Skip to content

Agricultural Sciences Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)

MemorandumAgricultural SciencesGrade 12201512 pages

Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 LANDBOUWETENSKAPPE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2015) AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1.1 B √√ 1.1.2 C √√ 1.1.3 C √√ 1.1.4 B √√ 1.1.5 D √√ 1.1.6 B √√ 1.1.7 C √√ 1.1.8 A √√ 1.1.9 C √√ 1.1.10 A √√ (10 x 2) (20) 1.2 KOLOM A/KOLOM B 1.2.1 Slegs A √√ 1.2.2 Geen √√ 1.2.3 Slegs B √√ 1.2.4 Beide A en B √√ 1.2.5 Slegs B √√ (5 x 2) (10) 1.3 EEN-WOORD/TERM 1.3.1 Essensiële √√ 1.3.2 Bruto energie √√ 1.3.3 Inspuiting √√ 1.3.4 Voerkraal √√ 1.3.5 Estrus-identifikasie √√ (5 x 2) (10) 1.4 VERANDER ONDERSTREEPTE WOORD 1.4.1 Rumen/Retikulum √ 1.4.2 Burdizzo/Kastreertang √ 1.4.3 Progesteroon √ 1.4.4 Uretra √ 1.4.5 Maserasie √ (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2: DIEREVOEDING 2.1 Maagdele van plaasdiere 2.1.1 Identifikasie van die tipe dier herkouer / koei / skaap / bok √ (1) 2.1.2 Beskrywing van die voorkoms van partikels in dele C en B Deel C  Onverteerde materiaal √  Nie chemies eenvoudig nie √  Voedselpartikels fisies afgebreek √  Gekoude dele gemeng met speeksel √ (Enige 1 x 1) (1) Deel B  Voedselpartikels chemies afgebreek. √  Voedsel meer vloeistof in voorkoms √ (Enige 1 x 1) (1) 2.1.3 Vergelyk vertering in deel F in DIAGRAM 1 en O in DIAGRAM 2. Deel F – Skei verteringssappe en ensieme af om voedsel te verteer. √ Deel O – Maal van voer tot kleiner dele vind plaas in die deel. √ (2) 2.1.4 Letter wys op plek van absorpsie in diagram 2 Letter J √ (1) 2.1.5 TWEE aanpassings van deel J  Villi met kapillêre bloedvate vir absorpsie van glukose/aminosure /vitamiene. √  Limfvate vir die opname van vetsure en gliserol. √  Wande is dik vir beweging van voedsel m.b.v. peristalse. √  In die slymvliesmembrane tussen die villi is kripte van lieberkuhn wat verteringsappe afskei. √  Lengte verhoog die oppervlakarea vir absorpsie. √  Voue vergroot oppervlakarea vir absorpsie √ (Enige 2 x 1) (2) 2.1.6 Verskil in die sintese van aminosure tussen diere in diagramme 1 en 2  Diagram 1 – Diere sintetiseer hul eie aminosure m.b.v. mikrobes. √  Diagram 2 – Die dier kan nie self aminosure sintetiseer nie en moet in rantsoen ingeneem word. √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2015) 2.2 Nutriënt inligting van voere 2.2.1 TWEE proteïenryke kragvoere  Vismeel √  Melkpoeier √  Linsaadoliekoekmeel √ (Enige 2 x 1) (2) Rede – Hoë persentasie verteerbare proteïen √ (1) 2.2.2 Keuse vir groeiende diere Vismeel √ (1) Rede – Hoogste persentasie proteïen as ander wat vir groei nodig is. √ (1) 2.2.3 Pearson-vierkant Mieliemeel Linsaad  Verhouding van mieliemeel tot linsaadoliekoek is 18 : 7. √ (4) 2.3 Berekening van verteerbaarheidskoëffisiënt Voginhoud van hooi = = 1,8 kg Droë massa hooi = 15 kg – 1,8 kg = 13, √ D m l m –D m m DC = √ D m l m – = √ = 4 / √ (5) 2.4 Tekort simptome van minerale 2.4.1 Fosfor √ (1) 2.4.2 Yster √ (1) 2.4.3 Jodium √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5 2.5 Berekening van voereenheid Voedingvereiste = 225 FU x 10 kg DM/dag = 2 250 kg DM/ dag √ D.w.s. voedingvereiste per maand = 2 √ = 67 500 kg DM/maand √ Voedingvereiste per jaar = 67 500 kg x 12 maande √ = 810 000 kg DM/per jaar / 810 ton DM/per jaar √ (5) 2.6 Metodes van mineraal-supplementasie 2.6.1 Kafeteria-styl (1) 2.6.2 Inspuiting (1) 2.6.3 Kragvoeraanvullings (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2015) VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER 3.1 Kritiese temperatuur, hitteproduksie en spasiebenodig 3.1.1 Diere wat ekstensief gehou kan word Suiwelkoeie / Melkkoeie √ Rede Laagste kritiese temperatuur √ (2) 3.1.2 Verduideliking van hoë hitte-produksie Rumen mikro- m h √ yd d f m ru-vesel. √ (2) 3.1.3 TWEE plaasdiere mees intensief geboer Hoenders √ Varke √ (2) 3.1.4 TWEE redes vir antwoord in VRAAG 3.1.3.  Hulle het die laagste kritiese temperatuur (°C). √  Hulle produseer die minste hitte (kJ/uur). √ (2) 3.1.5 Toerusting gebruik vir korrekte temperatuur van kuikens.  Verwarmers √  Insulasiemateriaal √ (Enige 1 x 1) (1) 3.2 Prosesse waardeur diere hitte verloor 3.2.1 Konduksie √ (1) 3.2.2 Konveksie √ (1) 3.2.3 Hitte radiasie √ (1) 3.2.4 Ekskresie √ (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7 3.3 Strukture gebruik vir skuiling vir plaasdiere 3.3.1 Identifikasie van strukture (a) C/A √ (1) (b) C/E √ (1) (c) D√ (1) 3.3.2 B√ D√ (2) 3.4 Bek-en-klou siekte 3.4.1 Patogeen wat siekte veroorsaak V u √ (1) 3.4.2 Bewys dat siekte baie diere beïnvloed  FMD is epidemies. √  Hoogs aansteeklik en versprei vinnig. √ (Enige 1 x 1) (1) 3.4.3 DRIE simptome van die siekte  Blase op die tong, neus, mond en tussen tone. √  Erge lamheid. √  Verlies van eetlus. √  Taai, skuimagtige speeksel √ (Enige 3 x 1) (3) 3.4.4 TWEE stappe om verspreiding te keer  Ent diere in √  Vernietig vektore √  Reinig en ontsmet plaastoerusting √  Plaas geïnfekteerde diere in kwarantyn √  Brand alle besmette en vatbare diere √ (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2015) 3.5 Lewenssiklus van parasiet 3.5.1 Identifikasie van eksterne parasiet Bontbeen bosluis √ (1) 3.5.2 Klassifikasie op lewenssiklus gebaseer 2 gasheer bosluis √ (1) 3.5.3 DRIE vorme waarin die parasiete voorkom  Eiers √  Larwe √  Nimf √  Volwasse √ (Enige 3 x 1) (3) 3.5.4 TWEE ekonomiese verliese  Duur om bosluise van ʼn kudde te verwyder. √  Koste vir die bou van fasiliteite vir behandeling bv. dip/dose. √  Koste van arbeid vir behandeling van diere.  Produktiwiteit daal. √ (Enige 2 x 1) (2) 3.6 Plantgifstowwe 3.6.1 Om plantgifstof te neutraliseer √ (1) 3.6.2 Om lewerfunksie te behou √ (1) 3.6.3 Om gifstof uit te werk √ (1) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9 VRAAG 4: DIERE-REPRODUKSIE 4.1 4.1.1 Identifikasie van reproduktiewe organe A Seminale vesikels √ B Uretra/Penis/Sigmoid flexure √ D Testis √ (3) 4.1.2 TWEE aangebore defekte wat steriliteit veroorsaak in D  Hipoplasie √  Kryptochidisme √  Sperm defekte √ (Enige 2 x 1) (2) 4.1.3 EEN funksie van die hormoon geproduseer in D  Produksie van manlike gamete / Stimuleer spermvorming /spermatogenese. √  Verantwoordelik vir die manlike voorkoms en eienskappe. √  Bevorder seksdrang. √  Bevorder seksuele aktiwiteit. √ (Enige 1 x 1) (1) 4.2 Kloning 4.2.1 Differensieer tussen reproduktiewe en terapeutiese kloning  Reproduktiewe kloning – is wanneer ʼn nuwe organisme geskep word. √  Terapeutiese kloning – is kloning waar embrioniese stemselle voortbring vir die maak van weefsels om beskadigde weefsel te vervang. √ (2) 4.2.2 TWEE nadele van kloning  Dit is duur en oneffektief. √  Gekloonde diere verouder vinnig. √  Distosie probleem want gekloonde fetusse is dikwels baie groter by geboorte. √  Gekloonde diere het nie goeie immuunstelsels nie. √  Gekloonde diere gee geboorte aan te groot kleintjies met vergrote harte, swak longe en beskadigde niere. √ Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2015) 4.3 Fetus posisie 4.3.1 Letter wat fetus posisie gee (a) B√ (1) (b) A√ (1) 4.3.2 TWEE kondisies wat eindig in posisie in diagram B.  Swaar geboorte-gewig √  Fetus misvorm √  Fleksie van die elmboog √  Deviasie van die kop √  Retensie van een of beide bene √ (Enige 2 x 1) (2) 4.4 Bottervet, melkproduksie en ru-vesel inhoud in suiwelbeeste 4.4.1 Staafgrafiek Staafgrafiek wat bottervet, melkproduksie en ru- vesel inhoud van verskille suiwelrasse vertoon 60 Hoeveelhede bottervet, melk en ru- 50 40 Bottervet Melkproduksie 30 Ru-vesel 20 vesel 10 0 Tipes suiwelrasse Merk grafiek deur volgende rubriek te gebruik Kriteria Ja: 1 punt Nee: 0 punt  Staafgrafiek 1 0  Y-as opskrifte 1 0  X-as opskrifte 1 0  Punte korrek geplot 1 0  Korrekte opskrif 1 0  Sleutel 1 0 (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2015) LANDBOUWETENSKAPPE V1 11 4.4.2 Suiwelras met hoogste melkproduksie: Holstein √ (1) 4.5 Toerusting en tegnieke gebruik 4.5.1 Instrument in diagram A Kunsmatige vagina √ (1) 4.5.2 Tegniek in diagram B Kunsmatige inseminasie √ (1) 4.5.3 Korrekte tyd vir KI Wanneer tekens in die oggend gesien word, KI die middag en omgekeerd. √ (1) 4.5.4 Tipe evaluasie in diagram C  Sperm evaluasie √  Mikroskopiese evaluasie √ (Enige 1 x 1) (1) 4.5.5 TWEE eienskappe van goeie semen  80% van die sperme moet vorentoe beweging toon √  Dooie sperme moet minder as 15% wees √  Minder as 20% sperm moet afwykings wys √  Geen bloed teenwoordig √  Geen infeksie √ (Enige 2 x 1) (2) 4.6 Proses van oogenese 4.6.1 Identifikasie van proses Ovigenese/Oögenese √ (1) 4.6.2 Proses aangedui met letters A – Mitose √ B – Meiose II √ (2) 4.6.3 Letter en naam van haploïede sel D √ sekondêre oösiet √ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2015) 4.7 Tegniek van embrio-oorplanting ET 4.7.1 Identifikasie van tegniek Embrio oorplanting/ET √ (1) 4.7.2 TWEE voordele van die tegniek  Tien of meer nageslag van die beste koei word per jaar voortgebring. √  Wins word gemaak uit die verkoop van die goeie genetiese diere sonder om die bloedlyn te verloor. √  Die reproduktiewe leeftydperk van ouer diere word verleng. √  Diere kan geteel word met verbeterde melk- of vleisproduksie en met verbeterde weerstand teen siektes. √  Nageslag kan verkry word uit genetiese waardevolle koeie wat steriel geword het. √  Genetiese materiaal kan internasionaal vervoer word. √ (Enige 2 x 1) (2) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Agricultural Sciences

View all