✓✓
Kralewerk ✓✓
Kleipotte ✓✓
• Mandjies
• Geweefde matte
• Houtbeelde
• Tradisionele musiekinstrumente
• Tradisionele wapens (3 x 2) (6)
5.1.3 Die bruidegom vergoed die gesin van sy verloofde vir haar hand
in die huwelik deur beeste of die geldwaarde daarvan (in
moderne tye) te gee. ✓✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) TOERISME 5
5.2 5.2.1 Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap ✓✓
• SAEHA (2)
5.2.2 Daar is bewyse gevind van ʼn wye verskeidenheid
beengereedskap ✓✓ en beenpylpunte vir jag. ✓✓ (2 x 2) (4)
5.2.3 ʼn Permit moet van SAEHA verkry word om enige veranderinge aan
die terrein aan te bring, byvoorbeeld opgrawings. ✓✓ (2)
5.2.4 Om te verseker dat die terrein vir toekomstige geslagte bewaar
word. ✓✓
• Die bewaring van die terrein bied geleenthede vir navorsing oor
vroeë menslike gedrag gedurende die Middelsteentydperk.
• Die beskerming van die terrein sal tot ʼn groter begrip van vroeë
menslike gedrag tydens die Middelsteentydperk bydra. (2)
[20]
VRAAG 6
6.1 Travelstart ✓ (1)
6.2 Ekotoeriste ✓
• Toeriste wat in wildlewe belangstel
• Ontspanningstoeriste
• Natuurliefhebbers (1)
6.3 6.3.1 E-pos ✓✓
• Aanlyn/internetgebaseerde advertensies
• Elektroniese advertensies
• Webgebaseerde advertensies (2)
6.3.2 Verkoopspromosie ✓✓
• Spesiale aanbod (2)
6.4 Die koste om televisie advertensieruimte te huur, is baie hoog. ✓✓ (2)
6.5 Personeel moet in diens geneem en betaal word om telefoonoproepe te
maak en e-posse na die advertensie-agentskap en verblyfondernemings
wat deel van die bemarkingsveldtog uitmaak te stuur. ✓✓
Personeel moet in diens geneem en betaal word om met potensiële kliënte
wat belangstel in die aanbod en kliënte wat aanlyn bespreek het te
kommunikeer. ✓✓ (2 x 2) (4)
[12]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 TOERISME (EC/NOVEMBER 2022)
AFDELING D: TOERISMESEKTORE
VRAAG 7
7.1 7.1.1 Identiteitsdokument/ID ✓✓
• Paspoort
• Bestuurderslisensie
• Bewys van identifikasie (2)
7.1.2 Lugkant ✓✓
• Terminaalgebou (2)
7.1.3 Deur die bagasie toe te draai, sal die inhoud van die bagasie teen
diefstal beskerm word. ✓✓
• As u die bagasie toedraai, beskerm u die inhoud van die bagasie
as die ritssluiter sou breek. (2)
7.1.4 Besigheidsklaspassasiers word toegelaat om voor die ekonomie
klas passasiers aan boord die vliegtuig te gaan. ✓✓
• Daar is moontlik ʼn sitkamer waar besigheidsklaspassasiers kan
ontspan, en hulle hoef nie op die ongemaklike stoele soos in die
prent te sit nie. (2)
7.1.5 Die personeellid sal kyk of die passasier op die vlug bespreek
is. ✓✓
Die personeellid sal die passasier vra of hy/sy ʼn voorkeur het vir ʼn
spesifieke sitplek op die vliegtuig. ✓✓
• As die passasier bagasie het, word dit geweeg, en die
personeellid sal ʼn bagasie-etiket daarop sit en dit sal op die
vliegtuig gelaai word.
• Die personeellid sal die passasier ʼn instapkaart gee wat
hom/haar in staat stel om op die vliegtuig te klim. (2 x 2) (4)
7.1.6 Die finale kontrolering van passasiers wat op ʼn spesifieke vlug gaan
klim, word by hierdie toonbank deur die betrokke lugredery
gedoen. ✓✓
• Die personeellid van die lugdiens sal die passasier se instapkaart
en identifikasie nagaan en hom/haar toegang tot die vliegtuig gee. (2)
7.1.7 ACSA verskaf ʼn elektroniese bord bo die vervoerband wat die
lugdiens en vlugnommer waarvan die passasiers afgeklim het
aandui. ✓✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) TOERISME 7
7.2 7.2.1 Kredietkaart ✓✓ (2)
7.2.2 Kinderveiligheidsitplekke ✓✓
• GPS
• Paraplegiese handkontroles (2)
7.2.3 As ʼn voertuig gehuur word, is die brandstoftenk vol. Daar word verwag
dat die huurder die voertuig met ʼn vol tenk brandstof sal teruggee. Die
huurmaatskappy sal die bedrag van ʼn vol tenk brandstof by die
huurooreenkoms hef en die bedrag terugbetaal as die voertuig se
brandstoftenk met die terugbesorging vol is. ✓✓ (2)
7.2.4 OSK staan vir Ongelukskade Afstanddoening. As die huurder die
SOSK-opsie gebruik, is die premie/betaling hoër, maar die bybetaling
sal minder wees as die voertuig in ʼn botsing/ongeluk betrokke is. ✓✓ (2)
7.2.5 Dit is ʼn bedrag wat by die huurgeld van die voertuig bygevoeg word
wat die administrasiekoste van die verhuringsmaatskappy dek. ✓✓ (2)
7.3 7.3.1 Die eetwa bied etes in ʼn gemeenskaplike fasiliteit aan. ✓✓
• Sitplek is op bankies met basiese tafelgerei.
• Etes is eenvoudig, nie uitgebreide kookkuns nie.
• Etes is nie by die kaartjieprys ingesluit nie. (2)
7.3.2 ʼn Rit op die Shosholoza Meyl kos R690 en bied die passasiers
dieselfde wonderlike natuurskoon as die Bloutrein, wat baie meer
geld kos. ✓✓
• Die koste-vergelyking dui aan dat ʼn rit op die Shosholoza Meyl
meer waarde vir geld is as ʼn rit op die Bloutrein. (2)
7.3.3 Die Shosholoza Meyl bied ʼn basiese vlak van gemak ✓✓terwyl die
Bloutrein ʼn uiters luukse trein is. ✓✓ (4)
7.4 7.4.1 (a) MSC Cruises ✓ (1)
(b) Interkaap ✓
• Translux
• City to City
LET WEL: Aanvaar enige relevante plaaslike operateurs. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 TOERISME (EC/NOVEMBER 2022)
7.4.2 (a) Casino ✓✓
• Restaurante
• Spa en fiksheidssentrum/gimnasium
• Winkels
• Biblioteek
• Teater
• Bioskoop
• Swembaddens
• Sitkamers
• ʼn Verskeidenheid akkommodasiegeriewe (kajuite)
• Kindersorggeriewe
• Vermaakfasiliteite soos: kegelbalbane, ysskaatsbane,
rotsklimmure, minigolfbane, video-arkades, basketbalbane
en tennisbane
LET WEL: Moenie voorbeelde van geriewe aan boord van
die luukse toerskip aanvaar nie. (2)
(b) Badkamerfasiliteite ✓✓
• ʼn Verskeidenheid soorte sitplekke (terugkantelend of nie)
• Peuselhappie-kiosk
LET WEL: Moenie voorbeelde van geriewe aan boord die
bus aanvaar nie. (2)
7.4.3 (a) Reis op ʼn luukse vaartuig gaan oor die rustige ervaring, nie
om van punt A na punt B te reis nie. Daarom is ontspanning
die rede vir reis op ʼn luukse vaartuig. ✓✓ (2)
(b) Reis met ʼn toerbus is ʼn relatief goedkoop vervoer om tussen
stede of dorpe in Suid-Afrika te reis. ✓✓ (2)
7.5 7.5.1 Toewyding aan uitstekende kliëntedienslewering ✓
ʼn Positiewe gesindheid ✓
• Leergierigheid
• Passie en entoesiasme
• Uithouvermoë (2 x 1) (2)
7.5.2 Puggia het haar kookkuns in die praktyk toegepas toe sy die vars
produkte gebruik het om ʼn verskeidenheid van Remo’s se gunsteling
souse en geregte te vries in plaas daarvan om dit te mors. ✓✓
Puggia het deeglike kennis van sakepraktyke getoon deur
wegneemetes te verkoop toe gaste nie by die restaurant kon eet
nie. ✓✓
• Puggia het deeglike kennis van sakepraktyke getoon deur die
vars produkte te gebruik voordat dit vrot geraak het. (2 x 2) (4)
[50]
TOTAAL AFDELING D: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) TOERISME 9
AFDELING E: BINNELANDSE-, STREEKS- EN INTERNASIONALE
TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 8
8.1 8.1.1 (a) Sho’t Left ✓ (1)
(b) Dit is jou land, geniet dit ✓ (It’s your country, enjoy it) (1)
8.1.2 Geen rede om ʼn reis te onderneem nie ✓✓
Geen tyd om te reis nie ✓✓
Hou nie van reis nie ✓✓
• Werkloosheid
• Gebrek aan ʼn reiskultuur, veral onder voorheen benadeelde
gemeenskappe
• Beperkte ontwikkeling van toerismeprodukte
• Kommer oor veiligheid en sekuriteit (3 x 2) (6)
8.1.3 (a) Nuwe Horizon-gesinne ✓✓ (2)
(b) Spesiale aanbiedings by hotelle sal hierdie segment
aanmoedig om te reis. ✓✓
• Kwaliteittyd vir die gesin om saam te spandeer, en ʼn
beloning vir harde werk.
• Reis is ʼn manier om kwaliteit gesinstyd deur te bring en
die gesin se horisonne te verbreed.
• Reis is ʼn manier om hul kinders op te voed en om hulle
die geleentheid te gee om hul perspektiewe te verbreed.
• Reis bied ʼn manier om die gesin se horisonne te verbreed.
• Reis word as ʼn beloning vir harde werk beskou.
• Hierdie segment het ʼn besteebare inkomste van R5 000
tot R10 000 per maand.
• Hierdie segment is 35 jaar en ouer, swart, bruin en Indies. (2)
(c) Verhoog binnelandse toerismebesteding. ✓✓
Verhoog binnelandse toerismevolume. ✓✓
• Verbeter maatreëls en pogings om seisoenaliteit en
gelyke geografiese verspreiding aan te spreek.
• Verhoog die vlak van die kultuur van toerisme/reis onder
Suid-Afrikaners. (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 TOERISME (EC/NOVEMBER 2022)
8.2 8.2.1 A – Zambië ✓
B – Malawi ✓ (2 x 1) (2)
8.2.2 C – Victoria ✓
D – Mbabane ✓ (2 x 1) (2)
8.2.3 ʼn Toename in die aantal toeriste sal ʼn inkomste oplewer vir SAOG-
lidlande deur toeristebesteding, bv. verblyf, besienswaardighede,
inkopies en vervoer. ✓✓
• Toerisme is arbeidsintensief en ʼn groot aantal mense sal in
diens geneem word.
• Die vermenigvuldigereffek sal in werking gestel word, wat tot
ekonomiese groei sal lei.
• Daar sal ʼn aanvraag wees na nuwe en verbeterde ontwikkeling
van toerisme-infrastruktuur, bv. lughawens en
kommunikasienetwerke.
• Die streek sal buitelandse beleggings lok en inkomste uit
uitvoere genereer. (2)
[22]
VRAAG 9
9.1 9.1.1 (a) G ✓✓ (Vark) (2)
• D (Alkoholiese drank)
(b) E ✓✓ (Beesvleis) (2)
9.2 9.2.1 Wag lank voordat hul bestelling geneem is. ✓✓
• Word deur die kelner/kelnerin geïgnoreer. (2)
9.2.2 Luister aandagtig na wat die kliënt te sê het en laat hom klaar
praat. ✓✓
Stel vrae op ʼn sorgsame en besorgde manier. ✓✓
Vra om verskoning sonder om te blameer. ✓✓
Los die probleem onmiddellik op. ✓✓ (4 x 2) (8)
9.2.3 Daar sal herhaalbesoeke wees. ✓✓
Daar sal positiewe mondelinge advertensie wees. ✓✓
• Die bestuur sal hul indiensopleiding kan aanpas om te
verseker dat so ʼn voorval nie herhaal word nie.
• Die beeld van die onderneming sal nie negatief beïnvloed
word nie.
• Die wins van die onderneming sal nie negatief beïnvloed word
nie. (4)
[18]
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
TOURISM GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans

Memorandum
TOURISM GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D hlayiso.com

Memorandum
TOURISM GR11 MEMO NOV2020 AFR D hlayiso.com

Memorandum
TOURISM GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D hlayiso.com

Memorandum
TOURISM GR11 MEMO NOV2020 ENG D hlayiso.com

Memorandum
TOURISM GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 11 Tourism
Explore more published documents in this catalogue.











