You're offline
Skip to content
Question paper

Afrikaans SAL P2 Nov 2021 MG North West_hlayiso.com_.pdf

Subject: Afrikaans SalGrade 1220219 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2021 NOORDWES NASIENRIGLYNE PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne (Noordwes) NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE 1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer. 2. Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar. 3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/ EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word. 4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae word geen punte toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling word bepunt. 5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. 6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien. 7. Aanvaar dialektiese variasies. 8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n meervoudigekeuse-vraag. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 3 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne (Noordwes) VERHAAL A: "DIE LAS" – Margaret Bakkes VRAAG ANTWOORD PUNT 1.1 10 jaar 1 1.2 Sy ma/moeder 1 1.3.1 (Hy het die ghoen) by Faans gewen/gekry. 1 1.3.2 Sy pa 1 1.4  Daar het baie motors voor die huis gestaan. 1  Oupa het slegte nuus vir Schalkie vertel. 1  Schalkie wou nie sy ma se kamer verlaat nie. 1  Schalkie het ophou rugby speel. 1 1.5  Schalkie se ma wou nie toelaat dat hy by maats gaan kuier nie. 1  Schalkie se ma wou hê dat hy elke dag na skool direk huis toe kom. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.6 D/bekommerd 1 1.7  Sy het nie verwag dat Schalkie sy onderwyser huis toe sou bring nie. 2  Sy het gedink Schalkie het iets verkeerd gedoen.  Sy wou Schalkie met niemand deel nie.  Sy was jaloers op haar tyd met Schalkie. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) 1.8.1 E/Dirk van Graan wou uitvind wat verkeerd was in Schalkie se lewe. 1 1.8.2 A/Dirk van Graan het besluit dat hy self Schalkie se ma wou ontmoet. 1 1.8.3 B/Schalkie het weer sorgeloos gevoel en kon met iemand oor sy pa en ma 1 praat. 1.8.4 D/Dirk van Graan het vir Schalkie se ma gesê dat hy vir hulle wou sorg. 1 1.9.1 help as jy dink iets is verkeerd 1 1.9.2  Toe Dirk van Graan besef het dat daar iets verkeerd was in Schalkie se 1 lewe, het hy dadelik planne gemaak om te help.  Dirk van Graan het hom nie aan Schalkie se verskonings gesteur nie.  Dirk van Graan het nie moed opgegee toe Lida lelik met hom was nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Die antwoord op Vraag 1.9.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.9.2 te verdien.) 1.10  Schalkie het nie meer maats gehad nie. 2  Schalkie se skoolwerk het agteruit gegaan.  Schalkie het opgehou om rugby te speel.  Schalkie se lewe het om sy ma begin draai. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 4 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne (Noordwes) VERHAAL B: "ROOIKOOS WILLEMSE IS SOEK" – Abraham H. de Vries VRAAG ANTWOORD PUNT 1.11  (In die) hotel 1  Kamer nommer elf in die hotel (Enige EEN) 1.12.1 baard 1 1.12.2 gedrink/drank/alkohol/bier/drink 1 1.12.3 rugby/veld/wedstryd 1 (Of soortgelyk aan bogenoemde) 1.12.4 Barrydale 1 1.13 C/baie goed gespeel het. 1 1.14.1 E/Rooikoos en die Barrydalers wou mekaar slaan. 1 1.14.2 D/Die Barrydalers het besluit om Rooikoos uit te los en het die kantien 1 verlaat. 1.14.3 A/Barrydale se span het nie die wedstryd gewen nie. 1 1.14.4 C/Die Barrydalers het Rooikoos se hare gekleur en sy baard afgeskeer. 1 1.15.1 verbaas 1 1.15.2 Rooikoos het nie die kelner geken nie. 1 (Of soortgelyk aan bogenoemde) 1.16  Jan 1  'n Skoonmaker (van die hotel)  'n hotelwerker (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.17  hy nie geweet het wie hy is nie. 1  hy homself nie herken het nie.  Jan/iemand wel vir Rooikoos Willemse geken het.  daar niemand was met wie hy kon praat nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 1.18.1 bly 1 1.18.2 Die Barrydalers het Rooikoos ... 1  net gestraf/'n les geleer.  nie (dronk) op straat gelos nie.  nie seergemaak/in gevaar gestel nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Die antwoord op Vraag 1.18.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.18.2 te verdien.) 1.19.1 die einde van 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 5 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne (Noordwes) 1.19.2 Aan die einde van die verhaal ... 1  het Rooikoos na homself gesoek.  het Rooikoos gewonder wie hy is.  was Rooikoos nie seker wie hy is nie.  was Rooikoos nie fisies in sy hotelkamer nie. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Die antwoord op Vraag 1.19.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.19.2 te verdien.) 1.20  Ons leer Rooikoos reg van die begin af ken./Die verteller sê vir ons 2 watter soort persoon Rooikoos is.  Rooikoos word beskryf.  Rooikoos is deel van die hele verhaal./Hy is die hoofkarakter.  Ons weet nie veel van die ander karakters af nie. Aanvaar ook as die kandiddaat voorbeelde van bg. noem, bv.:  Die leser weet wat Rooikoos se swak punte is.  Die leser weet wat drank in sy lewe veroorsaak het.  Hy was 'n kwaaddoener/hy het ander mense gevloek.  Rooikoos het nie goeie maniere gehad wanneer hy dronk was nie. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 6 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne (Noordwes) VRAAG 2: PERDEKRAG – Cecilia du Toit VRAAG ANTWOORD PUNT 2.1  (Sy is die) eienaar/baas. 1  Dit is haar perdeskool./Sy is in beheer.  Sy is die hoof/bestuurder van die perdeskool. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.2.1 (Mevrou) Bekker 1 2.2.2  3 maande 1  100 uur (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.3  Hy moes (vars/nuwe) strooi/gras gaan haal/in die stalle sit. 1  Hy moes die perde se hoewe skoonmaak. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.4 A/streng 1 2.5  Hulle het met 'n gaar/ou bakkie gery/'n ou bakkie gebruik. 1  (Wilma het gesê dat) die De Beers/hulle sukkel. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Kandidaat mag nie net sê dat die De Beers arm was nie. Daar moet bewys wees dat hulle nie ryk was nie.) 2.6  Wilma het vir Lucky gesê om die stalle uit te hark. 1  Lucky het vir Wilma gesê hy is nie daar om die vuil werk te doen nie. 1  Wilma wou hê Lucky moes die perdeskool verlaat. 1  Lucky het die hooivurk gevat en begin werk. 1 2.7 Lucky ... 2  het nie van ryk mense gehou nie/was kwaad vir almal wat ryk was/het ryk mense gehaat/was negatief (teenoor ryk mense).  het gedink ryk mense is almal sleg/varke/rotte.  het gedink ryk mense gee nie om vir arm mense nie/is selfsugtig.  het geen respek vir ryk mense gehad nie. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde. Aanvaar enige TWEE antwoorde wat daarop dui dat Lucky negatief voel teenoor ryk mense. Ons aanvaar nie direkte woorde uit die teks nie.) 2.8.1 B/Wilma moes Lucky waarsku om nie vir Binki te boelie nie. 1 2.8.2 E/Wilma het gesê dat Lucky nie kos gaan kry voor al die vuil strooi op die 1 hoop is nie. 2.8.3 A/Lucky het besef dat daar ander kinders is wat ook swaarkry. 1 2.8.4 D/Lucky het besef dat hy sy ma se tyd en liefde moes waardeer. 1 2.9.1 kwaad 1 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 7 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne (Noordwes) 2.9.2  Dit is verkeerd om iemand te spot/te boelie/vir iemand byname te 1 noem/vir iemand wat bang is, te lag.  Dit is nie snaaks wanneer iemand flou val nie.  Lucky lag.  Lucky lag vir Binki (want sy is bang vir Lady Jane)/boelie Binki/spot haar.  Lucky terg Binki oor haar naam/noem haar “Beentjie”. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Die antwoord op Vraag 2.9.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.9.2 te verdien. Die kandidaat hoef nie te sê dat dit verkeerd is om .... nie. ) 2.10.1 verkeerd is om te stereotipeer 1 2.10.2 Dis verkeerd om te stereotipeer, want ... 1  'n mens moet iemand anders eers leer ken, voordat jy ʼn opinie oor hom/haar uitspreek.  jy weet nie wat in ander se lewens gebeur nie.  mense is nie almal dieselfde nie/jy moet ander respekteer al is hulle anders as jy. Aanvaar ook voorbeelde van Lucky se stereotipering, bv.:  Lucky dink alle ryk mense gee meer om vir diere as vir arm mense.  Lucky dink alle wit mense is ryk.  Lucky dink wit mense het nie probleme nie.  Lucky dink alle ryk mense is sleg. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Aanvaar nie aanhalings nie.) 2.11.1 Gedrink/drank/alkohol/bier gedrink/gesuip/drink/dronk 1 (Alhoewel ''drink'', ''drank'' en ''dronk'' nie in sinsverband pas nie, sal ons dit aanvaar, want dit dui op kennis van die inhoud.) 2.11.2 Grace 1 2.11.3  been/bien/voet/enkel 1  poot/voorpoot/poet (Aanvaar spelfout, indien dit nie Engels is of die betekenis heeltemal verander nie.) 2.11.4  Jammer/spyt/hartseer/skaam/verleë 1 2.12  Hy het klein katjies verdrink/diere mishandel/doodgemaak. 1  Hy het die katte in die dam gegooi.  Lucky wou die perde/Kaizer seermaak. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.13 Lucky was kwaad omdat... 1  sy ma se werkgewers haar min betaal het.  sy ma se werkgewers meer vir die katte betaal/verdien het as wat sy ma verdien het.  sy ma so moes sukkel/swaargekry het.  hy gedink het ryk mense gee meer om vir diere as vir arm mense. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Iewers in die antwoord moet daar 'n gebeurlikheid wees.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 8 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne (Noordwes) 2.14.1 reg te maak 1 2.14.2 Wilma het ... 1  Lucky kans gegee om sy gemeenskapsdiens by die perdeskool te doen.  gestremde kinders met haar perde gehelp.  Binki op die plaas laat bly/Binki ondersteun.  die perde gebruik om ander mense te help.  geleer dat diere 'n mens beter kan laat voel. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.15 C/onverantwoordelik was 1 2.16  sy ma het hom anders geleer/het hom geleer om vir grootmense 1 antie/tannie te sê.  sy is ouer as hy.  Lucky het omgegee wat Wilma van hom dink.  Lucky het Wilma respekteer/Lucky se ma het hom respek geleer. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) 2.17.1 D/Wilma het gebel sodat Lucky kon teruggaan stad toe. 1 2.17.2 E/Lucky het besef dat diere met liefde en respek behandel moet word. 1 2.17.3 B/Lucky het besef dat alle mense seerkry. 1 2.17.4 A/Lucky het besef dat 'n mens uit jou foute kan leer. 1 2.18.1 By die einde van 1 2.18.2 Aan die einde van die drama kom die leser agter ... 1  hoe die perde se krag die karakters gehelp het.  dat die mense en die perde in harmonie met mekaar was.  dat Binki nie meer skaam was vir haar letsels nie/bang was vir die perde nie.  dat Lucky nou respek vir die perde/ander mense gehad het.  dat die perde Lucky/Binki se lewe verander het.  dat Lucky/Binki goeie dinge van perde geleer het. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde. Die antwoord op Vraag 2.18.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.18.2 te verdien. Die kandidaat kan ook net verwys na die impak wat die perde op een van die karakters gehad het. ) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 9 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne (Noordwes) 2.19 Ons leer Lucky ken deur dit wat ... 2  Wilma oor hom sê.  Lucky self dink/sê  Lucky self doen. Aanvaar ook as kandidaat voorbeelde van bg. gee/die ''dit'' omskryf, bv.:  Wilma (wat sy oor Lucky sê): wat Lucky verkeerd gedoen het; die rede waarom hy op die plaas is; dat hy kru praat; dat hy nie luister nie.  Lucky (wat hy sê): hy is jammer oor wat hy gedoen het (soos hy vir Kaizer vertel het); toe Lucky vir Binki sy storie vertel het, leer 'n mens hom ken; die manier waarop hy praat, wys dat hy 'n tiener is/dat hy rebels/kwaad vir die lewe is; Lucky praat mooi van sy ma/hy het respek vir haar; Lucky noem Wilma tannie/sy ma het hom geleer om grootmense te respekteer.  Lucky (wat hy doen): dra 'n mus met 'n sokkerspan se logo/hy hou van sokker; Lucky spot Binki, maar hy voel sleg as hy besef hy maak haar seer; Lucky neem vir Kaizer water, (wat wys op die positiewe verandering). (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde. Indien die kandidaat die antwoord in kolpunte gee, ignoreer kolpunte en sien die eerste twee antwoorde na, ongeag of die antwoorde in die eerste/tweede sin staan.) 2.20 Binki het ... 2  besluit dat sy vir haar eie geluk verantwoordelik was/haarself moes aanvaar/lief wees vir haarself.  besef sy moet haar omstandighede aanvaar/nie meer so sensitief wees nie.  die waarde van vriende besef.  besluit om vir die wêreld te wys wie sy was/nie langer haar letsels weg te steek nie/nie meer skaam oor haar letsels gevoel nie.  haar vrees vir dinge/perde oorwin. Aanvaar ook as die kandidaat voorbeelde gee van veranderings wat aan die einde van die drama duidelik is, bv.: Binki het ...  besluit om nie meer kwaad vir haar ma te wees nie/besef haar ma het nie tyd vir haar nie.  met Lucky oor die brand gepraat/hom van Dukie vertel.  vry gevoel.  nie meer omgegee wat ander van haar letsels dink nie.  deur baie probleme gekom, maar nog steeds 'n mooi hart gehad.  vir haar ma ''Ma'' gesê.  vir Sabrina gesê dat sy verkeerd optree. (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde) TOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Afrikaans Sal

Explore more published documents in this catalogue.

View all