Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1
2015
MEMORANDUM/NASIENGIDS
PUNTE: 180 FINALE PUNT
SENTRUM-
NOMMER
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL
MOONTLIKE
31 20 32 17 41 19 20 180
PUNT
KANDIDAAT-
PUNT
NASIENERKODE/
HANDTEKENING
GEMODEREERDE
PUNT
Hierdie memorandum/nasiengids bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Computer Applications Technology Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2015. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 441.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
NSC June Exam 2015
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/2015
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
IGNOREER SPELLING IN ALLE GEVALLE WAAR DIT GEEN IMPAK OP DIE
ANTWOORD SAL HÊ NIE.
VRAAG 1 Lêernaam: 1Brain_Brein Totaal V1: 31
Maksimum Kandidaat
No. Kriteria
Punt Punt
1.1 Kantlyne 1
• Linkerkantlyn verander na 2.3 cm 1
1.2 Bladsynommers 3
• Outomatiese bladsynommers ingevoeg 1
• 'Different odd and even' ingestel 1
• Gelyke bladsynommers linksinlyn gestel en ongelyke
bladsynommers regs inlyn gestel 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar in bladsyboskrif of
bladsyonderskrif.)
1.3.1 Style 1
• 'MyQuotes'-styl op teks toegepas 1
1.3.2 Sitaat 2
• Plekhouer vir sitaat ('citation') ingevoeg 1
• Plekhouer 'Quote' genoem 1
1.4 'Dropped cap' 3
• 'Dropped cap' op eerste letter van teks 'Music's'
toegepas 1
• Oor vier reëls 1
• Font verander na 'Bell MT' 1
(Nota aan nasiener: Moenie 'In margin' aanvaar nie.)
1.5 Opskrifstyle 1
• Alle Heading 3-styl vervang met Heading 5-styl 1
(Nota aan nasiener: Al 6 voorvalle moet vervang wees.)
1.6 Prent 4
• Prent is horisontaal omgekeer 1
• Prent se omvou verander sodat prent geen teks
blokkeer nie. 1
• Prent geskuif na die regterkant van paragraaf 1
• Paragraaf se belyning gestel op justeer 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/2015
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
1.7 Kruisverwysing 3
• Kruisverwysing bygevoeg op teks 'Mozart' onder die
opskrif 'The Power of Music on Memory and
Learning' 1
• Kruisverwysing na Figure 1 1
• Figuurnommer vertoon nie in kruisverwysing nie (The
music of Wolfgang Amadeus Mozart) 1
1.8 Byskrif ('Caption') 2
• Outomatiese figuurbyskrif by prent gevoeg 1
• Byskrif vertoon 'George Frederic Handel' 1
(Notas aan nasiener:
• Die figuurnommer hoef nie te vertoon nie.
• Aanvaar die byskrif bokant of onderkant die prent.)
1.9 Hiperskakel 3
• Hiperskakel geskep op die woord 'Napoleon' 1
• Hiperskakel skakel na 1Hist_Gesk dokument 1
• Teks 'Read more' vertoon as skerm wenk 1
(Nota aan nasiener: Ken tweede punt toe as ikoon of
skakel geplak was en skakel na 1Hist_Gesk.)
1.10 Boekbron 3
• Bron ingevoeg 1
• Boekbron gekies 1
• Korrekte velde voltooi 1
1.11 Eindnota ('Laurence O-Donnell') 4
• Eindnota ingevoeg 1
• Enige simbool ingevoeg as 'custom'-merk 1
• Eindnota teks vertoon as 'Copyright 1999 by
Laurence O'Donnell' 1
• Kommentaar ('Comment') verwyder 1
(Notas aan nasiener:
• Moenie 'n nommer in plaas van 'n simbool as
'custom'-merk aanvaar nie behalwe as die nommer as
’n simbool ingevoeg het.
• Ignoreer as teks gekopieer of geskuif was.
• Aanvaar as eindnota bygevoeg was in die nabye
ligging van die gespesifiseerde teks.
• Moenie laaste punt toeken as slegs die teks uit die
kommentaar verwyder is nie.)
1.12 Outomatiese bibliografie 1
• Outomatiese bibliografie ingevoeg 1
(Notas aan nasiener:
• Boekbron bygevoeg in 1.10 behoort te vertoon.
• Gee punt indien outomatiese bibliografie ingevoeg is
selfs indien geen bronne vertoon nie.)
Totaal vir VRAAG 1 [31]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/2015
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 2 Lêernaam: 2Piece_Stuk Totaal V2: 20
Maksimum Kandidaat
No. Kriteria
Punt Punt
2.1 WordArt/Fontwork 4
• WordArt/Fontwork toegepas op 'Music' teks 1
• Gevul met rooi kleur 1
• Buitelyn na swart verander 1
• Font grootte verander na 48 pt 1
2.2 Inkeping 2
• Eerste lyninkeping toegepas 1
• Gestel op ongeveer 2 cm 1
2.3 Kolomme 4
• Twee kolomme toegepas op teks 1
• Eerste kolom grootte gestel op 13 cm 1
• Spasie tussen kolomme gestel op 3 cm 1
• 'n Raam verskyn rondom die kolomme 1
2.4 Reëlnommers 2
• Reëlnommers ingevoeg in dokument 1
• 'Restart each page' geselekteer 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar indien reëlnommers slegs
op eerste bladsy vertoon.)
2.5 Bladsye 2
• 'Widows and orphans' geselekteer 1
• 'Keep lines together' geselekteer 1
2.6 Prent 2
• Prent geskuif na regte posisie 1
• Prent verander om in te pas by die res 1
2.7 Watermerk 3
• Prent watermerk ingevoeg 1
• Prent 2Notes_Note gebruik 1
• Watermerk vertoon slegs op bladsy 3 van die
dokument 1
2.8 Bladsykleur 1
• Bladsykleur verander na enige oranje skakering 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar as slegs een van die
bladsye se kleur verander is.)
Totaal vir VRAAG 2 [20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/2015
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 3 Lêernaam: 3Stats Totaal V3: 32
• Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
• Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
van die kandidaat se respons.)
• Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
te kom.
• Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
Maksimum Kandidaat
No. Kriteria
Punt Punt
Data-werkblad
3.1 Selle A1:B2: 1
• Prent 3Music_Musiek ingevoeg in reeks A1:B2 1
3.2 Selle C1:O2: 1
• Enige vulkleur op selle toegepas 1
3.3 Sel A3: 2
• Kommentaar op sel bygevoeg 1
• Teks 'Sales on 1 Jan 2015' ingevoeg as
kommentaar 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar indien enige teks in
kommentaar ingevoeg is.)
3.4 Sel P2: 2
• 'Custom'-formaat 1
• Datum formaat dd/mmm/yyyy 1
3.5 Sel B3: 1
• Teks omgevou ('wrapped') 1
3.6 Sel A4: 5
=UPPER(D4&RIGHT(F4,2))
OF
=UPPER(CONCATENATE(D4, RIGHT(F4,2)))
OF
=UPPER(D4&MID(F4,LEN(F4)-1,2))
• UPPER 1
• D4 1
• RIGHT OR MID (F4,2) 2
• & of CONCATENATE korrek gebruik 1
Verwagte antwoord: MP3LY.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/2015
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
3.7 Sel I4: 3
=YEAR($P$2)-H4
• YEAR funksie 1
• $P$2 1
• - H4 1
Verwagte antwoord: 5.
3.8 Sel K4: 5
=J4*125/100*114/100
OF
=(J4+(J4*25/100))*114/100
OF
=(J4+(J4*25/100))+((J4+(J4*25/100))*14/100)
OF
=1.25*J4*1.14
• Oorspronklike prys 1
• Berekening van wins 1
• Wins bygevoeg by ou prys (verkoopprys) 1
• Berekening van BTW op wins bedrag 1
• Bymekaartel van BTW prys en wins bedrag 1
(verkoopprys)
(Notas aan nasiener:
• Aanvaar enige ander korrekte antwoord.
• Aanvaar ook =(J4+(J4*25/100))+(J4+(J4*14/100)).))
3.9 Sel M4: 5
=VLOOKUP(L4,Status!$A$1:$B$4,2,TRUE)
• VLOOKUP 1
• L4 1
• Status!$A$1:$B$4 (korrekte reeks/naamreeks) 1
• Absolute selverwysing korrek gebruik 1
• 2 1
(Nota aan nasiener: TRUE kan uitgelaat word.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/2015
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
3.10 Kolom O: 5
=IF(N4>300,"High",IF(N4>=200,"Moderate","Low"))
OF
=IF(N4>=301,"High",IF(N4>199,"Moderate","Low"))
OF
=IF(N4>300,"High",IF(AND(N4>=200,N4<=300),
"Moderate","Low"))
OF
=IF(N4<200,"Low",IF(AND(N4>=200,N4<=300),
"Moderate","High"))
OF
=IF(N4<200,"Low",IF(N4<=300),"Moderate","High"))
OR
=IF(N4>300,"High",IF(N4<200,"Low","Moderate"))
• Geneste IF-konstruk geïmplementeer (geen sintaks-
foute nie) 1
• 'High' vertoon korrek vir bistempo groter as 300 1
• 'Moderate' vertoon korrek vir bistempo's van
200 – 300 1
• 'Low' vertoon korrek vir bistempo's laer as 200 1
• Funksie gekopieer na onderste selle 1
(Nota aan nasiener:
• Kontroleer vir die korrekte gebruik van voorwaardelike
opsies. Daar is baie alternatiewe antwoorde, waarvan
een 'n VLOOKUP is.
• Penaliseer eenkeer vir logiese foute.)
3.11 Kolom P: 2
• Datavalideringsopsie 'No' by lys bygevoeg 1
• Toegepas op kolom P 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar as slegs op sommige selle
in kolom P toegepas is.)
Totaal vir VRAAG 3 [32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/2015
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 4 Lêernaam: 4Sum_Ops Totaal V4: 17
• Merk die vrae vanaf die formules en nie die waardes/antwoorde in die sel nie.
• Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend
van die kandidaat se respons.)
• Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit
te kom.
• Naamreekse kan in plaas van selverwysings gebruik word.
Maksimum Kandidaat
No. Kriteria
Punt Punt
Sum_Ops-werkblad
4.1 Sel E5: 1
=Sum(D5:D7) 1
Verwagte antwoord: 11.
(Nota aan nasiener: Aanvaar D5+D6+D7 of enige
korrekte alternatiewe antwoord.)
4.2 Sel D2: 5
=COUNTIF(Data!A4:A71,A2)-COUNTIF(Data!A4:C42,
C3)-COUNTIF(Data!A4:C42,C4)
OF 1
=COUNTIF(Data!A4:A71,"7Digital")-D3-D4 1
• Funksie/Formule gebruik om te tel 1
• Reeks pas by funksie/formule 1
• Korrekte kriteria gebaseer op die geselekteerde reeks 1
• Uitsluiting van ander tipe lêers
• Uitsluiting van ander winkels of tipe produk
Verwagte antwoord: 34.
(Nota aan nasiener: Daar is baie alternatiewe antwoorde
(bv. =COUNTIFS(Data!A4:A71,"7Digital",
Data!C4:C71,"MP3")). Evalueer kandidaat se antwoord
teen kriteria en maak seker dat die antwoord korrek sal
bly as die data sou verander.)
4.3 Sel B13: 3
=SUMIF(Data!C4:C71,A13,Data!G4:G71)
• Data!C4:C71 1
• A13 OF "MP3" 1
• Data!G4:G71 1
Verwagte antwoord: 29047704.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/2015
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
Graph_Grafiek-werkblad
4.4 Grafiek 8
• Grafiek verander na kolom 1
• Titel '7Digital' bygevoeg 1
• Vertikale as se intervalle gestel op 1 1
• Maksimum waarde van vertikale as gestel op 12 1
1
• Formaat van vertikale as verander na geldeenheid
1
• Horisontale as se etiketbelyning verander na 90°
1
• 'Moving average'-tendenslyn bygevoeg 1
Totaal vir VRAAG 4 [17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/2015
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 5 Lêernaam: 5Music_Musiek Totaal V5: 41
Maksimum Kandidaat
No. Kriteria
Punt Punt
Tabel: TMusic_TMusiek
5.1.1 Kolomwydte 1
• Kolomwydte verander vir Title_Titel- en Artist_Kunst-
velde sodat alle teks sigbaar is 1
5.1.2 Veld: Code_Kode 1
• Na eerste veld se posisie geskuif 1
(Nota aan nasiener: Code_Kode-veld kan eerste vertoon
in die Design-skerm OF die Datasheet-skerm.)
5.1.3 Veld: Code_Kode 2
• Alle data van 5Code_Kode 1
• Data vir Code_Kode-veld vertoon 1
5.1.4 Veld: Artist_Kunst 1
• 'Required'-eienskap gestel op Yes 1
5.1.5 Veld: Type_Tipe 2
• Type_Tipe-veld is opsoek(lookup)-veld 1
• Waardes: MP3, CD, DVD 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar as slegs een waarde
ingevoeg is.)
5.1.6 Veld: Genre 4
• Valideringsreël
Valideringsreël ingevoeg 3
Kriteria Rock, Pop, Dance
OR korrek gebruik 1
• Valideringsteks
Aanvaar slegs Rock of Pop of Dance
(Nota aan nasiener:
• Aanvaar enige valideringsteks wat verwys na die
waardes wat gebruik kan word.
• Aanvaar as slegs een waarde ingevoeg is.)
5.1.7 Veld: Demand_Aanvraag 1
• Datatipe verander na Yes/No 1
5.1.8 Veld: Owner_Eienaar 5
Toevoermasker
• > 1
• L 1
• 00 2
• 9 OF # 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/2015
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
Vorm: frm5_2
5.2.1 Vorm geskep 3
• Vorm frm5_2 geskep wat TMusic_Musiek gebruik 1
• 'Columnar' uitleg 1
• Alle velde ingesluit 1
5.2.2 Agtergrondkleur 1
• Artist_Kunst-etiket verander na enige ander kleur
buiten die verstekkleur 1
5.2.3 Datum en Tyd 2
• Datum- en Tyd-velde ingevoeg 1
• In vormonderskrif (footer) 1
Navraag: qry5_3
5.3 • Slegs Title_Titel-, Artist_Kunst-, Year_Jaar- en 4
Owners_Eienaars-velde word vertoon 1
Kriteria:
• Demand_Aanvraag-veld: Yes, True, -1, <> False
• Owners_Eienaars-veld: H* 1
Sorteer: 1
• Artist_Kunst: gesorteer in dalende volgorde
1
(Notas aan nasiener:
• Verwag 19 rekords.
• Kriteria vir Demand_Aanvraag sal afhang van 5.1.7.)
Navraag: qry5_4
5.4 • Berekende veld IncCost: korrek ingevoeg 1 4
• [Cost_Koste] *2 OF [Cost_Koste]+ [Cost_Koste] 2
• Veld vertoon in rand-formaat 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige geldeenheid formaat.)
Verslag: rpt5_5
5.5.1 • Verslag vertoon slegs Title_Titel-, Artist_Kunst-, 3
Type_Tipe-, Genre- en Cost_Koste-velde 1
• Verslag gegroepeer volgens die Genre-veld 1
• Verslag gesorteer (dalend) op Type_Tipe-veld 1
5.5.2 • Titel van verslag 'Songs by Genre' 1 2
• Titel is gesentreer of die etiket is horisontaal 1
gesentreer
5.5.3 • Funksie in groep-onderskrif ('footer') of groepboskrif 3
('header') 1
• = Sum ([Cost_Koste]) 2
5.5.4 • Voorwaardelike formatering: Cost_Koste meer 2
as100 , vertoon in oranje fontkleur 2
(Nota aan merker: Aanvaar as toegepas op funksie.)
Totaal vir VRAAG 5 [41]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/2015
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 6 Lêernaam: 6Facts_Feite Totaal V6: 19
• Die vraag moet so ver as moontlik vanaf die webblaaier gemerk word, behalwe as dit
anders aangedui is of nie vanaf die webblaaier gesien kan word nie.
• 'n Maksimum van 1 punt sal afgetrek word as een of meer sluitingsmerkers uitgelaat word.
• Die kode van die kandidate wat 'n woordverwerker gebruik, sal addisionele, onnodige
merkers bevat. Nasieners sal deur die kode moet werk om die antwoorde hieronder te
vind.
Maksimum Kandidaat
No. Kriteria
Punt Punt
6.1 Titel 1
<title>Facts_Feite</title>
• Titelmerkers vir 'Facts_Feite' in 'header section' 1
ingevoeg
6.2 Tabelsel 3
<td width="50" height="25"
bgcolor="grey"><center>Background</center></td>
• Addisionele sel in tabel met 'Background' ingevoeg 1
• In korrekte posisie 1
• Lyk presies soos ander selle in tabel (wydte, hoogte
en kleur) 1
6.3 Font 2
<font face ="Forte" size =6></font>
• Font verander na Forte 1
• Fontgrootte gestel op 6 1
6.4 Opskrif 1
<h3>Why do we like certain types of music?</h3>
• Opskrifstyl 3-merkers ingevoeg vir teks 'Why do we
like certain types of music?' 1
6.5 Paragraafbelyning 1
align="center"
• Tweede paragraaf na middel van bladsy gesentreer 1
(Nota aan merker: Aanvaar 'center' merker.)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/2015
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
6.6 Kolpuntlys ('Bulleted list') 3
<ul Type="circle">
<li>Studies showed the connection between music
lessons and an improved memory</li>
<li>Children engaged in music showed higher verbal
ability </li>
</ul>
• Ongeordende lys 1
• Korrekte 2 items in lys 1
• Tipe kolpunt is 'n sirkel 1
6.7.1 Prent 2
img src="6Therapy_Terapie.jpg"
• Prent 5Therapy_Terapie.jpg ingevoeg 1
• Prent vertoon korrek 1
6.7.2 Prenthoogte en -wydte 2
width="300" height="200"
• Wydte = 300 1
• Hoogte = 200 1
6.7.3 Alternatiewe teks op prent 1
alt="Therapy"
• Alternatiewe teks is 'Therapy' 1
6.8 Hiperskakel 3
<a href="google.com">To read more</a>
• Teks 'To read more' ingevoeg 1
• Skakel ingevoeg op teks <a href … 1
• Skakel met Google.com 1
Sluitingsmerker(s) of hakies uitgelaat -1
Totaal vir VRAAG 6 [19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/2015
SSE – Memorandum/Nasiengids
EKSAMEN-
NOMMER
VRAAG 7 Totaal V7: 20
Lêername: 7News_Nuus, 7Letters_Briewe
Maksimum Kandidaat
No. Kriteria
Punt Punt
7.1 Kolpunte 2
• Kolpunt verander na 'Q' 1
• Inkeping verander om by res te pas 1
(Nota aan nasiener: Ignoreer as 'Answers' ook kolpunt
het.)
7.2 Tabel 6
• Eerste ry saamgevoeg 1
• Teks horisontaal en vertikaal gesentreer 1
• Derde ry verwyder 1
• Buiterame verander na dubbellynrame en 1
binnerame verander na stippellyne 1
• Font van laaste ry verander na 'Small caps' 1
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige onderbroke lyne –
broken line/dashed/dotted – vir binnerame.)
7.3 Vormveldkontroles 2
• Merkblokkie se grootte verander na 10 pt 1
• Teksblokkievormveld langs 'Give us your feedback'
ingevoeg 1
7.4 Onderskrif 5
• Teks 'Editor' ingevoeg in onderskrif en links belyn 2
• Datum van verandering veld ingevoeg en regs 1
belyn 1
• Horisontale lyn ingevoeg bokant teks 1
(Nota aan nasiener: Ignoreer as horisontale lyn onder
teks ingevoeg is.)
7.5 Saamvoeg 5
• Clients_Kliënte-tabel in 7Names_Name databasis
gebruik as databron 1
• Kliënte gesorteer in dalende volgorde volgens 1
vanne 1
• Name_Naam en Surname_Van saamvoegvelde
('merge fields') ingevoeg. 1
• Possamevoeging voltooi en gestoor as
7Letters_Briewe (Verwag 11 letters briewe) 1
Totaal vir VRAAG 7 [20]
TOTAAL 180
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2015 QP (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2019 Memo
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper