You're offline
Skip to content
Question paper

Tourism Nov 2022 MG Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: TourismGrade 12202215 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 TOERISME NOVEMBER 2022 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 2 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne INLIGTING VIR NASIENERS ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV AFKORTING Onderwerp 1 Toerismesektore TS Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning KTB Onderwerp 3 Toerisme besienswaardighede TB Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme VVT Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme PSI Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme KE Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling BVV Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens KK Onderwerp 9 Bemarking B Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 3 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 B/ Bewyse van inenting KTB 1.1.2 A/ items wat verklaar moet word KTB 1.1.3 C/8 KTB 1.1.4 B/ op 'n langafstand vlug KTB 1.1.5 B/ hoër as BVV 1.1.6 C / Die Klaagmuur TB 1.1.7 B / Jordanië TB 1.1.8 C/ 'n bergreeks wat gewild is vir skivakansies TB 1.1.9 B/ Beide is natuurlike terreine. KE 1.1.10 D/Suid-Afrika – Inspirerende nuwe maniere B 1.1.11 A / Kleredragkode TS 1.1.12 D / Kernpligte TS 1.1.13 D / die uitwerking op die omgewing sal minimaliseer. VVT 1.1.14 A / reisvoordeel. TS 1.1.15 D / Wandelpaaie van hout word om bestaande bome VVT gebou. 1.1.16 A / wêreldberaad. PSI 1.1.17 C / Om groot bedrae kontant by jou te dra PSI 1.1.18 D / Burgeroorloë PSI 1.1.19 B / wêreld- PSI 1.1.20 C / onvoorsiene gebeurtenis PSI (20 x 1) (20) 1.2 1.2.1 maatskappyskryfbehoeftes  TS 1.2.2 fisiese voorkoms van die besigheid  TS 1.2.3 selfversorging  TS 1.2.4 bevorder integriteit  TS 1.2.5 uniformtoelaes  TS (5) 1.3 1.3.1 hergebruik  VVT 1.3.2 bestuur van bronne  VVT 1.3.3 indringerplante VVT 1.3.4 gryswater  VVT 1.3.5 handgemaakte  VVT (5) 1.4 1.4.1 D / KwaZulu-Natal PSI 1.4.2 F  / Eswatini PSI 1.4.3 A /Filippyne PSI 1.4.4 B / Madagaskar PSI 1.4.5 C / Equador PSI (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 4 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 1.5 1.5.1 Mapungubwe Kulturele Landskap  KE 1.5.2 Barberton Makhonjwa Berge  KE 1.5.3 Maloti-Drakensbergpark  KE  uKhahlamba-Drakensbergpark 1.5.4 Wieg van die Mensdom  KE  Fossiel Hominiede Terreine van Suid-Afrika  Maropeng 1.5.5 Robbeneiland KE (5) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 5 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTA- VERHANDELING VRAAG 2 2.1 2.1.1 Hy bring tyd deur in 'n vloedgeteisterde area om die gemeenskap te help om die toerisme-infrastruktuur te herbou.  (2)  Hy wil 'n positiewe sosiale impak maak deur tyd te spandeer om die plaaslike gemeenskap behulpsaam te wees.  Hy het 'n bestemming gekies wat geld, wat uit toerisme verdien word, nodig het.  Hy gee terug aan die gemeenskap en dra by tot die plaaslike ekonomie. 2.1.2 Paspoort  (2) 2.1.3 Wêreld Gesondheidsorganisasie  (2)  WHO / WGO 2.1.4 Drink gebottelde water  (2)  Dra 'n masker  Saniteer gereeld  Dit is raadsaam om teen Covid-19 ingeënt te wees. 2.2 2.2.1 'n Vlug wat van 'n passassier vereis om van vliegtuie te verander en 'n ander vlug tot by sy finale bestemming te neem. (2)  'n Vlug met 'n stop en 'n verandering van vliegtuig om by die finale bestemming te kom. 2.2.2 Vancouver -8 Frankfurt +1 Tydsverskil = 9 ure  18:00 (+) 9 ure Tyd in Frankfurt = 03:00  op Sondag  (4) OF 03:00 op Sondag  2.2.3 Aankoms in Frankfurt 12:00 Vertrek na Suid-Afrika 16:00 Tyd in transito = 4 ure  (2) 2.2.4 Frankfurt +1 Johannesburg +2 Tydsverskil = 1 uur  Vertrek vanaf Frankfurt 16:00 (+ ) 1 uur = 17:00 (+ ) 11 uur (vliegtyd) Aankoms in Johannesburg = 04:00 op Maandag /volgende (5) dag OF 04:00 op Maandag  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 6 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 2.3 2.3.1 Groen kanaal  (2) 2.3.2 Hy het niks om te verklaar nie.  (2)  Die goedere wat Mnr. Murdock in die land ingebring het, val binne die belastingvrye beperkings. 2.3.3 Hy moet van geregistreerde vervoerverskaffers gebruik maak.  Hy moet inligting by die inligtingstoonbank op die lughawe oor geregistreerde, betroubare vervoerverskaffers kry.   Hy moet nooit by 'n vreemdeling hulp oor vervoer vra nie. (4)  Indien Mnr. Murdock van die B&B se vervoerdiens gebruik maak, moet hy vooraf seker maak van die naam van die pendeldiens en die kontakbesonderhede van die bestuurder. [29] VRAAG 3 3.1 3.1.1 Groot Britse Pond  (2)  Pond Sterling  Britse Pond 3.1.2 R13 000 + R2 950 + R1 456 + R37 850 = R55 256  (2) 3.1.3 R75 000 - R55 256 = R19 744  (2) OF R19 744  3.1.4 Ja/Ek stem saam Al haar hoofuitgawes is betaal en daar was genoeg spandeergeld oor om aandenkings te koop en op kort uitstappies te gaan.  Die duur van haar verblyf in Londen was slegs vir 'n tydperk van vier dae.  (4) OF Nee/Ek stem nie saam nie Londen is 'n baie duur stad.  Hierdie bedrag is heeltemal te min om in Londen te spandeer, sodra die rand in Britse Pond omgeskakel word.  NOTE: Geen punte word vir JA of NEE toegeken nie Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 7 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 3.1.5 R55 256 ÷  20.42 = GBP2 705.97  (3) OF GBP2 705.97  3.2 3.2.1 Skommeling verwys na die daaglikse verandering in die waarde van een geldeenheid teenoor ander geldeenhede.  (2)  Skommeling verwys na die opwaartse en afwaartse waarde van geldeenhede oor 'n sekere tydperk. 3.2.2 Invloed van 'n swak rand op inkomende toerisme: Groter invloei van inkomende internasionale toeriste, omdat Suid-Afrika as 'n waarde-vir-geld bestemming beskou sal word.  (2)  Toeriste sal Suid-Afrika as 'n bekostigbare bestemming beskou om te besoek. Vermenigvuldigereffek: Meer inkomende toeriste beteken dat meer mense in die toerismesektor in diens geneem sal moet word.  Broodnodige inkomste sal verdien word om infrastruktuur, wat in veral KwaZulu-Natal verwoes is, te herbou.  (4) (6)  Hoe meer mense in diens geneem word, hoe meer sal belastingbetalers word.  Verhoging in die insameling van belastings, sal die algehele infrastruktuur verbeter.  Sal tot minder armoede en kriminele aktiwiteite lei.  Sal tot die skep van direkte en indirekte werksgeleenthede lei. [21] TOTAAL AFDELING B: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 8 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne AFDELING C: TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENISTOERISME; BEMARKING VRAAG 4 4.1 4.1.1 A Mecca  TB  Kabaa  Moskee B Die Parthenon  TB C Koepel van die Rots /Rotskoepel TB D Blou Moskee  TB E Eiffel-toring  TB F Taj Mahal  TB (6) 4.1.2 Ikoon: TB Die land word met die ikoon verbind /Simboliseer 'n land (2)  Ontvang miljoene toeriste per jaar.  Verdien groot inkomste  Verhoogde publisiteit vir die ikoon en die land.  Unieke kenmerke Attraksies: Lok besoekers na die area  (2)  Minder bekend aan die res van die wêreld  Lok minder toeriste (2 x 2) 4.1.3 (a) B – Die Parthenon (Athene, Griekeland) TB Die Parthenon is ruïnes van 'n tempel bo-op die Acropolis, 'n heuwel in Athene.  Dit is 'n gebou wat aan sy pilare (kolomme) uitgeken kan word.  (4)  Oorspronklik gebou as 'n tempel, maar was ook gebruik as 'n tessourie, 'n fort, 'n kerk en 'n moskee.  Gebou ter ere van die Griekse godin, Athene. (b) D – Die Blou Moskee (Istanbul, Turkye) TB Dit is 'n moskee met 'n indrukwekkende ontwerp aan die binnekant.  Die dak is uniek met klein koepeltjies wat die groter koepel omring.  (4)  Daar is ses minarette (klein torinkies) by die Blou Moskee.  Die naam kom van die blou keramiekteëls op die binnemure. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 9 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne 4.1.4 EEN unieke kenmerk van ikoon E: TB Dit is 'n landmerk in die stad, Parys  (2)  Dit is 'n simbool van Frankryk  Dit is een van die mees herkenbare strukture in die wêreld.  Dit was voorheen een van die hoogste strukture in die wêreld – 324m hoog.  Die hele toring is van metaal/yster gebou.  Die hele Parys kan vanaf die bo-punt van die toring gesien word.  Daar is 'n radio- antenna op die bo-punt van die toring. EEN ekonomiese voordeel van die ikoon vir Frankryk. Hoër inkomste en buitelandse valuta-verdienste.  TB (2)  Bydrae tot die land se BPP.  Verhoogde werkskepping.  Meer geleenthede vir entrepreneurs.  Toename in besoekersgetalle na Frankryk. (2 x 2) 4.2 4.2.1 Japan  TB (2) 4.2.2 EEN negatiewe invloed van massatoerisme (oor-toerisme): TB Ekstra druk op die bronne in die area bv. water, elektrisiteit, sanitasie.  (2)  Skade aan die natuurlike omgewing.  Uitdagings met toegangskontrole.  Uitdagings met die bestuur van besoekers.  Hoër vlakke van besoedeling. 4.2.3 Vuilgoeddromme beskikbaar al langs die wandelroetes.  TB Wandelroetes is duidelik afgemerk.  (4)  Duidelike aanwysingsborde waar stappers mag loop.  Opvoedkundige aanbiedings oor die natuurlike bronne, plante en diere wat besoekers kan sien.  Opvoedkundige aanbiedings oor hoe om die natuur te beskerm en die belangrikheid van bewaring.  Moedig klimmers aan om die roetes buite seisoen te gebruik om die negatiewe invloed van te veel besoekers te verminder.  Hef toegangsfooie om skares te beheer.  Beperking op die aantal motors wat die area binnekom.  Gereelde skoonmaak van die bergareas. [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 10 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5 5.1 A - ǂKhomani Kulturele Landskap  KE (2) B – Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap  KE (2) 5.2 5.2.1 Die kultuur van die San en Nama moet beskerm word vir die KE nageslag, sodat hulle ook die tradisies en kultuur van die San- en Namamense kan ervaar.  (2)  Beskerming vir die nageslag. 5.2.2 Hulle neem toeriste op jagekspedisies en wys vir hulle hoe om KE die diere se spoor te volg.  (2)  Die besoekers word op 'n toer geneem en word aan hulle eenvoudige leefwyse, hulle tradisies en kultuur blootgestel. 5.3 Groter publisiteit vir die provinsie.  KE (2)  Inkomste wat verdien word, kan gebruik word om die infrastruktuur te verbeter en in stand te hou.  Finansiële voordele vir die provinsie, produkeienaars en diensverskaffers.  Afname in werkloosheid, armoede en misdaad.  Skep werk en entrepreneurs-geleenthede wat hulle lewensstandaard sal verbeter. [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 11 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6 6.1 'n Gebeurtenis waar toerisme-verwante besighede die geleentheid B gegee word om hulle produkte en dienste uit te stal en bekend te (2) stel.   'n Gebeurtenis waar die hoof-rolspelers in die toerismebedryf kan netwerk, sodat nuwe besigheidsverhoudings gevestig kan word.  'n Gebeurtenis waar kopers soos toeroperateurs, besigheids- ooreenkomste met uitstallers kan beding. 6.2 Getaway Skoue  (Kaapstad en Johannesburg) B (2)  Meetings Africa (Johannesburg / Kaapstad)  Africa's Travel Indaba (KwaZulu-Natal)  World Travel Market –WTM (Kaapstad) 6.3 Stap 1: B Deelnemende toerismebesighede vorder die 1% heffing vanaf toeriste in.  Stap 2: Hierdie geld word maandeliks aan TOMSA oorbetaal wat dit dan aan die TBRSA ('TBCSA') beskikbaar maak.  Staps 3: (6) TBRSA as administrateurs van die fondse, betaal dan die geld aan SAToerisme oor.  [10] TOTAAL AFDELING C: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 12 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME VRAAG 7 7.1 7.1.1 Goeie kommunikasie-vaardighede  TS (2)  Professionele interaksie met kliënte  Vinnige reaksie op kommentaar op sosiale mediaplatforms LET WEL: Aanvaar voorbeelde van goeie kommunikasie-vaardighede. 7.1.2 Die hotel se logo  TS Die hotel het 'n webtuiste @TangoHotelsLtd.  (4)  Die hotel het sosiale mediaplatforms soos Instagram.  Die hotel monitor hulle sosiale mediaplatforms noukeurig en reageer vining.  Kliëntediens-beleidstukke word geïmplementeer. 7.2 7.2.1 Die salaris is billike betaling vir die werk wat voltooi is.  TS Gereelde betaling van maandelikse salaris/loon.  (4)  Die salaris is mededingend binne die sektor.  Werksure / etenstye en oortyd voldoen aan die wet.  Bedrae wat van die salaris afgetrek word, (bv. WLV/'UIF') is in ooreenstemming met die wet.  Word betaal vir oortyd. 7.2.2 Werksure Oortyd TS Maksimum werksure word Ure waar daar langer as die gespesifiseer, bv. 45 ure per vereiste werksure gewerk week.  is.  (4)  Normale werksure is deel  Oortydure word van kontraktuele onderhandel tot 'n verpligtinge. maksimum van 10 ure per week.  Werksure word teen  Oortyd word teen 'n hoër normale tariewe betaal. tarief as gewone werkure betaal. [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 13 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne VRAAG 8 8.1 Infrastruktuur  VVT Onderwys  (4)  Bou kapasiteit  Gesondheid  Sanitasie  Bydraes van gaste 8.2 Ekonomiese pilaar  /wins VVT Omgewingspilaar  /planeet (4) 8.3 Plaaslike inwoners word deur die toerismebesigheid in diens VVT geneem.  Die toerismebesigheid koop voorrade plaaslik aan of maak van plaaslike dienste gebruik.  (4)  Die besigheid koop goedere en dienste van gesertifiseerde 'Fair Trade' Toerisme-ondernemings aan. 8.4 Dit moedig toeriste aan om die dienste van toerisme besighede wat VVT FTT gesertifiseer is, te kies.  Dit gee aan die toeriste gemoedsrus dat die geld wat hulle by hierdie ondernemings spandeer,die plaaslike gemeenskap sal bevoordeel.  (4)  Dit wys aan ander toerismebesighede dat toeriste verkies om FTT gesertifiseerde ondernemings te ondersteun.  FTT gesertifiseerde ondernemings werk saam om pakette saam te stel en te bemark wat by verantwoordelike toeriste aanklank sal vind. [16] TOTAAL AFDELING D: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 14 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME; KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS VRAAG 9 9.1 9.1.1 noordelike PSI (2) 9.1.2 Hoër brandstofprys  PSI  Hoër petrolprys  Toename in die prys van ru-olie Beperkte verskaffing van koring  (4)  Beskikbaarheid van koringmeel  Toename in die prys van brood 9.1.3 Verhoogde petrolpryse sal langafstandreise duur en PSI onbekostigbaar maak.  Motorhuur sal 'n minder gewilde opsie word, as gevolg van die petrolprys.  Busse/pendelbusse/taxibedryf sal swaarkry – hoër kaartjie- pryse en beskikbaarheid van brandstof.  (6)  Beskikbaarheid, gereeldheid, kanselasies en 'n toename in die koste van vliegkaartjies en ander vorme van vervoer, sal beïnvloed word . 9.2 9.2.1 Gauteng  PSI Wes-Kaap  Mpumalanga  (6) LET WEL: Moet in die korrekte volgorde wees 9.2.2 Lang reisafstande vanaf die hoof toegangspunte (poorte) van PSI (2) die land.  Beperkte lugtoegang/Minder plaaslike vlugte na hierdie provinsies.  Hierdie is minder-bekende provinsies wat minder bemark word.  Beperkte infrastruktuur om groot gebeurtenisse ('events') te trek.  Die attraksies binne die provinsie, is ver van mekaar geleë. [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Toerisme 15 DBE/November 2022 NSS – Nasienriglyne VRAAG 10 10.1 Die opname sal help om te identifiseer waar en hoe hy sy besigheid KK kan verbeter en hoe besoekersgetalle verhoog word.  (2)  Om 'n maatstaf te kry vir belonings aan die personeel  Om 'n aanduiding te kry wat kliënte van sy besigheid dink. 10.2 Sjef en die span  KK (2) 10.3 Die puntetellings vir die sjef en die span was die hoogste.  KK Die optrede en kommunikasie waarby voorste-linie personeel betrokke was, het lae puntetellings van die kliënte ontvang.  (4)  Die netheid en onderhoud van die restaurant het lae puntetellings ontvang.  Die kelners neem nie hulle werk ernstig op nie. 10.4 Alle voorste-linie personeel moet her-opgelei word en hulle KK (2) vaardighede moet verbeter word.   Bestuurders moet personeel effektief bestuur en kontroleer  Maak die aansporingspakket aantreklik vir die personeel.  Maak 'n toesighouer verantwoordelik om die netheid en onderhoud van die restaurant te kontroleer.  Doen alles in sy vermoë om 'n onvergeetlike ervaring vir gaste te skep. [10] TOTAAL AFDELING E: 30 GROOTTOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Tourism

Explore more published documents in this catalogue.

View all