Downloaded from hlayiso.com
Provinsie van die
OOS-KAAP
ONDERWYS
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
JUNIE 2011
AFRIKAANS HUISTAAL
NASIENGIDS
PUNTE: 50
Hierdie nasiengids bestaan uit 7 bladsye.
Skip to contentAll 2011 papers 





View all





Afrikaans Hl Grade 6 June Common Test 2011 Memo
Grade 6 Afrikaans Hl memorandum from the June Common Test 2011, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 6 · June Common Test · 2011. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Hl
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2011
- Exam period
- June Common Test
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 164.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
June Common Test 2011
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS HUISTAAL (JUNIE 2011)
AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP
Nasien van die leesbegrip:
RIGLYNE:
1. Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie.
2. Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag beantwoord
word.
3. Die leerder se antwoord moet ʼn sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien ʼn
antwoord van ʼn ander taal in ʼn antwoord gebruik word, skryf slegs die hoofletter
van die taal, bv. E (ENGELS)/X (XHOSA) boaan die woord neer. Druk die woord
toe; indien die betekenis van die antwoord nie beїnvloed word nie, is die
antwoord korrek.
4. Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word maar tog tot die antwoord
lei, is dit korrek.
5. Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer feite
nagesien.
6. Indien die vraag EEN WOORD vra en die woord is uitgelig (onderstreep/tussen
aanhalingstekens) word die punt toegeken.
7. WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)
EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd (1)
Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd (0)
Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK (0)
8. Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet
aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word. Geen
penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2011) AFRIKAANS HUISTAAL 3
KOM ONS VAT SAAM
Spel en taalfoute word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel: 1 punt vir
WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ʼn punt vir die rede/motivering/aanhaling.
Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
aanhalingstekens ontbreek nie.
Waar een-woord-antwoorde gevra word en die leerder ʼn volsin gee, is dit
korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
uitgelig word.
Wanneer twee of drie punte/feite vereis word en die leerder gee ʼn hele reeks,
word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word die vreemde woorde geїgnoreer. Indien die antwoord sonder die
vreemde woord sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie. Indien die
vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
antwoord wat ten volle uitgeskryf is.
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS HUISTAAL (JUNIE 2011)
AFDELING A
VRAAG 1: LEESBEGRIP – FLIEKRESENSIE
1.1 Enige van die volgende: Meer besoekers word verwag/ toerisme die hoogte
inskiet./ Meer Suid-Afrikaners gaan Rio besoek / verblyf in hotelle kan vol wees. (1)
1.2 mal kleure (1) en heupswaai-musiek (1) (moet albei hê vir 2 punte) (2)
1.3 van al hul gedansery en swaaiery met hul lywe wonder hy of voёls heupe het. (1)
1.4 geveerde vriende (1)
1.5 Blu moet aanteel, want die spesie gaan uitsterf en daarom word hy aan Jewel
voorgestel. (2)
1.6 C — animasie (1)
1.7 Nee, hy is ʼn bleeksiel en as ʼn papegaai ly hy aan hoogtevrees. (1)
1.8 “... Blu het die skoot hemelhoog deur.” (1)
1.9 aggressief en met geweld. (1)
1.10 Jy voel jy is deel van die fliek. (1)
1.11 (Gebruik eie oordeel – leerders moet ʼn sinvolle rede verskaf). Dit klink
opwindend en prettig. (1)
[13]
VRAAG 2: STROKIESVERHAAL
2.1 Winkelsentrum / winkels toe (1)
2.2 inkopies doen / kos koop vir Brandon / middagete koop (1)
2.3 tannie Judy se seun (1)
2.4 Sy sluit vir Oortjies in die motor toe. (1)
2.5 2.5.1 Ja (1)
2.5.2 Hy kry die idee / blink plan om die toeter te druk. (1)
2.6 Raampie 3 dui aan hoe warm dit is − 32 grade Celsius. (1)
[7]
TOTAAL AFDELING A: 20
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2011) AFRIKAANS HUISTAAL 5
AFDELING B
VRAAG 3
Een woord antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.
Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die
korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar.
(By hierdie taalafdeling moet die taal antwoorde 100% korrek gespel wees.)
3.1 eie (spelling moet korrek wees) (1)
3.2 C — jou huis is vol insekte en moet bespuit word (Onthou kies die EEN wat
NIE pas NIE.) (1)
3.3 met (1)
3.4 paartjie (spelling moet korrek wees) (1)
3.5 Sa. (spelling moet korrek wees) (1)
3.6 sensitiewe kwaai (spelling moet korrek wees) (2)
3.7 kliphard (moet een woord wees) (1)
3.8 moleste (1)
3.9 Nee, ek het nog nie hierdie fliek gesien nie. (1)
[10]
VRAAG 4: ADVERTENSIE
(Geen halwe punte word toegeken nie/woorde moet op die korrekte plek staan
om ʼn punt te kry/antwoorde moet in volsinne aangebied word.)
Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
soos in die instruksie aangedui.
4.1 Ek moes na my pa geluister het of ek moes na my pa luister. (1)
4.2 Sy sal al die krane toedraai. (1)
4.3 Die brandweerman beveel sy manne dat hulle (1) daardie (1) huis moet red. (2)
4.4 Ek sien die motorbestuurder ry vanaand vinnig in die hawe. (1)
[5]
TOTAAL AFDELING B: 15
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS HUISTAAL (JUNIE 2011)
AFDELING C
VRAAG 5: PARAGRAAF/OOGGETUIEVERSLAG
55 tot 65 woorde of 6 tot 8 reёls
Vereistes vir ʼn ooggetuieverslag:
1. Is die vorm korrek ingevul bv. handtekening, datum, naam van getuie en
kontakbesonderhede 1 punt elk (4)
2. Is die gebeure in ʼn logiese orde?
3. Word dit wat gebeur het in fyn detail beskryf?
4. Feite moet gegee word – nie bewerings en menings nie.
5. Jy moet weergee wat jy self gesien en beleef het. Jy gee nie weer wat ander
hom vertel het nie. (Ons soek feite, nie hoorsê nie.)
6. Ooggetuieverslag word saaklik geskryf. Emosionele woorde nie van toepassing.
Korrekte lengte?
Hantering van onderwerp: Die ooggetuieverslag is soos ʼn verklaring wat ʼn persoon
aflê van dit wat hy gesien gebeur het.
Kyk na die toon, styl en register.
Sinstruktuur, spelling, leestekens en taalfoute moet aangedui word.
Die doel van hierdie taak is om:
die leerders deur middel van ʼn ooggetuieverslag te laat kommunikeer.
oorspronklikheid en kreatiwiteit in die hantering van die onderwerp te bepaal.
taalgebruik te assesseer.
te bepaal of die leerder die vormlike aspekte van die skryfstuk korrek hanteer.
RUBRIEK VIR ASSESSERING VAN SKRYFWERK
Kriteria Vlak 4 Vlak 3 Vlak 2 Vlak 1
Punt (Inhoud) 4 3 2 1
Oorspronklikheid Hantering van Hantering van Min tekens van Afgesaagde of
en kreatiwiteit in onderwerp toon onderwerp toon ʼn oorspronklikheid; alledaagse
die hantering van oorspronklikheid mate van aanbieding as ʼn hantering van
die onderwerp. en kreatiwiteit. oorspronklikheid en geheel alledaags. onderwerp.
Taalgebruik Korrekte kreatiwiteit. Heelwat foute in Probleme met
taalgebruik. Meestal korrekte taalgebruik. taalgebruik.
taalgebruik.
Punt (Vorm) 4 3 2 1
Handtekening, Alle vier aspekte Slegs drie aspekte Slegs twee aspekte Slegs een aspek
datum, naam van korrek korrek gereflekteer. korrek gereflekteer. korrek
getuie en gereflekteer. gereflekteer.
kontakbesonder-
hede
0 – Opdrag nie uitgevoer/onsamehangend/niks geskryf nie. [8]
Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2011) AFRIKAANS HUISTAAL 7
VRAAG 6: WEERVOORSPELLING
weervoorspelling vir drie dae
6.1 waar (1)
6.2 Sondag (1)
6.3 Saterdag (1)
6.4 30 tot 50 woorde (Punte: 4). Leerders moenie net PE se drie dae se
weervoorspelling net so oorskryf nie.
Sy eie relevante weer vir sy streek of soos dit nou daar buite lyk (moet
beskrywende woorde gebruik)
Sinstruktuur, spelling, leestekens en taalfoute moet aangedui word.
0 – Opdrag nie uitgevoer/onsamehangend/niks geskryf nie.
Die doel van hierdie taak is om:
die leerders deur middel van ʼn weervoorspelling te laat kommunikeer
die leerders se vermoë om by die onderwerp te bly te bepaal
leerders se taalgebruik en woordeskat te assesseer
RUBRIEK VIR ASSESSERING VAN SKRYFWERK:
Kriteria Vlak 4 Vlak 3 Vlak 2 Vlak 1
Punt 4 3 2 1
Vermoë om Skryf sonder Skryf met enkele Dwaal dikwels Dwaal van die
by die afdwaling oor die afdwalings oor van die onderwerp af.
onderwerp te onderwerp. die onderwerp. onderwerp af. Beperkte
bly. Kommunikeer Kommunikeer Kommunikeer woordeskat en
Taalgebruik deur gebruik te deur gebruik te deur gebruik te grootskaalse
en maak van ʼn wye maak van ʼn maak van ʼn taalfoute wat lei tot
woordeskat omvangryke omvangryke beperkte ondoeltreffende
woordeskat met woordeskat met ʼn woordeskat met kommunikasie.
min taalfoute wat paar taalfoute wat taalfoute wat die
die betekenis die betekenis betekenis
beïnvloed. beïnvloed. onduidelik maak. (4)
[7]
TOTAAL AFDELING C: 15
GROOTTOTAAL: 50
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans Hl Grade 6 June Common Test 2011 Question Paper

Memorandum
Afrikaans Hl Grade 6 ANA 2011 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Afrikaans Hl Grade 6 Paper 1 November Common Test 2011 Memo

Question paper
Afrikaans Hl Grade 6 ANA 2011 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Afrikaans Hl Grade 6 P1 November Common Test 2011 Question Paper

Memorandum
Afrikaans Hl Grade 6 Paper 3 November 2016 Memo
More from Grade 6 Afrikaans Hl

Question paper
Afrikaans Hl Grade 6 North West June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper
Afrikaans Hl Grade 6 North West November 2024 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Hl Grade 6 North West November 2024 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Hl Grade 6 Paper 2 November 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans Hl Grade 6 Paper 3 November 2018 Question Paper

Question paper