Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12201410 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

NSC November Exam 2014

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE:150 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/November 2014 NSS – Memorandum AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C  1.1.2 D  1.1.3 B  1.1.4 B  1.1.5 D  1.1.6 D  1.1.7 B  1.1.8 D  1.1.9 C  1.1.10 A  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Geeneen  1.2.2 Slegs A  1.2.3 Beide A en B  1.2.4 Slegs B  1.2.5 Slegs A  (5 x 2) (10) 1.3 1.3.1 Voervloei  1.3.2 Nek-/kopklamp  1.3.3 Seminale/vesikulêre klier  1.3.4 Oögenese/ovigenese/saadsakkies  1.3.5 Mastitis  (5 x 2) (10) 1.4 1.4.1 Meganies/fisies  1.4.2 Kafeteriastyl/ad lib/vrye toegang  1.4.3 Isolasie/afsondering/skeiding  1.4.4 Yster/Fe/ystersulfaat  1.4.5 Sinchronisasie  (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 3 DBE/November 2014 NSS – Memorandum AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Roete van voedsel deur die maag van die herkouer 2.1.1 Identifikasiedie soort dier Herkouer/beeste/skape/bokke  (1) 2.1.2 Identifikasie van die proses geïllustreer deur A, B enC A. Inname/ingestie/peristalse/insluk van voedsel  B. Opbring/retro-peristalse  C. Insluk/herinsluk/peristalse  (3) 2.1.3 Regverdiging van die voordele van proses B • Voedsel word fisies in kleiner/fyner dele opgebreek  • Vergroot die blootstellingsoppervlakte van voedsel  • Stimuleer speekselafskeiding  • Verbeter die vermenging van voedsel  • Bolus vorming  (Enige 3) (3) 2.2 Die gehalte van weivelde en voedingswaarde oor drie seisoene 2.2.1 Beskrywing van die grootte van die mikro-organisme bevolking (a) Verhoging/styging in die amilolitiese bakteriebevolking  (as gevolg van die hoër energiewaarde van die weiding) (2) (b) Daling/verlaging in die proteolitiese bakteriebevolking  (as gevolg van die lae proteïenwaarde van die weiding) (2) 2.2.2 Gehalte van die voeraanvulling in die winter • Hoë kwaliteit/ryk aan proteïen/aminosure/NPN  • Ryk aan koolhidrate/energie  • Aanvulling van minirale/vitamiene  (Enige 1) (2) 2.2.3 Vitamien wat waarskynlik onvoldoende is in die winter Vitamien A/retinol  (1) 2.3 Koëffisiënt van verteerbaarheid van hooi 2.3.1 Koëffisiënt van verteerbaarheid DM van hooi: 24kg x 12 = 2,88kg of 24kg x 0,88 = 21,1kg 100 24kg – 2,88kg = 21,1kg  = Droëmateriaalinname(kg) – Droëmassa in die mis (kg) x 100  Droëmateriaalinname(kg) 1 = 21,1kg – 7,3kg x 100 21,1kg 1 = 65,4% (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 4 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 2.3.2 Regverdig waarom hooi nie aanbeveel word nie • Verteerbaarheid is 65,4%  • daarom is aanvulling nodig  (2) 2.4 Samestelling van voere 2.4.1 Voer vir nie-herkouers aanbeveel Voer A  (1) 2.4.2 Motivering vir Voer A • Bevat 'n lae persentasie ruvese/6%l  • Hoë % TVV/80%  • Hoë % VP/8%  • Daarom is dit makliker verteerbaar  (Enige 2) (2) 2.4.3 Berekening van die voedingsverhouding (VV) Voer B VV = 1: TVV – VP  VP = 1: 50% – 4%  4% Of = 1: 46%  4% = 1: 11.5/1:12  (3) 2.5 Voervloeiprogram 2.5.1 Maande met oorskot/te veel voer 2/twee maande  (1) 2.5.2 Maand met voertekorte September/Sep.  (1) 2.5.3 Bereken die voertekort tydens die maand van Oktober 120 ton – 80 ton = 40 ton  40 ton x 1000  of 40 ton x 1000kg  1 ton (3) = 40 000 kg  2.5.4 DRIE kostedoeltreffende maatreëls gedurende Jan en Feb • Deur die voer te sny  • Baal/die maak van hooi/kuilvoer  • Stoor  (3) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 5 DBE/November 2014 NSS – Memorandum VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Boerderystelsels 3.1.1 Identifiseer die produksiestelsel Agterplaas/skrophoenders/bestaans/free-range  (1) 3.1.2 DRIE voordele van die agterplaassisteem vir landelike gemeenskappe • Goedkoper  • Maklik om te bestuur  • Geen gespesialiseerde toerusting word benodig nie  • Geen gespesialiseerde kennis/kundigheid is nodig  • Meer omgewings vriendelik  (Enige 3) (3) 3.1.3 Drie probleme met agterplaassisteem • Siektes versprei maklik  • Swak voedingstoestande/kombuisafval is minder voedsaam • Hoë risiko weens predatore  • Diefstal  • Energie/nutriënte word gebruik vir nie-produksie doeleindes/ lae produksie uitsette  • Blootgestel an ekstreme omgewings kondisies  (Enige 3) (3) 3.2 Strukture, apparate en toebehore wat gebruik word vir die hantering van diere in 'n diereproduksie stelsel 3.2.1 Doringdraadheining om landbougrond te verdeel  (1) 3.2.2 Kraal van takke en stokke  (1) 3.2.3 'n Skuiling van houtpale en seil  (1) 3.2.4 Rooivlae en waarskuwingstekens  (1) 3.3 Produksiestelsels 3.3.1 Produksiestelsel deur BOER A Ekstensiewe stelsel  (1) 3.3.2 TWEE redes • Minder werkers/2 werkers  • Beperkte fasiliteite/1 hanterings fasiliteit/1 plaasstoor/8 windpompe/1 dipstasie  • Minder diere op 'n groot oppervlakte/400 beese op 4800Ha  (2) • Maak gebruik van natuurlike weiding  (Enige 2) 3.3.3 Verskille in voedingstrategieë. • BOER A. Diere loop op natuurlike weidings/ekstensief  • BOER B. Diere is in 'n voerkraal/intensief  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 6 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 3.3.4 TWEE maatreëls om BOER A se produksie te verhoog • Aanvulling/aanvullende voere/voeding  • Beheer uiterste omgewingstoestande d.m.v. skuilings  • Goeie gesondheidsbeheerstelsels/program  • Regte teelmetodes/beleid  • Effektiewe weidingstelsel/wisselweiding stelsel  (Enige 2) (2) 3.4 Die gesondheid van 'n dier 3.4.1 Deel van die liggaam waarin die termometer geplaas word Rektum/anus  (1) 3.4.2 Gesondheidsaanduiders vir akute toestande (a) Hoër liggaamstemperatuur  (1) (b) Hoër/vinniger asemhalingstempo  (1) (c) Hoër/vinniger polstempo/hartklop  (1) 3.5 Bosluise en beheer 3.5.1 Tipe en naam van die bosluis • Eengasheerbosluis  • Bloubosluis  (2) 3.5.2 Siektes oordra • Rooiwater  • Anaplasmose/galsiekte  (Enige 1) (1) 3.5.3 Regverdiging van chemiese stof as ekologies vriendelik • Residuele aksie  • Nie-sistemiese aksie  • Renostervoël vriendelik  (Enige 2) (2) 3.5.4 Metode van toedienning Opgiet  (1) 3.5.5 Bewyse van die rol van die staat in die beheer van gesondheidsmiddels en medisyne • Registrasie nommer/Reg. No. G2837 Wet 36/1947  • Aktiewe bestanddele en hoeveelhede/Deltrametrin 0.50% m/v, Amitraz 2,0% m/v, Piperonyl Butoxide 2,0% m/v  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 7 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 3.6 Plantvergiftiging 3.6.1 TWEE plante wat giftig is • Gifblaar  • Stinkblaar/gifappel  • Datura spesies  • Lantana camara  • Slangkop  • Tulpe  • Seneciosis  • Gousiekte  • Diplodiosis  • Geeldikkop  • Vermeersiekte  • Vuursiektebossie  • Lupins  • Blou-groen alge  • Buffelsgras  • Duiwelsdoring  (Enige 2) (2) 3.6.2 DRIE voorkomingsmaatreëls vir die beheer van gifplante • Verwyder gifplante uit weidings/brand geaffekteerde dele/behandel met onkruiddoders/chemiese middels  • Verwyder diere uit kampe wat met gifplante besmet is  • Verskaf genoeg voer/water aan diere/voldoende voedingswaarde/moenie diere laat honger lei nie  • Vermy oorbeweiding  • Pas 'n wisselweidingstelsel toe  • Ondersoek hooi wat in stalle gehou word  • Kennis van gifplante  • Moenie gemufte hooi/in dele gesny waar gifplante voorkom aan diere voer nie  (Enige 3) (3) [35] VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE 4.1 Vroulike reproduksieorgane 4.1.1 Identifikasie van die dele van die vroulike dier • A - Baarmoederhoring  • B - Fallopiesebuis  • C - Ovarium  • F - Vagina  (4) 4.1.2 Letter en naam van die gedeelte met 'n slymprop • G • Serviks  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 8 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 4.2 Hormoonvlakke gedurende bronstigheid 4.2.1 Grafiek van die hormoonvlakke Hormoonvlakke 35 Progesteroon 30 Konsentrasie (mg/ml) Estrogeen 25 20 15 10 5 0 4 8 12 16 20 24 Dae Kriteria/rubriek/merkriglyne: • Korrekte opskrif  • Y-as – Korrekte indelings/skaal en byskrifte (Konsentrasie)  • X-as – Korrekte indelings/skaal en byskrifte (Dae)  • Korrekte eenhede  • Akkuraatheid  • Lyngrafiek  (6) 4.2.2 Rol van progesteroon Inhibeer die afskeiding/funksionering van estrogeen  (1) 4.2.3 Tyd van volle ontwikkeling van die follikel Dag 20  (1) 4.2.4 Motivering/rede Estrogeen is op sy hoogste vlakke/30mg/ml  of Progesteroon is op sy laagste vlak/3mg/ml  (1) 4.3 Skematiese voorstelling van 'n spermsel 4.3.1 Identifikasie van deel B Nukleus/kern  (1) 4.3.2 Gemerkte gedeelte wat die akrosoom verteenwoordig A (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 9 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 4.3.3 Funksie van gemerkte gedeelteE Maak beweging van die spermsel moontlik  (1) 4.3.4 Onderskei tussen 'n spermsel en semen. • Spermsel - Die manlike gamete/geslagsel/reproduksieselle  • Semen - Mengsel van spermselle en afskeidings van die aanvullendegeslagskliere  (2) 4.3.5 TWEE metodes van semen versameling • Kunsvagina  • Elektriese stimulator/elektro-ejakulator  (2) 4.4 Kunsmatige inseminasie by plaasdiere 4.4.1 Omskryf KI • Tegniek waar die semen kunsmatig van bulle getap word en  • kunsmatig in die geslagskanaal van koeie geplaas word  (2) 4.4.2 DRIE vereistes vir KI • Korrekte bronstigheids/hitte waarneming  • Korrekte/goeie tydsberekening  • Gebruik lewenskragtige semen  • Korrekte tegniek  • Gebruik slegs kundige/ervare insemineerders  • Handhaaf hoë higiëniese standaarde  (Enige 3) (3) 4.5 Stadia van embrio-oorplasing 4.5.1 Identifiseer die tegniek Embrio oorplasing  (1) 4.5.2 Korrekte volgorde van die embrio-oorplantingsproses • E/Sinchroniseer beide die skenker- en die ontvangerkoeie  • C/Superovuleer die skenkerkoei  • B/KI die skenkerkoei  • A/Spoel die embrio's uit die skenkerkoei  • D/Plaas die embrio's na die ontvangerkoeie oor  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V1 10 DBE/November 2014 NSS – Memorandum 4.5.3 TWEE voordele van embrio-oorplasings • Meer nageslag word geproduseer van goeie koeie  • Genereer winste vanuit die verkope van goeie genetika  • Koste-effektiewe metode om die genetika van bestaande kuddes te verbeter  • Kan die produktiewe lewe van ou maar goeie koeie verleng  • Hou die genetika van die kudde instand  • Diere word geteel om siekteweerstand/melk/vleis produksie te verbeter  (Enige 2) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all