Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 80
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 

%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--335e772e-6d01-458c-88e8-5035047c88d9/v1-346aa4f8a56359c010be/card.webp)



View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)




Afrikaans FAL Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo
Grade 12 Afrikaans FAL memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 368.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2018
- Paper 1Question paperQuestion paper (2)
- Paper 2Question paperQuestion paper (2)Memo
- Paper 3Question paper
- Other filesMemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
AFDELING A: LEESBEGRIP
• Spel- en taalfoute word NIE gepenaliseer NIE omdat die fokus op begrip is.
• Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die
vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk).
Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is,
word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in
die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
• By oop vrae word GEEN punt toegeken vir JA / NEE, EK STEM SAAM / EK
STEM NIE SAAM NIE. Die rede / motivering verdien die punt.
• Geen punt word toegeken vir WAAR / ONWAAR of FEIT / MENING nie. Die
rede / motivering verdien die punt.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit
korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
word.
• Wanneer TWEE / DRIE feite vereis word en ʼn reeks word gegee, word
SLEGS die eerste TWEE / DRIE nagesien.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN / OF die
antwoord wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.
VRAAG 1: ARTIKEL (TEKS A)
DENK
NR ANTWOORD PUNT
VLAK
1.1 Wonderlike / gevaarlike ✓ (1) 1
1.2 Jy het ʼn (slim-) selfoon in jou sak / jy het al die inligting op jou
(slim-) selfoon ✓ (1)
1.3 (Die internet is) onveilig ✓ / (as jy die internet gebruik,) is jy
nooit anoniem nie. ✓ (2) 1
1.4 Hy/Sy kan: vir hom-/haarself ‘n profiel uit jou inligting saamstel
/ jou profiel as sy eie gebruik / meer van jou leer / kan jou geld
steel. ✓
(Of soortgelyke redenasie) (1) 1
1.5 Die banke het voldoende / streng sekuriteits- /
veiligheidsmaatreëls (vir hulle webtuistes). ✓ (1) 4
1.6 (Die goudmyn is jou) persoonlike besonderhede / jou naam,
van, telefoonnommer, adres, ID-besonderhede en
bankdetails. ✓ (1) 3
1.7 Mense wat in jou persoonlike lêers inbreek (om jou
inligting/informasie/geld te kry) / mense wat programme kraak /
mense wat jou kan opspoor deur jou ligging / mense wat
virusse na jou rekenaar stuur. ✓ (1) 3
1.8 Jy kan in hegtenis geneem word / jy kan ʼn hofsaak teen jou
kry. ✓ (1)
1.9 Jou besonderhede wat gekoppel word aan elke webadres wat
jy besoek. ✓
(Enige logiese antwoord) (1) 4
1.10 (M)moeilik vir ʼn vreemdeling sal wees om te onthou ✓ (1) 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 3
1.11 Kyk na die e-posadres / die slotjie-teken by die adres / die -s by die
adres/https / Kyk na die webadres ✓✓
(Enige twee) (2) 1
1.12 Dit stel hulle bloot aan ʼn foutiewe of onbekende wêreld / gevaarlike
of skadelike inligting of boodskappe. ✓
(Of soortgelyke redenasie) (1)
1.13 Die hele wêreld sien jou inligting. / Jy kan vriendskapsuitnodigings
kry van mense wat jy nie ken nie. Mense versprei verkeerde of valse
informasie op Facebook. ✓
(Of soortgelyke redenasie) (1) 3
1.14 Virtuele kluis ✓ (1) 4
1.15 Jy kan die blokfunksie gebruik / jy moet versigtig wees as jy
foto’s/boodskappe aanstuur / jy moet jou werkskontrak in ag neem /
jy is nie anoniem nie / enigiets wat jy stuur, bly op die ontvanger se
foon / enigiets wat jy stuur kan aangestuur word. ✓✓
(Enige 2 kan gegee word) (2) 1
1.16 1.16.1 Figuurlik ✓ (1) 3
1.16.2 “Dit is gevaarlik.” / dit beteken dat dit gevaarlik kan wees. ✓
(Indien die kandidaat aanhaal kan dit met of sonder die
aanhalingstekens wees.) (1) 1
1.17 Dit is kort / dit is vinnig / die kodewoord het net vir julle as gesin
betekenis / daar is nie tyd om ʼn lang boodskap te tik en te stuur
nie. ✓
(Enige logiese feit vir ʼn punt.) (1) 3
1.18 Die ouers kan: self begin soek / vriende van die kind kontak / die
polisie kontak / die plek waar die kind was dadelik besoek ✓
(Enige logiese antwoord of soortgelyke redenasie) (1)
1.19 Vir sekuriteit / veiligheid ✓ (1) 3
1.20 Die artikel handel oor die beskerming van inligting / informasie deur
internetgebruikers / dit wys vir die leser hoe om slim of veilig te wees
met sosiale media en/of die internet / dit waarsku ons teen die
gevare van die internet en/of sosiale media ✓
(Enige logiese antwoord of soortgelyke redenasie) (1) 3
GRAFIEK (TEKS B)
1.21 1.21.1 Die informasie handel oor data en lugtyd. ✓ (1) 3
1.21.2 Ekstra klasse of lesse ✓ (1) 1
1.22 1.22.1 Drank ✓ (1) 1
1.22.2 Manstudente spandeer R554 (op klere en skoene) terwyl 1
damestudente R428 vir (klere en skoene) betaal / die
diagram wys dat die mans se deel groter is as die dames
se deel ✓ (1)
1.23 C Geld wat op ʼn oneerlike manier verdien is. ✓ (1) 3
1.24 Student Trend Report. ✓
(Die antwoord, www.studentvillage.co.za word nie aanvaar nie. Dit is
waar die inligting nagegaan kan word.) (1) 3
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
AFDELING B: OPSOMMING (TEKS C)
ALGEMEEN
• Kandidate moet volsinne skryf. Indien ʼn werkwoord kort, is dit nie meer ʼn volsin
nie.
• Wenke moet met ʼn werkwoord begin of met ouers moet ...
• Beplanning is nie nodig nie.
• Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
o Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou
en die tweede aanbieding word nagesien.
o Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die
finale antwoord beskou.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien.
Die tweede feit word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin
nagesien.
• Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting volgens die getal
woorde wat dit voorstel getel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7
sinne van die paragraaf nagesien.
LET DAAROP DAT DIE OPSOMMING MEER AS EEN MOONTLIKHEID BINNE ʼn
PARAGRAAF BEVAT. DIE NASIENER MOET DUS NOUKEURIG LEES!
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR NIE-DIREKTE AANHALINGS:
Die hoofgedagte moet in ʼn volsin aangebied word.
Punte
1–3 feite korrek – 1 punt
4–5 feite korrek – 2 punte
6–7 feite korrek – 3 punte
KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR DIREKTE AANHALINGS:
Die hoofgedagte moet in ʼn volsin aangebied word.
Punte
6-7 aanhalings – geen punte vir taal
1-5 aanhalings – 1 punt vir taal
LET WEL
Woordtelling: Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk.
Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat
gebruik is, aan te dui nie.
Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar
dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie.
• Indien die maksimum woorde oorskry word, moet die nasiener tot by die
laaste volsin na die maksimum woorde nasien en die res van die opsomming
ignoreer.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 5
AFDELING B: OPSOMMING (TEKS C)
VRAAG 2: INSTRUKSIES
• Skryf 7 wenke oor Hoe ouers geweld met hul kinders kan hanteer, neer.
• Die vetgedrukte sinne kan moontlik direk aangehaal word.
HOE OUERS GEWELD MET HUL KINDERS KAN HANTEER
1 Moord op televisie is altyd groot nuus. Kinders
wat ander seermaak of boelie, is ʼn redelik
algemene verskynsel. Maar hoe kan ouers hulle
kinders help?
2 Kyk saam met jou kinders televisie sodat jy vir Ouers moet saam met hul
hulle kan verduidelik dat die akteurs nie regtig kinders televisie kyk. / Leer
seergekry het nie, maar dat sulke soort geweld in kinders om tussen die
die regte lewe régtig seer- of doodmaak. rolprentwêreld en die
Verduidelik ook dat dit nié die manier is om werklikheid te onderskei.
probleme op te los nie. Kinders verstaan nie altyd
hoekom daar geweld is nie, daarom moet jy met
jou kinders oor geweld op nuusprogramme Ouers moet met hul kinders
gesels en verduidelik dat dit nie ʼn manier is om oor geweld op
jou probleme op te los nie. nuusprogramme gesels.
3 Ouers moet op die uitkyk wees vir tekens dat Kyk uit na tekens van vrees
televisieprogramme vrese by hul kind wat televisieprogramme in jou
aanwakker – dinge wat byvoorbeeld kind veroorsaak.
slapeloosheid, bednatmaak of huilerigheid tot
gevolg het. Deesdae is daar baie musieksoorte
bv. Hip-hop en Rap wat ook lelike vloekwoorde Neem kennis van die tipe
gebruik en geweld en dwelmgebruik as musiekvideo’s waarna jou kind
aanvaarbaar uitbeeld. Ouers moet kennis neem kyk, luister en aflaai. / Help jou
van watter gewelddadige musiekvideo’s jou kind om tussen goeie en
tiener na kyk, luister en aflaai. Dan kan jy jou slegte musiekvideo’s te
kinders help om tussen goeie en slegte onderskei.
musiek te onderskei.
4 Maak seker dat jou kind positiewe rolmodelle Wees ʼn positiewe rolmodel. /
het. As ouers ten alle koste hulle sin probeer kry, Verseker dat jou kind
of hulle woede ontlaai deur gewelddadig op te positiewe rolmodelle het.
tree, sal kinders ook so reageer. Indien die
kinders aggressie gebruik om uiting aan hulle
emosies te gee, help hulle om te leer om te Leer jou kinders om te
kommunikeer. Só versterk jy aanvaarbare kommunikeer.
optredes.
5 Leer jou kinders om, voor hulle geweld gebruik, Leer jou kinders om hulle foute
hulle eie foute te herken. Help hulle om te herken / help jou kinders om
hulleself in ʼn omgekeerde situasie in te dink, hulself in ʼn omgekeerde
met ander woorde wanneer húlle die slagoffer van situasie in te dink.
ʼn bepaalde soort optrede is.
TOTAAL AFDELING B: 10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
WOORD- EN SINSTRUKTURE
• Spelling vir eenwoord-antwoorde moet korrek wees om punte te verdien.
• Indien een woord gevra word, bv. die korrekte vorm van die woord tussen hakies, mag
die kandidaat die hele sin uitskryf soos dit op die vraestel gegee word. Dis slegs by
Leesbegrip en Vraestel 2 waar die kandidaat gepenaliseer word indien die korrekte
woord nie uitgelig of onderstreep word nie. Waar daar in Vraestel 1 spesifiek gevra
word vir een woord vir..., geld hierdie toegewing nie.
• Spelfoute word gepenaliseer waar taalstrukture gevra word.
o Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord
geskryf word.
o Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE
WOORDE geskryf word.
• Waar afkortings getoets word, moet die punktuasie ook korrek wees om 'n punt te
verdien.
• Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.
• LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en
spelfoute nie, tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed.
• Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
instruksies.
VRAAG 3: ADVERTENSIE (TEKS D)
VRAAG ANTWOORD PUNT
3.1 A Dit word donker. ✓ (1) 1
3.2 ... die pretpark te besoek. ✓ (1) 3
3.3 Dit staan uit en klink lekker vir die leser om dan wel die park te
besoek / die adverteerder speel met klanke sodat dit kan uitstaan / dit
beklemtoon dat die pretpark prettig is. ✓
(Of soortgelyke antwoord) (1) 3
3.4 Wit letters / hoofletters / verskyn bo-aan die advertensie / daar kom ʼn
uitroepteken voor / groot letters of font / dit rym / dit gee die gevoel
van ʼn genotvolle tyd (wat jy vir ʼn lang periode kan hê). ✓ (1)
3.5 Die woorde speel op mense se gevoel/emosies (aangesien die fokus
op die langer lekker is) / lok mense aan om die pretpark te besoek
(omdat dit lekker is om daarheen te gaan). ✓
(Of soortgelyke antwoord) (1) 3
3.6 Hartelus / hartelus ✓ (1) 1
3.7 Lowergroen / lowergroen ✓ (1) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 7
VRAAG ANTWOORD PUNT
3.8 Jongmense / families met kinders / hele gesin / mense wat jonk van
gees is / mense wat pret wil hê. ✓ (1) 3
3.9 Die advertensie wil bevestig / beklemtoon hoe lekker / pretvol /
genotvol dit is / om die leser se aandag te trek. ✓ (1) 4
3.10 Die musiek by die amfiteater word deur die gesin geniet. /
Die musiek word by die amfiteater deur die gesin geniet. /
Die musiek word deur die gesin by die amfiteater geniet. ✓ (1) 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 4: STROKIE (TEKS E)
VRAAG ANTWOORD PUNT
4.1 Dis sterretjies/ wat om hom draai /sy neus is verbind/beseer / daar is ʼn
verband om sy neus gedraai. ✓ (1) 4
4.2 Sy bedoel dat hy ALTYD oneerlik is/nie eerlik is nie/dat hy ALTYD skelm is
/dat hy ALTYD kul. ✓
(ALTYD moet deel vorm van die antwoord aangesien die klem op die
woord geplaas word.) (1) 3
4.3 Hy is verontwaardig/geskok/gebelg/ontevrede/ontsteld/omgekrap/gegrief/
gekrenk/boos/kwaad/vies/ontstoke stel dit as ʼn driftige vraag. ✓ (1) 3
4.4 (Voorbeeld:) Die kroek het by die bank ingebreek. ✓ (1) 2
4.5 Hy het wakker geword/sy slaap is onderbreek. ✓ (1) 3
4.6 Dat hy bereid is om in ʼn varkhok te bly/dat hy die huis as ʼn varkhok sien/
dat hy ʼn vark is. ✓ (1) 4
4.7 Haai ✓ (1) 1
4.8 geëindig ✓ (1) 1
4.9 (Flo vra vir Andy) of hy gelukkig sal wees om in ʼn varkhok te bly. ✓ (1) 2
4.10 Die geluid wat die stofsuier maak./die whoooooo geluid./die stofwolkie/ die
stof wat waai./die strepie/die ✓ (1) 3
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 9
VRAAG 5: PROSA (TEKS F)
VRAAG ANTWOORD PUNT
5.1 (M)mooiste ✓ (1) 3
5.2 (W)weggesteekte ✓ (1) 2
5.3 In hierdie streek kan jy ʼn tradisionele Xhosa-gemeenskap teëkom waar
die kinders tradisionele klere dra. ✓ (1) 2
5.4 (V)vroue / (V)vrouens ✓ (1) 1
5.5 (A)akkommodasie ✓ (1) 1
5.6 (R)reisigers (meervoud) ✓ (1) 1
5.7 lg. ✓ (1) 1
5.8 (I)ingang ✓ (1) 2
5.9 (J)jaarliks (1) 1
5.10 Ek het nog nie die Wildekus besoek nie. ✓ ÓF
Ek het die Wildekus nog nie besoek nie. ✓ (1) 2
5.11 (B)buitelanders (meervoud) ✓ (1) 1
5.12 In hierdie streek behoort jy ʼn tradisionele Xhosa-gemeenskap teë te
kom. ✓ (1) 2
5.13 Dit sal een van Suid-Afrika se mooiste gebiede wees. ✓ (1) 1
5.14 Die natuurwonder is nie net pragtig om te sien nie, maar ook die
geboorteplek van stories en legendes. ✓ (1) 1
(TEKS G)
5.15 Hou die man die selfoon met sy tone vas? ✓ (1) 1
5.16 Smoordronk, stomdronk, stormdronk, papdronk, dikdronk, poepdronk
(plat), horingdronk, duiseldronk, bibberdronk, katdronk, diepdronk,
kanondronk. ✓ (1) 1
5.17 Die verkeersman het die motor gestop. ✓ (1) 1
5.18 (J)jou ✓ (1) 1
5.19 (R)radio’tjie ✓ (1) 2
5.20 (S)stuurwiel ✓ (1) 1
[20]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2018 QP
%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--335e772e-6d01-458c-88e8-5035047c88d9/v1-346aa4f8a56359c010be/card.webp)
Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC Supplementary 2018 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 Eastern Cape Mock 2021 Memo
More from Grade 12 Afrikaans FAL

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

Question paper