Skip to content

Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202010 pages

Grade 12 Accounting memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2020 REKENINGKUNDE V1 FINANSIËLE VERSLAGDOENING EN EVALUERING NASIENRIGLYN PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders in die nasienriglyn aangedui, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in nasienriglyn vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde te differensieer. 7 Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 8. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek. 9. ‘Bewerking’ beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees, of per nasienriglyn. 10. In bewerkings, moenie punte toeken nie vir bewerkings as teller en noemer omgeruil is – dit is ook op verhoudings van toepassing. 11. By die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat ten minste gedeeltelik foutief is nie. Dui deur middel van  aan. 12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek. 13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 1: KORPORATIEWE BESTUUR EN OUDITVERSLAG 1.1 1.1.1 D 1.1.2 A 1.1.3 B 1.1.4 C 4 1.2 OUDITVERSLAG 1.2.1 Waar, waarom en wanneer word verwag dat hierdie ouditverslag aangebied word? Enige een geldige antwoord  By die Algemene Jaarvergadering (AJV) Waar In die Jaarverslag aan aandeelhouers In finansiële publikasies en koerante Op die internet Enige een geldige antwoord  Stel aandeelhouers / potensiële beleggers in kennis oor die prestasie / vordering van die maatskappy. Of daar aan die IFVS voldoen word. Waarom Deursigtigheid Openbare maatskappye se finansiële state moet gepubliseer word. Ouditeure, aangewys deur aandeelhouers, is aan hulle verantwoordbaar. Enige een geldige antwoord  Wanneer Aan die einde van die finansiële periode Na voltooiing van die onafhanklike ouditproses Op die datum van die AJV en daarna 3 1.2.2 Verskaf TWEE punte waarom die onafhanklike ouditeure na bladsye 12‒30 van die jaarverslag verwys. Enige twee geldige punte     Die finansiële state is op die bladsye van die Jaarverslag vervat; ander verslae is ook in die Jaarverslag opgeneem wat nie deur hulle opgestel of geïnspekteer is nie.  Die ouditeure is verantwoordelik vir ʼn sekere deel van die verslag.  Direkteure is verantwoordelik vir dele van die verslag soos deur hulle 4 opgestel. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) REKENINGKUNDE V1 3 1.2.3 Verduidelik TWEE punte oor die impak van hierdie verslag op die maatskappy. Enige twee geldige punte    Voornemende beleggers sal moontlik nie meer in hierdie maatskappy belangstel nie.  Bestaande aandeelhouers sal moontlik hul aandele wil verkoop.  Dit sal die reputasie / beeld van die onderneming rüineer.  Sal die waarde van aandele van die JSE verminder. 4 TOTALE PUNTE 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) VRAAG 2: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNE 2020. Verkope 6 720 000 Koste van verkope Verkope - BW (4 200 000)  Bruto wins BBI – HI of ABI 2 520 000  Ander bedryfsinkomste 142 080 Huur inkomste 153 120 - 11 040  142 080 * Bruto bedryfsinkomste 2 662 080 Bedryfsuitgawes \ (1 738 080) 6 384 000 + 158 400  Direkteursfooie 172 800 –14 400 2 punte 542 400 * 384 000 + 172 800 – 14 400  384 000+172 800 Salarisse en lone 812 000 – 556 800  + 9 720  264 920 * Werkgewersbydrae 22 080  + 1 920  24 000  Advertensies 11 650  + 3 000  14 650 * Ouditfooie 120 000 Waardevermindering 340 000 Diverse uitgawes 432 110 17 Bedryfswins BBI – BU 924 000  Rente inkomste Balanserende syfer BWVRU – BW 21 000  Bedryfswins voor rente uitgawe NWVB + RU 945 000  Rente uitgawe (36 000)  100 Netto wins voor belasting *(272 700 x ) 909 000  30 Inkomstebelasting (272 700) Netto wins na belasting *NWVB – Inkomstebelasting 636 300  7 *Of Netto wins voor belasting: (NWNB +272 700) 1 punt 70 Netto wins na belasting: 272 700 x = 636 300 2 punte 30 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) REKENINGKUNDE V1 5 VRAAG 3: STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE & AANDELEKAPITAAL-NOTA 3.1 Aandelekapitaal Gemagtigde Aandelekapitaal: 3 000 000 gewone aandele Uitgereikte Aandelekapitaal: Aandele in uitreik aan begin van 1 800 000 die jaar x R6,00 ** (soos GAP te wees ) 10 800 000  Aandele teruggekoop teen GAP van (120 000) R6  per aandeel 7,20 / 1,2 (720 000) * Addisionele aandele uitgereik gedurende die jaar teen R6,60 per 240 000  aandeel 1 584 000 * Aandele in uitreik aan die einde 1 920 000  van die jaar Bewerking 11 664 000  9 **Moenie aanvaar indien R7,20 of meer *Een deel korrek Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) 3.2 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 31 AUGUSTUS 2020. NIE-BEDRYFSBATES 8 951 200  Vaste bates 8 121 000  Finansiële bates 830 200  BEDRYFSBATES TB – NBB 5 312 800  60 x 1 750 Voorrade (2 340 000 + 105 000 ) 2 445 000 * Handels en ander ontvangbares Balanserende syfer 2 000 000  * Kontant en kontantekwivalente 864 800 + 3 000 867 800  TOTALE BATES Sien TE+L 14 264 000  10  EKWITEIT EN LASTE  AANDEELHOUERSEKWITEIT Bewerking 11 678 960  Gewone aandelekapitaal Sien 3.1 11 664 000  Behoue inkomste 14 960  NIE-BEDRYFSLASTE 1 487 200  (1 840 000+130 800-307 200) twee punte 1 663 600  – 176 400  1 487 200 * Lening:Tambo Bank 6 BEDRYFSLASTE 1 097 840  Handels en ander betaalbares 463 840  Huidige deel van lening Sien lening hierbo 176 400  SAID (Inkomstebelasting) Balanserende syfer 35 200  Sien 3.1 * Aandeelhouers vir dividende 1 920 000 x 22c 422 400  TOTALE EKWITEIT EN LASTE Bewerking 14 264 000  21 *Een deel korrek 5 TOTALE PUNTE 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) REKENINGKUNDE V1 7 VRAAG 4: KONTANTVLOEISTAAT, FINANSIËLE AANWYSERS 4.1 4.1.1 Onwaar  4.1.2 Waar  4.1.3 Onwaar  3 4.2.1 KONTANT UIT BEDRYWIGHEDE GEGENEREER Wins voor belasting 980 000 + 420 000 1 400 000 * Waardevermindering 390 000 Rente uitgawe 452 000 Netto wins voor verandering in bedryfskapitaal Bewerking 2 242 000  Netto verandering in bedryfskapitaal Bewerking (1 230 700)  Verandering in voorraad (915 100) Verandering in ontvangbares 332 200 – 305 800 26 400 * Verandering in betaalbares 963 000 – 621 000 (342 000) * Kontant uit bedrywighede gegenereer Bewerking 1 011 300  9 LET WEL: Die syfer en die hakkie (of geen hakkie) moet korrek wees om die *Een deel korrek punt in die bedrag-kolom te verdien 4.2.2 KONTANTGEVOLGE UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE Opbrengs uit aandele uitgereik 397 500  360 000 x 7,95 Aandele teruggekoop 2 862 000  + 162 000  (3 024 000) * Langtermynlening ontvang 3850 000 – 3 080 00 770 000  Bewerking (1 856 500)  7 LET WEL: Die syfer en die hakkie (of geen hakkie) moet korrek wees om die *Een deel korrek punt in die bedrag-kolom te verdien. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) 4.2.3 Bereken die volgende bedrae vir die Kontantvloeistaat. Inkomstebelasting betaal Bewerkings Antwoord - 69 300  + 420 000  – 19 800  330 900  Aanvaar alternatiewe rangskikking vir berekeninge soos omgekeerde tekens, hakkies Een deel korrek en/of grootboekrekeninge 4 Dividende betaal Bewerkings Antwoord Totale dividend vir die jaar: 1 700 700 +162 000 –980 000 –1 239 200  = 356 500  vier punte  210 000 + 356 500 – 130 900 435 600 Een deel korrek OF Een punt vyf punte 210 000 + 225 600  356 500 - 130 900 Interim dividend Aanvaar alternatiewe rangskikking vir berekeninge soos omgekeerde tekens, hakkies en/of grootboekrekeninge 7 Opbrengs op vaste bates verkoop Bewerkings Antwoord 12 750 000  + 390 000  – 13 995 000  855 000 Een deel korrek Aanvaar alternatiewe rangskikking vir berekeninge soos omgekeerde tekens, hakkies en/of grootboekrekeninge 4 4.2.4 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 29 Februarie 2020: % Opbrengs op gemiddelde Aandeelhouersbelang Bewerkings Antwoord 980 000  100 8,1%  ½ (11 161 200 +13 168 000)  X 1 Een deel korrek 12 164 600 2 punte 4 Netto batewaarde per aandeel Bewerkings Antwoord 937,9c * 11 161 200 100 Een deel korrek 1 190 000 X 1 Aanvaar 938 sent 2 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2020) REKENINGKUNDE V1 9 VRAAG 5: VERTOLKING VAN MAATSKAPPY-INLIGTING 5.1 Vergelyk die likiditeitsposisie van albei maatskappye en lewer kommentaar op die maatskappy wat die korttermynbates meer doeltreffend bestuur. Finansiële aanwysers (met syfers en neiging)  Kommentaar op een maatskappy  LOCK BPK. Alhoewel die bedryfskapitaalverhouding van 2,1: 1 tot 1,9: 1 gedaal het, bly die vuurproefverhouding redelik konstant op 1,3 : 1 vergeleke met 1,4 : 1 die vorige jaar. DOWN BPK. Die vuurproefverhouding is konstant op 1,5: 1 terwyl die bedryfskapitaalverhouding van 2,8 : 1 tot 3,6 : 1 gestyg het. KOMMENTAAR Dit lyk asof Lock Bpk. bedryfskapitaal doeltreffender beheer deur te verseker dat voorraad beweeg. Hulle het ook genoeg bedryfsbates (kontant) om korttermynlaste te dek. OF Down Bpk. bestuur nie voorraad effektief nie. Alhoewel hulle nie kontantvloeiprobleme ondervind nie, het hulle te veel voorraad, wat tot lae winsgewendheid kan bydra. 6 5.2 Vergelyk die dividenduitbetalings-beleid van elke maatskappy. LOCK BPK. Dividenduitbetalingskoers is 52% (45/86) vergeleke met 81% (65/80) in 2019.  DOWN BPK. Dividenduitbetalingskoers is 86% (60/70) in 2020 en 86% (62/72) in 2019. Down Bpk. het die dividenduitbetalingskoers op 86% gehandhaaf.  4 Verskaf TWEE moontlike redes waarom een maatskappy besluit het om hul beleid te verander. Enige TWEE redess   Hulle behou verdienste om op groei te konsentreer. Hulle wil kontantvloeiprobleme verlig en voortgaan om uitgawes te bestuur om winsgewendheid te verbeter. Hulle wil die neiging van toenemende winsgewendheid en opbrengs op ekwiteit handhaaf, sodat aandeelhouers die maatskappy se langtermynvooruitsigte kan raaksien. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2020) 5.3 Lock Bpk. het besluit om hul lenings gedurende die huidige finansiële jaar te verhoog, terwyl Down Bpk. besluit het om hul bestaande lenings te handhaaf. Lewer kommentaar op die besluite van beide maatskappye. Verwys na die graad van risiko en hefboomfinansiering. LOCK BPK. Skuld / ekwiteitsverhouding het van 0,3 : 1 tot 0,6 : 1 gestyg  OOTKA het van 12% tot 15% toegeneem.  Alhoewel die onderneming nou hoog gerat  is, word die lening effektief gebruik om winsgewendheid te verbeter. Ondernemimg positief gerat, dus was die besluit toepaslik.  DOWN BPK. Skuld / ekwiteitsverhouding het konstant op 0,4 : 1 gebly  OOTKA het van 13% tot 11,7% gedaal  Alhoewel die onderneming laag gerat  is, word die lening nie effektief aangewend nie, aangesien die onderneming negatief gerat is, so dit sal verstandig wees om die lening terug te betaal, of strategieë te verbeter om die winsgewendheid te verbeter.  8 5.4 ʼn Aandeelhouer van Down Bpk. is bekommerd oor die daling in die markprys van die aandele. Verduidelik waarom hy so voel. Verskaf TWEE punte. Enige 2 geldige punte   Dit weerspieël dat die publiek se vraag na aandele laag is / die vertroue van die publiek in die maatskappy het afgeneem. Aandeelhouers wil kapitaalgroei op hul belegging hê. Direkteure sal beoordeel word na aanleiding van die prestasie van die aandele. Die markprys het onder die netto batewaarde gedaal. 4 5.5 M. Mtolo besit 576 000 aandele in Down Bpk., wat 48% van die totale uitgereikte aandele uitmaak. Hy wil nog 25 000 aandele koop. 5.5.1 Doen ʼn berekening om aan te toon hoe dit sy % aandeelhouding in die maatskappy sal verander. 576 000 + 25 000 576 000 ÷ 48% 601 000  ÷ 1 200 000  x 100 = 50,1%  5 5.5.2 Verskaf TWEE redes waarom jy dink hy spesifiek belangstel om sy aandeleelhouding in Down Bpk. te verhoog. Twee punte   Hy wil die meerderheidsaandeelhouer wees. Hy wil strategiese besluite beïnvloed. Hy is bewus van die swak prestasie van die onderneming en dink dat hy 'n verskil kan maak. Hy sien potensiaal in die onderneming en wil deel van die toekomstige groei wees. Hy wil regstellende maatreëls tref om die afwaartse neigings in baie van die finansiële aanwysers aan te spreek. 4 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all