KZN Departement van Onderwys
Greenbury Sekondére Skool
Maart Beheerde Toets--- 2018
Leesbegrip, Opsomming en Taal
Graad: 12
Punte: 40
Datum: 15 Maart 2018
Tydsuur: 1 uur
Eksaminatrise: S.Sukhnanan
Moderatrise: A. Ramnath
Naam van Leerling:----------------------+------------------------------------
Hierdie Vraestel bestaan uit----=--- bladsye
INSTRUKSIES AAN KANDIDATE
1.
Hierdie Vraestel bestaan uit DRIE AFDELINGS
e AFDELING A--- LEESBEGRIP---- 10 PUNTE
e AFDELING B--- OPSOMMING---- 10 PUNTE
e AFDELING C--- TAAL--------------- 20 PUNTE
BEANTWOORD AL DIE VRAE
. NOMMER ELKE ANTWOORD PRESIES SOOS DIE VRAE
GENOMMER IS.
BEGIN ELKE VRAAG OP ‘'n NUWE BLADSY
SKRYF NETJLES EN DUIDELIK
SKRYF DIE VOORLETTERS VAN JOU ONDERWYSER/ ESSE — SRP,
SSU , ARA, SRE, PS, PR.
Skip to content

%20P2%20%20%20X05%20%20Preparatory%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--eb35e939-d086-45fa-b8d9-5d908dba80c0/v1-8f404679ae98ca672e50/card.webp)



View all%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)





Afrikaans FAL Grade 12 March Test 2018 Question Paper
Grade 12 Afrikaans FAL question paper from the March Test 2018, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 12 · March Test · 2018. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans FAL
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- March Test
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 1.7 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
Document textSearch extracted text and jump to a page.
AFDELING A---LEESBEGRIP
TEKS--- SENSUS
VRAAG 1---BESTUDEER DIE STATISTIEKE HIERONDER EN
BEANTWOORD DIE VRAE WAT VOLG.
BEHUISING
@
FORMEEL INFORMEEL TRADISIONEEL ANDER
77,6% 13,6% 7,9% 0,9%
ELEKTRISITEIT
Die toename in die persentasie huishoudings wat elektrisiteit gebruik
2001-2011
—_— ey
— 75% pees
~~ 2011 cal
80% 15%
ae 2001 i |
58% ’ |
1996 » es
WATER
73,4% 17,9% 88%
Soveel mense het lopende
water uit krane in hulle
wonings.
Soveel mense moet water by
krane buite hulle wonings
gaan haal.
Soveel mense het geen
toegang tot lopende water uit
krane nie.
Daar is 1,2 miljoen huise landwyd sonder toegang tot lopende water.
WERKLOOSHEID
29,8%
O,
Po of
20~24 JAAR
NASIONAAL |
|
|
PROVINSIAAL
LIMPOPO ‘\
|
48,6% 17,4%
Werkloos Werkloos WES-KAAP
21,6%
Laagste
(Verwerk uit Huisgencot, 15 November 2012]
N
VRAE
1.1 Waaroor gaan die teks? Haal VIER APARTE WOORDE aan. (4)
1.2 In watter soort huise woon die meeste Suid- Afrikaners? Q)
1.3 Hoeveel persent MEER huishoudings gebruik elektrisiteit van 2001 en 2011.
Wys hoe jy die antwoord uitgwerk het? (1)
1.4 S@ hoekom die volgende stelling ONWAAR is.Haal aan om jou antwoord te
motiveer.
Almal het toegang tot lopende water in SA. (1)
1.5 Wat is die landwyd persentasie van werkloosheid in SA? (1)
1.6 In jou opinie , is'n visucle teks makliker om te lees as'n geskrewe (woorde)
teks? Geen rede vir jou antwoord? (1)
1.7 In watter tydskrif het hierdie sensus verskyn? (1)
[10]
AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 2
Lees die onderstaande teks deur en voer die instruksies uit,
INSTRUKSIES
de Som die SEWE maniere om 'n goedkoop vakansie moontlik te maak, in jou
ele sinne op.
Skryf die maniere PUNTSGEWYS neer.
Nommer die maniere van 1 tot 7.
Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie.
Dui die KORREKTE getal woorde aan die einde van die opsomming aan.
©) G9 PS
HOE OM ’N GOEDKOOP VAKANSIE MOONTLIK TE MAAK!
‘n Vakansie is wonderlik vir jou gesondheid en jou gees, maar dit is nie vir almal
moontlik om ‘n vakansie te bekostig nie. Hier volg sewe maniere om n goedkoop
vakansie moontlik te maak.
Jy moet eers die koste van die vakansie bereken. Hierdie koste behoort vervoer,
sakgeld, kos en blyplek in te sluit. Daarna kan jy begin om sekere opofferinge te maak
om geld te spaar. Jy kan byvoorbeeld minder cappuccino's per week drink. As jy twee
cappuccino's minder per week drink, bespaar jy R40. Dit is in totaal ongeveer R2 000
wat jy per jaar spaar!
Tydens die Desember- en Paasvakansie is vakansieoorde stampvol en die pryse is
hoog. As dit moontlik is, gaan liewers wanneer dit stiller is, want dan is alles
goedkoper.
Het jy geweet dat sekere dinge heeltemal gratis is? Jy kan byvoorbeeld gratis by
Tafelberg opgaan as dit jou verjaarsdag is en alle Suid-Afrikaanse Nasionale Parke
gee jaarliks ‘n week gratis toegang aan Suid-Afrikaners. Soek dus na gratis
geleenthede.
As jy nie duur hotelle kan bekostig nie, kan jy kampeer. Daar is baie goedkoop plekke
orals in Suid-Afrika waar 'n mens kan kampeer. As jy hierdie opsie kies, kan jy jou eie
kamptoerusting koop. Dan het jy dit as jy die volgende keer weer wil gaan kampeer
Daar is baie webtuistes wat goeie idees het vir goedkoper vakansies soos die ruil van
huise. Dit sal die koste van 'n hotel uitskakel. Gebruik die Internet om winskopies te
soek.
Met hierdie raad hoef jy nie net oor ’n vakansie te droom nie!
[Verwerk uit. Huisgenoot, 20 November 2014]
TOTAAL AFDELING B:
Blaai om asseblief
A
10
in
AFDELING C---TAAL
VRAAG 3--- BESTUDEER DIE VOLGENDE STROKIES PRENT EN
BEANTWOORD DAN DIE VRAE WAT VOLG.
WAGAR
RAAMPIE 1 RAAMPIE 2
yr Hulle sé daar Is
‘n vrou agter elke
suksesvolle man...
1 en sy werk 24 uur per
dag om hom suksesvol te
probeer maak!
Yee
(Uit: Beeld, 15 November 2012]
3.1 Kies die korrekte antwoord tussen hakies. Skryf net die antwoord neer.
In RAAMPIE 1 Honi , Helga se dogter se gesigsuitdrukking wys dat sy
(kwaad / verbaas) is. qd)
3.2 Skryf die volgende sin oor in die VERLEDE TYD.
Honi staan en kyk vir haar Ma. (1)
3.3 Voltooi die VASTE UITDRUKKING.
Helgaissicken som‘ daagliks te werk. qd)
3.4 Skryf die volgende sin oor in die INDIREKTE REDE.
Honi sé : “Ek wil nie so hard werk nic.” (1)
3.5 Kyk na RAAMPIE 2. Hoe weet ons dat die klere op die wasgoeddraad nie
droog is nie? GQ)
3.6 Skryf die volgende sin oor in die ONTKENNENDE VORM.
Helga moet nog die huis skoonmaak. qd)
3.7 Skryf die volgende sin oor en gebruiik “ behoort’.
Kinders moet ook hulle ouers help.
Kinders behoort.....
3.8 Gee dic ANTONIEM van die woord tussen hakies.
Kinders wat ( gehoorsaam ) is, maak hulle ouers ongelukkig.
3.9 Verbind die volgende sinne met die VOEGWOORD tussen hakies.
Helga voel baie teleurgesteld. Hagar, haar man, help nooit met die
huiswerk nie. (aangesien)
3.10 Gee die MEERVOUD van die woord tussen hakies.
Die (wasbak ) is vol nat klere.
3.11 Kies die korrekte HOMOFOON tussen hakies.
Baie mense voel dat Helga se dogter baie (lui / lei / ly) is.
3.12 Vorm n SAMESTELLING van die woorde tussen hakies.
Gelukkig het Helga nie (kind + klere) om te was nie.
3.13 Skryf die volgende sin oor in die BEDRYWENDE VORM.
Die huiswerk is deur die ander lede van die gesin gedoen.
3.14 Gee dic AFKORTING van die woord tussen hakies.
Honi pleit met haar Ma om (asseblief) nie so hard te werk nie.
3.15 Rangskik die volgende sin oor in die korrekte WOORDORDE.
Hagar (om hulle te verower / maak / met ander lande / oorlog).
3.16 Skryf die volgende sin oor in die TOEKOMENDE TYD.
Ons kan almal saamwerk om die huistake te doen.
3.17 Skryf die volgende sin oor in die LYDENDE VORM.
Helga het daagliks die klere gewas.
3.18 Skryf die volgende sin oor in die DIREKTE REDE.
Helga sé vir Honi dat sy slim moet wees.
GROOTTOTAAL: 40
. PANDAY
()
Q)
(1)
(1)
(1)
()
(1)
G)
@)
(1)
(2)
(2)
[20]
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 Eastern Cape Mock 2018 QP
%20P2%20%20%20X05%20%20Preparatory%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--eb35e939-d086-45fa-b8d9-5d908dba80c0/v1-8f404679ae98ca672e50/card.webp)
Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Gauteng Mock 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2018 Question Paper

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P3 NSC Supplementary 2018 QP

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo
More from Grade 12 Afrikaans FAL
%20June%202025%20Possible%20Answers--548f1e49-d719-426b-b0e2-f6857ab2b360/v1-8afba796e6c931b94fa2/card.webp)
Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Gauteng June 2025 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2024 Memo

Memorandum
Afrikaans FAL Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo

Question paper
Afrikaans FAL Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP

Question paper