Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
2016
GRAAD 11
EKONOMIE
(VRAESTEL 2)
MEMORANDUM
16 bladsye
1
Skip to contentAll 2016 papers %20June%202016%20%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--bf9ba336-b573-4318-8481-5953f816a08b/v1-0112112eb6da7f999c91/card.webp)
%20June%202019%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--8406f1d8-0d8f-4ab3-bbc9-7734cfbc83f0/v1-7a13339c7fb662ad1c2d/card.webp)
%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6b67e6d2-13b6-4ae0-82b3-20b6593e609b/v1-e2da5fe07f9ef2387faa/card.webp)
%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5975bf34-03af-4bd2-bcb3-da6ecc7ce502/v1-87626b6327ce78e8e67a/card.webp)
%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b60960f8-7015-438a-88ca-cb43675de57f/v1-119e7c2a8c8fe00ddddf/card.webp)

View all


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e/v1-d5ff446b5035b70da9db/card.webp)


Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2016 Memo (Afrikaans)
Grade 11 Economics Paper 2 memorandum from the Gauteng June 2016 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 11 · Gauteng June · 2016 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Gauteng June
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 990.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Gauteng June 2016
- Paper 1Question paperQuestion paper (2)Memo
- Paper 2Question paperQuestion paper (2)MemoMemo (2)
- Other filesMemo
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
EKONOMIE
(VRAESTEL 2)
MEMORANDUM
AFDELING A (VERPLIGTEND) 30 PUNTE – 20 MINUTE
VRAAG 1
1.1 MEERVOUDIGE KEUSE VRAE
1.1.1 B (volmaakte en monopolistiese markstrukture)
1.1.2 B (normale winste)
1.1.3 A, B, C (intermediêre goedere)
1.1.4 A, C (oligopolie)
1.1.5 A (marginale)
1.1.6 B(veranderlike koste)
1.1.7 C (rook benadeel die gesondheid van passiewe rokers)
1.1.8 A (geleentheidskoste) (8x2) (16)
1.2 PAS ITEMS
1.2.1 F- verkope maksimalisering
1.2.2 A - die verandering in die prys van een produk en die gevolglike
verandering in die vraag vir ʼn ander produk
1.2.3 H - normale winste
TI
1.2.4 G - GI
H
1.2.5 B - TKK + TVK
1.2.6 D - verandering in prys het geen uitwerking op aanbod
1.2.7 C - prys
1.2.8 E - die enigste produseerder van die produk in die mark. (8x1) (8)
1.3 GEE EEN TERM
1.3.1 Die Lang termyn
1.3.2 Eksplisiete koste
1.3.3 Monopolie
1.3.4 Kartel
1.3.5 Monopolistiese mededinging
1.3.6 Volmaakte mark (6x1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
2
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
AFDELING B
Beantwoord TWEE van die drie vrae in die afdeling in die ANTWOORDEBOEK.
VRAAG 2 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 2.1.1 Noem enige TWEE voorbeelde van monopolistiese markte.
Restaurante
Haarkappers
Petrol stasies
(Aanvaar ander enige toepaslike voorbeeld) (2x1) (2)
2.1.2 Wat verstaan jy onder die wet van dalende opbrengs.
* Wet van dalende opbrengs stel dit dat as meer van ʼn
veranderlike inset by ʼn vaste inset gevoeg word, sal die
opbrengs van die veranderlike inset afneem.
(Aanvaar enige relevante antwoord) (1x2) (2)
2.2 DATA RESPONS
2.2.1 Noem enige TWEE voordele van mededinging, soos
uitgebeeld in die bogenoemde uittreksel.
Daar is ʼn groter keuse / opsies van goedere
Daar is vergelyking van pryse
Doeltreffende dienste
Verminder diefstal
(Aanvaar enige relevante antwoord)
(2x2)(4)
2.2.2 Definieër ʼn monopolie.
ʼn Monopolie is ʼn enkele verkoper in die mark; dit is ʼn
industrie op sy eie.
(Aanvaar enige relevant karaktereienskap van die monopolie)
(2)
2.2.3 Hoekom sal jy die taxi-industrie in Suid-Afrika as ʼn monopolie
beskryf? Verduidelik.
Die taxi-industrie is die grootste vervoer organisasie in privaat
besit.
Die taxi-industrie oorheers die privaat vervoer-industrie, en laat
nie maklik ander vervoer toe nie, bv. busdienste.
(Aanvaar negatiewe response) (2x2) (4)
3
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
2.3 Data respons
2.3.1 Definieer komplementêre goedere.
* Komplementêre produkte is verskillende produkte wat
gelyktydig gebruik word om ʼn behoefte te bevredig. (1x2) (2)
2.3.2 Hoekom is dit belangrik vir die produsent om die verhouding
tussen komplementêre goedere te verstaan?
Stel produsente in staat om te voorspel watter invloed ʼn
prysverandering in komplementêre goedere op die vraag na
hul produk sal hê.
Hulle sal dan maatreëls kan instel om die uitwerking van die
prysverandering teen te staan in ʼn poging om te probeer om
hulle wins te maksimeer.
Bv.koste-effektiewe maatreëls soos om meer uitsette te
produseer met dieselfde aantal insette. (2x2) (4)
2.3.3 Wat is die effek op Produk X indien die prys van Produk Y
verminder?
Die aanbod sal afneem / daal as die aanbod kurwe na die
linkerkant beweeg
Hoeveelheid van produk X gaan afneem van Q0 na Q1
Vraag vir produk X gaan toeneem / styg
Die prys van produk X sal toeneem van P0 na P1 (2x2) (4)
4
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
2.4 Bespreek kortliks die eienskappe van nut.
Bevrediging is abstrak omdat nut nie gemeet kan word nie.
– Daar is geen standaard manier om iemand se bevrediging of nut
te meet nie, daarom ken ekonome soms eenvoudig net ʼn waarde
toe en noem hierdie maateenheid “utils”.
Nut is subjektief want dit verskil van person tot person
– Omdat dit van person tot person verskil - die bevrediging wat
twee mense verkry uit die verbruik van dieselfde produk verskil,
afhangende van persoonlike voorkeure, bv.sommige mense sal
voel dat roomys groot nut het, terwyl ander weer koeldrank sal
verkies.
Nut verskil van een situasie tot ʼn ander (van tyd tot tyd)
– Warm klere verskaf bevrediging in die winter in teenstelling met
somer.
Nut verskil van plek tot plek
– ʼn Swembroek sal bevrediging bied op ʼn strand, maar nie ʼn
klaskamer nie. Enige (4X2) (8)
2.5 Verduidelik hoe die prys meganisme werk onder toestande van
volmaakte markte.
By die ewewigsprys is vraag en aanbod gelyk en daar is geen mark
tekorte of surplusse nie.
As die prys styg, koop die verbruikers minder goedere en die
hoeveelheid gevra sal afneem. (daal)
Wanneer aanbod vraag oorskry, veroorsaak dit ʼn surplus in die
mark.
Produseerders sal dan hulle pryse verlaag en die pryse keer terug na
die ewewig / markprys.
As die pryse laer daal as die markprys / ewewigsprys, sal vraag
toeneem en daar sal ʼn tekort in die mark ontstaan as vraag aanbod
oorskry.
Dit sal meebring dat die pryse weer styg en die prys keer terug na die
oorspronklike ewewigsprys / markprys.
Die firma is die prysnemer in die volmaakte mark.
Geen individuele produseerder kan die markprys beinvloed nie.
Individuele produseerders kan nie bo of onder die markprys verkoop
nie.
(4x2) (8)
[40]
5
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
VRAAG 3 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 3.1.1 Noem TWEE doelwitte van sakeondernemings.
Om wins te maak
Oorlewing van die besigheid
Maksimeer inkome
Maksimeer verkope
Stel doelwitte vir groei
Effektiewe Produktiwiteit / produksie
Om markaandeel te verhoog
Verbeterde werkers bevrediging (2x1) (2)
3.1.2 Wat word bedoel met oortollige vraag?
Dis ʼn situasie waar die vraag na goedere in die mark groter is
as aanbod, dit veroorsaak ʼn styging in die prys van die
goedere. (1x1) (2)
3.2 Bestudeer die onderstaande spotprent en beantwoord die vrae wat volg.
3.2.1 Noem die tipe markstruktuur wat in die spotprent uitgebeeld
word.
Monopolistiese mededinging (2)
3.2.2 Verduidelik die betekenis van die kettings soos uitgebeeld in
die spotprent.
ʼn Kettingwinkel is een van ʼn reeks winkels wat deur een
besigheid besit word wat dieselfde goedere verkoop.
Die spotprent-tekenaar dui daarop aan dat die verbruikers
gedwing word om die prys te aanvaar.
Die verbruikers is vasgeketting aan die groothandelaars deur
die stelsel van markkapitalisme.
(Aanvaar enige aanvaarbare feit) (2)
3.2.3 Hoe beskerm die Mededingingswet die verbruiker?
Die Wet verbied verbode handelspraktyke soos
prysvasstelling, uitsetbeheer of markdominering tussen
produsente. (4)
3.2.4 Wat beïnvloed die verbruikers-tandense van die verbruiker?
Die marginale nut wat die verbruiker uit die produk verkry
(bevrediging)
Die prys van die goedere.
Seisoensfaktore / Modes / Inkomste
(Aanvaar enige ander relevante antwoord) (2x2)(4)
6
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
3.3 DATA RESPONS
3.3.1 Wat word bedoel met MK = MI?
Winsmaksimalisering vind hier plaas/gelykbreekpunt (2)
Gelykbreekpunt
Firma se inkomste is gelyk aan koste.
3.3.2 Definieer die konsep marginale koste.
Addisionele koste vir die produsering van een addisionele
eenheid (2)
3.3.3 Bereken die onderstaande waardes vanaf die tabel.
A=48
B=4
C=12 (6)
3.4 Onderskei tussen die begrippe absolute voordeel en
vergelykende voordeel.
Absolute voordeel
- Verwys na die vermoë van ʼn land om meer van ʼn goed of diens te
produseer as wat hul mededingers kan produseer deur dieselfde aantal
hulpbronne te gebruik.
- Ontwikkelde lande met hul groot kapitaal hulpbronne het absolute
voordeel bo ontwikkelende lande.
- Bv. SA ontgin goud teen ʼn absolute voordeel. (Maks. 4) (4)
Vergelykende voordeel
- Verwys na die vermoë van ʼn land om dieselfde uitset te produseer deur
minder hulpbronne te gebruik.
- Dit gebeur wanneer ʼn land spesialiseer in ʼn produk wat hulle meer
doeltreffend kan maak in vergelyking met ander produkte.
- Lande trek beter voordeel deur meer van die goedere te produseer en uit
te voer wat hulle doeltreffend kan produseer.
- Bv. beide SA en Brasilië kan mielies en koffie teen ʼn vergelykende
voordeel produseer. (Maks. 4) (4)
(8)
7
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
3.5 Vergelyk die eienskappe van monopolistiese mededinging met
oligopolieë.
ʼn Monopolistiese mededinging is ʼn markstruktuur waar baie produsente
elk ʼn spesifieke produk produseer maar dit verskil effens. soos bv.
rekenaar speletjies, sellulêre fone of motors. Elke produseerder kan sy eie
prys en hoeveelheid bepaal sonder om die markstruktuur te affekteer.
Die oligopolistiese mark het ʼn paar produsente wat die mark beheer en
die pryse beïnvloed. Hulle produkte is ook dieselfde of verskillend.
Elke produseerder beïnvloed die totale uitset en markprys. Hulle werk
saam en vorm soms ook ʼn kartel.bv die bankwese.
(Aanvaar enige relevante antwoord.) (2x4) (8)
[40]
VRAAG 4 40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 4.1.1 Noem TWEE soorte monopolieë.
Natuurlike
Kunsmatige
Plaaslike
Nabye
Tweeledige
Wetlike (2x1) (2)
4.1.2 Wat sal die produseerder doen as totale koste die totale
winste oorskry?
Die produseerder sal produksie laat daal tot op ʼn punt waar
totale inkomste totale kostes oorskry
Die punt waar marginale inkomste gelyk is aan marginale
koste. (1x2) (2)
8
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
4.2 Bestudeer die grafieke en beantwoord die vrae wat volg.
4.2.1 Definieer die konsep elastisiteit van vraag.
Die verandering in hoeveelheid gevra teenoor die verandering in
prys (2)
4.2.2 Hoekom is die pryselastisiteit van vraag belangrik vir
produsente?
Deel ʼn produsent mee dat daar ʼn reaksie op elke aksie is.
Deur pryselastisiteit van vraag te bestudeer, kan ons voorspel
wat die prysverandering vir produsente sal wees.
Pryselastisiteit van vraag is bruikbaar om besighede te help
besluit hoe om hulle totale inkome te verhoog.
Om sy totale inkome te laat styg, kan die produsent die prys
verhoog om hoër inkome per produk te ontvang en die prys
verlaag om hoeveelheid verkoop te verhoog.
As die kopers sensitief is teenoor die prys (elastiese vraag), sal
hulle meer koop as die prys daal, so die produsente behoort die
prys te verlaag.
As die kopers nie sensitief is teenoor die prys nie (onelastiese
vraag) sal hulle nie minder koop nie, selfs al styg die prys, so
die produsente behoort pryse te verhoog.
Om verkope te verhoog, verhoog die prys wanneer die vraag
onelasties is, of verlaag die prys wanneer die vraag elasties
is.
Produsente wil weet hoe sensitief die markaanbod is tot
prysverandering in die prys van die produk. (Enige 2x2) (4)
4.2.3 Onderskei tussen die TWEE tipes elastisiteit van vraag in die
grafieke.
Grafiek A
ʼn % verandering in die prys lei tot ʼn groter % verandering in
die hoeveelheid gevra.
Relatiewe elastisiteit
Grafiek B (2)
ʼn % verandering in die prys lei tot ʼn kleiner % verandering in
die hoeveelheid gevra.
Relatiewe onelastisiteit (2)
9
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
4.3 DATA RESPONS
4.3.1 Definieër marginale nut.
Marginale nut is die ekstra bevrediging wat die verbruiker verkry uit
die gebruik van die produk. (2)
4.3.2 Identifiseer die punt waar die verbruiker maksimale nut verkry
vierde eenheid
maksimum nut word bereik waar marginale (grensnut) zero
is en totale nut 34 is.
(2)
4.3.3 Wat gebeur met totale nut as marginale nut negatief raak?
Totale nut daal (2)
4.3.4 Bereken die waardes vir A tot D. Skryf slegs die nommer
langs die waarde neer.
A = 15
B = 12
C = 0
D = 31 (4)
4.4 Verduidelik VIER skaalvoordele.
Indien die produksieproses uitgebrei word is dit moontlik om hulpbronne
meer te gebruik vir spesialisasie.
Tegnologies gevorderde toerusting, soos rekenaars kan gebruik word
en meer geskoolde arbeid kan benut word.
Uitbreiding kan ook verbeteringe in die organisasie meebring, bv. motor
monteeraanlegte. (produksie kapasiteit kan ook verhoog word)
Ondernemings kan ook n verlaging in produksie koste ervaar – groter
winste. (4x2) (8)
4.5 Bereken die kruiselingse elastisiteit van vraag vir die volgende
voorbeeld en dui aan of die goedere komplementêre of substituut
goedere is. (toon alle berekeninge.
IED = % verandering in die hoeveelheid gevra van produk A
% verandering in prys van produk B
= 10%
20%
= 0.5
Substituut goedere (8)
10
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
11
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
AFDELING C
Beantwoord enige EEN van die twee vrae uit hierdie afdeling in die
ANTWOORDEBOEK.
STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL PUNTETOEKENNING
Inleiding Maks. 2
Liggaam:
Hoofgedeelte: Bespreek in besonderhede / In-diepte Maks. 26
bespreking / Ondersoek / Bespreek krities / Ontleed
(Analiseer) / Vergelyk / Evalueer / Onderskei / Verduidelik /
Assesseer / Debatteer
Addisionele gedeelte: Gee eie mening / Bespreek krities / Maks.10
Evalueer / Evalueer krities / Teken ʼn grafiek en verduidelik /
Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik / Voltooi die
gegewe grafiek / Bereken / Lei af / Vergelyk / Verduidelik /
Onderskei / Interpreteer / Debatteer kortliks
Gevolgtrekking Maks. 2
Enige hoër-orde samevatting behoort die volgende te bevat:
ʼn Kort opsomming van wat bespreek is, sonder om enige
genoemde feite te herhaal.
Enige opinie of waardeskatting omtrent die bespreekte
feit.
Addisionele ondersteunende inligting om die bespreking /
analise te versterk.
ʼn Weersprekende standpunt met motivering, indien
vereis.
Aanbevelings / voorstelle.
TOTAAL 40
12
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
VRAAG 5 40 PUNTE – 40 MINUTE
Bespreek die eienskappe van volmaakte markte volledig. (26 Punte)
Analiseer en verduidelik enige twee tipes van winste. (10 Punte)
INLEIDING
Volmaakte markte is markte waar nóg die individuele produsent nóg die individuele
verbruiker ʼn invloed op pryse het.
Daar is geen voorkeur waar iemand die produk koop of verkoop nie, want al die
produkte is dieselfde.
(Aanvaar enige toepaslike inleiding.) (Maks. 2)
LIGGAAM
HOOFDEEL
Groot aantal kopers en verkopers
-Daar is baie kopers en verkopers in die mark in die sin dat elkeen ʼn prysnemer
is.
-Geen individuele koper of verkoper kan die prys beïnvloed / beheer nie.
Produkte is homogeen
-Dit beteken produkte is identies / dieselfde soort, kwaliteit en voorkoms.
-Die mark is onpartydig en onpersoonlik
-Geen verkoper het ʼn voordeel bo ʼn ander nie
-Kopers gee nie om van wie hulle koop nie.
Vryheid van toe- en uittrede
-Die mark is totaal toeganklik, geen regs-, finansiële of tegnologiese hindernisse
kan die vryheid van toe- en uittrede beperk nie.
Kopers en verkopers het volmaak/volledige kennis
-Kopers het volledige kennis oor die prys, kwaliteit en beskikbaarheid van
goedere en dienste.
-As verkopers pryse verhoog, sal kopers weet en by ʼn ander verkoper koop wat
nog laer
pryse vra.
Daar is hoë uitset en wye keuses
-As gevolg van baie verkopers kan verbruikers koop by wie hulle wil.
-Daar is geen tekorte nie omdat daar baie verkopers is.
Ongereguleerde markte
-ʼn Ongereguleerde mark beteken dat die regering nie inmeng in die mark nie.
Besluite
word oorgelaat aan individuele produsente en verskaffers asook kopers.
Geen samespanning
-Samespanning gebeur wanneer verkopers saamwerk om mededinging te
bepgebeur slegs in onvolmaakte markstrukture.
(Maks: 8 punte vir opskrifte / voorbeeld maks: 18 punte vir inhoud) (Maks. 26)
13
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
ADDISIONELE GEDEELTE
Onderskei tussen enige TWEE soorte wins.
1. Rekeningkundige wins
Ook bekend as totale wins
Is die verskil tussen totale inkome uit verkope en totale koste
Rekeningkundige wins = inkome minus eksplisiete koste
2. Normale wins
Is die minimum opbrengs vereis deur die eienaars om voort te gaan met die
besigheid
Dit is die vergoeding van entrepreneurskap
Dit is ingesluit in die totale produksiekoste
Wanneer inkome gelyk is aan eksplisiete koste plus implisiete koste
3. Ekonomiese wins
Dit is ekstra wins wat die onderneming maak
Dit is die wins wat die besigheid maak addisioneel tot die normale wins.
Staan ook bekend as surplus of ekstra wins.
Ekonomiese wins = inkome minus eksplisiete koste plus implisiete koste.
(Enige 2x5) (10)
SLOT (Maks. 10)
Volmaakte markte is werklik skaars en daar is ʼn dun lyn tussen volmaakte markte en
monopolistiese markte.
(Aanvaar enige toepaslike slot.) (Maks. 2) [40]
14
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
VRAAG 6 40 PUNTE – 40 MINUTE
Gebruik grafieke en verduidelik die volgende pryselastisiteit van aanbod.
- Volmaakte onelastiese aanbod
- Eenheidselastisiteit van aanbod
- Volmaakte elastiese aanbod (26 punte)
Ontleed die faktore wat elastisiteit van aanbod bepaal. (10 punte)
INLEIDING
Prys elastisiteit van Aanbod is die verhouding tussen veranderinge in prys en die
proporsionele veranderinge in die hoeveelheid aangebied.
(Aanvaar enige ander toepaslike inleiding) (Maks.2)
LIGGAAM / HOOFDEEL
Volmaakte onelastiese aanbod
Waarde van PEA is 0
Ongeag wat met die prys gebeur, die aanbod bly dieselfde.
Namate die prys styg, is daar geen verandering in die hoeveelheid aangebied
nie.
Bv. Toeskouers is bereid om meer vir ʼn kaartjie van die rock konsert te betaal,
maar die aantal sitplekke is beperk en laat dit nie toe nie.
A
O H1
Eenheidselastisiteit van aanbod
Die waarde van PEA is 1
Die verandering in hoeveelheid aangebied is presies gelyk aan die verandering
in prys.
ʼn 10 % styging in prys sal lei tot ʼn 10 % toename in die hoeveelheid
aangebied.
Bv. Die vraag vir vars lemoensap sal verander as die prys tot dieselfde vlak
daal.
15
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
O H1 H2
Volmaak elastiese aanbod
Ongeag wat gebeur met die prys, sal die hoeveelheid aangebied dieselfde
bly.
Indien die prys enigsins styg of daal, sal daar niks meer van die produk
aangebied word nie.
Bv. Die prys vir ʼn Van Gogh skildery is miljoene dollars werd maar daar is geen
verandering in aanbod nie.
Die waarde van PEA is ∞
Puntetoekenning vir grafieke
1 punt: Prys en kwantiteit asse
1 punt: Benoeming van A-kurwe
A 1 punt: Teken van A-kurwe
1 punt: Aanduiding van verandering in HA
(Maks. 4 punte per grafiek)
O H1
(Maks. 26)
16
Downloaded from hlayiso.com
EKONOMIE
MEMORANDUM
(VRAESTEL 2)
ADDISIONELE GEDEELTE
FAKTORE WAT ELASTISITEIT VAN AANBOD BEPAAL
Die vlak van spaar kapasiteit
-As ʼn nywerheid onder sy vermoë produseer, sal die aanbod elasties wees.
-Die nywerheid kan meer produseer deur meer produksiefaktore in diens te
neem.
* Die vlak van werkverskaffing
-Onder volle indiensname sal aanbod onelasties wees.
-Aanbod kan verhoog word deur produktiwiteit te verhoog.
-Aanbod in die plaaslike mark sal elasties wees as invoere beskikbaar is.
Die vermoë om die produk te stoor
-Aanbod sal elasties wees as die produk maklik gestoor kan word.
-As die produk maklik gestoor kan word, sal aanbod aangepas kan word by
prysveranderinge.
* Die aard van die produk
-Landbouprodukte sal onelasties wees oor die kort termyn.
-Aanbod van landbouprodukte hang af van verskeie faktore.
-Die aanbod van myn produkte sal ook onelasties wees
-Dit neem ʼn lang tyd om die vermoë van myne te verhoog.
-Die aanbod van vervaardigde goedere sal meer elasties wees.
-Dit is makliker vir vervaardigings nywerhede om die aanbod van goedere aan
te pas.
* Tyd
-Tyd is ʼn belangrike faktor wat elastisiteit van aanbod beïnvloed.
-A.g.v. die tegniese aard van produksie, kan aanbod doeltreffend aangepas
word oor die langtermyn. (Maks. 10)
SLOT
Die sleutel tot die voorspelling van elastisiteit van aanbod is om te weet of produsente
hulle produksie kan verhoog
ʼn Produsent se vermoë om aan te pas by prysveranderinge hang af van kostes,
beskikbaarheid en beweeglikheid van produksiefaktore.
(Aanvaar enige ander toepaslike slot.) (Maks. 2) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
TOTAAL: 150
17
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202016%20%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--bf9ba336-b573-4318-8481-5953f816a08b/v1-0112112eb6da7f999c91/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 Gauteng June 2016 Memo (Afrikaans)
%20June%202019%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--8406f1d8-0d8f-4ab3-bbc9-7734cfbc83f0/v1-7a13339c7fb662ad1c2d/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2019 Memo (Afrikaans)
%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--6b67e6d2-13b6-4ae0-82b3-20b6593e609b/v1-e2da5fe07f9ef2387faa/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)
%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--5975bf34-03af-4bd2-bcb3-da6ecc7ce502/v1-87626b6327ce78e8e67a/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2017 Memo (Afrikaans)
%20June%202018%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b60960f8-7015-438a-88ca-cb43675de57f/v1-119e7c2a8c8fe00ddddf/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 11 P1 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Economics Grade 11 P2 National Exemplar November 2020 Memo
More from Grade 11 Economics

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper and memo
Economics Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo

Question paper
Economics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 QP (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e/v1-d5ff446b5035b70da9db/card.webp)
Question paper
Economics Grade 11 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper
Economics Grade 11 P2 North West November 2024 QP (Afr)

Question paper