Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2020
NASIENRIGLYNE
REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 (10711)
NASIENBEGINSELS
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte
op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-
strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering word toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van
toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die
bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die
bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag
geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is
nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van
kandidate te differensieer.
7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag
nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie.
8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die
redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word.
9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir
enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet nie die metodepunt
toeken nie
10. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die
memorandum verskaf.
11. Kodes: F = vreemde item; P = plasing / aanbieding.
12. Hierdie memorandum is nie vir publiekeverspreiding nie, omdat sekere items dalk
verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae.
9 bladsye
Skip to contentAll 2020 papers %202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)


%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)


View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 350.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10711/20
VRAAG 1: KONSEPTE EN FINANSIËLE STATE (50 punte; 40 minute)
1.1 KONSEPTE
1.1.1 B
1.1.2 A
1.1.3 D
1.1.4 C 4
1.2.1 Bereken die korrekte netto wins.
Netto wins volgens wins en verlies 1 810 404
Rente op vaste deposito (504 000 x 10%) 50 400 ✓
Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering 180 ✓
64 800 x 5% (3 420 - 3 240)
Huurinkomste (94 608 x 230/1460) (14 904) ✓✓
Verlies van voorraad (25 200 x 30%) (7 560) ✓
Versekering (15 120 x 5/12) 6 300 ✓✓
Direkteursfooie (9 000) ✓
Rente uitgawe (709 200 + 223 200 – 846 000) (86 400) ✓✓
Belasting (483 120) ✓
Korrekte netto wins na belasting *(bewerking, een deel korrek) 1 266 300 * 12
1.2.2 HANDELS EN ANDER BETAALBARES
Debiteurekontrole 64 800
Minus: voorsiening vir oninbare skulde (64 800 x 5%) (3 240) ✓
Netto handelsdebiteure (bewerking) 61 560
Opgelope inkomste (sien rente op VD hierbo) 50 400
Vooruitbetaalde uitgawes (sien versekering hierbo) 6 300
Versekeringseis (25 200 x 70%) 17 640 ✓
(kan ook saam met opgelope inkomste getoon word)
SAID: Inkomstebelasting (524 520✓ – 483 120✓) *(bewerking, een deel 400 *
41korrek)
*(bewerking, een deel korrek) 177 300 *
9
2
Downloaded from hlayiso.com
10711/20
1.2.3 TWEE-RIGTING BPK.
BALANSSTAAT (STAAT VAN DIE FINANSIËLE POSISIE) OP
29 FEBRUARIE 2020
BATES
NIE-BEDRYFSBATES (bewerking, een deel korrek) 5 483 052
Vaste Bates 5 180 652 ✓
Finansiële bates
Vaste deposito (504 000 – 201 600) 302 400 ✓
4
BEDRYFSBATES (7 548 522 – 5 483 052) 2 065 500
(Nie-bedryfsbates – Totale bates)
Voorraad (757 800 ✓ – 25 200 ✓) (een deel korrek) 732 600
Handels ander betaalbares (sien 1.2.2) 177 300
Kontant en kontantekwivalente (954 000 + 201 600✓) 1 155 600
(ontbrekende syfer)
TOTALE BATES (sien totale ekwiteit en laste) 7 548 552 8
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSBELANG (700 000 ✓ x 8,80 ✓) 6 160 000
([1 000 000 x 60%] 600 000 + 200 000 – 100 000 = 700 000)
Aandelekapitaal (bewerking) 5 354 860
Behoue inkomste 805 140 ✓ 5
NIE-BEDRYFSBATES 572 400
Lening : Kanara Bank (709 200 ✓ – 136 800 ✓) 572 400 3
(een deel korrek)
BEDRYFSBATES (bewerking) 816 152
Handels en ander betaalbares 112 352
Aandeelhouers vir dividende (700 000 x 0,81) 567 000 ✓
Korttermyn gedeelte van die lening (sien langtermynlening hierbo) 136 800
TOTALE EKWITEIT EN LASTE (bewerking, een deel korrek) 7 548 552 5 25
Vreemde inskrywings -1 (maks -2)
Plasing / Voorlegging / Onvolledige besonderhede -1 (maks -2)
Punte
50
3
Downloaded from hlayiso.com
10711/20
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Onwaar
2.1.2 Waar
2.1.3 Onwaar 3
2.2.1 Gewone aandelekapitaalnota
Gemagtigde
1 200 000 gewone aandele
Uitgereik
480 000 Aandele uitgereik op 1 Mei 2019 1 500 000
Gewone aandele uitgereik op 30 Julie
120 000 480 000
2019
(50 000) Gewone aandele teruggekoop teen (165 000)
R3,30 GMP mag nie R4,40 wees nie
550 000 Aandele uitgereik op 30 April 2020 1 815 000
een deel korrek
2 739 000 (aandeelhouersbelang)
4.98 (NBW)
= 550 000
11
Behoue Inkomste nota
Saldo aan die begin van die finansiële jaar 606 000
Netto wins na belasting (360 000 70/30) OF (1 200 000 – 360 000) 840 000
Terugkoop van aandele (220 000 – 165 000) OF (50 000 x 1,10)
(55 000)
sien GAK hierbo een deel korrek
Dividende (467 000)
• Betaal (600 000 x 21/100) een deel korrek 126 000
• Aanbeveel (550 000 x 62/100) een deel korrek 341 000
Saldo aan die einde van die finansiële jaar 924 000
13
4
Downloaded from hlayiso.com
10711/20
2.2.2 Bereken die inkomstebelasting betaal.
22 600 + 360 000 – 12 800 = 369 800 een deel korrek
OF
– 22 600 – 360 000 + 12 800 = – 369 800 een deel korrek
Merk slegs een lyn – kies die lyn wat die leerder bevoordeel
Aanvaar alternatiewe metodes soos grootboekrekening. 4
Bereken die dividende betaal.
126 000 + 220 500 = 346 500 een deel korrek
Sien BI
Aanvaar alternatiewe metodes soos grootboekrekening. 3
Bereken die lening terugbetalingsbedrag.
135 000 – 246 000 = (111 000)
Aanvaar as tekens omgeruil is.
2
Bereken die netto verandering in kontant en kontantekwivalente.
Netto verandering in kontant en 105 000
kontantekwivalente een deel korrek
Bank beginsaldo (35 600 – 22 000) (13 600)
een deel korrek
Bank eindsaldo 91 400
5
2.2.3 Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite
Vaste Bates aangekoop
5 890 000 + 26 900 + 22 000 – 5 328 000
OF
5 328 000 - 26 900 – 22 000 – 5 890 000 (610 900)
Merk slegs een lyn – kies die lyn wat die leerder bevoordeel een deel korrek
Aanvaar alternatiewe metodes soos grootboekrekening
Opbrengs met bateverkope 22 000
Vaste deposito verval 105 000
(210 000 x 1/2) OF (315 000 x 1/3) OF (315 000 – 210 000) een deel korrek
(483 900)
een deel korrek
9
Punte
50
5
Downloaded from hlayiso.com
10711/20
VRAAG 3
3.1.1 Bereken die vuurproefverhouding.
2 273 400✓ - 942 200✓ : 1 024 000✓
= 1 331 200 : 1 024 000
= 1,3 : 1 een deel korrek moet getoon as ʼn verhouding (x : 1)
4
Bereken die skuld-eienaarsbelangverhouding.
3 000 000 ✓ : 13 686 600 ✓
= 0,21 : 1 een deel korrek moet getoon as ʼn verhouding (x : 1) aanvaar 0.22
3
Bereken die opbrengs op gemiddele aandeelhouersbelang.
1 335 600✓ x 100 = 10.54% een deel korrek
½ (13 686 600✓ + 11 653 000✓) moet getoon word as ʼn %
25 339 600 Twee punte
12 669 800 Drie punte
5
3.1.2 Lewer kommentaar oor die dividendebeleid vir 2020. Voorsien ʼn
berekening om jou antwoord te staaf.
40 ✓ x 100 = 51,95% OF 52% (een deel korrek; moet getoon word as ʼn %)
77 ✓
Kommentaar ✓ Syfers ✓
Die direkteure verdeel 52% van die verdienste in dividende en behou 48%.
Die direkteure verdeel 40% minder en behou 40% meer in vergelyking met
2019.
5
3.1.3 Die direkteure het besluit die dividendebeleid vir 2020 te verander. Gee
TWEE redes vir die verandering.
Die direkteure het besluit om meer verdienste in 2020 te behou omdat hulle
beplan vir groei en uitbreiding. ✓✓
Vir die gelykstelling / gelykmaking van dividende ✓✓
4
6
Downloaded from hlayiso.com
10711/20
3.1.4 Lewer kommentaar oor die hefboomfinansiering en die graad van risiko
vir 2020. Haal TWEE relevante aanwysers in jou kommentaar aan.
Finansiële aanwysers Syfers Verduideliking ✓✓
Die skuld-eienaarsbelang verhouding is 0,21:1 (sien 3.1.1). Die maatskappy is
laaggerat en het ʼn lae risiko.
Die OOTKA is 16,4% wat hoër is as die rentekoers van 11%. Die
maatskappy is positief gerat.
6
3.1.5 Die aandeelhouers is ontevrede met die terugkoopprys van aandele.
Gebruik toepaslike aanwysers en syfers en verduidelik waarom hulle
ontevrede is.
Verduideliking ✓ Syfers en/of finansiële aanwysers ✓✓
Relevante verhoudings : NBW en markprys van die aandele
Die terugkoop prys van 800 sent per aandeel is meer as die NBW van R7,78
en meer as die JSB se prys van R7,80.
3
3.2 OUDITVERSLAG
3.2.1 Verduidelik kortliks die rol van die onafhanklike ouditeur.
Geldige verduideliking ✓✓
• Beskerm die belange van die aandeelhouers
• Word deur die aandeelhouers aangestel om ʼn onafhanklike mening
uit te spreek of die finansiële state ʼn ware en redelike weerspieëling is
van die finansiële posisie van die onderneming
2
3.2.2 Watter tipe ouditverslag het Ivory Beperk ontvang? Verduidelik jou
keuse.
Weerhouding van mening ✓
Geldige verduideliking ✓✓
• Daar is onvoldoende bewyse om ʼn mening uit te spreek omdat die
skenking van R350 000 nie bevestig kon word nie.
• Voorraad is oorwaardeer (te hoog)/Bedryfsuitgawes is onderwaardeer
(te laag)
3
7
Downloaded from hlayiso.com
10711/20
3.2.3 Aan wie is die ouditverslag geadresseer?
Aandeelhouers ✓
1
3.2.4 Noem TWEE moontlike gevolge vir die onafhanklike ouditeur as hy NIE
die skenking in sy verslag genoem het nie.
Geldige verduideliking ✓ ✓
• Hy kan verhoor word deur die professionele liggaam.
• Hy mag nie weer as eksterne ouditeur aangestel word nie.
• Hy mag aangekla/beboet word/sy lisensie om te praktiseer verloor.
2
3.2.5 Noem EEN gevolg wat hierdie verslag op die maatskappy kan hê.
Geldige verduideliking ✓✓
• Dit kan negatiewe publisiteit skep, wat kan lei tot ʼn swak beeld.
• Dit kan lei tot die afname aan beleggersvertroue/potensiële
beleggers.
• Bestaande aandeelhouers sal moontlik hul aandele wil verkoop, wat
kan lei tot die afname in die vraag na aandele.
• Die direkteure sal aanspreeklik gehou word.
• Direkteure kan ʼn stem van geen vertroue/wantroue kry.
2
3.2.6 Hoe sal hierdie verslag die prys van aandele beïnvloed?
Geldige verduideliking ✓✓
Aandeelhouers sal moontlik hul aandele wil verkoop, wat kan lei tot ʼn daling
in die aandeelprys/daling in die vraag.
2
8
Downloaded from hlayiso.com
10711/20
3.2.7 Verduidelik waarom die onafhanklike ouditeure na die IFRS in die
ouditverslag verwys.
Geldige verduideliking ✓✓
• Die finansiële state moet vergelykbaar wees met dié wat
internasionaal deur maatskappye opgestel is.
• Om aan die vereistes van die maatskappy wet te voldoen.
2
3.2.8
(a) Verduidelik die behoefte aan ʼn korporatiewe maatskaplike belegging.
Geldige verduideliking ✓✓
Dit is ʼn aanbeveling van die King-Kode wat die gemeenskap se
•
welwillendheid, lojaliteit en ondersteuning sal verseker.
• Dit toon goeie sosiale verantwoordelikheid.
• Voldoening aan die drieledige-basislyn. 2
(b) Wat verstaan jy as daar verwys word na die drieledige-basislyn?
Geldige verduideliking ✓✓
Dit is ʼn aanbeveling van die King-Kode wat maatskappye aanmoedig om op
wins, mense en omgewing/planeet te konsentreer, sodat doelwitte en
doelstellings op ʼn gewenste/wenslike manier verwesenlik word.
2
(c) Watter komponent van die jaarlikse gepubliseerde finansiële state
moet inligting oor die skenking aan die COVID-19 Kospakkiehulp-
verlening bevat?
Die direkteursverslag. ✓✓
2
Punte
50
9
Study this subject
Recommended for this subject
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)
%20SEP%202022%20Answer%20Book_hlayiso.com_--d433311b-2ab8-4c86-90d3-42fe3c2ac6c3/v1-665616d76b0918d13570/card.webp)
Addendum
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Addendum (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 Gauteng Mock 2018 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper