Skip to content

Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)

Question paperEconomicsGrade 11201613 pages

Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng June 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 11 EKONOMIE (VRAESTEL 2) NAAM VAN LEERDER: ___________________________________________ GRAAD: _________ TYD: 2 uur PUNTE: 150 13 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE V2 GR 11 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN EKONOMIE (VRAESTEL 2) Tyd: 2 uur Punte: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK: AFDELING A: Verpligtend AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die DRIE vrae. AFDELING C: Beantwoord enige EEN van die TWEE vrae. 2. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE nagesien word NIE. 3. Beantwoord die vrae in vol sinne en die uitleg, inhoud en konteks van jou antwoorde moet in ooreenstemming met die kognitiewe vereistes van die vrae wees. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer. 6. Lees AL die vrae aandagtig deur. 7. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy. 8. Laat 2 – ls tussen onderafdelings van vrae oop. 9. Gebruik slegs swart of blou ink. 10. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik. 11. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE V2 GR 11 3 AFDELING A (VERPLIGTEND) 30 PUNTE – 20 MINUTE VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die mees korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – C) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 B 1.1.1 Vryheid tot die mark is eiesoortig aan … ma kt . A volmaakte B volmaakte en monopolistiese markstrukture C monopolie 1.1.2 Die minimum beloning wat die entrepreneur sal verhoed om die besigheid te verlaat? A ekonomiese winste B normale winste C ekonomiese verliese 1.1.3 Hierdie insette word deur ander ondernemings gebruik. A verbruikersgoedere B finale goedere C intermediêre goedere 1.1.4 Prysoorloë is kenmerkend in hierdie mark. A oligopolie B monopolie C monopolistiese kompetisie 1.1.5 Winsmaksimalisering vind plaas wanneer marginale winste gelyk is aan … kost . A marginale B gemiddelde C totale 1.1.6 Koste wat verander soos produksie verander. A vaste koste B veranderlike koste C gemiddelde koste b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE V2 GR 11 4 1.1.7 Watter van die volgende illustreer die konsep eksterne koste? A Slegte weerstoestande verminder die mielie-opbrengs. B Rook benadeel die gesondheid van die roker. C Rook benadeel die gesondheid van passiewe rokers 1.1.8 Di opoff ing van n go d in t m van ʼn and w ns skaarsheid is bekend as … A geleentheidskoste B skaarsheidskoste C lewenskoste (8x2) (16) 1.2 Kies die omskrywing in Kolom B wat pas by die term in Kolom A. Skryf slegs die letters (A – H) langs jou vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in jou ANTWOORDEBOEK neer. KOLOM A KOLOM B 1.2.1 Die onderneming beoog A Die verandering in die prys van een om die hoogste omset te produk en die gevolglike verandering in lewer die vraag vir ʼn ander produk. 1.2.2 Kruiselingse elastisiteit B TKK + TVK van vraag 1.2.3 Die punt waar die firma C Prys gelykbreek 1.2.4 Bereken deur totale D Verandering in prys het geen uitwerking inkomste deur op aanbod. hoeveelheid te verdeel. 1.2.5 Totale koste E Een verskaffer van n produk 1.2.6 Perfekte onelastisiteit van F Verkoops-maksimalisering aanbod. 1.2.7 Onderhandelinge in TI G  GI markte H 1.2.8 Monopolie H Normale winste (8x1) (8) b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE V2 GR 11 5 1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.3.1 – 1.3.6) in die ANTWOORDEBOEK. 1.3.1 Die tydperk wanneer al die produksiefaktore veranderlik is 1.3.2 Betalings aangegaan deur die firma vir die aankoop van produktiewe bronne 1.3.3 ʼn Markstruktuur waar slegs een produseerder markkragte besit 1.3.4 ʼn Groep produseerders wat hulle pryse en produksievlakke koordineer en manipuleer 1.3.5 Burger King is ʼn voorbeeld van hierdie markstruktuur. 1.3.6 ʼn Mark sonder enige owerheids-inmenging (6x1) (6) TOTAAL AFDELING A: [30] b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE V2 GR 11 6 AFDELING B Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in jou ANTWOORDEBOEK. VRAAG 2 40 PUNTE – 30 MINUTE 2.1 Beantwoord die volgende vrae. 2.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van monopolistiese markte. (2x1) (2) 2.1.2 Wat verstaan jy onder die wet van dalende opbrengs. (1x2) (2) 2.2 Bestudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. LUGHAWENSMAATSKAPPY VAN SUID-AFRIKA (ACSA) ACSA praat baie oor verbruiker-gesentreerde dienste, maar sy dade demonstreer sy minagting van kliënte. ʼn Mens hoef nie verder te kyk na die lugvaartindustrie om die voordele van mededinging in die mark bekend te stel nie. Nie almal mag hou van laekoste-rederye soos Kulula en Airfreight nie, maar hulle gee mense ʼn keuse en saam met prysvergelykings-webtuistes soos southafricato kon lugrederye se pryse dramaties afgebring word. Mededinging het die lugvaartindustrie getransformeer, maar tog gaan ʼn g gul d monopoli voo t om ʼn di ns t l w m t ʼn ind los g wag vi bagasie, hoë vlakke van diefstal en ontbrekende lughawe-sekuriteit. [Bron http://southafricato/airports/ACSA] 2.2.1 Noem enige TWEE voordele van mededinging, soos in die uittreksel uitgelig. (2x2) (4) 2.2.2 Definieër ʼn monopolie. (2) 2.2.3 Waarom sal jy die taxi-industrie in Suid-Afrika as ʼn monopolie beskryf? Verduidelik. (2x2) (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE V2 GR 11 7 2.3 Bestudeer die onderstaande grafieke en beantwoord die vrae wat volg: MARKTE: VRAAG VERWANTSKAPPE – KOMPLEMENTÊRE GOEDERE V0 V0 A1 A0 A0 2.3.1 Definieer komplementêre goedere. (2) 2.3.2 Hoekom is dit belangrik vir die produsent om die verhouding tussen komplementêre goedere te verstaan? (2x2) (4) 2.3.3 Wat is die effek op Produk X indien die prys van Produk Y verminder? (2x2) (4) 2.4 Bespreek kortliks die eienskappe van nut. (4x2) (8) 2.5 Verduidelik hoe die prys meganisme werk onder toestande van volmaakte markte. (4x2) (8) [40] b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE V2 GR 11 8 VRAAG 3 40 PUNTE – 30 MINUTE 3.1 Beantwoord die volgende vrae. 3.1.1 Noem TWEE doelwitte van sakeondernemings. (2x1) (2) 3.1.2 Wat word bedoel met oortollige vraag? (1x1) (2) 3.2 Bestudeer die onderstaande spotprent en beantwoord die vrae wat volg: Kapitalisme KETTINGWINKELS [Bron: Achieve Economics CAPS 2014 PEARSON] 3.2.1 Identifiseer die markstruktuur wat in die spotprent uitgebeeld word. (2) 3.2.2 Verduidelik die betekenis van die kettings soos uitgebeeld in die spotprent. (2) 3.2.3 Hoe beskerm die Mededingingswet die verbruiker? Verduidelik. (2) 3.2.4 Watter faktore beïnvloed die verbruiks-tendense van die verbruiker? (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE V2 GR 11 9 3.3 Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg. Uitset Prys Totale Gemiddelde Marginale Totale Marginale Gemiddelde Winste Inkomste Inkomste Inkomste Koste Koste koste 0 32 0 - 0 20 - - 0 1 28 28 28 28 29 9 30 1 2 24 (A) 24 20 38 9 19 10 3 20 60 20 12 48 10 16 12 4 16 64 16 (B) 60 (C) 15 4 5 8 40 8 -24 75 15 15 -35 6 4 24 4 -16 108 33 18 -84 3.3.1 Verduidelik wat word bedoel met MK = MI? (2) 3.3.2 Definieer die konsep marginale koste. (2) 3.3.3 Bereken die waardes vir A, B en C (6) 3.4 Onderskei tussen die begrippe absolute voordeel en vergelykende voordeel. (2x4) (8) 3.5 Vergelyk die eienskappe van monopolistiese mededinging en oligopolië. (2x4) (8) [40] b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE V2 GR 11 10 VRAAG 4 40 PUNTE – 30 MINUTE 4.1 Beantwoord die volgende vrae. 4.1.1 Noem TWEE soorte monopolieë. (2x1) (2) 4.1.2 Wat sal die produseerder doen as totale koste die totale winste oorskry? (1x2) (2) 4.2 Bestudeer die grafieke hieronder en beantwoord die vrae wat volg: PRYSELASTISITEIT VAN VRAAG 4.2.1 Definieer die konsep elastisiteit van vraag. (2) 4.2.2 Waarom is pryselastisiteit van vraag belangrik vir produsente? (2x2) (4) 4.2.3 Onderskei tussen die tipes elastisiteit van vraag in die bostaande grafieke. (Verduidelik) (2x2) (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE V2 GR 11 11 4.3 Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg. Eenhede melk Totale Nut Marginale Nut 1 (A) 15 2 27 (B) 3 34 7 4 34 (C) 5 (D) -3 4.3.1 Definieer marginale nut. (2) 4.3.2 Identifiseer die punt waar die verbruiker maksimum nut ondervind. (2) 4.3.3 Verduidelik wat gebeur met totale nut wanneer marginale nut negatief word. (2) 4.3.4 Gee die waardes van A tot D. (Skryf slegs die letter en die waarde neer) (4) 4.4 Verduidelik VIER skaalvoordele. (4x2) (8) 4.5 Die prys van appels neem toe met 20 % en die hoeveelheid pere gevra styg met 10 %. Bereken die kruiselingse elastisiteit van vraag en dui aan of die goedere komplementêre- of substituutgoedere is. (Toon alle berekeninge) (8) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE V2 GR 11 12 AFDELING C Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in jou ANTWOORDEBOEK. Jou antwoord sal as volg geassesseer word: STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL PUNTETOEKENNING Inleiding Maks. 2 Liggaam Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede / In-dieptebespreking / Ondersoek / Bespreek krities / Ontleed / Analiseer / Vergelyk/ Evalueer / onderskei / Verduidelik / Assesseer / Debatteer. Maks. 26 Addisionele gedeelte: Gee eie mening / Bespreek krities / Evalueer / Evalueer krities / Teken ʼn grafiek en verduidelik/ Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Lei af / Vergelyk / Verduidelik/ Onderskei/ Interpreteer/ Debatteer kortliks / Hoe? / Voorstelle Maks. 10 Slot/samevatting: Enige hoër-orde samevatting behoort die volgende te bevat: * ʼn Ko t opsomming van wat b spreek is, sonder om enige genoemde feite te herhaal. * Enige opinie of waarde-skatting omtrent die bespreekte feit. * Addisionele ondersteunende inligting om die bespreking / analise te versterk. Maks. 2 * ʼn W sp k nd standpunt m t motiv ing, indien vereis. * Aanbevelings / voorstelle. TOTAAL 40 b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE V2 GR 11 13 VRAAG 5 40 PUNTE – 40 MINUTE ʼn Mark is enige organisasie of meganisme waar kopers en verkopers mekaar ontmoet om handel te dryf, asook om pryse en hoeveelhede te beïnvloed.  Bespreek die karakter eienskappe van volmaakte markte volledig. (26 Punte)  Analiseer en verduidelik enige twee tipes van winste. (10 Punte) [40] VRAAG 6 40 PUNTE – 40 MINUTE Volgens die wet van aanbod sal pryselastisiteit van aanbod altyd positief wees.  Gebruik grafieke en verduidelik die volgende pryselastisiteit van aanbod. - Volmaakte onelastisiteit van aanbod. - Eenheidspryselastisiteit van aanbod. - Volmaakte elastisiteit van aanbod. (26 Punte)  Watter faktore beïnvloed die pryselastisiteit van aanbod? (10 Punte) [40] TOTAAL AFDELING C: 40 TOTAAL: 150 EINDE

Study this subject

More from Grade 11 Economics

View all