Skip to content

Tourism Grade 12 NSC June 2021 Memo (Afrikaans)

MemorandumTourismGrade 12202115 pages

Grade 12 Tourism memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

NSC June Exam 2021

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN TOERISME 2021 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 2 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne INLIGTING AAN NASIENERS ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV AFKORTING Onderwerp 1 Toerismesektore TS Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning KTB Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede TB Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme VVT Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme PSI Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme KE Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling BVV Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens KK Onderwerp 9 Bemarking B Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 3 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 D/ intraprovinsiale KTB 1.1.2 C/ Geelkoors en malaria KTB 1.1.3 C/ 22 uur KTB 1.1.4 B/ 'n duur en eksklusiewe toerpakket saamstel. KTB 1.1.5 D/ Die werker en die supermark verdien geld uit die hotel wat BVV gebou word. 1.1.6 B / Chichen Itza TB 1.1.7 C/ Asië TB 1.1.8 A/ Akkommodasie, motorverhuring en toeroperateurs B 1.1.9 C/ Kaapse Blommestreek Beskermde Areas KE 1.1.10 D/ bemarkingstrategie TB 1.1.11 A / bevorder integriteit TS 1.1.12 C / persoonlike higiëne TS 1.1.13 A / dienskontrak TS 1.1.14 D/ sertifisering van volhoubare toerismebesighede. TS 1.1.15 C/ bestuur van afval PSI 1.1.16 D/ wêreldgebeurtenis PSI 1.1.17 A/ Handhaaf sosiale afstandhouding deur tafels twee meter PSI uit mekaar te rangskik. 1.1.18 C/ persentasie buitelandse toeriste na Suid-Afrika in PSI verhouding met ander kompeterende bestemmings. 1.1.19 B/ afname in die vraag na hotelakkommodasie. PSI 1.1.20 D/ Persoonlike klagte PSI (20x1) (20) 1.2 1.2.1 hepatitis C inenting  KTB 1.2.2 spesiale behoeftes  KTB 1.2.3 opsionele ekstras  KTB 1.2.4 besienswaardighede KTB 1.2.5 reisprogram KTB (5) 1.3 1.3.1 Lawaaibesoedelingsbeheer  TS 1.3.2 logo  TS 1.3.3 Afslag op reise  TS 1.3.4 kommunikasie  TS 1.3.5 bemarkingstrategie  TS (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 4 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 1.4 1.4.1 F / pas die ses beginsels van ‘Fair Trade Tourism’ toe VVT 1.4.2 E / die maatskaplike pilaar van die Driedubbele Slotreël VVT 1.4.3 A/ die riglyne vir Verantwoordelike Toerisme VVT 1.4.4 B/ korporatiewe maatskaplike belegging VVT 1.4.5 C/ omgewingsvriendelike tuinbou VVT (5) 1.5 1.5.1 C KTB 1.5.2 B KTB 1.5.3 A KTB 1.5.4 E KTB 1.5.5 D KTB (5) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 5 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA- VERHANDELING VRAAG 2 2.1 2.1.1 Die ambassades het opnames uitgestuur om die vraag na 'n KTB repatriasievlug te bepaal.  DIRCO het die reisreëlings via WhatsApp aan die gestrande Suid- Afrikaners deurgegee.  (4) 2.1.2 (a) Reisprogram KTB Die res van die beplande reisprogram en aktiwiteite moes gekanselleer word toe die beperkings ingestel is.  (2)  Besienswaardighede wat besoek moes word, is gesluit en reisbeperkings het beteken dat daar aan plaaslike grendeltydregulasies voldoen moes word.  Daar was 'n verlenging van die oorspronklike reisprogram ten opsigte van die aantal dae in Mauritius.  Daar sal beperkings wees om met die oorspronklike reisprogram voort te gaan as gevolg van die COVID-19 regulasies in Mauritius. (b) Hotelakkommodasie Die akkommodasie moes verleng word.  (2)  Die paartjie moes goedkoper hotelakkommodasie soek totdat hulle reisreëlings gefinaliseer kon word.  Die keuse van akkommodasie is beïnvloed en mag verander afhangende van beperkings en hulpbronne. (c) Voorskrifmedikasie Mnr. Dube was bekommerd dat hy nie genoeg voorskrifmedikasie vir die duur van sy verblyf sal hê nie. (2)  Medikasie moes vanaf plaaslike apteke/klinieke verkry word.  Moeilik om medikasie sonder ‘n voorskrif te kry. (d) Begroting Die Dubes moes al hulle uitgawes terwyl hulle in Mauritius was, heroorweeg.  (2)  Hulle begroting het nie vir die bykomende uitgawes voorsiening gemaak nie.  Hulle moes die geld, wat begroot was vir aktiwiteite wat nie plaasgevind het nie, vir ander uitgawes gebruik.  Bykomende fondse vanaf familielede moes in hulle bankrekening inbetaal word. (e) Belastingvrye inkopies Die belastingvrye winkels op die lughawe in Mauritius was gesluit en daar kon geen inkopies gedoen word nie.  (2) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 6 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 2.2 2.2.1 Die lande is op twee verskillende tydsones geleë. KTB (2)  Mauritius is op UTK +4 tydsone en Suid-Afrika is op UTK +2 tydsone.  Daar is 'n tydsverskil tussen lande wat op verskillende tydsones geleë is. 2.2.2 Suid-Afrika +2 Mauritius +4 KTB Tydsverskil = 2 uur = 12:00 (+) 2 uur Tyd in Mauritius = 14:00 (3) OF 14:00 2.2.3 Suid-Afrika +2 Mauritius +4 KTB Tydsverskil = 2 uur Aankomstyd = 12:00 Vliegtyd = 4 uur 30 min Tyd in Mauritius = 12:00 +2 uur = 14:00 Vertrektyd uit Mauritius 14:00 (-) 4 uur 30 min = 09:30 (4) OF Suid-Afrika +2 Mauritius +4 Tydsverskil = 2 uur Tyd in Mauritius = 12:00 +2 = 14:00 Aankomstyd in Suid-Afrika = 12:00 Vliegtyd = 12:00 (-) 4 uur 30 min = 07:30 Vertrektyd uit Mauritius =07:30 + 2uur tydsverskil =09:30  OF 09:30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 7 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 2.2.4 Nee, hulle het net oor 2 tydsones gevlieg KTB (2) 2.2.5 Londen 0 Suid-Afrika +2 KTB DBT word in Londen toegepas +1 Tydsverskil = 1 uur = 19:00(-) 1 uur Tyd in Londen = 18:00 Vliegtyd = 18:00 (+11 uur) Aankomstyd = 5:00 op 25 April 2020 (7) OF Londen 0 Suid-Afrika +2 Tydsverskil = 2 uur = 19:00(-) 2 uur Tyd in Londen = 17:00 Vliegtyd = 17:00 (+11 uur) DBT word in Londen toegepas = 4:00 +1 uur Aankomstyd = 5:00 op 25 April 2020 OF = 5:00 op 25 April 2020 [18] 2.3 2.3.1 Kontak met ander mense: sodat die Suid-Afrikaanse passasiers nie KTB in kontak met enige ander mense by die lughawe kom nie.  (2)  Beperkings op tyd: passasiers moes so gou as moontlik by hulle kwarantynhotel kom.  Sosiale afstand: hulle is in verskillende mini-bussies vervoer.  Verhoed besmetting: passasiers moes dieselfde ontsmette mini- bussies deur die hele proses gebruik om besmetting te verhoed.  As gevolg van die risiko dat COVID-19 versprei sal word 2.3.2 Kontak met ander mense: is beperk by die lughawens om die risiko KTB van verspreiding van die COVID-19 virus te verhoed.  Kwarantyn: Die passasiers is in afsondering geplaas vir die vereiste tydperk nadat hulle in Suid-Afrika aangekom het, om te verseker dat hulle nie COVID-19 positief was nie. Kontrole vir opsporing en naspeuring: passasiers is as 'n groep op een vlug gehanteer en gesamentlik binne en vanaf die lughawe vervoer en saam in 'n hotel in Pretoria inbespreek om opsporing en naspeuring te vergemaklik.  (6)  Die inkomende vlug is met die strengste moontlike gesondheids- en veiligheidsmaatreëls hanteer om te verseker dat die Suid-Afrikaners nie hulle eie veiligheid en dié van ander in gevaar stel nie. [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 8 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3 3.1 3.1.1 ZAR50 000 (÷) 17.65 =USD2 832,86 BVV (3) OF USD2 832,86 3.1.2 USD62,70 x 17.33 =ZAR1 086,59 BVV (3) OF ZAR1 086,59 3.2 Hulle kon nie enige FOREX dienste by die lughawe as gevolg van die BVV Grendeltyd gebruik nie.  Tydens die tydperk in kwarantyn, was dit nie moontlik om geld te verwissel nie, al het hulle die geld dringend nodig gehad.  (4)  Die minibussies kon nie stilhou op pad na Pretoria toe nie, omdat die passasiers hoë-risiko gevalle was. [10] TOTAAL AFDELING B: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 9 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING C: TOERISME-BESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENISTOERISME; BEMARKING VRAAG 4 4.1 4.1.1 A Sydney Operahuis Australië TB (2) B Leunende Toring van Pisa Italië (2) C Machu Picchu Peru (2) D Buckingham Paleis Engeland (2) 4.1.2 (a) Alcazar van Segovia (2) (b) Europa  (2) 4.1.3 Koninklike paleis TB (2)  tronk  'n militêre akademie  museum 4.2 4.2.1 (a) Groot Piramides van Giza TB (2)  Die Sfinks (b) Stygende grondwater bedreig hierdie ikone.  (2) Die soutinhoud in die grondwater veroorsaak erosie in die fondasies van die antieke strukture. 4.2.2 Die Egiptenare wil hulle verlede en die hede vir die nageslag bewaar TB om ook te kan geniet.  Die Egiptenare glo dat hierdie ikone 'n geestelike uitbeelding van hulle kultuur en geskiedenis is.  (4)  Die Egiptenare glo dat hierdie ikone wêreldskatte is wat die nageslag ook moet kan ervaar.  Lok baie besoekers wat positiewe mondelinge advertensie versprei, en dus volhoubare inkomste uit die ikone verseker. 4.2.3 Beperk die aantal daaglikse toeriste na die betrokke areas.  TB Stel die besoekers in kennis van die omgewingskwessies deur begeleide virtuele toere vir besoekers aan te bied. (4)  Verskaf alternatiewe ervarings aan besoekers soos uitstallings wat die ikoon vertoon en aandenkings wat as herinnering aan die ervaring sal dien.  Maatreëls wat toegepas kan word om die grondwater te beheer sodat besoeke steeds kan plaasvind. [26] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 10 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 5 5.1 5.1.1 ITB Berlyn B World Travel Market / Wêreldreismark (4)  WTM 5.1.2 (a) 'n 90-sekonde advertensie  B (2)  Suid-Afrika, die tuiste van menslikheid’  Groei Suid-Afrika (b)  SAToerisme se video's is bekend vir hulle aantreklike beelde, musiek en prikkelende frases wat die uniekheid van die Suid-Afrikaanse handelsmerk beklemtoon. Hierdie video's sal besoekers na Suid-Afrika lok.   Die video is deel van ‘n nuwe veldtog, deel van SAToerisme se wêreldhandelsmerk-bemarkingstrategie op verskeie platforms. (2) 5.1.3 Suid-Afrikaners sal handelsmerk-ambassadeurs vir die land wees B deur uit te lig wat Suid-Afrika kan bied.  Deur toerisme almal se besigheid te maak (4)  Deur ons kleurvolle tradisies te gebruik om internasionale toeriste na die land te lok.  Deur staat te maak op ons diverse nasie om as trekpleister te dien.  Die warmte en gasvryheid van Suid-Afrikaners word as 'n trekpleister gebruik om internasionale toeriste na Suid-Afrika te lok.  Positiewe mondelinge bemarking [12] VRAAG 6 6.1 6.1.1 UNESCO is verantwoordelik vir die beskerming, bewaring en KE ontwikkeling van erfenis.  (2)  Moedig internasionale samewerking aan in die bewaring van ons erfenis. 6.1.2 Wêreld Erfenisterreine word deur UNESCO aangewys op grond van KE hulle kulturele, historiese en wetenskaplike belang. Hulle word afgebakende, beskermde sones deur UNESCO.  (2)  UNESCO voorsien die ondersteuning ten opsigte van opleiding/ noodbystand vir Wêreld Erfenisterreine wat in gevaar is/ bewustheidsaktiwiteite vir bewaring van Wêreld Erfenisterreine. 6.2 6.2.1 A- Barberton Mkhonjwa-berge KE B- Fossiele Hominiede Terreine van Suid-Afrika (2)  Wieg van die Mensdom  Maropeng  Swartkrans  Sterkfontein grotte  Kromdraai Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 11 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 6.2.2 C KE (2) 6.2.3 Die fasiliteite is gebruik as 'n tronk vir politieke gevangenes van KE Suid-Afrika se apartheidsregering.  Die geboue verteenwoordig vryheid en die oorwinning van demokrasie oor verdrukking.  (4)  Die eiland verteenwoordig 'n terugkeer en oorwinning oor ontbering en teëspoed. [12] TOTAAL AFDELING C: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 12 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME VRAAG 7 7.1 Die nuwe bestuurder het tatoeëermerke / letsels op sy arms wat nie tot die TS professionele beeld van die besigheid bydra nie.  (2)  Die nuwe bestuurder behoort meer formele klere te dra.  Die nuwe kleredragreël pas by sy posisie by die werk. 7.2 JA. Hy is die eienaar en het die reg om die reëls te maak.  TS Hy moet kliëntetevredenheid en winsgewendheid van die besigheid verseker. (4)   Hy moet verseker dat die voorkoms van die werknemers nie kliënte afskrik nie. OF NEE. Hy moes ingelig gewees het oor die kleredragreël voordat hy by sy nuwe werk begin het. Hy het nie 'n voorbeeld gestel oor hoe daar aan kleredragreëls voldoen moes word nie. Die eienaar wys dalk vooroordeel en diskriminasie teenoor tatoeëermerke. Let Wel: Aanvaar voorbeelde. Gemotiveerde antwoorde is noodsaaklik 7.3 Die bestuurder kon die versoek verwerp het as gevolg van vryheid van TS keuse. Die bestuurder kon 'n klagte van onregverdige arbeidspraktyke teen die eienaar by die CCMA / die Menseregtekommissie ingedien het.  (4)  Die bestuurder kon homself verdedig het.  Die bestuur kon die eienaar uitgeskel het. Let Wel: Aanvaar dialoog wat hierdie reaksies uitdruk. [10] VRAAG 8 8.1 8.1.1 Regerings VVT Die toerismebedryf (2)  gemeenskappe  toeriste 8.1.2 (a) Omgewingspilaar VVT (2)  planeet (b) Maatskaplike pilaar  VVT (2)  mense Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 13 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 8.1.3 Dit sal verseker dat toeriste verantwoordelik optree wanneer VVT gemeenskappe besoek word.  Dit sal verseker dat toeriste billike pryse vir plaaslike produkte en dienste betaal.  Dit sal verseker dat die gemeenskap toerisme as 'n bydraende faktor vir ekonomiese ontwikkeling in die streek ervaar.  (6)  Die kulture en godsdienste van die plaaslike gemeenskappe sal gerespekteer en beskerm word.  Hulle sal leer hoe om die omgewing te beskerm  Beleide word in plek gesit en toegepas. 8.2 8.2.1 Korporatiewe Maatskaplike Belegging / Korporatiewe Maatskaplike VVT (2) Verantwoordelikheid   KMB / KMV  die maatskaplike pilaar van die Drie-dubbele Slotreël  volhoubare toerismepraktyke  spanbou  Driedubbele Slotreël-benadering  etiese besigheidspraktyk 8.2.2 Bevorder volhoubare ontwikkeling  VVT Opheffing van die gemeenskap Bied geleenthede vir plaaslike gemeenskappe (6) Let Wel: Aanvaar voorbeelde van KMB/KMV inisiatiewe [20] TOTAAL AFDELING D: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 14 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS VRAAG 9 9.1 9.1.1 A – Veldbrande /Bosbrande  PSI  Natuurlike ramp  Diere het in die vuur gesterf B – Die uitbreek van die Corona Virus   Siekte  Pandemie  COVID-19 pandemie C – Vliegtuig is afgeskiet  (6)  Lugramp / neerstorting  Missielaanval op 'n vliegtuig 9.1.2 As gevolg van die Grendeltyd in sekere lande, kon mense nie reis nie. PSI  (2)  Plaaslike en internasionale lughawens is in sekere lande gesluit.  Sekere sektore van die toerismebedryf het toegemaak.  Baie werknemers in die toerisme- en gasvryheidsbedryf het hulle werk verloor.  Toeriste was in ‘n ander land gestrand en kon nie na hul tuistes terugkeer nie. 9.2 9.2.1 Kansellasie of vertragings van alle vlugte.  (2) 9.2.2 (a) Gekanselleer - Meeste lande moes hulle grense sluit; PSI lugdienste is nie toegelaat om te land nie en geen passasiers is toegelaat nie.  (2)  Lande het Grendeltyd ingestel as gevolg van die Covid-19-pandemie en daar was geen geweging van mense nie. (b) Vertraag – Sommige lugdienste moes vir die nodige magtiging PSI en bekragtiging vir opstyg- en landingsregte wag.   Lang rye by die aanmeldtoonbanke as gevolg van nuwe (2) siftingsprosesse en veiligheidsregulasies. 9.2.3 Sommige lugdienste moes sluit as gevolg van 'n verlies aan PSI inkomste en winste as gevolg van die kansellasie van vlugte.  Sommige lugdienste moes staatmaak op besigheidsreddings- pakkette van regerings of privaatbeleggers om nog besigheid te doen na die massa-kansellasie van vlugte.  Sommige lugdienste moes personeel verminderingspakkette instel / (6) vlugpersoneellede het hul werk verloor.   Sommige lugdienste het hulle besigheidbedrywe herstruktureer om kostes te bespaar.  Gegronde vlugte as gevolg van die inperkingsregulasies het tot die verlies aan werknemer-inkomstes gelei. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 15 DBE/2021 SS/NSS – Nasienriglyne 9.3.1 Nederland PSI (2) 9.3.2 Suid-Afrika moet buitelandse toeriste verseker dat die COVID-19 besig is PSI om af te neem. Toegangspoorte na die land, toerismebesienswaardighede en toerismebesighede hou by die veiligheidsprotokol wat ingestel is om 'n COVID-19-vrye omgewing te verseker.  SAToerisme kan hulle bemarkingsinisiatiewe fokus oor hoe die nasie daarin geslaag het om die virus te oorkom.  (6)  Moedig internasionale toerismebesighede met Suid-Afrikaanse bande en takke aan om beloningspakkette vir reise na Suid-Afrika aan te bied.  Suid-Afrika kan hulle sukses om die siekte te oorkom, in die belangrikste buitelandse bronmarkte publiseer.  Verseker dat beide Suid-Afrikaanse en internasionale toeriste die COVID-19 protokols volgens regulasies nakom. Let Wel: Aanvaar die uiteengesette opsies in leerder paragraaf antwoorde. [28] VRAAG 10 Terugvoer deur van elektroniese toestelle gebruik te maak  KK  Sosiale media platforms  Internet  Selfone Let Wel: Aanvaar voorbeelde van webgebaseerde metodes. [2] TOTAAL AFDELING E: 30 ** GROOT TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Tourism

View all