Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2018
GRAAD 11
EKONOMIE
VRAESTEL 1
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
13 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2018 papers %20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7/v1-246dcbadc0627dabf2f5/card.webp)
%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ceda42d1-302e-4a52-a36d-f6471f344c67/v1-8bc5a498f0fbc7f36cda/card.webp)
%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6b67e6d2-13b6-4ae0-82b3-20b6593e609b/v1-e2da5fe07f9ef2387faa/card.webp)



View all

_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)


Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)
Grade 11 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng June 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 11 · Gauteng June · 2018 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Gauteng June
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 1.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Gauteng June 2018
- Paper 1Question paperQuestion paper (2)MemoMemo (2)
- Paper 2MemoMemo (2)
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
2
Vraestel 1 GRAAD 11
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
EKONOMIE
Vraestel 1
TYD: 2 uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK:
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae.
2. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
3. Skryf die vraagnommer bo-aan elke antwoord neer.
4. Lees die vrae aandagtig deur.
5. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
6. Laat 2 – 3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop.
7. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en
konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen.
8. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal nie
nagesien word NIE.
9. Gebruik slegs swart of blou ink.
10. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
3
Vraestel 1 GRAAD 11
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 30 PUNTE – 20 MINUTE
1.1 Verskillende opsies word voorsien as moontlike antwoorde vir die
volgende vrae. Kies die antwoord en skryf slegs die letter A – D langs
die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1 Nominale lone is ʼn maatstaf vir die …
A bedrag geld wat ʼn arbeider ontvang.
B aantal ure wat arbeiders werk.
C toestande waaronder arbeiders werk.
D welvaart van arbeiders.
1.1.2 Ekonomiese groei is ʼn toename in die …
A besteding deur verbruikers.
B invoere vanaf oorsese lande.
C die produksie van die land.
D besteding deur die owerhede.
1.1.3 Individue wat produksiefaktore gebruik om ʼn besigheid te
begin en te bestuur is bekend as …?
A kapitaal
B entrepreneurs
C verbruikers
D huishoudings
1.1.4 In die vergelyking van die BBP van een jaar met die van ʼn
volgende jaar word die ... gebruik.
A BBP teen heersende pryse
B BBP teen markpryse
C BBP teen konstante pryse
D nominale BBP
1.1.5 Produksie waarby slegs die permanente inwoners van ʼn land
betrokke is, staan bekend as ... produksie.
A volskaalse
B internasionale
C binnelandse
D nasionale
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
4
Vraestel 1 GRAAD 11
1.1.6 ʼn Onderneming wat brandstof uit steenkool vervaardig is ...
A Caltex
B Sasol
C Engen
D Shell
1.1.7 ʼn Gemengde ekonomie is een wat bestaan uit …
A groot en klein ondernemings.
B plase en fabrieke.
C goedere en dienste.
D ʼn openbare en ʼn private sektor.
1.1.8 ʼn Mineraal wat bekend staan as „swart goud‟ is …
A steenkool.
B goud.
C ystererts.
D uranium. (8x2) (16)
1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A – I) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die
ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.9 J.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Oordragbetalings A Uitgedruk deur reële BBP per
kapita, lewensverwagting en vlakke
1.2.2 Lewenstandaard van geletterdheid
1.2.3 Reële vloei B Ouderdomme tussen 15 en 64 jaar
1.2.4 Vervaardiging C Motors, geboue en paaie
1.2.5 Binnelandse mark D Belasting en staatsbesteding
1.2.6 Fiskale beleid E Sekondêre ekonomiese aktiwiteit
1.2.7 Tasbare bates F Ouderdomspensioen is ʼn voorbeeld
hiervan
1.2.8 Arbeidsmag
G Die vloei van goedere en dienste
H Produkte wat binne Suid-Afrika
verkoop word.
I Primêre ekonomiese aktiwiteite
(8x1) (8)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
5
Vraestel 1 GRAAD 11
1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term
langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer.
(GEEN AFKORTINGS TOEGELAAT NIE)
1.3.1 Lone, huur, rente en wins word verruil vir ... in die ekonomiese
kringloop.
1.3.2 Bestudeer die funksionering van die ekonomie as geheel.
1.3.3 Vervoerfasiliteite soos lughawens, paaie en spoorwegstelsel.
1.3.4 Die verwantskap tussen reële produksie en die aantal insette.
1.3.5 Die metode wat gebruik word om nasionale inkome te bereken
deur totale besteding op finale goedere en dienste te bereken.
1.3.6 Die totale inkomste van die bevolking, verdeel deur die per kapita
inkomste van die bevolking. (6x1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
6
Vraestel 1 GRAAD 11
AFDELING B
Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die
ANTWOORDBOEK.
VRAAG 2 MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae:
2.1.1 Noem enige TWEE kategorieë van finale verbruiksbesteding deur
huishoudings. (2x1) (2)
2.1.2 Waarom is kapitaalvorming belangrik vir die ekonomie van Suid-
Afrika? (1x2) (2)
2.2 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
TERSIÊRE AKTIWITEITE: GAUTENG DOMINEER
Finansiële, vaste eiendom en
besigheidsdiensaktiwiteite
Persoonlike en gemeenskapsdiens-
aktiwiteite
Vervoer, opberging en kommunikasie
bates
Groot- en kleinhandel, spyseniering
en akkommodasie aktiwiteite
Konstruksie sektor
Elektrisiteit en gasproduksie, asook
wateruitsette
[Bron: Google.co.za]
2.2.1 Identifiseer die tersiêre aktiwiteit in Gauteng wat die meeste bydra
tot die Suid-Afrikaanse ekonomie. (1)
2.2.2 Gee ʼn rede vir die ekonomiese aktiwiteit wat die hoogste
persentasie bydra tot die tersiêre sektor. (1)
2.2.3 Verduidelik kortliks die term tersiêre ekonomiese aktiwiteite. (2)
2.2.4 Waarom is dit verkieslik vir ʼn land om ʼn sterker tersiêre sektor as ʼn
primêre sektor te hê? (2)
2.2.5 Wat is die rol van vervoer in die versterking van die tersiêre sektor
in Gauteng? (2x2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
7
Vraestel 1 GRAAD 11
2.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Toestand van Entrepreneurskap in Suid-Afrika
Die hoof uitvoerende beampte van Riversands Incubation Hub, Tzadzwa Madavo, se dat
entrepreneurs gereeld beweer dat ʼn gebrek aan bevondsing hulle terughou. Die top vyf
uitdagings wat entrepreneurs ondervind behels die volgende: om kliente en verbruikers te
vind (47%); onvermoë om fondse te genereer (43%); gebrek aan riglyne (31%); te veel
verspreide belange (30%) en stadige of verlore verkope (21%)
HIER IS SEKERE MOTIVERINGSASPEKTE
4% (onvermoë om werk te kry); 8% (belangstelling in hulle produkte / dienste); 10% (dit
maak my bly); 14% (ek wou my vaardighede gebruik); 22% (ek wou my eie baas gewees
het); 42% (ek het ʼn geleentheid identifiseer)
Bron: [Infographic by Seed Academy: Survey 2017]
2.3.1 Identifiseer ʼn moontlike rede vir die daling van entrepreneurskap in
SA? (1)
2.3.2 Noem EEN hoofrede waarom deelnemers hulle eie besighede
begin het. (1)
2.3.3 Beskryf kortliks die konsep entrepreneurskap. (2x1) (2)
2.3.4 Verduidelik enige faktor wat die winste van ʼn entrepreneur
beïnvloed. (2)
2.3.5 Wat is die belangrikheid van entrepreneurskap in die ekonomie van
Suid-Afrika? (4)
2.4 Onderskei tussen hernubare en nie-hernubare hulpbronne. (2x4) (8)
2.5 Hoe kan die ontwikkeling van kleinsakeondernemings die gemarginaliseerdes
in Suid-Afrika bevoordeel? (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
8
Vraestel 1 GRAAD 11
VRAAG 3 MAKROEKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae:
3.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van primêre energiebronne wat in
Suid-Afrika gebruik word. (2x1) (2)
3.1.2 Waarom is hulpbronne so belangrik in die produksieproses? (1x2) (2)
3.2 Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
SUID-AFRIKA SE BRUTO BINNELANDSE PRODUK (BBP) – 2017
R miljoen
Vergoeding van werknemers 1 892 721
Netto bedryfsurplus 1 065 200
Vastekapitaalverbruik 560 397
Bruto waarde toegevoeg teen faktorkoste 3 518 318
Ander belasting op produksie 81 307
Ander subsidies op produksie 9 813
Bruto waarde toegevoeg teen basiese pryse 3 589 812
Belasting op goedere 438 785
Subsidies op goedere 15 005
Bruto binnelandse produk teen markpryse 4 013 592
[Aangepas uit die SARB Kwartaallikse Bulletin, Junie 2017]
3.2.1 Identifiseer die metode wat gebruik is om die BBP in die tabel
hierbo te bereken. (2x1) (2)
3.2.2 Beskryf kortliks die term bruto binnelandse produk. (2)
3.2.3 Wat is die vernaamste doelwit van subsidies op produksie? (2)
3.2.4 Bereken vastekapitaalverbruik as ʼn persentasie van die BBP teen
faktorkoste. Toon ALLE berekeninge. (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
9
Vraestel 1 GRAAD 11
3.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Die werkloosheidskrisis in Suid-Afrika
Die werkloosheidkoers in Suid Afrika het toegeneem tot 27.7% gedurende die eerste
ses maande van 2017.
Hierdie is die hoogste koers sedert September 2006 en daar word verwag dat dit
verder in die toekoms gaan toeneem. Dit het ʼn groot impak op die toenemende vlak
van armoede in Suid-Afrika. Alhoewel die informele sektor baie uitdagings het, kan dit
ʼn positiewe bydrae lewer tot die verligting van armoede, en die verbetering van die
lewensgehalte van baie Suid-Afrikaners.
Die armoede gaping …
Die wat het Die wat nie het
nie
ARMOEDE
[Bron: www.tradingeconomics.com]
3.3.1 Identifiseer die ekonomiese konsep wat deur die uittreksel
uiteengesit word. (1)
3.3.2 Verskaf ʼn rede hoekom die ekonomiese konsep op byna elke
straathoek vertoon word. (1)
3.3.3 Verduidelik kortlik TWEE sosiale redes vir die hoë
werkloosheidkoers in Suid-Afrika. (2x2) (4)
3.3.4 Hoe kan die informele sektor ʼn impak hê op die vermindering van
die Werkloosheidskoers in Suid-Afrika? (2x2) (4)
3.4 Onderskei tussen reële beleggings en finansiële belegging. (2x4) (8)
3.5 Hoe kan die regering die probleem rondom grondverdeling oplos? (8)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
10
Vraestel 1 GRAAD 11
VRAAG 4 MAKROEKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae:
4.1.1 Noem enige TWEE soorte kommunikasie infrastruktuur wat in
Suid-Afrika gebruik word. (2x1) (2)
4.1.2 Hoe kan belasting gebruik word om die afwaartse tendens in die
ekonomie te herstel? (1x2) (2)
4.2 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
SUID-AFRIKA SE ENERGIEKRISIS
AKTIWITEIT/ AANTAL PERSENTASIE
“Dinge gaan sommer baie KATEGORIE VERBRUIKERS VERBRUIK
erger raak en daarom is dit %
belangrik dat ons ʼn beter
Huishoudelik 6 846 330 94
insig kry oor ons land se
Landbou 99 054 1.4
elektrisiteitstelsel, Eskom.
Mynbou 2 003 0.03
Ons kan kyk na ons
Vervaardiging 43 952 0.6
verbruikspatrone en pryse,
Kommersieël 243 212 3.3
die koste van beurtkrag en
Vervoer 2 153 0.3
hoe ons die belaglike
Algemeen 36 105 0.5
situasie waarin ons onsself
deesdae bevind, kan
Totaal 7 272 809 100
ontduik.”
– Dirk de Vos
[Bron: dailymaverick.co.za]
4.2.1 Identifiseer ʼn rede waarom Eskom beurtkrag implementeer het? (1)
4.2.2 Noem die persentasie van krag wat deur die primêre sektor in
Suid-Afrika gebruik word? (1)
4.2.3 Verduidelik kortliks die term beurtkrag in terme van elektrisiteit. (2)
4.2.4 Hoekom gebruik plaaslike verbruikers die meeste krag? (2)
4.2.5 Hoe sal beurtkrag die Suid-Afrikaanse ekonomie beïnvloed? (2x2) (4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
11
Vraestel 1 GRAAD 11
4.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
EKONOMIESE STELSELS: KAPITALISME OF SOSIALISME?
“In sy suiwerste vorm bestaan die
VSA
vryemarkstelsel sonder enige inmenging VRYEMARK
van die regering.
GROOT
OPENING!
Adam Smith het geredeneer dat ʼn
Saterdag
„onsigbare hand‟ die regte koers sou Okt. 8
aandui vir markkragte en skaars 12 nm – 5 nm
produksiefaktore. URE
Hiermee het hy bedoel dat dit voorkom Maandae
Vrydae
asof iemand baie doeltreffende keuses Saterdae
maak en besluite neem om die ekonomie 12 nm – 5 nm KOLLEGE
SENTRA
doeltreffend te laat funksioneer, maar in 235!!
werklikheid gebeur dit bloot natuurlik
wanneer ʼn aantal mense in ʼn mark as
verbruikers optree”
[Aangepas uit VERKEN Ekonomie Graad 11, Maskew Miller Longman]
4.3.1 Identifiseer ʼn land wat gebruik maak van bogenoemde ekonomiese
stelsel. (1)
4.3.2 Noem EEN voordeel van ʼn vryemarkekonomie. (1)
4.3.3 Verduidelik kortliks die term vrye mark-ekonomie. (2)
4.3.4 Hoe is die markekonomie “self-regulerend”? Motiveer. (2)
4.3.5 Hoekom is kapitalisme nie voordelig vir alle lande en verbruikers
nie? (2x2) (4)
4.4 Bespreek die rol van die faktormark in die kringloopdiagram. (4x2) (8)
4.5 Hoe dra Swart Ekonomiese Bemagtiging by tot gemeenskapsdeelname in
Suid-Afrika? (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
12
Vraestel 1 GRAAD 11
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDBOEK
STRUKTUUR VAN OPSTEL PUNTE-
TOEKENNING
Inleiding
Die inleiding is ʼn laer-orde respons.
ʼn Goeie beginpunt sal wees om ʼn begrip of sleutelwoord van die
vraag te definieer. Maks. 2
Moenie in die inleiding enige gedeelte van die vraag insluit nie.
Moenie enige gedeelte van die inleiding in die inhoud / liggaam
herhaal nie.
Vermy deur in die inleiding te herhaal wat jy in die liggaam bespreek
het.
Liggaam
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede / Diepgaande bespreking/
Ondersoek / Bespreek krities / Analiseer / Vergelyk / Evalueer / Onderskei
/ Verduidelik / Assesseer / Debatteer Maks. 26
Addisionele gedeelte: Gee eie menings / Bespreek krities / Evalueer /
Evalueer krities / Teken ʼn grafiek en verduidelik / Gebruik die gegewe
grafiek en verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Lei af /
Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer / Debatteer kortliks /
Maks. 10
Hoe? / Stel voor
Slot
Enige hoë-orde slot behoort die volgende in te sluit:
ʼn Kort samevatting van dit wat bespreek is, sonder die herhaling van
enige feite wat reeds genoem is.
Enige opinie of waarde-oordeel van die feite wat bespreek is. Maks. 2
Addisionele ondersteunende inligting wat die besprekings / ontleding
versterk.
ʼn Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra.
Aanbevelings.
TOTAAL 40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE 13
Vraestel 2 GRAAD 11
VRAAG 5 MAKROEKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
Bespreek die lewering van sosiale dienste aan Suid-Afrika in besonderhede.
(26 punte)
Wat kan die Suid-Afrikaanse Regering doen om die lewering van sosiale dienste
aan landsburgers te verbeter? (10 punte) [40]
VRAAG 6 MAKROEKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die primêre sektor in die ekonomie.
(26 punte)
Hoe kan die ontwikkeling van meer arbeidsintensiewe nywerhede Suid-Afrika
bevoordeel? (10 punte) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
TOTAAL: 150
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7/v1-246dcbadc0627dabf2f5/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P1 Gauteng November 2018 QP (Afr)
%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ceda42d1-302e-4a52-a36d-f6471f344c67/v1-8bc5a498f0fbc7f36cda/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2019 Question Paper (Afr)
%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6b67e6d2-13b6-4ae0-82b3-20b6593e609b/v1-e2da5fe07f9ef2387faa/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Gauteng June 2018 Memo

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 QP (Afr)

Question paper
Economics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)
More from Grade 11 Economics

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo

Question paper and memo
Economics Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo
_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 11 Paper 2 Mpumalanga June 2024 Memo

Memorandum