Skip to content

Economics Grade 11 P2 Gauteng November 2016 QP (Afr)

Question paperEconomicsGrade 11201616 pages

Grade 11 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng November 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Fm GAUTENG PROVINCE oN EDUCATION ZDUERSIV. J er REPUBLIC OF SOUTH AFRICA GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD 11 EKONOMIE VRAESTEL 2 PUNTE: 150 TYD: 2 uur 14 bladsye UL *L3P2*
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 2 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN EKONOMIE (VRAESTEL 2) PUNTE : 150 TYD : 2 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. 10. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK: . AFDELING A: VERPLIGTEND . AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die DRIE vrae. . AFDELING C: Beantwoord enige EEN van die TWEE vrae. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE nagesien word NIE. In AFDELING B sal slegs die eerste TWEE vrae nagesien word en in AFDELING C sal slegs die eerste vraag nagesien word. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Skryf die nommer van die vraag bo-aan elke antwoord. Lees AL die vrae sorgvuldig en begin ELKE antwoord op ’n NUWE bladsy. Los 2-3 lyne oop tussen onderafdelings van vrae. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en konteks van jou antwoorde ooreenstem met die kognitiewe vereistes van die vrae. Gebruik slegs blou of swart ink. Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word. Skryf netjies en leesbaar.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 3 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 30 PUNTE — 20 MINUTE 1.1 Verskeie opsies word voorsien as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A — C) langs die vraagnommer (1.1.1 — 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK, bv. 1.1.9 B. 1.1.1. Die persentasie verandering in die vraag na goedere, gedeel deur die persentasie verandering in die prys van fn substituut of komplementére goed word die ... genoem A pryselastisiteit van vraag B pryselastisiteit van aanbod c kruiselingse elastisiteit van vraag 1.1.2 Volmaakte kompetisie verkoop ... produkte. A heterogene B homogene Cc gedifferensieérde 1.1.3 Hoe meer’n veranderlike inset gebruik word, terwyl al die ander insette dieselfde gehou word, sal elke addisionele eenheid van die veranderlike inset uiteindelik minder addisionele uitsette produseer. Dit word ... genoem. A die wet van vraag B die wet van dalende meeropbrengste c marginale koste 1.1.4 n Individuele firma in die volmaakte mededinging kan slegs hoop om ... Winste in die lang termyn te maak. A ekonomiese B normale Cc totale 1.1.5 Wat is ’n Multi-Nasionale Maatskappy? A Dit sit bo die ewenaar. B Dit sluit Multilaterale ooreenkomste in. Cc Dit verkoop produkte in baie lande.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 4 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 Huishoudings wat afhanklik is van ... is geneig om in armoede te bly. A maatskaplike toelaes B belastingintensiewe Cc staatssalarisse Ons omgewingsbeleid word gekodrdineer deur die Departement van ... A Finansies. B Handel en Nywerheid. Cc Omgewingsake en Toerisme. As natuurlike habitat vernietig word en natuurlike hulpbronne verminder, kan ons sé dat ... plaasvind. A omgewingsagteruitgang B volhoubaarheid c besoedeling (8x2) (16)
1.2 Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 5 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B om by ’n item in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A — |) langs die vraagnommer (1.2.1 — 1.2.8) in die ANTWOORDBOEK. KOLOM A KOLOM B 1.2.1. Prysnemer A Dit veroorsaak dat die temperatuur van die aarde verhoog 1.2.2 Monopolistiese mededinging B Dalende gemiddelde kostes soos wat die koste verdeel word oor meer uitseteenhede 1.2.3 Belanghebbers C Verandering van wette, regulasies of gebruike in 1.2.4 Ekonomiese skaal van verband met grond-eienaarskap 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8 voordeel Grondhervorming Uitgebreide Openbare Werke Program Kweekhuisgasse Verstedeliking D Mense wat’n belang in die sukses van die onderneming het E Die proses waar die hoeveelheid mense wat in landelike gebiede woon, verminder en hulle na stede toe trek en bly F ’n Kombinasie van volmaakte mededinging en onvolmaakte mededinging G Tydelike werksgeleenthede geskep vir die werkloses, deur gebruik van openbare-sektor besteding H_ Die markprys word bepaal deur vraag en aanbod magte | Beheer oor die prys van die produk en sal neig om die prys vir eie gewin vas te stel (8x1) (8)
1.3 Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 6 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf die term langs die vraagnommer (1.3.1 — 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer. 1.3.1 1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5 1.3.6 Wanneer firmas saamwerk om mededinging in die mark te beperk deur die vasstelling van pryse, die aanbod te beperk of die mark te verdeel ‘n Mark waar besluite aan die individuele produsente, verskaffers en kopers oorgelaat word, met geen staatsinmenging nie Die geleentheidkoste vir die gebruik van alle hulpbronne wat self besit word in die produksie van goedere en dienste Die tekort van inkomste benodig om die inkomste van ’n baie arm mens te verhoog tot by die armoedelyn Afsny van bosse om plek te maak vir behuising en plantasies Om die omgewing op son manier te bestuur dat dit teen verandering beskerm word (6x1) (6) TOTAAL AFDELING A: 30
Downloaded from hlayiso.com TAXIBESTUURDERS: ONS WIL HÊ UBER MOET TOTAAL GESKRAP WORD
2.3 2.4 25 Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 8 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 2.2.3 Watis’n substituutgoed? (2) 2.2.4 Hoekom sal die taxigebruiker voordeel trek wanneer Uber-taxi’s die mark betree? (2) 2.2.5 | Teken’n benoemde grafiek wat sal wys wat gebeur met die vraag- kurwe van meter taxi’s as die prys van Uber-taxi’s daal. (4) Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Korttermyn-vs langtermyn-koste in die ekonomie TK TVeK K 0 iS) T E TVK 5 Uitsette 0 [Bron: http://www.economicsdiscussion.net/theory-of-production/the-shape-of-a-firms-cost-curves-in- long-run-and-short-run/12434] 2.3.1. Waarvoor staan die afkorting TveK? (1) 2.3.2 | Hoekom is die TVK-kurwe horisontaal? (1) 2.3.3 Verduidelik die term /angtermyn. (2) 2.3.4 Gee die formule vir totale koste soos gesien in die grafiek hier bo. (2) 2.3.5 Verduidelik marginale koste volledig. (2x2) (4) Verduidelik die term prysmaker en heeltemal geblokkeerde toegang in terme van ‘n monopolie. (2x4) (8) Deur gebruik van grafieke, verduidelik hoe ’n tekort van grond die produksie van voedsel sal beinvloed. (8) [40]
VRAAG 3 KONTEMPORERE EKONOMIESE KWESSIES 3.1 3.2 Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 9 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 Beantwoord die volgende vrae. 3.1.1. Gee TWEE aanwysers wat gebruik word om armoede te bepaal. (2x1) 3.1.2 Hoe help internasionale protokolle volhoubare ontwikkeling? (1x2) Lees die onderstaande artikel en beantwoord die vrae wat volg. Klimaatsveranderingsooreenkoms word afgehandel Afgevaardigdes wat die 21°"° Konferensie van Partye tot die Verenigde Nasies se Raamwerkkonvensie oor Klimaatsverandering (UNFCCC) in Parys, Frankryk bywoon, verwag dat ’n nuwe ooreenkoms vir klimaatsverandering later vandag onderteken sal word. Die Departement van Omgewingsake het gesé ministers en afgevaardigdes van meer as 196 lande sal na verwagting ’n nuwe ambisieuse, regverdige en effektiewe multilaterale wetlike instrument sluit, wat van toepassing sal wees op alle partye, en die wetlike grondslag sal verskaf vir die debattering van die globale uitdaging van klimaatsverandering vanaf 2020. "In hierdie proses is Suid-Afrika die toonaangewendste onderhandelaar oor finansies, tegnologie en kapasiteitsbou, namens die Afrika-groep, en is die voorsitter van die Groep van 77 en China, wat onderhandel namens ontwikkelende lande," het die departement gesé. Dit verseker dat Afrika-lande ondersteun sal word in hulle pogings om die onomkeerbare gevolge van klimaatsverandering op water- en voedsel- sekuriteit, gesondheid en infrastruktuur aan te spreek. [Bron: http://www.sanews.gov.za/world/climate-change-agreement-be-concluded] 3.2.1. Watter Suid-Afrikaanse Departement het die UNFCCC bygewoon? 3.2.2 Hoeveel Afrika-lande is verteenwoordig by die UNFCCC? 3.2.3. Noem TWEE probleme wat in die artikel genoem word oor klimaatsverandering in Afrika. 3.2.4 Verduidelik volhoubare ekonomiese ontwikkeling. 3.2.5 Wat kan die regering doen om die onvolhoubare gebruik van die omgewing te voorkom? (2x2) 40 PUNTE - 30 MINUTE (2)
3.3 Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 10 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg. Stel jy nog in ons kernkrag- ooreenkoms belang, Jacob? | ——= | . | [ DePosito | | _~ . € VAN $10 mjd a ¥ Y > & . | | | AANVAARI i ee o> Po ] i j . nn cd BRICS-LANDE SAL GELYKE KAPITAALBYDRAES TOT DIE NUWE ONTWIKKELINGSBANK MAAK BRICS ONTWIKKELINGSBANK Die Nuwe Ontwikkelingbank BRICS (NOB BRICS), voorheen die BRICS- ontwikkelingsbank, is ’n multilaterale ontwikkelingsbank wat deur die BRICS- lande bedryf word as ’n alternatief tot die Wéreldbank en die Internasionale Monetére Fonds. Kapitaalvorming van die Nuwe Ontwikkelingsbank (NOB) waarvan die hoofkantoor in Sjanghai is, sal gelykop due rdie vyf BRICS-lande gedeel word. Die aanvanklike uitgereikte kapitaal sal VSA $50 miljard wees. die doel van die bank is om hulpbronne vir infrastruktuur en volhoubare- ontwikkelingsprojekte in BRICS- en ander ontluikende ekonomieé en ontwikkelende lande te mobiliseer. Elke deelnemende land hou ’n gelyke getal aandele en gelyke stemreg, en nie een van die lande sal die vetoreg hé nie. [Aangepas uit Business News, 16 Oktober 2015] 3.3.1. Identifiseer EEN land wat deel vorm van BRICS. 3.3.2 Watter lidland stel daarin belang om ’n kernkragooreenkoms met Suid-Afrika aan te gaan? 3.3.3 Verduidelik die begrip opkomende ekonomieé. (2x2) 3.3.4 Verduidelik hoekom handelsooreenkomste soos BRICS Suid-Afrika bevoordeel. (2x2) (1) (1) (4) (4)
3.4 3.5 VRAAG 4 MIKRO-EKONOMIE & KONTEMPORGERE EKONOMIESE KWESSIES 41 4.2 Downloaded from hlayiso.com Verduidelik die basiese bewaringsmetodes wat gebruik word om globale natuurlike hulpbronne te beskerm. Wat is die verskil tussen absolute armoede en relatiewe armoede. Beantwoord die volgende vrae. EKONOMIE 1 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 (4x2) (8) (2x4) (8) [40] 40 PUNTE - 30 MINUTE 4.1.1. Gee TWEE kenmerke van monopolistiese kompetisie. (2x1) 4.1.2 Hoe dra omgewingsbelasting (groen belasting) by tot volhoubaarheid? (1x2) Bestudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Prys Hoeveelheid Totale Totale koste | Wins / verlies Inkomste 8 0 0 10 -10 7 1 A 15 -8 6 2 12 12 0 5 3 15 10 5 4 4 16 8 8 4.2.1 By watter hoeveelheid breek hierdie firma gelyk? 4.2.2 Wat is die formule om A te bereken in die tabel? 4.2.3 Bereken die vaste koste in die tabel hierbo.(Gee ’n rede vir jou antwoord.) 4.2.4 Bereken die marginale koste van die derde item. 4.2.5 Watter markstruktuur word in die tabel hierbo verteenwoordig? (Gee 'n rede vir jou antwoord.) (2) (2)
4.3 44 45 Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 12 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 Bestudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Ek sal jou ondersteun om die vyand te verslaan 4.3.1 Wie baklei teen armoede in die spotprent? (1) 4.3.2 | Watter lande word die meeste deur armoede beinvioed? (1) 4.3.3 Verduidelik die term armoede. (2) 4.3.4 Hoe kan die regering jou “ondersteun om die vyand te verwoes”? (2) 4.3.5 Verduidelik hoe oneffektiewe beleide tot armoede kan lei. (2x2) (4) Onderskei tussen enige TWEE tipes winste. (2x4) (8) In watter mate beskerm internasionale ooreenkomste die omgewing? (2x4) (8) [40] TOTAAL AFDELING B: 80
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE (VRAESTEL 2) GRAAD 11 13 AFDELING C Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDEBOEK. Jou antwoord sal soos volg geassesseer word: STRUKTUUR VAN OPSTEL PUNTE TOEKENNING Inleiding Maks. 2 Inhoud: Hoofdeel: Bespreek volledig / Verduidelik in diepte / Ondersoek / Bespreek krities / Analiseer / Vergelyk / Evalueer / Onderskei / Verduidelik / Assesseer / Debatteer. Addisionele deel: Gee eie opinie / Bespreek krities / Evalueer / Evalueer krities / Teken ’n grafiek en verduidelik / Gebruik die grafiek verskaf en verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Afgelei / Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer / Debatteer kortliks / Hoe? / Stel voor / Gebruik die inligting en argumenteer / Debatteer / Evalueer Maks. 26 Maks. 10 Gevolgtrekking Enige relevante hoér-orde gevolgtrekking wat die volgende insluit: e 'n Kortlikse opsomming van wat bespreek is / analise sonder om feite wat reeds in die inhoud genoem is te herhaal ‘n Opinie of waardebeoordeling van die feite wat bespreek is Addisionele ondersteunende inligting om die bespreking / analise te versterking 'n Teenstellige uitgangspunt met 'n motivering, soos benodig Aanbevelings Maks. 2 TOTAAL 40 VRAAG 5 MIKRO-EKONOMIE Afhangend van die tipe goedere, kan’n vraagkurwe elasties of onelasties wees. e 40 PUNTE —- 40 MINUTE Verduidelik die verskillende kategorieé van vraagelastisiteit volledig, met die hulp van grafieke. (26 punte) Debatteer kortliks of die verskaffer van sjokolade en die verskaffer van petrol beide ‘n verhoging in prys sal gebruik om winste te verhoog. (10 punte) [40]
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 14 (VRAESTEL 2) GRAAD 11 VRAAG 6 KONTEMPORERE EKONOMIESE KWESSIES 40 PUNTE — 40 MINUTE Alle lande neem deel aan internasionale handel, sommige meer suksesvol as ander. Bespreek volledig die voordele wat ’n land het en moet gebruik om goedere te produseer in’n internasionale mark. (26 punte) Tot watter mate word Suid-Afrika negatief geaffekteer deur die Noord / Suid- verdeling? (10 punte) [40] TOTAAL AFDELINGC: 40 TOTAAL: 150 EINDE
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 11 Economics

View all