Skip to content

Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2018 QP

Question paperAfrikaans FALGrade 1220188 pages

Grade 12 Afrikaans FAL Paper 3 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018, 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2018) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: Opstel (50) AFDELING B: Langer transaksionele teks (30) AFDELING C: Kort transaksionele teks (20) 2. Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling. 3. Skryf in die taal wat jy geassesseer word. 4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy. 5. Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde. Doen die beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf. 6. Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Trek ʼn streep deur jou beplanning nadat jy die finale produk geskryf het. 7. Beplan jou tyd só: AFDELING A: 80 minute AFDELING B: 40 minute AFDELING C: 30 minute 8. Nommer elke skryfstuk soos wat dit op die vraestel genommer is. 9. Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk. 10. Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3 AFDELING A: OPSTEL VRAAG 1 • Skryf ʼn opstel van 250–300 woorde oor EEN van die volgende onderwerpe. • Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer. 1.1 Jou ma en haar susters het ʼn argument gehad en praat al vir jare nie met mekaar nie. Vertel in ʼn interessante opstel waaroor die argument gegaan het en hoe dit julle as ʼn uitgebreide familie affekteer. [50] 1.2 Bloedskenking ... dit kan ʼn lewe red! [50] 1.3 ʼn Toekoms om na uit te sien. [50] 1.4 Begin met die volgende woorde as titel: My vriend(in)/suster/broer/ma/pa se foute het my oë oopgemaak. [50] 1.5 Is dit die moeite werd om na skool oorsee te gaan of moet ek dadelik begin studeer – ja of nee? [50] 1.6 Kies EEN van die volgende prente en skryf ʼn OPSTEL daaroor. Skryf die vraagnommer (bv. 1.6.1) en die titel van die opstel neer. LET WEL: Daar moet ʼn duidelike verband wees tussen die opstel en die prent wat jy gekies het. 1.6.1 [Bron: www.google images.com 2018] [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2018) 1.6.2 [Bron: Fresh Living: November 2017] [50] 1.6.3 [Uit: Huisgenoot, Julie2017] [50] TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5 AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 2 • Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor. • Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer. 2.1 BEDANKINGSBRIEF Skryf ʼn bedankingsbrief aan ʼn onderwyser(es) wat ʼn baie belangrike rol in jou skoollewe gespeel het. [30] 2.2 HULDEBLYK Jou gunstelingtante/-oom is na ʼn kort siekbed oorlede. Jy is gevra om namens die niggies/neefs ʼn huldeblyk by die begrafnis te lewer. Skryf nou die huldeblyk neer wat jy by die begrafnis gaan lewer. [30] 2.3 AGENDA EN NOTULE Dit is ses weke voor jou skool se matriekafskeid. Jy is die sekretaris/sekretaresse van die matriekdanskomitee. Julle het alreeds ʼn jaarlikse vergadering gehad. Skryf nou die notule van die vergadering neer. Gebruik die onderstaande agenda om die notule op te stel. 1. Opening en verwelkoming 2. Register en verskonings 3. Notule van die vorige vergadering 4. Nuwe sake: Fondsinsameling Dekor Uitnodigings Spyskaart (menu) Algemeen 5. Datum van nuwe vergadering 6. Afsluiting en bedanking [30] 2.4 DIALOOG Jy het ʼn belangrike afspraak as gevolg van ʼn misverstand gemis. Skryf nou die dialoog tussen jy en die persoon met wie die afspraak was waar jy om verskoning vir die misverstand vra. [30] TOTAAL AFDELING B: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2018) AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 3 • Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor. • Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer. 3.1 ADVERTENSIE Jy wil gedurende die Desembervakansie graag die nuwe graad 8’s afrig om plek in die skool se eerste krieketspan/tennisspan/swem ensovoorts te behaal. Ontwerp nou ʼn advertensie waarin jy graad 8 leerders uitnooi om jou sportkliniek by te woon. [20] 3.2 POSKAART Jy neem deel aan die Tropica realiteitskompetisie waarin julle ʼn paar weke saam met bekendes op ʼn eiland deurbring. Stuur ʼn poskaart aan jou beste vriend(in) by die huis waarin jy ʼn paar hoogtepunte oor die eiland deel. [20] 3.3 INSTRUKSIES Jy het vir ʼn kompetisie, genaamd Toptienwenke: hoe om jou matriekpunte te verbeter ingeskryf waarin jy groot pryse kan wen. Skryf nou die wenke (7–10) in die vorm van instruksies neer. [20] TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 12 Afrikaans FAL

View all