Skip to content

Accounting Grade 11 P2 North West June 2024 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 1120248 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 addendum from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 11 REKENINGKUNDE V2 JUNIE 2024 ANTWOORDEBOEK NAAM VAN LEERDER: ________________________________________________ VRAAG PUNTE PARAAF MODERATOR 1 45 2 20 3 50 4 35 TOTAAL 150 Hierdie antwoordeboek bestaan uit 8 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 2 NW/Junie 2024 Graad 11 – Antwoordeboek VRAAG 1: BANKVERSOENING (45 punte; 30 minute) 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE VRAE 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 5 1.2 BANKVERSOENING 1.2.1 Bereken die totale in die kontantjoernale op 31 Mei 2024. KONTANTONTVANGSTE- KONTANTBETALINGS- JOERNAAL JOERNAAL 384 450 15 1.2.2 Bereken die korrekte saldo van die bankrekening op 31 Mei 2024. 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 3 NW/Junie 2024 Graad 11 – Antwoordeboek 1.2.3 Stel die bankversoeningstaat op 31 Mei 2024 op. Debiet Krediet 10 OF 1.2.3 Stel die bankversoeningstaat op 31 Mei 2024 op. 10 1.2.4 Die eienaar het probleme met die deponering van kontant opgemerk. Verduidelik DRIE maatreëls wat hy kan gebruik om hierdie probleme op te los. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 4 NW/Junie 2024 Graad 11 – Antwoordeboek 1.2.5 Die heffing op kredietkaartverkope is 5% van die betrokke bedrag. Bereken die totale kredietkaartverkope vir die maand. 3 1.2.6 Noem EEN voordeel van die gebruik van elektroniese fondsoorplasings (EFO). 1 TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 5 NW/Junie 2024 Graad 11 – Antwoordeboek VRAAG 2: KREDITEUREVERSOENING (20 punte; 15 minute) 2.1 EVA HANDELAARS 2.1.1 Gebruik die tabel hieronder om die veranderinge aan te dui. KREDITEUREGROOTBOEK REKENINGSTAAT EVA HANDELAARS YOKI HANDELAARS Verskil 193 140 186 000 1 2 3 4 5 6 7 Saldo 14 2.1.2 Gee TWEE verduidelikings oor hoe die voorbereiding van ‘n krediteurerekonsiliasie as ‘n interne beheer maatreël, die besigheid kan bystaan om hul krediteure meer effektief te bestuur. 4 2.1.3 Identifiseer die tipe korting wat aan Eva Handelaars op 24 Maart 2024 toegestaan is. 2 TOTALE PUNTE 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 6 NW/Junie 2024 Graad 11 – Antwoordeboek VRAAG 3: VASTE BATES (50 punte; 40 minute) 3.1 PAS ITEMS 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4 3.1.5 5 3.2 VASTE BATES 3.2.1 Bereken waardevermindering op toerusting en voertuie. Toerusting Ou toerusting Nuwe toerusting Voertuie Ou voertuie Nuwe voertuie 17 3.2.2 Voltooi die Bateverkoperekening om die verkope van toerusting aan te teken. BATEVERKOPE 01 01 Sep Sep 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 7 NW/Junie 2024 Graad 11 – Antwoordeboek 3.2.3 Voltooi die Vaste bate nota op 29 Februarie 2024. Toerusting Voertuie Kosprys 400 000 300 000 Opgehoopte waarvermindering (350 000) Drawaarde aan die begin van die jaar 50 000 Bewegings Byvoegings teen kosprys Bateverkope teen drawaarde Waardevermindering vir die jaar Drawaarde einde van die jaar Kosprys Opgehoopte waarvermindering 14 3.3 INTERNE KONTROLE VAN VASTE BATES 3.3.1 Noem TWEE punte van advies, oor hoe om beter beheer oor die gebruik van besigheidsvoertuie uit te oefen. 4 3.3.2 Verduidelik waarom dit belangrik is om ’n bateregister wat op datum is te hou. Verskaf TWEE punte. 2 3.3.3 Gee EEN rede waarom ʼn onderneming mag besluit om vaste bates te verkoop. 2 TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 8 NW/Junie 2024 Graad 11 – Antwoordeboek VRAAG 4: REKENINGKUNDIGE VERGELYKING (35 punte; 30 minute) 4.1 AMELIA HANDELAARS Effek op die REKENING REKENING rekeningkundige BEDRAG vergelyking GEDEBITEER GEKREDITEER B E L 4.1.1 Verkope 25 000 + Koste van - verkope 4.1.2 Handelsvoor- raad 4.1.3 900 0 4.1.4 20 000 4.1.5 4.1.6 4.1.7 160 000 35 TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all