Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1
NOVEMBER 2014
MEMORANDUM
PUNTE: 80
Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2014 papers 





View all
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)




Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2014 Memo
Grade 12 Afrikaans FAL Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2014, 11 pages. Read online or download the free PDF.
Afrikaans Fal · Grade 12 · NSC November Exam · 2014 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 286.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC November Exam 2014
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paperMemo
Questions in this paper
- Question 1Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)30 marks
- Question 3Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 4Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)10 marks
- Question 5.1Taalstrukture en -konvensies (Language Structures and Conventions)14 marks
- Question 5.2Lees en Kyk (Reading and Viewing, non-literary)6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
AFDELING A: LEESBEGRIP
ASSESSERINGSRIGLYNE
• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
• Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn,
word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie
vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien
die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
• By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM
NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt.
• Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering
verdien die punt.
• Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die
korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.
• Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ʼn reeks word gegee, sien SLEGS die eerste
TWEE/DRIE na.
• Aanvaar dialektiese variasies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat
volledig geskryf word vir meerkeusevrae.
VRAAG 1
TEKS A: KLEIN HATICE MAAK GROOT NAAM
[Verwerk uit: Huisgenoot, 23 Desember 2010 en http://wol.jw.org]
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK
(Barrett)
1.1 • Die skoolkinders het haar (oor haar lengte) geterg. 1 1
• Volwassenes het grappies oor haar/dwergies gemaak.
• Die skoolkinders/volwassenes het haar soos iemand van die
plaaslike sirkus behandel.
• Volwassenes/skoolkinders het haar soos ʼn kind behandel.
(Enige EEN)
(Fokus van vraag: WAT het haar skooldag ʼn nagmerrie
gemaak?)
1.2 • Die volwassenes was onsensitief/ongeskik/onbeskof teenoor 1 3
Hatice.
• Die volwassenes het soos kinders opgetree/kinderagtig.
• Die volwassenes het haar verbaal geboelie.
• Die volwassenes het nie simpatie met Hatice gehad nie.
(Enige EEN of soortgelyk)
(Fokus: Wat lei jy af, wat was hulle ingesteldheid?)
1.3 Hatice is in Istanboel as die kortste vrou ter wêreld aangewys. 1 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 3 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK
(Barrett)
1.4 • Hatice het lank gewag (voordat haar situasie verander 1 4
het/voordat sy beroemd geword het).
• Daar het baie tyd verloop (voordat Hatice se situasie verander
het/voordat Hatice beroemd geword het).
• Na ʼn lang ruk het dinge verander.
(Enige EEN of soortgelyk)
(Fokus: Tyd)
1.5.1 Figuurlik 1 3
1.5.2 Sy is baie bly/gelukkig. 1 2
1.6 • Om haar lengte akkuraat te meet. 1 3
• Met skoene sou sy langer wees.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.7 • Khagendra is (4cm) korter as Hatice. 1 3
• Khagendra is 67 cm/sewe en sestig/sewe-en-sestig
sentimeter/cm lank.
(Enige EEN)
1.8 • Hulle woon albei in Turkye./Hulle is landgenote. 2 2
• Hulle is albei in die Guinness World Records opgeneem.
• Hulle hou albei ʼn wêreldrekord./Hy is die langste man en sy
is die kortste vrou in die wêreld.
• Albei is in hul twintigs.
(Enige TWEE)
1.9 • A 1 3
• baie lank is.
• A baie lank is.
(Enige EEN)
1.10 • Hy is die langste man (in die wêreld)/2,47m lank. 2 1
• Hy het die grootste hande/27,5cm.
• Hy het die grootste voete/36,5cm.
(Enige TWEE rekords, selfs binne 1 sin)
1.11 “Ons het nie besef sy ly aan dwergisme nie.” 1 2
(Aanvaar antwoord sonder aanhalingstekens)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 4 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK
(Barrett)
1.12 Ja. 1 5
• Hatice se ouers kon geld/ʼn motor geleen het (om haar na die
spesialis te neem).
• Die ouers kon ʼn fonds gestig het (sodat die gemeenskap hulle
kon help om haar na die spesialis te neem).
OF
Nee.
• Hatice se ouers was te arm (om haar na ʼn spesialis te neem).
• Hatice se ouers het nie geld/ʼn motor gehad (om haar na ʼn
spesialis te neem) nie.
(Enige EEN of soortgelyk)
(Fokus op rugprobleem – par. 8)
1.13 • Hatice is fisies nie baie sterk nie. 1 3
• Hatice kan net klein goedjies optel/ʼn bietjie skoonmaak/sy
kan nie baie dinge self doen nie.
(Enige EEN of soortgelyk)
LW: Geen aanhalings nie.
1.14 • Hatice hoop om iemand te ontmoet wat vir haar lief gaan 2 2
wees.
• Hattice hoop sy kan eendag trou/iemand ontmoet wat saam
met haar voor die kansel gaan staan/die regte troumaat vind.
• Hatice hoop om onafhanklik te wees/dinge vir haarself te
doen.
• Hatice sal wil werk/ʼn beroep volg.
• Hatice wil die wêreld plat reis.
(Enige TWEE of soortgelyk)
1.15 • (Deur die gebruik van) die kat (in die foto). 1 3
• Deur vir Hatice saam met die kat af te neem.
(Enige EEN of soortgelyk)
1.16.1 • Hatice het beroemd/bekend geword. 1 2
• Hatice se naam het beroemd/bekend geraak.
• Hatice het (wêreld)erkenning gekry.
(Enige EEN)
1.16.2 • Die teenoorgesteldes/antonieme/paradoks beklemtoon/vestig 2 5
aandag op/som op/kontrasteer.
EN
• Hatice se klein bou en die wêreldroem wat sy verwerf het.
(Of soortgelyk)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
1.17 • Die skrywer wil wys dat dwergisme ʼn universele 1 5
verskynsel/toestand is/regoor die wêreld voorkom.
• Die skrywer wil wys dat die lewe vir alle dwerge regoor die
wêreld moeilik is.
(Enige EEN of soortgelyk)
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK
(Barrett)
1.18 • Gesonde mense/gemeenskappe moet mense met dwergisme 1 4
of mense met gebreke normaal/met simpatie/sensitief
behandel.
• Drome kan waar word.
• Bly positief.
• Feite oor dwergisme
(Of soortgelyk – opvoedkundige-/sedeles)
TEKS B: BESTE BESTUURDERS VOLGENS NAVORSING
[Verwerk uit: www.grafika24.com]
DENK-
VRAAG MEMORANDUM PUNT VLAK
(Barrett)
1.19 Opel, Nissan, Ford 1 2
1.20 • Die Hyundai-bestuurder word as nommer 1 aangedui/Boaan 2 3
die lys/Die Hyundai se bestuurder staan in die eerste
posisie.
• Die Hyundai-bestuurder het 10/die meeste sterre gekry./Met
sterre.
1.21 • B 1 3
• ʼn 62-jarige man wat rook en wat ʼn Honda bestuur
(Enige EEN)
1.22 • nie-rokers 1 3
• Bestuurder/Hy/Sy rook nie.
(Enige EEN)
1.23 • (Volgens navorsing) is vrouens beter bestuurders (as mans). 1 3
• Vrouens is die nommer 1 bestuurders volgens geslag.
(Enige EEN)
TOTAAL AFDELING A: [30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
AFDELING B: OPSOMMING
Nasien van die opsomming
Die opsomming moet soos volg nagesien word:
• Puntetoekenning:
o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit)
o 3 punte vir taal
o Totaal punte: 10
• Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie:
o 1-3 korrekte feite: 1 punt
o 4-5 korrekte feite: 2 punte
o 6-7 korrekte feite: 3 punte
• Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het:
o 6-7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie
o 1-5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken
LET WEL:
• Getal woorde:
o Nasieners moet die getal woorde verifieer.
o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat
gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie.
o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener
tot by die laaste volsin voor die 70 woorde grens nasien en die res van die
opsomming ignoreer.
VRAAG 2
TEKS C: WENKE OM TE VERSEKER DAT MENSE VAN JOU SAL HOU
[Verwerk uit: http://www.pitkos.co.za]
Leesstuk Eie woorde
Is jy alleen, eensaam en sonder vriende? Jy wil graag
hê dat mense van jou hou. Maar hoe doen jy dit? Hier
volg ʼn paar wenke wat jou kan help.
Mense se name is belangrik. Sommige mense word
kwaad as hul name verkeerd uitgespreek word. Die
verkeerde uitspraak van ʼn naam kan die betekenis
daarvan verander. Vir baie mense verteenwoordig hul
name wie hulle is. Dit is dus belangrik dat jy mense 1 Spreek mense se name korrek
se name korrek uitspreek veral wanneer jy met uit (wanneer jy met hulle praat).
hulle praat.
Wie hou van onvriendelike mense? Onvriendelike
mense skrik ander af. Die ideale manier om grense 2 Glimlag (vriendelik) vir mense
tussen oud en jonk, man en vrou en verskillende (om grense af te breek).
tale af te breek, is ʼn vriendelike glimag.
Terselfdertyd oefen jy jou gesigspiere!
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
Mense gesels graag oor die dinge waarin hulle 3 Gesels met mense oor hulle
belangstel soos hul werk, sport, kos en stokperdjies. stokperdjies/hulle werk/die dinge
Dit werk wonderlik as jy met mense gesels oor die waarin hulle belangstel.
dinge waarin hulle geïnteresseerd is.
4 Probeer (situasies wat)
In sekere gevalle is konfrontasies onvermydelik, maar argumente/konfrontasies (kan
probeer sover moontlik om moeilike situasies wat veroorsaak) vermy.
tot argumente kan lei, te vermy. Hierdie vermoë
word deur baie mense bewonder.
5 Moenie (altyd) (met ander mense
Jy moet ook leer om nie so maklik ander mense se se gedrag) fout vind nie./Moenie
gedrag te kritiseer nie, want mense kritiseer (ander mense) kritiseer nie.
gewoonlik omdat hulle nie ander mense se optrede
verstaan nie.
Jy wil ook graag vriende maak en mense nader trek – 6 Wees positief (om mense nader
wees dus ʼn positiewe persoon. ʼn Uitstekende te trek).
voorbeeld van iemand met ʼn positiewe persoonlikheid
was Suid-Afrika se voormalige president, Nelson
Mandela.
7 Vra (dadelik) om verskoning as jy
Almal begaan foute. Wanneer jy verkeerd is, vra verkeerd is.
onmiddellik om verskoning. Dit help om enige
moeilike situasie te red.
TOTAAL AFDELING B: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
AFDELING C: TAAL
ASSESSERINGSRIGLYNE
Spelling:
o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
taalstruktuur is wat getoets word.
o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
• Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
instruksies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig
geskryf word vir meerkeusevrae.
VRAAG 3
TEKS D: ADVERTENSIE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 19 September 2013]
PUNT DENK-
VRAAG MEMORANDUM VLAK
(Bloom)
• Die woord verskyn in drie tale. 2 6
3.1 • Die gevaarteken/weerligteken (verskyn bokant die woord,
GEVAAR.)
• Die woord is in vetdruk.
• Die woord is in hoofletters.
• Die woord is in groot letters gedruk.
• Die woorde staan in ʼn blokkie.
• Die doringdraadheining/(hakies) - draad (beklemtoon die gevaar.)
(Enige TWEE)
3.2 • Dit manipuleer jou om betrokke te raak. 1 6
• Dit betrek die leser.
• Dit plaas die advertensie op ʼn persoonlike/intieme/informele vlak.
(Enige EEN of soortgelyk)
3.3 jy 1 1
3.4 skatryk/stinkryk 1 1
3.5 negatiewe 1 1
3.6 • D 1 3
• krag
• D krag
(Enige EEN)
3.7 Stuur/Tik/Skryf (mag ook kleinletters wees) 1 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
3.8 elektrisiteit (kan ook in sin gegee word) (spelling moet korrek wees) 1 4
PUNT DENK-
VRAAG MEMORANDUM VLAK
(Bloom)
3.9 Ja. 1 6
• As trotse Suid-Afrikaner, speel dit op my gevoel van nasietrots/
lojaliteit/vaderlandsliefde.
• Die land se ekonomie is vir my belangrik.
• Die advertensie dra ʼn sterk boodskap.
OF
Nee.
• Dit is die polisie se werk om diewe vas te keer.
• Dit raak my nie persoonlik nie.
• Ek betaal my eie elektrisiteitsverbruik.
(Enige EEN of soortgelyk)
SUBTOTAAL: [10]
VRAAG 4
TEKS E: STROKIESPRENT
[Verwerk uit: Huisgenoot, 21 November 2013]
PUNT DENK-
VRAAG MEMORANDUM VLAK
(Bloom)
4.1 • C 1 2
• die kat die woorde anders bedoel.
• C die kat die woorde anders bedoel.
(Enige EEN)
4.2 Ek kies my vakke vir volgende jaar. 1 3
(Of soortgelyk)
4.3 • Die vorige kat het ʼn eendjie gevang. 1 4
• Die vorige kat is deur die ma eend aangeval/doodgemaak/
weggejaag.
(Enige EEN)
4.4 • Sy groot oë. 1 4
• Die strepies bokant sy kop.
• Die kat se gesigsuitdrukking.
(Enige EEN)
4.5 Die hond sê vir die mannetjiekat dat hy net soos die vorige kat sal 2 3
verdwyn.
4.6 links 1 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 10 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
4.7 • (Dit word beklemtoon deur) die gebruik van ʼn uitroepteken. 1 4
• (Dit word beklemtoon deur) die feit dat dit in hoofletters/vetdruk/
groter letters geskryf is.
(Enige EEN)
PUNT DENK-
VRAAG MEMORANDUM VLAK
(Bloom)
4.8 • In raampie 1 sien ons 4/meer eendjies, maar in raampie 2 is daar 1 4
3/minder eendjies sigbaar.
• Die eendjies word lopend voorgestel.
• Die afstand tussen die hond/kat en die eendjies word al groter.
• Die eendjies beweeg al verder verby die windpomp.
(Enige EEN)
4.9 • Die hond waarsku die kat vooraf sodat hy nie in die moeilikheid 1 6
kom nie.
• Die kat en hond praat vriendelik met mekaar.
(Of soortgelyk)
SUBTOTAAL: [10]
VRAAG 5
5.1 TEKS F: DIE RENOSTERMEISIE
[Verwerk uit: Huisgenoot, 17 Oktober 2013]
PUNT DENK-
VRAAG MEMORANDUM VLAK
(Bloom)
5.1.1 mej. (moet kleinletter wees) 1 1
5.1.2 vyftien 1 1
5.1.3 Amina sê: “Ek is die renostermeisie by die skool.” 2 3
“Ek is die renostermeisie by die skool,” sê Amina.
(EEN punt vir korrekte leestekens op die regte plek en EEN punt vir
korrekte woordorde en voornaamwoord.)
5.1.4 onderwyseres 1 1
5.1.5 • Daar behoort renosters in die toekoms te wees. 1 3
• Daar behoort in die toekoms renosters te wees.
(Enige EEN)
5.1.6 wêreldwyd 1 1
5.1.7 • Renosters kan nie self praat nie. 1 3
• Renosters kan self nie praat nie.
(Enige EEN)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 11 DBE/November 2014
NSS – Memorandum
5.1.8 ʼn Bloeiende renoster het my hartseer gemaak. 1 3
5.1.9 Amerikaner 1 1
5.1.10 Amina het vir die eerste keer ʼn renoster gesien toe sy twee jaar oud 1 3
was.
5.1.11 • Die Krugerwildtuin is dikwels deur haar gesin besoek. 1 5
• Dikwels is die Krugerwildtuin deur haar gesin besoek.
(Enige EEN)
5.1.12 Onmiddellik het sy gedink renosters is oulike diere. 1 3
5.1.13 • B 1 1
• oplos.
• B oplos.
(Enige EEN)
5.2 TEKS G: PRENT
[Uit: www.google.com]
PUNT DENK-
VRAAG MEMORANDUM VLAK
(Bloom)
5.2.1 voorskoot 1 1
5.2.2 verestoffer 1 1
5.2.3 stofsuier 1 1
5.2.4 spuitkannetjie 1 1
5.2.5 stoom 1 1
5.2.6 agtergrond 1 1
SUBTOTAAL: [20]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC November 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC Supplementary 2014 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2020 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2016 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC November 2015 Memo
More from Grade 12 Afrikaans FAL

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP
%202024%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7ef36162-08ba-45ea-8e76-4b201f651670/v1-2b1cbcc2c4220d1b6e79/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 November 2024 NSC Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2024 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 3 NSC June 2024 Question Paper

Question paper