PROVINSIALE ASSESSERING
PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 11
REKENINGKUNDE V1
JUNIE 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie).
Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die berekeninge wat voorsien is.
4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die berekeningepunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente
of berekeninge, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe
syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
8. 'Bewerking' beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo.
9. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. Waar metodepunte toegeken word vir een
deel korrek, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord ondersoek en ten minste een deel
korrek, voor die punt toegeken word. As ‘n syfer ‘n metodepunt verdien het word dit beskou ‘een deel
korrek’
10 In berekeninge, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is
ook van toepassing op verhoudings.
11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige vir enige
item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met 'n .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf..
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 7 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c/v1-a74b50fe4b45802a59cb/card.webp)





View all





Accounting Grade 11 P1 North West June 2024 Memo (Afrikaans)
Grade 11 Accounting Paper 1 memorandum from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 11 · North West June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- North West June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 473.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Rekeningkunde/V1 2 NW/Junie 2024
Graad 11 – Nasienriglyne
VRAAG 1
1.1
1.1.1 F
1.1.2 E
1.1.3 D
1.1.4 A
1.1.5 B 5
1.2 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
No. REKENING DT REKENING KT BEDRAG B E L
Opgelope - - 0
1.2.1 Waardevermindering Waardevermindering 950
op Toerusting
Voorsiening vir Voorsiening vir - - 0
1.2.2 oninbare skulde- oninbare skulde 300
aansuiwering
+ 0 +
1.2.3 Voertuie 450 000
Krediteurekontrole
Telefoon Opgelope 500 0 - +
1.2.4
Uitgawes
Toerusting Kapitaal: Piet 30 000 + + 0
1.2.5
Handelsvoorraad Bank 600 0 0
1.2.6
± 30
TOTALE PUNTE
35
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Netto bedryfskapitaal
2.1.2 Staat van finansiële posisie
2.1.3 Risiko
2.1.4 Staat van Omvattende Inkomste
2.1.5 Likiditeit 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 3 NW/Junie 2024
Graad 11 – Nasienriglyne
2.2.1 KG WINKELS: STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE VIR DIE JAAR
GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2024
Verkope (1480 000 + 6000 - 20 000) 1 466 000
Koste van verkope (912 250 + 4 000) (916 250)
BRUTO WINS 549 750
ANDER BEDRYFSINKOMSTES 883 800
Huurinkomste (94 900 – 14 300) 80 600
Kommisie inkomste 800 000
Oninbare skulde ingevorder 3 200
BRUTO BEDRYFSINKOMSTE 1 433 550
BEDRYFSUITGAWES (935 500)
Oninbare skuld (5 000 + 600 ) 5 600
Salarisse en lone 650 000
Versekering (25 000 + 1500 ) 26 500
Verbruiksgoedere 63 000
Bankkoste (1800 + 400) 2 200
Diverse uitgawes (32 300 – 500 ) 31 800
Waardevermindering (51 250 + 42 000 +1 750 ) 95 000
Handelsvoorraad tekort
61 000
(350 000- 4000 -285 000 )
Voorsiening van oninbare skulde aansuiwering 400
BEDRYFSWINS 498 050
Rente-inkomste (4 000 + 800 + 1 500 + 100 ) 6 400
WINS VOOR RENTE UITGAWE 504 450
Rente-uitgawe (400 000)
NETTO WINS VIR DIE JAAR 104 450 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 4 NW/Junie 2024
Graad 11 – Nasienriglyne
2.2.2 Handels en ander ontvangbares
Handelsdebiteure(90 000 + 6000 – 600 +100) 95 500
Voorsiening vir oninbare skulde (4 775)
Netto Handelsdebiteure 90 725
Vooruitbetaalde uitgawes 500
Opgelope Inkomste 800
92 025 5
TOTALE PUNTE
50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 5 NW/Junie 2024
Graad 11 – Nasienriglyne
VRAAG 3
3.1.1 KAPITAAL
B BRAND S VILJOEN TOTAAL
Saldo aan die begin van die jaar 180 000 180 000 360 000
Bydraes gedurende die
-
finansiële jaar 20 000 20 000
Onttrekkings gedurende die
finansiële jaar - (30 000) (30 000)
Saldo aan die einde van die jaar 200 000 150 000 350 000 6
3.1.2 LOPENDE REKENING
B. BRAND S. VILJOEN TOTAAL
Wins volgens die Inkomstestaat 234 750 165 250 400 000
96 000
Salarisse 144 000 240 000
Bonus 20 000 - 20 000
Rente op Kapitaal 19 000 17 500 36 500
Primêre verdeling van wins 183 000 113 500 296 500
Finale verdeling van wins 51 750 51 750 103 500
Onttrekkings (130 000) (140 000) (270 000)
Behoue inkomste vir die jaar
104 750 25 250 130 000
Saldo aan die begin van die jaar 4 000 (3 500) 500
Saldo aan die einde van die jaar 108 750 21 750 130 500 22
3.2 Verduidelik twee nadele van ʼn vennootskap.
‘n Vennootskap is nie ‘n regspersoon nie.
Onbeperkte aanspreeklikheid.
Deel in die wins.
Kontinuiteit ontbreek omdat die vennootskap in die geval van dood
of uittreding van ‘n vennoot moet ontbind.
Enige aanvaarbare antwoord 2
TOTALE PUNTE
30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 6 NW/Junie 2024
Graad 11 – Nasienriglyne
VRAAG 4
4.1 Bereken die persentasie winsopslag behaal deur die besigheid in 2024.
(Bereken antwoorde tot die naaste heelgetal)
4 800 000 - 3 200 000 x 100
3 200 000 1
1 600 000 x 100
3 200 000 1
50%
5
4.2.1 Behoort die eienaars gelukkig te wees met die winsgrens wat
ontvang is? Motiveer jou antwoord.
Nee
Die besigheid handhaaf ‘n winsopslag van 60%, wat nie bereik is nie.
2
4.2.2 Gee EEN moontlike rede waarom hulle nie die winsgrens van 60%
bereik het nie?
Te veel handelskorting
Seisoenale afslag
Verkeerde berekeninge
Enige relevante antwoord.
2
4.3.1 Gemiddelde debiteure-invorderingstermyn
½ (420 000 + 500 000) x 365
(4800000 x 80%) 1
460 000 x 365
3 840 000 1
= 43,7 dae
Aanvaar 44 dae 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V1 7 NW/Junie 2024
Graad 11 – Nasienriglyne
4.3.2 Lewer kommentaar oor die likiditeit van die vennootskap.
Die bsigheid mag dalk likiditeitsprobleme ondervind aangesien hulle
Debiteure langer neem om hulle te betaal as wat die vennootskap sy
krediteure betaal.(38 dae vir krediteure en 44 dae vir debiteure) 2
4.3.3 Gee raad aan die eienaars hoe om die likiditeitsposisie te verbeter.
Moedig debiteure aan om gouer te betaal deur korting te gee vir vroeë
betaling.
Hef rente op agterstallige rekeninge.
Stuur gereelde rekeningstate uit om debiteure te herinner aan hul skuld.
Enige aanvaarbare antwoord 2
4.4 Bereken die skuld ekwiteitsverhouding. (Antwoord korrek tot een
desimale plek)
500 000 : (220 000 + 280 000 + 189 500 + 170 000)
500 000 : 859 500
0,6 : 1 6
4.5 Lewer kommentaar oor die skuld ekwiteitsverhouding.
Die vennootskap is positief gerat, slegs 60c se skuld teenoor R1 se eie
Kapitaal. Die onderneming maak meer gebruik van eie Kapitaal.
Enige aanvaarbare antwoord. 2
4.6 Bereken die % opbrengs deur Solly verdien. (Rond af tot naaste
heelgetal)
227 500 x 100
½(220 000 + 240 000 + 189 500 - 10 000) 1
=71%
6
4.7 Gee ‘n rede waarom Solly tevrede behoort te wees met sy % opbrengs
wat hy verdien in die vennootskap?
Sy opbrengs wat hy verdien in die besigeheid is baie meer as die rente 12%
wat hy sou verdien by enige ander finansiele instelling.
Enige aanvaarbare antwoord
2
TOTALE PUNTE
35
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--cf529c01-0786-4680-b8b1-b401167df69c/v1-a74b50fe4b45802a59cb/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 11 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 11 P1 National Exemplar November 2020 Memo

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 Addendum

Question paper
Accounting Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)
More from Grade 11 Accounting

Study guide
GR11 Accounting Practice exam November Paper 1

Question paper
Accounting Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper and memo
Accounting Grade 11 Limpopo March Test 2025 Paper & Memo

Question paper
Accounting Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Question paper