Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2013
EKONOMIE V2
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 





View all


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9/v1-82fd7d39bb1666f71aa2/card.webp)

ECON P2 GR11 -MEMO-Afr_hlayiso.com_.pdf
Economics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Pages
- 13
- File size
- 848.6 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013)
AFDELING A (Verpligtend)
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B nut.
1.1.2 C substitusie
1.1.3 C ʼn oligopolie.
1.1.4 A relatiewe
1.1.5 B opbrengs
1.1.6 A globalisasie
1.1.7 B Multi-nasionale ondernemings
1.1.8 C groen (8 x 2) (16)
1.2 1.2.1 E
1.2.2 G
1.2.3 D
1.2.4 A
1.2.5 F
1.2.6 H
1.2.7 B
1.2.8 C (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 WAAR
1.3.2 ONWAAR
1.3.3 WAAR
1.3.4 aardverwarming
1.3.5 marginale inkome
1.3.6 eksplisiete koste (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) EKONOMIE V2 3
AFDELING B (BEANTWOORD ENIGE TWEE VRAE UIT HIERDIE AFDELING.)
VRAAG 2 [40 punte]
2.1 Motor en petrol
Teesakkies en koppies
Aanvaar enige toepaslike voorbeeld (Enige 2 x 2) (4)
2.2 DATA RESPONS
2.2.1 Elastiese vraag/Relatiewe elastiese vraag (2)
2.2.2 Persentasie-verandering in hoeveelheid gevra sal groter wees as
die persentasie-verandering in prys.
Bv. 10% verandering in prys sal lei tot meer as 10% verandering in
hoeveelheid aangevra
Vraag sal baie sensitief wees vir veranderinge in prys.
Ev > 1 (Enige 2 x 3) (6)
2.2.3 Luukse goedere – wasmasjiene, skottelgoedwasser, groot skerm TVs
(Enige ander toepaslike voorbeeld) (2)
2.3 DATA RESPONS
2.3.1 A = 18
B = 2 (4)
2.3.2 Die nut van ʼn addisionele eenheid verbruik. (2)
2.3.3
10 -
-
8-
-
6– (behoorlike vorm en akkuraatheid van die kurwe)
Marginale nut
-
4-
-
2-
-
0 -
1 2 3 4 5 6 7
-2 -
Hoeveelheid appels
(4)
Downloaded from hlayiso.com
4 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013)
2.4 Dit meet die gevoeligheid van vraag vir een goed, op ʼn verandering in die
prys van ʼn verwante goed.
XEv/KEV = % verandering in die hoeveelheid gevra van produk A
% verandering in die prys van produk B
As ʼn toename in die prys van A lei tot ʼn afname in die vraag na B, dan is
hierdie twee komplementêre goedere.
As ʼn toename in die prys van A lei tot ʼn toename in die vraag na B, dan is
hierdie twee substituut goedere.
ʼn Positiewe verandering toon dat hulle substitute is.
ʼn Negatiewe verandering toon dat hulle komplementêre goedere is.
ʼn Zero verandering toon dat hulle onverwante goedere is. (Enige 4 x 2) (8)
2.5 Dit is die erosie van die natuurlike omgewing deur die uitputting van
hulpbronne.
Dit is die vernietiging van die ekostelsels en die uitwissing van plante,
varswater- en dierespesies.
Dit word hoofsaaklik direk of indirek deur mense veroorsaak.
Veroorsaak deur mynbou, ontbossing, besoedeling, verbranding van
fossielbrandstowwe.
Dit word ook veroorsaak deur natuurlike gebeure soos aardbewings of
vulkaniese aktiwiteite.
Globalisasie beskadig die planeet.
Die toestand van ons omgewing neem voortdurend af.
Verbruikspatrone van die ryker lande is die hoofbron van
omgewingsvernietiging en lei tot aardverwarming. (Enige 4 x 2) (8)
[40]
VRAAG 3 [40 punte]
3.1 Monopolie
Oligopolie
Monopolistiese mededinging (Enige 2 x 2) (4)
3.2 DATA RESPONS
3.2.1 Eskom (of enige ander toepaslike voorbeeld) (2)
3.2.2 Besighede in hierdie mark kan uitset en prys beïnvloed.
Prysmakers
Hulle sal uitset verlaag om pryse te verhoog. (Enige 1 x 2) (2)
3.2.3 Markkrag
Prysmakers
Produkte is heterogeen
Nie baie produsente/verkopers
Hindernisse tot toetrede
(Aanvaar enige toepaslike kenmerk) (Enige 3 x 2) (6)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) EKONOMIE V2 5
3.3 DATA RESPONS
3.3.1 Steenkool
Diesel (4)
3.3.2 Dit verminder besoedeling. (2)
3.3.3 Tegnologiese innovasies
Prysbeleid
Openbare opinie
Regeringsaksie
Vermindering in voertuiguitlatings
Vermindering en herwinning van nywerheidsafval (Enige 2 x 2) (4)
3.4 Pryse word bepaal deur die kragte van vraag en aanbod.
Daar is geen eksterne kragte wat dit hoër of laer maak nie.
Toetrede van nuwe besighede sal pryse laat daal.
Prys van ʼn individuele besigheid is dieselfde as die mark.
As die besigheid ʼn hoër prys vra, sal dit al hul klante verloor.
Ondernemings onder volmaakte mededinging is prysnemers.
(Enige 4 x 2) (8)
3.5 Baie kopers
o Daar is baie kopers vir dieselfde produk.
Baie verkopers
o Daar is baie verkopers vir dieselfde produk.
Lae pryse kom voor
o Produsente kan nie hoër pryse vra nie, aangesien dit daartoe sal lei dat
hulle markaandeel verloor.
o Verkopers is prysnemers.
Hoë uitset en groter keuse.
o Aangesien daar baie verkopers is, is daar geen tekort en verbruikers het
baie verkopers om tussen te kies.
o Geen samespanning
o Geen regeringsinmenging
o Produksiefaktore is beweeglik
Homogene produkte
o Produkte is identies met geen voor die hand liggende verskille in
kwaliteit nie.
Hindernisse tot toe- en uittrede
o Min hindernisse tot toe- en uittrede
o Niks kan nuwe produsente stop om toe te tree tot die mark nie
Volmaakte inligting
o Kopers en verkopers het volmaakte kennis van die kenmerke en die
heersende prys van die produk.
(Aanvaar enige ander kenmerk) (Enige 2 x (2 + 2) (8)
[40]
Downloaded from hlayiso.com
6 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013)
VRAAG 4 [40 punte]
4.1 Skaarsheid van hulpbronne
Massaproduksie en massa-bemarking
Ontwikkeling van vervoer
Ontwikkeling van kommunikasie en tegnologie en globale inligting-
stelsels
Totstandkoming van multi-nasionale ondernemings
Vrye beweging van kapitaal
Ontwikkeling van tegnologie (Enige 2 x 2) (4)
4.2 DATA RESPONS
4.2.1 A = R20/20
B = R6,50/6,50 (4)
4.2.2 Vaste koste
o Koste wat besigheid altyd sal moet betaal/koste wat nie met
uitsette verander nie.
Veranderlike koste
o Koste wat verander na gelang die hoeveelheid geproduseer
verander. (4)
4.2.3 Die addisionele koste om ʼn addisionele eenheid van ʼn produk te
produseer. (2)
4.3 DATA RESPONS
4.3.1 Korttermyn
o ʼn Tydsperiode waarin besighede te staan kom waar ten minste
een vaste produksiefaktor vas is./Dis onmoontlik vir die besigheid
om een van sy insette te verander.
Langtermyn
o ʼn Tydsperiode waarin die besigheid in staat is om al sy insette te
verander. (6)
4.3.2 Dit is die bedrag wat die besigheid verdien met elke eenheid wat
verkoop word. (2)
4.3.3 TI = Prys x Hoeveelheid (2)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) EKONOMIE V2 7
4.4 Rekeningkundige wins
o Ook bekend as totale wins
o Is die verskil tussen totale inkome uit verkope en totale koste.
o Rekeningkundige wins = Inkome minus eksplisiete koste
Normale wins
o Is die minimum opbrengs vereis deur die eienaars om voort te gaan
met die besigheid.
o Dit is die vergoeding van entrepreneurskap.
o Dit is ingesluit in die totale produksiekoste.
o Wanneer inkome gelyk is aan eksplisiete koste plus implisiete koste.
Ekonomiese wins
o Dit is ekstra wins wat die onderneming maak.
o Dit is die wins wat die besigheid maak, addisioneel tot die normale
wins.
o Staan ook bekend as surplus of ekstra wins.
o Ekonomiese wins = Inkome minus eksplisiete koste plus implisiete
koste (Enige 2 x (2 + 2)) (8)
4.5 Absolute voordeel
o Verwys na die vermoë van ʼn land om meer van ʼn goed of diens te
produseer as wat hul mededingers kan produseer deur dieselfde
aantal hulpbronne te gebruik.
o Ontwikkelde lande met hul groot kapitaal hulpbronne het absolute
voordeel bo ontwikkelende lande.
o Bv. Suid-Afrika ontgin goud teen ʼn absolute voordeel
Vergelykende voordeel
o Verwys na die vermoë van ʼn land om dieselfde uitset te produseer deur
minder hulpbronne te gebruik.
o Dit gebeur wanneer ʼn land spesialiseer in ʼn produk wat hulle meer
doeltreffend kan maak in vergeleke met ander produkte.
o Lande trek beter voordeel deur meer van dié goedere te produseer en uit
te voer wat hulle doeltreffend kan produseer.
o Bv.beide Suid-Afrika en Brasilië kan mielies en koffie teen ʼn vergelykende
voordeel produseer. (Enige 2 x (2 + 2) (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Downloaded from hlayiso.com
8 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013)
AFDELING C (BEANTWOORD ENIGE EEN VRAAG UIT HIERDIE AFDELING.)
PUNTETOEKENNING VIR OPSTELTIPE-VRAE
STRUKTUUR VAN OPSTEL Puntetoekenning
Inleiding Maks. 3
Inhoud
Hoofdeel: Byvoorbeeld bespreek/verduidelik/
Maks. 20
gedetailleerde opstel/ontleed/evalueer
Addisionele gedeelte: Byvoorbeeld teken ʼn grafiek of
Maks. 10
diagram/verwys/dui aan
Slot Maks. 2
Interpretasie Maks. 5
TOTAAL 40
VRAAG 5
OPSTELTIPE-VRAAG
Verduidelik ten volle die faktore wat die pryselastisiteit van vraag bepaal.
As toevoeging, verwys na die verskillende soorte pryselastisiteit van vraag. [40]
INLEIDING
Pryselastisiteit van vraag meet die gevoeligheid van vraag tot veranderinge in
prys. (Enige ander toepaslike inleiding is aanvaarbaar) (3)
INHOUD
Die gedeelte van die inkome bestee op die produk
As verbruikers ʼn klein gedeelte van hul inkome op ʼn goed bestee, sal die vraag nie
eintlik reageer op veranderinge in prys nie.
Bv. ʼn 20% prysverlaging in TVs sal lei tot groter vraag as ʼn 40% verlaging in die
prys van sout.
Hoe dikwels die produk aangekoop word
Verbruikers sal nie reageer op ʼn verandering in prys as dit nie gereeld gekoop
word nie.
Bv. geld spandeer op vakansies en Kersgeskenke.
Gereelde aankope sal die verbruiker bewus maak van prysveranderinge en hulle
sal vinnig reageer.
Bv. prysverandering in voedsel.
Tyd
As onbeperkte tyd beskikbaar is om rond te koop, sal verbruikers meer op
prysveranderings reageer.
As die produk dringend nodig is, sal die vraag minder reageer.
Meer elasties oor die langtermyn as oor die korttermyn.
Beskikbaarheid van substitute
As daar geen substitute vir die produk beskikbaar is nie, sal die vraag nie baie
reageer op prysveranderings nie – onelasties.
Bv. verbruikers sal nie reageer tot prysveranderings van petrol nie.
As substitute beskikbaar is, sal vraag elasties wees.
Bv. verbruikers sal reageer op prysveranderings.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) EKONOMIE V2 9
Verslawende en onvervangbare produkte/Gewoontevormend
Goedere wat ʼn daaglikse noodsaaklikheid is, sal nie reageer soos goedere wat nie
daagliks benodig word nie.
Bv. petrol is ʼn voorbeeld van ʼn produk wat noodsaaklik is vir baie mense.
Vraag vir verslawende goedere soos sigarette sal nie reageer nie, al verdubbel die
prys.
Vraag neig om onelasties te wees.
Uniekheid
Vraag sal minder elasties wees as die artikel uniek is.
Bv. vraag na vleis sal minder elasties wees as die vraag na bief en bief sal minder
elasties wees as die vraag na kruisskyf.
Dringendheid
As die vraag na ʼn artikel dringend is, sal dit minder elasties wees.
Noodsaaklikheid/Luuksheid
Vraag sal onelasties wees as die artikel ʼn noodsaaklikheid is.
Vraag sal elasties wees as die artikel ʼn luuksheid is. (Enige 10 x 2) (20)
Soorte pryselastisiteit van vraag
Volmaak onelasties
Volmaak elasties
Relatief elasties/Elasties
Relatief onelasties/Onelasties
Eenheid elasties/Elastisiteit van een (Enige 5 x 2) (10)
SLOT
PEv verduidelik hoe verbruikers reageer op ʼn prysverandering wat verskil van een
produk tot ʼn ander en van een verbruiker tot ʼn ander. (2)
Gebruik die volgende assesseringstabel tesame met bogenoemde om die
bespreking te assesseer.
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
1 Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar
het belangrike aspekte weggelaat. (1 – 10 punte)
3 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite gekoppel
aan die onderwerp nie. (11 – 20 punte)
5 Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die onderwerp
gekoppel. (21 – 35 punte) (5)
[40]
Downloaded from hlayiso.com
10 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013)
VRAAG 6
OPSTELTIPE-VRAAG
Verduidelik ten volle die uitwerking/gevolge van globalisasie.
As toevoeging, verduidelik die ‘noord-suid verdeel’ kortliks. [40]
INLEIDING
Die invloed van globalisasie kan gesien word deur die ryk nywerheidslande wat handel
oorheers, aangesien die meeste van die handel tussen hulle plaasvind.
(Enige ander toepaslike inleiding is aanvaarbaar) (3)
INHOUD
Onderlinge afhanklikheid tussen lande het toegeneem
Lande word meer en meer beïnvloed deur ekonomiese sukses en mislukkings
van ander lande.
Onderlinge afhanklikheid van handel
Daar is ʼn toename in die volume handel tussen lande.
Groter onderlinge afhanklikheid is die invloed van hoër volumes handel- en
arbeidsbeweeglikheid tussen lande.
Finansiële onderlinge afhanklikheid
Die finansiële transaksies maak lande onderling afhanklik.
Daar is grootskaalse investering in besighede en aandele van ander lande.
Toename in mededinging
Dit het gelei tot verbeterde kwaliteit van goedere en dienste.
Plaaslike vervaardigers word gedwing om hul kwaliteit te verbeter om met
buitelandse maatskappye te kan meeding.
Onregverdige mededinging
Die vlakke van mededinging tussen ontwikkelde en minder ontwikkelde lande is
nie dieselfde nie.
Geïndustrialiseerde lande het nog nie hul markte vir ontwikkelende lande
oopgemaak nie.
Subsidies in ontwikkelde lande laat hulle toe om hul produkte teen ʼn laer prys op
internasionale markte te verkoop.
Tegniese probleme en strenger gesondheidstoestande maak dit moeilik vir
ontwikkelende lande om mee te ding.
Toename in werkgeleenthede/verandering in werksomstandighede
Uitbreiding van nywerhede na ander lande lei tot die toename in
werkgeleenthede.
Dit het ook bygedra tot hoër loonvlakke en produktiwiteit.
MNOs skep baie werkgeleenthede regoor die wêreld.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) EKONOMIE V2 11
Toename in internasionale samewerking
Vorming van handelsblokke soos Noord-Amerikaanse Vryhandel Ooreenkoms,
Europese Unie, Ekonomiese Samewerking in die Asië-Stille Oseaangebied,
BRICS en ander bi-laterale en multi-laterale ooreenkomste.
Verspreiding van onderwys en tegniese kundigheid
Daar is ʼn konstante vloei van inligting tussen lande.
Een van die positiewe uitwerkings van globalisasie is die verspreiding van
onderwys.
Verspreiding van kultuur/kulturele verandering
Verskillende kulture kan vryelik sirkuleer deur arbeidmigrasie.
Mense kan positiewe dinge optel by ander kulture en dit toepas.
Toename in omgewingsbekommernisse/omgewingsdegenerasie
Stygende produksie lei tot toenemende skade aan die omgewing.
Uitputting van hulpbronne soos water.
Ryk lande is die hoofoorsaak.
Manipulasie van multi-nasionale ondernemings
Die eienaarskap van maatskappye regoor die wêreld is in die hande van multi-
nasionale ondernemings.
Hierdie ondernemings kan ekonomiese en politieke besluite beïnvloed.
Hulle kan ook indiensname en produksie in die globale ekonomie beïnvloed.
Ekonomiese groei
Die ekonomieë wat betrokke is by globalisasie groei vinniger as ander
ekonomieë.
Dit is as gevolg van hul toegang tot internasionale markte.
Veranderende handelspatroon/toename in buitelandse handel
Die patroon van handel het verander as gevolg van handelsooreenkomste,
afskaffing van handelshindernisse, ens.
Toenemende handel het toegang tot ʼn wye verskeidenheid oorsese goedere
gebied.
Vrye beweging van mense/arbeid
Globalisasie het vrye beweging van mense van verskillende nasies
teweeggebring.
As gevolg van die invloed van die MNOs is daar vrye beweging van arbeid
tussen lande.
Veranderende strukture van ekonomieë
Innovasies van ontwikkelde lande het versprei na ontwikkelende lande.
Dit het ook die struktuur van ekonomieë verander en die mense van die land
verbeter. (Enige 10 x 2) (20)
Downloaded from hlayiso.com
12 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013)
Noord-Suid verdeel
Dit is ʼn denkbeeldige skeiding tussen die ontwikkelde lande en die minder
ontwikkelde lande.
Die ontwikkelde lande staan saam bekend as die ‘noord’ omdat die meeste van
hulle in die noordelike hemisfeer is.
Die ontwikkelende lande staan saam bekend as die ‘suid’ omdat die meeste van
hulle in die suidelike hemisfeer is.
Die oorsake van die noord-suid verdeel is:
o Kolonialisme
o Afhanklikheid van natuurlike hulpbronne
o Invloede van MNOs
o Ekonomiese en politieke redes
o Vlakke van onderwys
o Grootte van bevolking
o Ens. (Enige 5 x 2) (10)
SLOT
Globalisasie kan die lewe van mense regoor die wêreld op positiewe of
negatiewe maniere beïnvloed. (Enige toepaslike slot is aanvaarbaar) (2)
Gebruik die volgende assesseringstabel tesame met bogenoemde om die
bespreking te assesseer.
PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP
0 Kandidaat toon geen begrip van onderwerp nie.
1 Kandidaat toon ietwat begrip van die onderwerp, maar
het belangrike aspekte weggelaat. (1 – 10 punte)
3 Kandidaat het die onderwerp korrek verstaan, maar het nie feite gekoppel
aan die onderwerp nie. (11 – 20 punte)
5 Kandidaat het onderwerp korrek verstaan en het feite aan die onderwerp
gekoppel. (21 – 35 punte) (5)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Downloaded from hlayiso.com
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Memorandum
EKONOMIE V1 GR 11 NOVEMBER 2025 NASIENRIGLYN_watermark.pdf

Memorandum
ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE_watermark.pdf
Memorandum
ECONOMICS P2 GR11 MEMO NOV2025_Afrikaans_watermark.pdf
Memorandum
ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024_afrikaans moderated final(1)_watermark.pdf
Memorandum
Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
MP-Economics-Grade-11-June-2024-P2-and-Memo_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Memorandum
ECON P2 GR11 -MEMO-Eng_hlayiso.com_.pdf

Question paper
ECON P2 GR11 -QP-Eng_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
ECONOMIC P2 GR11 MEMO NOV2020 AFR D_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
ECONOMIC P2 GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
ECONOMICS P2 GR11 MEMO NOV2019_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
ECON P2 GR11 MEMO NOV2018_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 11 Economics
Explore more published documents in this catalogue.

Question paper
ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2025_Afrikaans_watermark.pdf

Question paper and memo
LP-CS-Economics-Grade-11-March-2025-QP-and-Memo.pdf
Question paper
EKONOMIE V1 GR11 QP NOV 24 D_watermark.pdf

Question paper
ECONOMICS GRADE 11 P2 QP NOV 2024 AFR D_watermark.pdf
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--a5bf3155-bcd3-4b96-83c6-1d36905153a9/v1-82fd7d39bb1666f71aa2/card.webp)
Question paper
Gr 11 Economics P2 (English) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf

Question paper