Skip to content

Accounting Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Addendum (Afr)

AddendumAccountingGrade 12202010 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 addendum from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2020 10711 REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 ANTWOORDBOEK 10 bladsye Naam: NASIENER / VRAAG PUNTE MODERATOR 1 2 3 TOTAAL b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 2 (Vraestel 1) 10711/20 VRAAG 1: KONSEPTE EN FINANSIËLE STATE (50 punte; 40 minute) 1.1 KONSEPTE 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 4 1.2.1 Bereken die korrekte netto wins. Netto wins volgens wins en verlies 1 810 404 12 1.2.2 HANDELS EN ANDER ONTVANGBARES Debiteurekontrole 64 800 9 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 3 (Vraestel 1) 10711/20 1.2.3 TWEE-RIGTING BPK. BALANSSTAAT (STAAT VAN DIE FINANSIËLE POSISIE) OP 29 FEBRUARIE 2020 BATES NIE-BEDRYFSBATES Finansiële bates BEDRYFSBATES TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE AANDEELHOUERSBELANG NIE-BEDRYFSLASTE BEDRYFSLASTE Handels en ander betaalbares 112 352 25 TOTALE EKWITEIT EN LASTE Punte 50 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 4 (Vraestel 1) 10711/20 VRAAG 2: KONTANTVLOEISTAAT (50 punte; 40 minute) 2.1 2.1.1 2.1.2 2.1.3 3 2.2.1 Gewone aandelekapitaalnota Gemagtigde 1 200 000 gewone aandele Uitgereik Aandele uitgereik op 1 Mei 2019 Aandele uitgereik op 30 April 2020 11 Behoue Inkomste nota Saldo aan die begin van die finansiële jaar Dividende • • Saldo aan die einde van die finansiële jaar 13 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 5 (Vraestel 1) 10711/20 2.2.2 Bereken die inkomstebelasting betaal. 4 Bereken die dividende betaal. 3 Bereken die lening terugbetalingsbedrag. 2 Bereken die netto verandering in kontant en kontantekwivalente. Netto verandering in kontant en kontantekwivalente Bank beginsaldo Bank eindsaldo 5 2.2.3 Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite Opbrengs uit bateverkope 22 000 9 Punte 50 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 6 (Vraestel 1) 10711/20 VRAAG 3: VERTOLKING VAN FINANSIËLE STATE EN OUDITVERSLAG (50 punte; 40 minute) 3.1 AVIEE BPK 3.1.1 Bereken die vuurproefverhouding. 4 Bereken die skuld-eienaarsbelangverhouding. 3 Bereken die opbrengs op gemiddele aandeelhouersbelang. 5 3.1.2 Lewer kommentaar oor die dividendebeleid vir 2020. Voorsien ʼn berekening om jou antwoord te staaf. 5 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 7 (Vraestel 1) 10711/20 3.1.3 Die direkteure het besluit om die dividendebeleid in 2020 te verander. Gee TWEE redes vir die verandering. 4 3.1.4 Lewer kommentaar oor die hefboomfinansiering en die graad van risiko vir 2020. Haal TWEE relevante aanwysers in jou kommentaar aan. 6 3.1.5 Die aandeelhouers is ontevrede met die terugkoopprys van aandele. Gebruik toepaslike aanwysers en syfers en verduidelik waarom hulle ontevrede is. 3 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 8 (Vraestel 1) 10711/20 3.2 OUDITVERSLAG 3.2.1 Verduidelik kortliks die rol van die onafhanklike ouditeur. 2 3.2.2 Watter tipe ouditverslag het Ivory Beperk ontvang? Verduidelik jou antwoord. 3 3.2.3 Aan wie is die ouditverslag geadresseer? 1 3.2.4 Noem TWEE moontlike gevolge vir die onafhanklike ouditeur as hy NIE die skenking in sy verslag genoem het nie. 2 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 9 (Vraestel 1) 10711/20 3.2.5 Noem EEN gevolg wat hierdie verslag op die maatskappy kan hê. 2 3.2.6 Hoe sal hierdie verslag die prys van aandele beïnvloed? 2 3.2.7 Verduidelik waarom die onafhanklike ouditeure na die IFRS in die ouditverslag verwys. 2 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK 10 (Vraestel 1) 10711/20 3.2.8 (a) Verduidelik die behoefte aan ʼn korporatiewe maatskaplike belegging. 2 (b) Wat verstaan jy as daar verwys word na die drieledige-basislyn? 2 (c) Watter komponent van die jaarlikse gepubliseerde finansiële state moet inligting oor die skenking aan die COVID-19 Kospakkiehulp- verlening bevat? 2 Punte 50 TOTAAL: 150 EINDE

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all