PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 12
GEOGRAFIE V1
NASIENRIGLYNE
JUNIE 2025
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)







%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)


%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)
View all

%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)



NW 12 GEOGRAPHY MG AFR JUNE 2025
Geography · Grade 12 · NW June Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2025
- Exam period
- NW June Exam
- Pages
- 10
- File size
- 793.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Geografie/V1 2 NW/Junie 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER
1.1 1.1.1 C
1.1.2 C
1.1.3 C
1.1.4 C
1.1.5 B (5 x 1) (5)
1.2 1.2.1 Z
1.2.2 Z
1.2.3 Z
1.2.4 Z
1.2.5 Y (5 x 1) (5)
1.3 1.3.1 Somer/laat somer/vroeë herfs. (1) (1 x 1) (1)
1.3.2 (14/03/2024) Maart / Datum (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.3.3 Weswaarts. (1) (1 x 1) (1)
1.3.4 Word deur die tropiese oostewinde/passaatwinde aangedryf (2) (2 x 1) (2)
1.3.5 Die naam Filipo beteken ses tropiese siklone het dié seisoen al
voorgekom. (2)
VYF tropiese siklone het voor sikloon Filipo voorgekom. (2)
Hierdie tropiese sikloon Filipo het in die vroeë herfs voorgekom(2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.3.6 Ekosisteme sal verwoes word (2)
Biodiversiteit sal verminder. (2)
Natuurlike habitatte sal vernietig word (2)
Bogrond sal weggespoel word/gronderosie (2)
Massabeweging kan geaktiveer word (aanvaar voorbeelde) (2)
Wildlewe kan ontwrig word of verdrink (2)
Bome/natuurlike plantegroei kan ontwortel/vernietig word (2)
Waterkwaliteit kan afneem (2)
Grong loog meer uit (2)
Sinkgate vorm (2)
Slik/afsetting van materiaal (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 Aflandig (1) (1 x 1) (1)
1.4.2 Kalahari Hoogdruk is in die winter dominant oor die sentrale plato.
(1)
‘n Kuslaag is langs die ooskus. (1) (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 3 NW/Junie 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
1.4.3
4 punte vir ENIGE VIER benoemings (soos hierbo) (4 x 1) (4)
1.4.4 Plante (Natuurlike plantegroei/weiding) verdroog a.g.v. die droë
wind (2)
Biodiversiteit (fauna en flora) verminder binne die natuurlike
omgewing. (2)
Afname in die ekosisteme sal die voedselkettings en -webbe
verwoes. (2)
Hoër verdamping verlaag die grondvogtigheid. (2)
Toename in vogverlies van die grond sal erosie laat toeneem. (2)
Die land word kaal gelaat en is kwesbaar wat gronderosie versnel
en vrugbaarheid laat af neem. (2)
Hoër vlakke van koolstofdioksied sal lugbesoedeling laat
toeneem. (2)
Water van vlak dammetjies, klein nie-standhoudende water kan
verdamp. (2)
Natuurlike plantegroei word deur veldbrande vernietig. (2)
Verlies aan habitat/skade aan ekosisteme a.g.v. veldbrande. (2)
Toename in koolstofdioksied a.g.v. veldbrande beïnvloed die
fisiese omgewing negatief. (2)
As van die veldbrande dien as bemesting vir die ontwikkeling en
groei van nuwe plante. (2) Veldbrande kan die ontkieming van
sade aanmoedig. (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 4 NW/Junie 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE
2.1 2.1.1 A
2.1.2 C
2.1.3 B
2.1.4 C
2.1.5 B (5 x 1) (5)
2.2 2.2.1 Y
2.2.2 Z
2.2.3 Y
2.2.4 Z
2.2.5 Y (5 x 1) (5)
2.3 2.3.1 ‘n Sy-aansig van ‘n rivier van die oorsprong tot die monding (2) (1 x 2) (2)
2.3.2 Waterval (1) (1 x 1) (1)
2.3.3 Waterval ontstaan waar harde rots bo-op sagte rots voorkom. (2)
Water vloei oor die harde rots. (2)
Harde rots is meer weerstandbiedend teen erosie waar sagte rots
minder weerstandbiedend teen erosie is. (2)
Sagte rots, wat minder weerstandbiedend is, sal eerste begin
erodeer. (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.3.4
Ken punte vir die volgende toe:
1 punt vir die regte ongegradeerde profiel
1 punt vir die oorsprong/bron
1 punt vir die knakpunt/Waterval
1 punt vir die monding
N.B. Geen punte sal vir die verkeerde profiel gegee word nie (4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 5 NW/Junie 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
2.3.5 Sagter lae erodeer onder die waterval (2)
Terugwaartse erosie sal waterval dwing om stroomop te skuif (2)
Afwaartse erosie verdiep die plonspoele (2)
Harde rotse val in die plonspoele omdat dit nie deur sagter rots
ondersteun word nie (2)
Afsetting in die plonspoele en gaan aan tot in die benedeloop. (2)
Balans tussen erosie en afsetting sal die gradering van die stroom
in stand hou. (2) (3 x 2) (6)
[ENIGE DRIE]
2.4 2.4.1 Die bestuur van waterhulpbronne (2) (1 x 2) (2)
2.4.2 Onwettige sandhandelaars (1)
Onwettige stortings (1)
Onwettige visvangs (1)
Te kort aan watertoetspunte (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
2.4.3 Om waterkwaliteit te monitor (aanvaar voorbeelde) (2)
Identifiseer die oorsprong van die waterbesoedeling (2)
Toets die vlakke van waterbesoedeling (2)
Verseker dat die ekosisteem gesond bly (2)
Verseker dat die ekosisteem in balans bly (2)
Bewaar die biodiversiteit (2)
Om deurgaans navorsing en voorspellings te doen (2)
Om te verseker water veilig is vir menslike gebruik (2)
Om deeglike waterbestuur te ondersteun (2)
Om te voorkom dat mense siek word van besmette water (2)
(aanvaar voorbeelde)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.4.4 Die rivier vloei in die Indiese oseaan. (2)
Die rivier vloei met draaie en swaaie (kronkels) (2)
Die riviermond is in die St Johns geleë (2)
Hoogte van die rivier is vanaf 2 050 m (6 730 ft) tot 0 m (0ft) bo
seevlak (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.4.5 Bufferskepping rondom die Umzimvubu-opvanggebied (2)
Pas groen landbou toe (aanvaar voorbeelde) (2)
Sluit al die sanduitgrawings langs die walle van die rivier (2)
Bestuur nywerheidsafvalstorting (aanvaar voorbeelde) (2)
Verminder ontbossing (2)
Verminder grondwaterbesoedeling (2)
Stel wetgewing in (aanvaar voorbeelde) (2)
Voorsien intensiewe (aanvaar voorbeelde) (2)
Skep bewusmakingsveldtogte (aanvaar voorbeelde) (2)
Implementeer afvalwatersuiwering (2)
Verseker stormwaterbestuur (2)
Verseker die bewaring van vleilande (2)
Deeglike grondgebruikbeplanning (aanvaar voorbeelde) (2)
Gereelde toetsing (aanvaar voorbeelde) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 6 NW/Junie 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
Verbeter infrastruktuur (aanvaar voorbeelde) (2)
Onderhou watersuiweringsaanlegte (2)
Gereelde omgewingsimpakstudies (2)
Bebossing/Ontgin die vloedvlakte (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
[40]
VRAAG 3: NEDERSETTINGSGEOGRAFIE
3.1 3.1.1 E (1)
3.1.2 C (1)
3.1.3 B/C/D (1)
3.1.4 A (1)
3.1.5 A (1) (5 x 1) (5)
3.2 3.2.1 C (1)
3.2.2 C (1)
3.2.3 A (1)
3.2.4 B (1)
3.2.5 C (1) (5 x 1) (5)
3.3 3.3.1 Die beweging van mense van landelike na stedelike gebiede (2) (1 x 2) (2)
[KONSEP]
3.3.2 Swak infrastruktuur (1) (1 x 1) (1)
3.3.3 Lae lone wat armoede veroorsaak en daartoe lei dat mense na ʼn
beter lewe in die stad soek (2)
ʼn Gebrek aan diversiteit in indiensneming lei daartoe dat mense
beter werk in die stad soek (2)
Swak dienslewering (kan voorbeelde verduidelik) (2)
Gebrek aan dienste (kan voorbeelde verduidelik) (2)
Misdaad en plaasmoorde dwing mense om na veiliger gebiede te
verhuis (2)
Geen vermaak moedig die jeug aan om na die stede te migreer (2)
Jong mense vertrek na beter lewensgehalte (2)
Gesinslede volg broodwinners na stedelike gebiede (2)
[ENIGE TWEE] (MOET NIE WERKLOOSHEID EN KORRUPSIE
AANVAAR NIE) (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 7 NW/Junie 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
3.3.4 Moedig musiek-/kunsfeeste aan om werksgeleenthede te skep (2)
Verbeter infrastruktuur vir makliker toegang tot sosiale
geleenthede (2)
Verbeter dienslewering bv. beter skole/hospitale/klinieke (2)
Restoreer historiese geboue om toeriste te lok en ontwikkel
ekotoerisme besoekpunte (2)
Inisieer avontuur-aktiwiteite vir die jeug (2)
Advertensies langs snelweë naby die omgewing om toeriste buite
die landelike nedersetting te lok/Vestiging van ʼn toerismeraad
om die gebied te bevorder (2)
Desentralisasie van nywerhede om werksgeleenthede vir die
jeug te skep sodat die jongmense vriende het om mee te
kommunikeer (2)
Ontwikkel toerisme plase/oorde/trou-onthaalareas (2)
Lok alomteenwoordige tegnologiese nywerhede wat hoogs
gekwalifiseerde mense sal inbring (2) en ontwikkel groter
verskeidenheid werksgeleenthede (2)
Aftreeoorde sal meer sosiale geleenthede vir ouer mense in
landelike gebiede, skep (2)
Ontwikkel aftree oorde wat werksgeleenthede skep, veral vir jong
mense (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
3.4 3.4.1 Die rangskikking van stedelike nedersettings gebaseer op die
aantal funksies wat in die nedersetting gevind word (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
3.4.2 Die grond is meer as 300 m hoog (1)
Steil areas (1)
Bergagtige gebied (1)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.4.3 A (1) (1 x 1) (1)
3.4.4 A is aan die hoofpad verbind, wat sy reikwydte vergroot (2)
Inwoners van die Dorp A verkies om A te besoek/inkopies te doen
eerder as B, weens toeganklikheid (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.4.5 a) Streeks-winkelsentrum (1) (1 x 1) (1)
b) Buite die beboude gebiede, waar grondwaardes laer is,
geleë (2)
Genoeg spasie vir toekomstige uitbreiding (2)
Langs die snelweg vir toeganklikheid (2)
Paaie verbind die winkelsentrum met alle ander
nedersettings (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 8 NW/Junie 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
c) Meer mense sal deur STAD A gaan om die winkelsentrum
te bereik (2)
Mense kan na STAD A verhuis om nader aan die
winkelsentrum te wees (2)
Die winste van die besighede van STAD A sal toeneem as
gevolg van die toename in mense wat daardeur beweeg (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
[40]
TOTAAL AFDELING A: 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 9 NW/Junie 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 4: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE
4.1 KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE
4.1 4.1.1 B (1) (1 x 1) (1)
4.1.2 B (1) (1 x 1) (1)
4.1.3 Vloeirigting : Suidwes (1)
Dreineerdigtheid: hoë dreineerdigtheid (1) (2 x 1) (2)
4.1.4 a) VI = 1001 m – 999 m = 2 m (1)
b) HE 4,3 cm (1) x 100 = 430 m (1)
c) AG = VI
HE
= 2 m (1)
430 m
= 1 : 215 (1) (5 x 1) (5)
= 1 : 215 (1) speling [1: 220 – 1: 240]
4.1.5 Vir elke 340 wat jy horisontaal beweeg, styg die land met
1 eenheid vertikaal (1) (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Geografie/V1 10 NW/Junie 2024
Graad 12 – Nasienriglyne
4.2 4.2.1 Katabatiese wind (1) (1 x 1) (1)
4.2.2 Gewasse wat nie rypbestand is nie sal nie groei nie a.g.v. die lae
temperature wat tot onder vriespunt daal. (2)
Kwalifiseerder moet ingesluit wees, sonder ‘n kwalifiseerder GEEN
punte (1 x 2) (2)
4.2.3 Kweekhuiseffek kan gebruik word om ‘n gekontroleerde
omgewing te skep wat verwarm kan word wat die gewasse teen
ryp kan beskerm (2)
Bedek gewasse met ligte materiaal om dit te beskerm teen die
ryp (2)
Rypkomberse oor die gewasse gooi om dit teen ryp te beskerm.
(2)
Koue rame kan gebruik word om sonlig op te vang, om gewasse
teen ryp te beskerm. (2)
Plant rypbestande gewasse (aanvaar voorbeelde) (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
4.2.4 ‘n Gebied wat warmer is as sy omliggende landelike gebiede (1)
(1 x 1) (1)
4.2.5 Daar is ‘n ry bome by Hyde Park wat die hitte vasvang (2)
Daar is dammetjies wat ‘n verkoelende effek het (2)
Geboue by Hyde Park is ver van mekaar af sodat lug daardeur
kan vloei. (2)
Daar is ontspanningsgronde wat aan Hyde Park koel lug verskaf
(2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
4.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
4.3.1 Pixels (1) (1 x 1) (1)
4.3.2 Beeld A (1 x 1) (1)
4.3.3 Beeld A is meer duidelik (2)
Beeld A bestaan uit meer pixels (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
4.3.4 Datalae is ‘n kombinasie van ruimtelike en attribuutdata (2) (1 x 2) (2)
4.3.5 Voorsien water vir besproeiing (2)
Laag sal inligting verskaf oor watervoorsiening vir die doel van
besproeiing (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
[30]
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20June%202025%20Question%20Paper--a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79/v1-a9ef6866fc707402ff5a/card.webp)
Question paper
Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper

Question paper
Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN

Question paper
Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN

Question paper
HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL

Question paper
GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans

Question paper
GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2022 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final hlayiso.com
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853/v1-245d41e84a7f24f2da21/card.webp)
Question paper
Gr12 Geography P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper hlayiso.com

Question paper
GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans final hlayiso.com
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8/v1-ad48fe9bc0f8232ebee3/card.webp)
Question paper
Grade 12 NSC Geography P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper hlayiso.com
More from Grade 12 Geography
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng

Memorandum
GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans hlayiso.com
%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29/v1-cd443ecc5afd789f654b/card.webp)
Memorandum
Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers hlayiso.com

Memorandum
Geography P1 May June 2024 MG Afr.docx

Memorandum
GEOGRAPHY GR12 MEMO JUNE 2023 Afrikaans

Question paper