Skip to content

Accounting Grade 11 P2 North West June 2024 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 1120248 pages

Grade 11 Accounting Paper 2 memorandum from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 11 REKENINGKUNDE V2 JUNIE 2024 NASIENRIGLYNE TOTAAL: 150 PUNTE NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, word strafpunte vir vreemde items slegs toegepas indien die kandidaat nie punte elders in die vraag vir daardie item verloor nie (geen straf vir misplaaste item). Geen dubbele strawwe word toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toegepassing indien die kandidaat punte op die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir korrekte Antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die berekeninge wat voorsien is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die deelpunt toe as 'n berekening vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers in memo vir komponente van bewerkings, dra hierdie nie metodepunt van die finale Antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in af geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie verskaf word nie, neem aan dat die syfer positief is. 6. Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Indien kanidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kanidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kanidate volpunte vir ’n vraag gekry het (maks. -2 per vraag.) 8. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word. 9. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek. LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, of soos per nasienriglyne. 10. Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kanidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met ’n . 12. Wees bedag daarop dat sommige kanidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon. 13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 2 NW/Junie 2024 Graad 11 – Nasienriglyne VRAAG 1: BANKVERSOENING 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE VRAE 1.1.1 B 1.1.2 B 1.1.3 D 1.1.4 C 1.1.5 A 5 1.2 BANKVERSOENING 1.2.1 Bereken die totale in die kontantjoernale op 31 Mei 2024. KONTANTONTVANGSTE- KONTANTBETALINGS- JOERNAAL JOERNAAL 405 600 384 450 350 17 000 7 500 5 400 3 610 (3 800 x 95/100) 1 380 2 025 3 700 1 500 410 310 415 455 15 Moet totaal insluit, een deel korrek Moet totaal insluit, een deel korrek 1.2.2 Bereken die korrekte saldo van die bankrekening op 31 Mei 2024. 20 400 + 410 310 + 415 455 = 15 255 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 3 NW/Junie 2024 Graad 11 – Nasienriglyne 1.2.3 Stel die bankversoeningstaat op 31 Mei 2024 op. Debiet Krediet Dt saldo volgens die bankrekening 15 255 Kt uitstaande deposito 6 500 Dt uitstaande EFO’s: 268 2 700 269 4 300 Dt debietkaart onttrekkings 2 100 Kt foutiewe debietorder 3 700 Kt saldo volgens die bankstaat 14 155 Beide totale dieselde, een deel korrek. 24 355 24 355 10 OF 1.2.3 Stel die bankversoeningstaat op 31 Mei 2024 op. Dt saldo volgens die bankrekening 15 255 Kt uitstaande deposito (6 500) Dt uitstaande EFO’s: 268 2 700 269 4 300 Dt debietkaart onttrekkings 2 100 Kt foutiewe debietorder (3 700) Kt saldo volgens die bankstaat 14 155 10 1.2.4 Die eienaar het probleme met die deponering van kontant opgemerk. Verduidelik DRIE maatreëls wat hy kan gebruik om hierdie probleme op te los. Enige DRIE  Implementeer 'n vaste deponeer-roetine/beleid vir daaglikse deponering  Stel 'n ander persoon aan wat verantwoordelik is vir deponering van kontant (verdeling van pligte vir een punt).  Gebruik kontanttransito-dienste (sekuriteitsmaatskappye)/verdeel groot bedrae in kleiner deponeringsbedrae.  Hou toesig oor die deponering van fondse/doen onafhanklike (onbeplande) kontroles/magtig fondse wat gedeponeer moet word/kontroleer dokumentasie (depositostrokies) voor en na deponering.  Moedig meer klante aan om per EFO te betaal (minder kontanthantering).  Aktiveer bankkennisgewingsdienste vir alle transaksies (ontvang SMS).  Doen gereelde/onbeplande versoenings met mini-state vanaf die banktoepassing as 'n tussentydse beheermaatreël/ rekonsilieer kontant en kredietkaarttransaskies daagliks om latere foute te voorkom. 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 4 NW/Junie 2024 Graad 11 – Nasienriglyne 1.2.5 Die heffing op kredietkaartverkope is 5% van die betrokke bedrag. Bereken die totale kredietkaartverkope vir die maand. 2 025 x 100/5 = 40 500 Een deel korrek 3 1.2.6 Noem EEN voordeel van die gebruik van elekroniese fondsoorplasings (EFO). Enige EEN  Veilig / gerieflik / vinnig en maklik / Kan buite bank-ure gedoen word / neem minder tyd in beslag (geen toue) / laer kostes / vinnige 1 terugvoer TOTALE PUNTE 45 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 5 NW/Junie 2024 Graad 11 – Nasienriglyne VRAAG 2: KREDITEUREVERSOENING 2.1 EVA HANDELAARS 2.1.1 Gebruik die tabel hieronder om die veranderinge aan te dui. KREDITEUREGROOTBOEK REKENINGSTAAT EVA HANDELAARS YOKI HANDELAARS Verskil 193 140 186 000 1 1 560 2 (9 000) (- 4 500 – 4 500) 3 (4 000) 4 (18 500) 5 (48 000) 6 5 500 7 (23 000) (2 300) 74 000 Saldo 177 700 177 700 14 Moet totale insluit, een deel korrek Moet totale insluit, een deel korrek 2.1.2 Gee TWEE verduidelikings oor hoe die voorbereiding van ‘n krediteurerekonsiliasie as ‘n interne beheermaatreël, die besigheid kan bystaan om hul krediteure meer effektief te bestuur. Enige twee geldige redes Deelpunte vir ‘n gedeeltelike/onduidelike /onvolledige antwoord  Foute en weglatings kan opgespoor en reggestel word  Bedrog kan opgespoor en verminder word.  Korrekte betaling kan bereken word, en betalings kan betyds gemaak word om rente te vermy. 4 2.1.3 Identifiseer die tipe korting wat aan Eva Handelaars op 24 Maart toegestaan is. Handelskorting 2 TOTALE PUNTE 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 6 NW/Junie 2024 Graad 11 – Nasienriglyne VRAAG 3: VASTE BATES 3.1 PAS ITEMS 3.1.1 C 3.1.2 E 3.1.3 A 3.1.4 D 3.1.5 B 5 3.2 VASTE BATES 3.2.1 Bereken waardevermindering op toerusting en voertuie. Toerusting Ou toerusting Nuwe toerusting 50 000 – (R1 x 2) 250 000 x 15% x 3/12 = 4 998 = 9 375 Voertuie Ou voertuie Nuwe voertuie 300 000 x 20% = 60 000 240 000 (300 000 – 60 000) x 20% [(325 000 x 2) + 8 000] x 9/12 x = 48 000 192 000 20% (300 000 - 60 000 - 48 000) x 20% = 98 700  een deel korrek x 6/12 = 19 200 17 3.2.2 Voltooi die Bateverkoperekening op om die verkope van toerusting aan te teken. BATEVERKOPE 01 Voertuie 300 000 01 Opgehoopte 127 200 waardevermindering Sep Sep op voertuie Wins met 47 200 Bank 220 000 bateverkope Beide totale 347 200 dieselfde 347 200 Hele lyn korrek vir punte toekenning. (60 000 + 48 000 + 19 200) = 127 200 6 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 7 NW/Junie 2024 Graad 11 – Nasienriglyne 3.2.3 Voltooi die Vaste bate nota op 29 Februarie 2024. Toerusting Voertuie Kosprys 400 000 300 000 Opgehoopte waarvermindering (350 000) (108 000) Drawaarde aan die begin van die jaar 50 000 192 000 Bewegings Byvoegings teen kosprys 250 000 658 000 Bateverkope teen drawaarde - (172 800) Waardevermindering vir die jaar (14 373) (117 900) Drawaarde einde van die jaar 285 627 559 300 Kosprys 650 000 658 000 Opgehoopte waarvermindering (364 373) (98 700) 14 3.3 INTERNE KONTROLE VAN VASTE BATES 3.3.1 Noem TWEE punte van advies oor hoe om beter beheer oor die gebruik van besigheidsvoertuie uit te oefen. Enige TWEE geldige punte    Installeer opsporingstoestelle in voertuie.  Gebruik ʼn logboek om rekord te hou van die kilometers.  Maak seker dat alle voertuie by die werk geparkeer is na werksure.  Ken voertuie op ʼn daaglikse basis toe aan bestuurders. 4 3.3.2 Verduidelik waarom dit belangrik is om ’n bateregister wat op datum is te hou. Verskaf TWEE punte. Enige twee geldige punte   Om rekord te hou van volledige besonderhede van al die bates in die besigheid, bv kosprys, datum van aankoop, metode van waardevermindering ens.  Dit is 'n beheermaatreël wat verseker dat al die bates van die besigheid beveilig of beskerm word.  Dit help met die proses van verifiëring van bates deur interne of eksterne ouditeur. 2 3.3.3 Gee EEN rede waarom ʼn onderneming mag besluit om vaste bates te verkoop. Enige EEN  Bates is te oud / Onderhoud raak te duur / Nie meer effektief vir spesifieke gebruik nie/ Beter model is beskikbaar/ Beter tegnologie 2 TOTALE PUNTE 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekeningkunde/V2 8 NW/Junie 2024 Graad 11 – Nasienriglyne VRAAG 4: REKENINGKUNDIGE VERGELYKING 4.1 AMELIA HANDELAARS Effek op die REKENING REKENING rekeningkundige BEDRAG vergelyking GEDEBITEER GEKREDITEER B E L 4.1.1 Debiteure- Verkope 25 000 + + 0 kontrole Koste van Handelsvoor- 20 000 - - 0 verkope raad 4.1.2 Handelsvoor- Bank 61 750 +- 0 0 raad 4.1.3 Handelsvoor- Bank 900 +- 0 0 raad 4.1.4 Krediteure- Bank 20 000 + 0 + kontrole 4.1.5 Handelsvoor- Bank R99 +- 0 0 raad 4.1.6 Verbruiks- Bank R900 + + 0 goedere 4.1.7 Grond en Herstelwerk 160 000 + + 0 35 Geboue TOTALE PUNTE 35 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 11 Accounting

View all