Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12201810 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2018) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C √√ 1.1.2 B √√ 1.1.3 D √√ 1.1.4 B √√ 1.1.5 B √√ 1.1.6 D √√ 1.1.7 A √√ 1.1.8 C √√ 1.1.9 A √√ 1.1.10 A √√ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Beide A en B √√ 1.2.2 Slegs B √√ 1.2.3 Slegs A √√ 1.2.4 Geeneen √√ 1.2.5 Slegs B √√ (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Stikstofvrye ekstrak √√ 1.3.2 Kwarantyn √√ 1.3.3 Ken-balmerker √√ 1.3.4 Dragtigheid/gestasie √√ 1.3.5 Freemartin √√ (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Ideale proteïen/eierproteïen √ 1.4.2 Battery √ 1.4.3 Uretra √ 1.4.4 Spoeling/Oesting √ 1.4.5 Voorkant/Anterior √ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE 1 3 AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 2.1.1 Diere met maagkompartemente Voëls/hoender/pluimvee √ (1) 2.1.2 TWEE sigbare redes om antwoord te regverdig • 2 sekums √ • Aanwesigheid van ʼn maag/ventrikulus /proventrikulus √ • Aanwesigheid van ʼn krop (Enige 2 x 1) (2) 2.1.3 Identifisering van die letter (a) C√ (1) (b) E√ (1) (c) D√ (1) 2.1.4 TWEE aanpassings-eienskappe van deel D • Aanwesigheid van klein klippe √ • Dik spierwand/ baie sterk wand √ (2) 2.1.5 Aanduiding van die tipe voer wat geskik is vir voëls Kragvoere √ (1) 2.2 Voedingstof inligting vir verskillende voere 2.2.1 Klassifikasie van voere A Proteïenryke ruvoer √ B Proteïenryke kragvoer √ C Koolhidraatryke kragvoer √ D Koolhidraatryke ruvoer √ (4) 2.2.2 Pearsonvierkant Voer C 9 /mielie- 21 dele √ meel 17% √ Voer B 38/ Sojaboon- oliekoekmeel 8 dele √ Voerkraal-verhouding/rantsoen van voer C : B is 21 : 8 √ (4) Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2018) 2.2.3 Berekening van persentasie van voer B 21 + 8 = 29 √ 8 x 100 √ 29 = 27,59/28% √ (3) 2.3 Energievloei van voer 2.3.1 Aanduiding van die letter wat die tipes energie voorstel (a) C√ (1) (b) B√ (1) 2.3.2 Berekening van energie in A (verteerbare energie) Bruto energie – energie in feses 18,5 MJ/kg – 7,32 MJ/kg √ = 11,18 MJ/kg √ (2) 2.4 Aanvullings 2.4.1 (a) Kalmeermiddels Dit kalmeer die diere wat hul meer laat eet √ (1) (b) Antibiotika Voorkom dat diere siektes kry √ (1) (c) Somatotropien hormoon Hormoon verhoog die tempo waarteen voer na spiere omgesit word √ (1) 2.5 Voervloeiprogram 2.5.1 Berekening van die totale droë materiaal in ton 3 200 kg/ha x 40 ha = 128 000 kg √ 128 000 kg = √ 1 000 = 128 ton √ (3) 2.5.2 Berekening van die totale vereistes van al die diere vir 120 dae 24 000 kg Totale vereistes van kalwers = 200 x 120 = √ 1 000 = 24 ton √ Totale vereistes van alle diere = 24 + 72 + 5,4 = 101,4 ton √ (3) 2.5.3 Voorstelling van die seisoen Somer/reënseisoen √ Rede = Daar is ʼn oorskot van 26,6 ton (128 – 101,4 = 26,6) √ (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE 1 5 VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Produksievlakke van varke in verskillende toestande 3.1.1 Identifikasie van varke (a) Vark C √ (1) (b) Vark A √ (1) (c) Vark B √ (1) 3.1.2 Rede vir 3.1.1 (c) Daar is ʼn groot toename van die aanvanklike massa van 40 kg tot die finale massa van 70 kg / toename in massa van 30 kg in vergelyking met ander varke. √ (1) 3.1.3 DRIE faktore wat bygedra het tot die hoogste verbeterde produksie in vark B. • Voeding √ • Omgewing √ • Teling/reproduksie √ • Bestuur √ (Enige 3 x 1) (3) 3.2 Fasiliteite in ʼn intensiewe produksiestelsel 3.2.1 Identifisering van die fasiliteit C Houkraal √ D Voerkraal √ (2) 3.2.2 Aanduiding van die doel vir die gebruik van fasiliteite A en B A – Word vir oplaai gebruik √ B – Om diere na ʼn laaitrok te lei √ (2) 3.3 Riglyne vir hantering 3.3.1 Aanduiding van die dier waarop die hanteringsriglyne betrekking het (a) Pluimvee/hoender √ (1) (b) Skaap √ (1) (c) Vark √ (1) 3.4 DRIE abnormale gedragspatrone wat deur varke onder stres getoon word • Kou aan maag √ • Skuur snoet √ • Kannibalisme √ • Oorbytery √ • Stertbytery (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2018) 3.5 Lewensiklus van ʼn parasiet 3.5.1 Klassifikasie van die parasiet gebaseer op die lewensiklus • Eengasheer parasiet√ Naam • Blou bosluis √ (2) 3.5.2 Rede vir klassifikasie Dit bly op een gasheer gedurende die larwe- en nimf-stadium/Voltooi volle lewensiklus op slegs een gasheer. √ (1) 3.5.3 Protosoë siekte oorgedra deur parasiet Rooiwater √ (1) 3.5.4 TWEE veld bestuurspraktyke om parasiet besmetting te voorkom • Veld moet gerus word/wisselweiding/geenbeweiding √ • Beoefen goeie higiëne √ • Stel diere bloot aan bosluise om immuniteit op te bou √ • Teel siekte-bestande diere √ (Enige 2 x 1) (2) 3.6 Varkgriep 3.6.1 Patogeen wat varkgriep veroorsaak en dier wat geaffekteer word Virus √ (1) Dier Vark √ (1) 3.6.2 TWEE redes waarom varkgriep as epidemies geklassifiseer word • Dit affekteer groot getalle diere √ • Dit versprei vinnig √ • Kan mense affekteer √ (Enige 2 x 1) (2) 3.6.3 Term wat beteken dat die siekte van dier na mens oorgedra kan word Soönotiese siektes √ (1) 3.6.4 Identifiseer die staat se rol om die verdere verspreiding van hierdie siekte te voorkom Diere word doodgemaak en hul produkte vernietig. √ (1) 3.6.5 Plig van eienaars van diere met varkgriep om dit te beheer Rapporteer die uitbraak van die siekte aan relevante owerhede. √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE 1 7 3.7 Volhoubare gebruik van medikasie 3.7.1 TWEE metodes om dieregesondheid te toets • Neem die dier se temperatuur √ • Bepaal polsslag √ • Bepaal die asemhalingstempo √ (Enige 2 x 1) (2) 3.7.2 DRIE voorsorgmaatreëls wat geneem moet word voor diere behandel word om volhoubare gebruik van medikasie te verseker • Verseker dat die medisyne veilig is vir gebruik vir die spesifieke dier √ • Kyk na die vervaldatum √ • Gee die korrekte dosis volgens die gewig en ouderdom van die dier √ • Volg die korrekte metode van toediening van die medisyne √ • Diereprodukte soos vleis en melk moet nie gebruik word voor die onttrekkingstydperk van die medisyne nie √ • Medisyne moet van kinders weggehou word √ (Enige 3 x 1) (3) [35] Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2018) VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Voortplantingstelsel van die bul 4.1.1 Identifisering van die letter (a) H√ (1) (b) F√ (1) (c) D√ (1) (d) G√ (1) 4.1.2 Verduideliking van hoe die skrotum temperatuur reguleer onder uiterste temperatuur toestande Wanneer dit koud is trek die skrotum die testis nader aan die liggaam √ en wanneer dit warm is beweeg dit verder van die liggaam weg. √ (2) 4.2 Grafiek 4.2.1 Grafiek van vlakke van progesteroon en estrogeen Grafiek wat vlakke van progesteroon en estrogeen toon 45 Vlak van hormone mlU/ml 40 35 30 25 20 Progesteroon 15 Estrogeen 10 5 0 6 8 10 12 14 16 18 20 22 24 26 28 Tyd (Dae) Kriteria/rubriek/merkriglyn • Korrekte opskrif √ • X-as: Korrek gemerk en gekalibreer (Tyd/dae) √ • Y-as: Korrek gemerk en gekalibreer (Vlakke van progesteroon en estrogeen) √ • Lyngrafiek √ • Akkuraatheid √ • Korrekte eenhede mlU/mℓ √ (6) Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE 1 9 4.2.2 Identifisering van die dag wat die koei in estrus was Dag 12 √ (1) 4.2.3 Rede Estrogeen is op die hoogste vlak √ (1) 4.2.4 Stadium van estrus op dag 28 Di-estrus √ (1) Rede • Progesteroon is op sy hoogste √ • Vlak van estrogeen is laag √ (Enige 1 x 1) (1) 4.3 Sinchronisering 4.3.1 Term wat na die proses verwys Sinchronisering van bronstigheid √ (1) 4.3.2 TWEE tegnieke vir sinchronisering van bronstigheid • Spuit in met prostaglandien √ • Spuit progesteroon in √ • MGA en PG kan in kos gegee word √ • Beheerde interne middel-vrystelling √ • Gonadotropien-vrystellende hormoon (GnRH) (Enige 2 x 1) (2) 4.3.3 TWEE nadele van sinchronisering • Arbeidsintensief √ • Dit is duur √ • Hoë vlak van bestuur is nodig √ • Benodig goeie hanteringsfasiliteite √ • Dragtigheidstoetse moet gereeld gedoen word √ (Enige 2 x 1) (2) 4.4 Voortplantingsproses by koeie 4.4.1 Identifikasie van die proses Kunsmatige inseminasie √ (1) 4.4.2 TWEE vereistes van KI sigbaar vanaf skets • Korrekte tegniek √ • Opgeleide personeel √ (2) 4.4.3 TWEE ekonomiese voordele van kunsmatige inseminasie vir die boer • Dit is vinnige en ʼn ekonomiese manier om die kudde te verbeter/het nie nodig om ʼn bul te koop nie √ • Semen van een bul kan baie koeie insemineer √ (2) 4.5 Aanduiding van die fase van dragtigheid (a) Embrioniese tydperk √ (1) (b) Fetale tydperk √ (1) (c) Ovumtydperk √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com 10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2018) 4.6 Grafiek van melkproduksie, droë materiaal inname en liggaamsgewig 4.6.1 Aanduiding van die tyd in weke (a) Piek melkproduksie: Week 6/7/8/9 √ (1) (b) Opdroog van ʼn koei: Week 42 √ (1) 4.6.2 TWEE redes vir die belangrikheid van kolostrum • Bevat teenliggaampies om die kalf se weerstand teen siektes te verhoog √ • Voorsien voedingstowwe √ • Noodsaaklik vir groei, funksionering en volwassewording van spysverteringskanaal √ (Enige 2 x 1) (2) 4.6.3 Verduideliking van die verhouding tussen melkproduksie, liggaamsgewig en droë materiaal Hoe meer die droë materiaal inname, hoe hoër die produksie van melk en hoe laer die liggaamsgewig. √√ (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all