NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
EKONOMIE V1
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 

%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e/v1-d5ff446b5035b70da9db/card.webp)






%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ceda42d1-302e-4a52-a36d-f6471f344c67/v1-8bc5a498f0fbc7f36cda/card.webp)
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7/v1-246dcbadc0627dabf2f5/card.webp)
%20%20November%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--91e20f00-6ef9-4ef8-8081-0d27e05df676/v1-0909dc7bc84ae94600fe/card.webp)
View all

_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)


ECON P1 GR11 QP NOV2020 AFR D
Economics · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 12
- File size
- 247.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDEBOEK:
AFDELING A: VERPLIGTEND
AFDELING B: Beantwoord enige TWEE van die drie vrae.
AFDELING C: Beantwoord enige EEN van die twee vrae.
2. Beantwoord slegs die vereiste aantal vrae. Addisionele vrae wat
beantwoord is, sal NIE nagesien word nie.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
4. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer.
5. Lees die vrae noukeurig.
6. Begin ELKE vraag boaan ’n NUWE bladsy.
7. Laat 2−3 reëls oop tussen onderafdelings van vrae.
8. Beantwoord vrae in volsinne en maak seker dat die uitleg, inhoud en
konteks van jou antwoorde voldoen aan die kognitiewe vlakke van die vrae.
9. Gebruik slegs swart of blou ink.
10. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaars gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) EKONOMIE V1 3
AFDELING A: (VERPLIGTEND) 30 PUNTE – 20 MINUTE
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1.1–
1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9 D.
1.1.1 Hulpbronne word ... in die produksieproses genoem.
A insette
B uitsette
C intermediêre goedere
D finale goedere
1.1.2 Toe Walmart in Massmart belê het, was dit ... genoem.
A kapitaal verbreding
B kapitaal verdieping
C buitelandse direkte investering
D ekonomiese groei
1.1.3 ’n Voordeel van die sentraal beheerde ekonomie is …
A keuse.
B innovasie.
C risiko.
D volle indiensname.
1.1.4 Om die BBP van een jaar met dié van ’n ander jaar te vergelyk, word
die ... gebruik.
A BBP teen heersende pryse
B BBP teen markpryse
C BBP teen konstante pryse
D BBP teen vastekoste
1.1.5 Die … word gebruik om die lewenstandaard van ’n land te meet.
A vlak van per capita-inkome
B inflasievlak
C betalingsbalans
D ekonomiesekringloop
1.1.6 Voedselsekuriteit maak ... ’n lewensbelangrike industrie.
A energie
B landbou
C water
D kleinhandel
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
1.1.7 ’n Maatskappy wat brandstof uit steenkool vervaardig.
A Caltex
B Shell
C Engen
D Sasol
1.1.8 Die … is die prys waarteen die Suid-Afrikaanse Reserwebank geld aan
ander banke leen.
A prima uitleenkoers
B terugkoopkoers
C wins
D dividend (8 x 2) (16)
1.2 Kies ʼn beskrywing uit KOLOM B wat by ʼn begrip in KOLOM A pas. Skryf
slegs die korrekte letter (A−I) langs die vraagnommers (1.2.1−1.2.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 MTBR A Ondernemings wat deur die staat
beheer word
1.2.2 Disinvestering B Staatsinmenging om werkers teen
onregverdige arbeidspraktyke te
beskerm
1.2.3 Primêre sektor C Die verhouding tussen inset en uitset
1.2.4 Staatsbeheerde D ’n Beleid wat daarop gemik is om die
ondernemings eienaarskap van landbougrond aan
swart mense in die ekonomie, te
vergroot
1.2.5 Minimum lone E ’n Proses waar buitelandse lande hul
besighede uit ’n land onttrek
1.2.6 Grond F Hierdie dokument skets hoe die
herverdelingsprogram regering voorstel om sy besteding oor
’n gegewe tydsperiode te finansier
1.2.7 Produktiwiteit G Die totaal van die faktor inkome in ’n
land
1.2.8 Nasionale Inkome H Is betrokke in die produksie of
ontginning van grondstowwe
I Swart Ekonomiese Bemagtiging
(8 x 1) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) EKONOMIE V1 5
1.3 Gee EEN begrip/woord vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs
die begrip/woord langs die vraagnommers (1.3.1–1.3.6) in die
ANTWOORDEBOEK neer. GEEN AFKORTINGS of akronieme sal aanvaar
word nie.
1.3.1 Inkome per lid van die bevolking van ’n land
1.3.2 Hierdie sektor word verbind met aktiwiteite wat straatverkope en
handwerk insluit
1.3.3 BBP teen basiese pryse, plus belasting op produkte, minus
subsidies op produkte
1.3.4 Beleid wat die Reserwebank aanwend om die aanbod van geld en
rentekoerse te beïnvloed
1.3.5 ’n Ekonomie wat nie die buiteland insluit nie
1.3.6 Beweging van mense van plattelandse gebiede na stedelike
gebiede (6 x 1) (6)
TOTAAL AFDELING A: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING B
VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE
2.1 Beantwoord die volgende vrae.
2.1.1 Noem enige TWEE faktore wat die prys van natuurlike hulpbronne
beïnvloed. (2 x 1) (2)
2.1.2 Waarom word invoere nie in binnelandse besteding ingesluit nie?
(1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.
TAXI HERKAPITALISASIE PROGRAM (THP)
Die THP is ’n inmeng poging deur die Regering, wat deel is van sy
infrastruktuurontwikkelingsprogram, ten einde veiligheid tuis te bring;
doeltreffende en toeganklike taxi bedrywighede deur nuwe taxi voertuie
bekend te stel wat ontwerp is om die openbare vervoerfunksie in die taxi
industrie te vervul. Die THP gaan nie slegs oor die skrap van ou taxi voertuie
nie, maar ook oor hoe om die operateurs die beste te help om konstruktief
voordeel deur bemagtiging te trek. Die verpligte vereistes is ook bedoel om
die gemak van passasiers te verseker.
[Bron en vertaal: SA Yearbook 2018]
2.2.1 Noem enige ander vorm van vervoer. (1)
2.2.2 Watter agentskap is verantwoordelik vir die oprigting en
instandhouding van nasionalepaaie in Suid-Afrika? (1)
2.2.3 Omskryf kortliks die begrip infrastruktuur. (2)
2.2.4 Verduidelik die ekonomiese belangrikheid van vervoer aan die
ekonomie. (2)
2.2.5 Hoe kan die Suid-Afrikaanse regering die werking van openbare
vervoer in die land verbeter? (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) EKONOMIE V1 7
2.3 Bestudeer die onderstaande prentjie en beantwoord die vrae wat volg.
[Aangepas en vertaal uit: Google images]
2.3.1 Noem enige persoonlike eienskap van ’n entrepreneur. (1)
2.3.2 Wat is die vergoeding wat ’n entrepreneur ontvang? (1)
2.3.3 Omskryf kortliks die begrip entrepreneur. (2)
2.3.4 Verduidelik die rol van ’n entrepreneur in die ekonomie. (2)
2.3.5 Hoe sal regeringsinmenging in die mark, die vergoeding van ’n
entrepreneur beïnvloed? (4)
2.4 Bespreek die rol van huishoudings in ’n oop ekonomiesekringloop. (4 x 2) (8)
2.5 Hoe suksesvol was die Suid-Afrikaanse regering in die lewering van sosio-
ekonomiese dienste? (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE
3.1 Beantwoord die volgende vrae:
3.1.1 Noem enige TWEE funksies van die Sentrale Bank. (2 x 1) (2)
3.1.2 Hoekom is geld as ’n ruilmiddel ingestel? (1 x 2) (2)
3.2 Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg.
LORENZ KURWE
120
Kummulatiewe inkome %
100
lyn van gelykheid
80
60
Land A
40
C
Land B
20
D
0
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
Kummulatiewe bevolking %
[Aangepas uit: Fokus Ekonomie]
3.2.1 Identifiseer die land met die mees ongelyke verspreiding in
bostaande grafiek. (1)
3.2.2 Wat beteken ’n Gini-koëffisiënt van nul? (1)
3.2.3 Omskryf kortliks die begrip Lorenz kurwe. (2)
3.2.4 Verduidelik die verhouding tussen die Lorenz kurwe en die Gini-
koëffisiënt. (2)
3.2.5 Veronderstel die area tussen Land A en die lyn van gelykheid (C) is
20 en die totale area (C + D) onder die lyn van gelykheid is 100.
Bereken die Gini-koëffisiënt. Toon ALLE berekeninge. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) EKONOMIE V1 9
3.3 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.
SUID-AFRIKA SE MOI RANGORDE
Suid-Afrika spog met ’n hoogsontwikkelde ekonomie en gevorderde
infrastruktuur. Dit is ’n beduidende rolspeler op die Afrika-kontinent.
Hoewel ontwikkeling egter afgeneem het en die nasie het een van die hoogste
ongelykheid koerse in die wêreld.
Globale rangorde: 113
Lewensverwagting: 63,4
BBP: 349,4 miljard VSA$
Bruto Nasionale Inkome Per capita: 11,923 VSA$
MOI rangorde in Afrika: 8
[Aangepas en vertaal uit: africanexponent.com]
3.3.1 Noem enige eienskap van ontwikkelende lande. (1)
3.3.2 Watter aanwyser word gebruik om MOI te meet? (1)
3.3.3 Omskryf kortliks die begrip ekonomiese ontwikkeling. (2)
3.3.4 Verduidelik die gebruik van per capita syfers. (2)
3.3.5 Hoe kan die Suid-Afrikaanse regering die kwaliteit van menslike
hulpbronne verbeter? (4)
3.4 Bespreek kortliks die belangrikheid van inheemse kennisstelsels. (4 x 2) (8)
3.5 Evalueer die Heropbou en Ontwikkelingsprogram as ’n ontwikkeling strategie
in Suid-Afrika. (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES
40 PUNTE – 30 MINUTE
4.1 Beantwoord die volgende vrae:
4.1.1 Noem enige TWEE metodes wat gebruik word om die Bruto
Binnelandse Produk te bereken. (2 x 1) (2)
4.1.2 Hoekom is rykdom belangriker as inkome? (1 x 2) (2)
4.2 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg.
SUID-AFRIKA SE BRUTO BINNELANDSE PRODUK–2019
Teen heersende pryse 2018 2019
Vergoeding aan werkers 2 320 179 2 418 544
Netto bedryf surplus 1 249 182 1 296 696
Verbruik van vaste kapitaal 638 782 713 078
Bruto toegevoegde waarde teen faktorkoste 4 245 848 4 428 317
Ander belasting op produksie 101 936 105 061
Min: ander subsidies op produksie 6 492 9 798
Bruto toegevoegde waarde teen basiese 4 173 328 4 523 580
pryse
Belasting op produkte 545 558 564 866
Min: subsidies op produkte 12 951 10 821
Bruto binnelandse produk teen markpryse 4 873 899 5 077 625
[Bron en vertaal: SARB – KB Maart 2020]
4.2.1 Gee ’n voorbeeld van belasting op produkte. (1)
4.2.2 Waaruit bestaan vergoeding van werkers? (1)
4.2.3 Omskryf kortliks die begrip lopende pryse. (2)
4.2.4 Verduidelik die doel van subsidies op produksie. (2)
4.2.5 Bereken die verbruik van vaste kapitaal as ’n persentasie van die
BTW teen faktorkoste vir 2019. Toon ALLE berekeninge. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) EKONOMIE V1 11
4.3 Bestudeer die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
ʼn Dekade om NOP se Visie te bereik
Die jaar 2020 merk die 26ste jaar van demokrasie in Suid-Afrika en ook dat
ons slegs 10 jaar oor het om ʼn visie, soos in die nasionale ontwikkelingsplan
(NOP) geskets, te bereik.
Die plan lê jaar-vir-jaar teikens neer wat deur die regering bereik moet word.
Dit sluit in die aftakeling van die strukturele ekonomiese elemente wat
onveranderd gebly het en voortgaan om, onder andere, ekonomiese groei
pogings in die wiele te ry.
[Bron: Aangepas en vertaal uit https://mg.co.za/article/]
4.3.1 Wat is die hoofdoel van die NOP? (1)
4.3.2 In watter jaar beplan die NOP om sy doelwitte te bereik? (1)
4.3.3 Omskryf kortliks die begrip ekonomiese groei. (2)
4.3.4 Verduidelik die negatiewe uitwerking wat die NOP op belasting-
betalers mag hê. (2)
4.3.5 Hoe sal die Suid-Afrikaanse ekonomie uit die implementering van
die NOP voordeel trek? (2 x 2) (4)
4.4 Bespreek die ekonomiese belangrikheid van die tersiêre sektor. (4 x 2) (8)
4.5 Ontleed Suid-Afrika se beperkings tot ekonomiese groei. (8)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 EKONOMIE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING C
Beantwoord enige EEN vraag van die TWEE vrae in die ANTWOORDEBOEK.
Jou antwoord sal as volg geassesseer word:
PUNTE-
STRUKTUUR VAN DIE OPSTEL
TOEKENNING
Inleiding:
x ’n Goeie beginpunt is om ’n begrip of sleutelwoord te definieer wat in
die vraag voorkom.
x Sluit ander sinne in om die onderwerp te ondersteun.
x Moenie enige deel van die vraag in jou inleiding insluit nie.
x Moenie enige gedeelte van die inleiding in jou inhoud herhaal nie.
x Vermy dit om in die inleiding te sê wat jy in die inhoud gaan bespreek. Maks. 2
Inhoud:
Hoofgedeelte: Bespreek in detail / In diepte bespreking / Ondersoek /
Bespreek krities / Ontleed / Vergelyk / Evalueer onderskei / Differensieer
/ Verduidelik / Assesseer / Debatteer Maks. 26
Addisionele gedeelte: Eie opinie / Bespreek krities / Evalueer / Kritiese
evaluasie / Teken ’n grafiek en verduidelik / Gebruik die gegewe grafiek
en verduidelik / Voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Lei af / Vergelyk /
Onderskei / Interpreteer / Debatteer kortliks Maks. 10
Slot:
x Die slot is ’n opsomming van wat bespreek is in die inhoud en
behoort ’n hoër orde antwoord te wees.
x Die slot kan in die vorm wees van ’n eie opinie voorbeelde om die
bespreking te ondersteun of weersprekende siening van wat bespreek
is. Maks. 2
x Geen aspek van die inleiding of die inhoud mag in die slot ingesluit
word nie.
TOTAAL: 40
VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE
x Bespreek in detail ’n gemengde ekonomie onder die volgende hoofde:
¾ Eienskappe/Kenmerke
¾ Nadele (26)
x Hoe bevoordeel ’n gemengde ekonomie sy bevolking? (10) [40]
VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 40 MINUTE
x Bespreek in detail die monetêre beleidsinstrumente. (26)
x Hoe suksesvol is die SARB met die stabilisering van pryse op die verskillende
markte, as sy hoofdoel? (10) [40]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
ECONOMICS P2 GR11 QP NOV2025 Afrikaans

Question paper
ECONOMICS GRADE 11 P2 QP NOV 2024 AFR D
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--286fd14c-e55e-40fd-bc7c-063349f9423e/v1-d5ff446b5035b70da9db/card.webp)
Question paper
Gr 11 Economics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper hlayiso.com

Question paper
NW 11 ECONOMICS P2 QP AFR NOV 2024

Question paper
ECONOMICS P1 GR11 QP NOV 2023 Afrikaans D hlayiso.com

Question paper
ECONOMICS P2 QP GR11 NOV2023 Afrikaans D hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
ECONOMIC P2 GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D

Memorandum
ECON P1 GR11 MEMO NOV 2020 F

Question paper
ECONOMICS P1 GR11 QP NOV2022 Afrikaans hlayiso.com
%20June%202019%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ceda42d1-302e-4a52-a36d-f6471f344c67/v1-8bc5a498f0fbc7f36cda/card.webp)
Question paper
Gr11 ECN P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper hlayiso.com
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--eed8879a-a090-451a-a129-f2906009b3e7/v1-246dcbadc0627dabf2f5/card.webp)
Question paper
Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2018 Question Paper hlayiso.com
%20%20November%202016%20%20Question%20Paper_hlayiso.com_--91e20f00-6ef9-4ef8-8081-0d27e05df676/v1-0909dc7bc84ae94600fe/card.webp)
Question paper
Gr11 ECN P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper hlayiso.com
More from Grade 11 Economics
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
ECONOMICS P1 GR11 QP NOVEMBER 2025 MARKING GUIDELINE

Question paper and memo
LP CS Economics Grade 11 March 2025 QP and Memo
_watermark--ee79320c-cb8c-4616-b967-4427ee8c8b49/v1-008aa39184f7eb157377/card.webp)
Memorandum
ECONOMICS GRADE 11 P2 MG NOV 2024 afrikaans moderated final(1)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e44eaa49-7ef0-4d3f-b2fa-223500dfa0c9/v1-bac3f1e72eb37d3a1526/card.webp)
Memorandum
Gr 11 Economics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers hlayiso.com

Memorandum
MP Economics Grade 11 June 2024 P2 and Memo hlayiso.com

Memorandum