Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2017
GRAAD 11
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM
13 bladsye
1
Skip to contentAll 2017 papers %20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9df1ea61-69fc-44d0-ae99-55747a39390f/v1-09f9261e5be48d30bb90/card.webp)
%20June%202016%20%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--89316d18-f700-4910-a490-4c101ea30e1f/v1-c17291df76f64883c2e2/card.webp)
%20June%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--fbbd5ffb-5728-4b05-b1dd-24b25c5eb58d/v1-67f8647a13ef4a65e9ae/card.webp)

%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2/v1-76732c6be91313c0d261/card.webp)

View all





Accounting Grade 11 Gauteng June 2017 Memo (Afrikaans)
Grade 11 Accounting memorandum from the Gauteng June 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Accounting · Grade 11 · Gauteng June · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Gauteng June
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 981.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Gauteng June 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
REKENINGKUNDE
MEMORANDUM
NASIENRIGLYNE
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte
op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (Geen vreemde-item-
strafpunte vir misplaaste items nie).
2. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings
wat voorsien is.
3. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die
bewerkingspunt toe vir daardie syfer (Nie die metodepunt vir die antwoord nie).
4. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is
nie, aanvaar dat die syfer positief is.
5. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van
kandidate te differensieer.
6. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid
van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
7. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
enige item wat gedeeltelik foutief is nie.
8. Kode: f = vreemde item
2
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11
VRAAG 1
1.1.1 Oortrokke Bank ✓
1.1.2 Gedishonoreerde tjek ✓
1.1.3 Debietorder ✓
1.1.4 Vooruitgedateerde tjek register ✓
5
1.1.5 Stop betaling✓
1.2 Bereken die regte totale vir die Kontantontvangstejoernaal en die
Kontantbetalingsjoernaal vir September 2017.
Wys die besonderhede van die diverse rekening.
Kontantontvangstejoernaal Kontantontvangstejoernaal
Besonderhede van Bedrag Besonderhede van Bedrag
diverse rekeninge diverse rekeninge
Totaal 49 926 Totaal 49 800
Handelsvoorraad✓ ✓150 Handelsvoorraad ✓ ✓300
Skryfbehoeftes✓ ✓500 Advertensie✓ ✓180
(640-460)
Rente-inkomste✓ ✓4 100 Versekering✓ 1 520
Debiteurekontrole Bankkoste✓ ✓786
(I. May)✓
55 076 52 586 19
19
1.3
Algemene Grootboek van Mercby Handelaars
Bank B1
Sep 30 Totale CRJ 55 076 Sept 1 Saldo b/d ✓✓1 830
ontvangste✓
30 Totale KBJ
Betalings
✓ 52 586
Saldo c/d 660
55 076 55 076
Okt 1 Saldo b/d 660 7
3
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11
1.4 Bankversoeningstaat op 30 September 2017
Debiet Krediet
Dt saldo volgens Bankstaat 680
Kt Uitstaande deposito 2 500
Dt uitstaande tjeks
• 112 800
• 113 400
• 117 1320
Kt saldo volgens bankrekening 660
Bewerking indien een gedeelte korrek is vir albei totale 3 180 3 180 7
Vreemde items -1 maksimum -2
1.5.1 Verduidelik kortliks aan Tommy hoekom dit belangrik is dat hy aan
die einde van elke maand bankversoening doen. Verskaf DRIE redes.
Goeie verduideliking = 2, Bevredigend = 1, verkeerd = 0 ✓✓
• Verbeter interne beheer deur die vermindering van bedrog of foute,
want rekords word nagegaan teen ʼn eksterne bron.
• Verbeter interne beheer deur die identifisering van uitstaande tjeks
en deposito’s.
• Om die boeke van die onderneming te vergelyk met die van die
bank. Om foute en oneerlikheid op ʼn vroeë stadium op te spoor.
Verwagte antwoorde vir 1 punt
1. Interne beheerdoeleindes
2. Om die bankrekening te versoen 6
1.6 Gee DRIE voordele van internetbankdienste
Enige geldige punt ✓✓✓
• Nie nodig om in ʼn ry te staan om betalings te maak nie
• Dit is nie nodig om met kontant rond te loop nie
• Jy kan jou eie internetlimiet beheer
• Betalings kan onmiddellik gemaak word
• Stuur bewys van betaling na begunstigde 3
4
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11
1.7 Verduidelik wat die term witboordjie misdaad beteken en gee EEN
voorbeeld daarvan.
Enige geldige punt ✓✓
• ʼn Misdaad gepleeg deur bestuur/uitvoerende hoof terwyl hy in
diens van die besigheid is
3
Voorbeeld: Bedrog, Omkopery , Belastingontduiking.
50
VRAAG 2
2.1 Kies ʼn beskrywing in KOLOM B wat pas by die Konsep in KOLOM A
2.1.1 E✓
2.1.2 A✓
2.1.3 D✓
2.1.4 B✓
2.1.5 C✓ 5
2.2 KREDITEUREGROOTBOEK VAN BEKI HANDELAARS OP 30
SEPTEMBER 2017
Saldo volgens grootboekrekening 57 312
Fout op faktuur 223 ✓✓- 512
Aansuiwering vir korting ✓✓1 000
Regstelling van fout op faktuur 105 ✓✓ (6 929)
Rente ✓69
Een gedeelte reg 50 940 8
2.3 KREDITEUREVERSOENINGSTAAT OP 30 SEPTEMBER 2017
Saldo volgens Krediteurerekeningstaat 51 163
Kredietnota verkeerdelik opgeteken (618 X 2) ✓✓ (1 236)
Korting nog nie ontvang nie ✓✓ (2 532)
Handelskorting weggelaat ✓ (981)
Faktuur uitgereik na datum op staat ✓4 526
Saldo volgens Krediteuregrootboek 50 940
Een gedeelte reg 7
20
5
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11
VRAAG 3
3.1.1 Historiese koste ✓
3.1.2 Bateregister ✓
3.1.3 Boekwaarde of drawaarde ✓
3.1.4 Opgehoopte waardevermindering ✓ 4
3.2.1
(a) Waardevermindering op toerusting
Oud: 210 000 – 60 000 – 45 000 = 105 000 x 10/100 = 10 500✓
Nuut: 45 000 x 10/100 x 7/12 = 2 625✓ 16 125
Verkoop: 60 000 x 10/100 x 6/12 = 3 000✓ (Een gedeelte korrek)
(b) Waardevermindering op ou voertuig
810 000 – 387 600 x 20% = 84 480✓
330 000 x 20% x 2/12 = 11 000✓ 95 480
(Een gedeelte korrek)
(c) Waardevermindering op verkoopte voertuig
Opgehoopte waardevermindering op verkoopte voertuig ✓118 080
200 000 - 72 000 - 9 920 (Een gedeelte korrek)
(d) Waardevermindering op voertuig op 28 Februarie 2017
387600✓ + 95 480 - ✓118 080 365 000
sien (b) sien (c) (Een gedeelte korrek) 13
6
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11
3.2.2 VASTEBATEREGISTER
BATE DATUM VAN
Toerusting 1 Junie 2013
AANKOPE
KOSPRYS R60 000 WAARDEVERMINDERINGSKOERS 10% @ kosprys
REKORD VAN WAARDEVERMINDERING
Opgehoopte
Datum Waardevermindering boekwaarde
waardevermindering
28 Februarie 2014 4 500 4 500 55 500
28 Februarie 2015 6 000 10 500 49 500
28 Februarie 2016 6 000 16 500 43 500
1 September 2016 ✓3 000 ✓ 19 500 ✓40 500 3
3.2.3
Dt BATEVERKOPE Cr N
Opgehoopte
waardevermindering
op voertuig✓
Voertuig✓ ✓200 000 (97 600 + 20 480) 118 080
Bank ✓ ✓72 000
Verlies met verkoop ✓9 920
van bate✓
200 000 200 000
8
3.2.4
VASTE BATES Grond &
Voertuie Toerusting
geboue
Drawaarde aan die begin van 422 400 88 000
die jaar
Kosprys 4 789 720 ✓810 000 ✓165 000
Opgehoopte ✓ (387 600) ✓ (77 000)
waardevermindering
Beweging
Toevoeging teen kosprys ✓2 000 000 ✓330 000 ✓45 000
Verkope teen drawaarde ✓ (980 000) (81 920) (40 500)
Sien 3.2.2
Waardevermindering (95 480) (16 125)
Sien 3.2.1 (a)
Drawaarde aan die einde van ✓5 809 720 575 000 76 375
die jaar
Kosprys 5 809 720 ✓940 000 ✓150 000
Opgehoopte (365 000) (73 625) 22
waardevermindering Sien 3.2.1 (d)
50
7
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11
VRAAG 4
4.1.1 F√
4.1.2 E√
4.1.3 G√
4.1.4 D√
4.1.5 A√
4.1.6 H√
4.1.7 C√
4.1.8 B√
8
4.2 BLUE WINKEL
INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2017
Verkope (4 220 700✓ – 12 500✓ – 850✓) 4 207 350
Koste van verkope (1 100 720√ – 680√) (1 100 040)
Bruto wins 3 107 310
Ander bedryfsinkomste 5 460
Handelsvoorraad surplus (698 900 – 697 400) √√1 500
Voorsiening vir oninbare skuld aangesuiwer (3 450 – 3 090) √√360
Oninbare skuld ingevorder. √3 600
Bruto bedryfsinkomste 3 112 770
Bedryfsuitgawes (872 250)
Salarisse en lone (288 090✓ + 25 000✓ + 2 625✓ + 250✓) 315 965
Oninbare skuld (2 790✓ + 540✓) 3 330
Huuruitgawe (63 360✓ – 5 280✓✓) 58 080
Advertensie √292 330
Water & Elektrisiteit (72 000✓ + 11 000✓) 83 000
Verpakkingsmateriaal ✓15 700
Bankkoste (1675✓ + 670✓) 2 345
Versekering √18 300
Waardevermindering ✓83 200
Bedryfswins 2 240 52
Rente-inkomste (847✓ + 13 000✓) 13 847
Wins voor rente uitgawe 2 254 367
Rente uitgawe (315✓ + 89 600✓√) (89 915)
48
Netto wins vir die jaar 2 164 452
8
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11
4.2.2
• Handels- en ander ontvangbares
Handelsdebiteure (63 190✓ – 850✓ – 540✓ + 11 700✓) √73 500
Voorsiening vir oninbare skuld ✓ (3 090)
Netto Handelsdebiteure 70 410
Vooruitbetaalde uitgawes √5 280
75 690 9
• Handels- en ander betaalbares
Handelskrediteure (197 000✓ – 680✓ + √212 450
11 700✓+2 580√+1850√)
Opgelope uitgawes ✓11 00
Krediteure vir salarisse (48 000✓ + 18 375√✓) 66 375
Pensioenfonds(6 500✓ + 2 625✓ + 1 875✓) 11 000
SAID(12 000✓ + 4 500✓) 16 500
WVF(1 500✓ + 250✓ +250✓) ✓2 000
319 325 25
90
9
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11
VRAAG 5
5.1 KAPITAAL Gous Naidoo Totaal
Saldo aan die begin van die jaar ✓2 080 000 ✓1 920 000
Bydrae van kapitaal gedurende die jaar ✓800 000
Onttrekking van kapitaal gedurende die
jaar
Saldo aan die einde van die jaar ✓2 880 000 ✓1 920 000 4 800 000 5
5.2 RENTE OP KAPITAAL
Gous
2 080 000 x 8/100✓ x 9/12 = ✓124 800
2 080 000 x 12/100✓ x 3/12 = ✓ 62 400 187 200
Naidoo
1 920 000 x 8/100✓ x 9/12 = ✓115 200
1 920 000 x 12/100✓ x3/12 = ✓ 57 600 172 800 10
5.3 PRIVAATREKENINGE Gous Naidoo Total
Vennote salarisse ✓780 000 ✓780 000
Rente op kapitaal 187 200 172 800
Vennote bonusse ✓✓101 500
Primêre verdeling van wins 1 068 700 952 800 2 021 500
Finale verdeling van wins 5 100 3 400 8 500
Wins volgens die inkomstestaat 1 073 800 956 200 2 030 000
Onttrekkings gedurende die jaar (875 000) ✓✓(905000)
Behoue inkomste vir die jaar 198 800 51 200
Saldo aan die begin van die jaar ✓25 000 ✓ (112 000)
Saldo aan die einde van die jaar 223 800 (60 800) ✓163 000
25
10
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11
5.4 Balansstaat op 28 Februarie 2017
Vennote-ekwiteit 4 963 000
Kapitaal 4 800 000
Privaatrekenings 163 000
Niebedryfslaste
Verbandlening (1 000 000 100 000 100 000) ✓✓800 000
Bedryfslaste 925 000
Oortrokke Bank ✓705 000
Handels- en ander betaalbares ✓120 000
Korttermynlening ✓100 000
Totale ekwiteit en laste ✓6 688 000 10
50
11
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11
VRAAG 6
6.1 Bereken die persentasie opbrengs op gemiddelde eienaarsbelang van die
vennote. Lewer kommentaar en gebruik die syfers om jou antwoord te staaf.
58 000 X 100 ✓
(420 000 + 234 000) / 2 ✓ 1
58 000 ✓ X 100
327 000 ✓✓ 1
6
17.74 %
KOMMENTAAR
Die persentasie verdienste deur die besigheid se eienaarsbelang ✓ verminder ✓ van
24% tot 17. 74%. ✓
Die verdienste persentasie is hoër as die wanneer die geld buite belê word teen 10%,
maar die feit dat dit afneem is rede tot kommer aangesien dit wys dat die besigheid
se wins ook afgeneem het. 3
6.2 Bereken die persentasie opbrengs wat deur Mikyl verdien word op haar
gemiddelde eienaarsbelang. Moet sy tevrede wees? Motiveer jou antwoord.
37 000 X 100
(200 000 ✓ +160 000 ✓+8 000 ✓+2000 ✓ ) / 2 ✓ 1
37000 X 100 ✓
185 000 1
7
20%
KOMMENTAAR:
JA ✓
Die opbrengs van 20% is hoër as wanneer geld buite belê word teen ʼn rentekoers 2
van 10% p.j. ✓
12
Downloaded from hlayiso.com
MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 11
6.3 Bereken die skuld: eienaarsbelang verhouding vir 2017
360 000 ✓ : 420 000 ✓
0.86 : 1 3
6.4 Was dit ʼn goeie idee om die lening te verhoog? Motiveer jou antwoord deur
gebruik te maak van die finansiële aanwysers met getalle/persentasies om jou
antwoord te staaf.
JA ✓
Die skuld: ekwiteitsverhouding ✓ het verbeter/afgeneem ✓ van
1,2:1 tot 0.86:1✓
OF
NEE ✓
Die toename in die skuld: ekwiteitsverhouding ✓ is as gevolg van die toename in
kapitaalbydrae deur beide vennote en nie as gevolg van die toename in die lening
nie. ✓
Die rentekoers op die terugbetaling van die lening is 21% wat hoër is.✓ 4
6.5 Lewer kommentaar oor die likiditeit posisie van die vennootskap. Haal DRIE
toepaslike finansiële aanwysers (werklike syfers/ verhoudings / persentasies)
en hul neigings aan.
Bedryfskapitaalverhouding ✓ verbeter ✓ van 1,6:1 tot 2,29:1✓
Vuurproefverhouding ✓ verbeter ✓ van 0.6:1 tot 1,57:1✓
9
Gemiddelde debiteure invorderingstermyn ✓ verbeter ✓ van 55 dae tot 30 dae. ✓
6.6 Lewer kommentaar oor die volgende finansiële aanwysers. Let wel die beoogde
winsgrens is 50% op koste van verkope.
Bruto wins op koste van verkope
Persentasie afgeneem/verbeter ✓van 60% tot 50%✓
3
expenses, as there was a decrease in expenses ✓
Bedryfsuitgawes op omset
Persentasie afgeneem/verbeter ✓van 50% tot 40%✓
Daar is beter kontrole oor die bedryfsuitgawes omdat daar ʼn afname
in uitgawes was ✓
3
40
300
13
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9df1ea61-69fc-44d0-ae99-55747a39390f/v1-09f9261e5be48d30bb90/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 11 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)
%20June%202016%20%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--89316d18-f700-4910-a490-4c101ea30e1f/v1-c17291df76f64883c2e2/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 11 Gauteng June 2016 Memo (Afrikaans)
%20June%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--fbbd5ffb-5728-4b05-b1dd-24b25c5eb58d/v1-67f8647a13ef4a65e9ae/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)
%202020%20Exemplars%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4e368746-40f7-41f2-abf3-6417b98990d2/v1-76732c6be91313c0d261/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 11 P2 Gauteng November 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 P1 National Exemplar November 2020 Memo
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper and memo