Skip to content

Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 12202011 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2020 NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE V2 (10712) NASIENBEGINSELS 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering word toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 8. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 9. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. In sulke gevalle, moet nie die metodepunt toeken nie 10. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die memorandum verskaf. 11. Kodes: f = vreemde item; p = plasing / aanbieding. 12. Hierdie memorandum is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. sekere vrae. 11 bladsye 1
Downloaded from hlayiso.com 10712/20 VRAAG 1: VERSOENING EN BTW (35 punte; 30 minute) 1.1.1 Identifiseer die items wat in die KOJ aangeteken moet word. Kandidate mag die item nr. of beskrywing of bedrag toon om punte te verdien. Item 3 / Kommissie inkomste / R10 000 ✓ Item 5 / Rente inkomste / R410 ✓ Item 8 / Gekanselleerde tjek / R5 000 ✓ Item 12 / Bedrieglike (Bedrog) inskrywing / R88 ✓ -1 vreemde item, maks - 1 4 1.1.2 Identifiseer die items wat in die KBJ aangeteken moet word. Kandidate mag die item nr. of beskrywing of bedrag toon om punte te verdien. Item 4 / Bankkoste / R1 070 ✓ Item 6 / Geweierde tjek / R3 800 ✓ Item 8 / EFO vervanging van tjek / R6 000 ✓ Ignoreer Item 12 vir R44 (nie ʼn vreemde item nie) -1 vreemde item, maks - 1 3 1.1.3 Voltooi die Bankversoeningstaat op 30 Junie 2020. Bankversoeningstaat op 30 Junie 2020. Debiet Krediet Saldo volgens Bankstaat 60 096 Uitstaande deposito ✓ 37 200 Uitstaande Tjeks: Nr. 7747 (gedateer 31 Julie 2020) ✓ 136 000 Uitstaande EFO’s: Item 8 (hangende) ✓ 6 000 Item 11 ✓ 15 400 (Bedrieglike) inskrywing wat reggestel moet word ✓✓ 132 (44 x 3) Saldo volgens Bankrekening balanserende syfer  59 972 Kan ook as debiet getoon word 157 400 157 400 -1 vreemde inskrywings, maks - 1 en/of -1 swak aanbieding, maks -1 7 2
Downloaded from hlayiso.com 10712/20 1.1.4 Verduidelik hoe die onderneming item 9 moes hanteer het. Enige aanvaarbare verduideliking ✓✓ (een punt vir gedeeltelike antwoord) • Dit is ʼn vooruitgedateerde tjek ontvang – moes nie gedeponeer wees nie. • Dit moes in ʼn register vir vooruitontvangde deposito’s aangeteken word en bewaar in ʼn plek van veiligheid totdat die datum vir deponering aangebreek het 2 1.1.5 Was dit volgens jou ʼn goeie besluit deur Woodmead Handelaars om ʼn vaste deposito ten bedrae van R100 000 op 15 Junie 2020 aan te gaan? Verduidelik jou antwoord. Haal syfers of bewyse uit die vraag aan om jou antwoord te staaf. Enige geldige opinie ✓✓ syfer(s) ✓ (een punt vir gedeeltelike antwoord) Nee, dit was nie ʼn goeie besluit nie aangesien daar volgende maand ʼn oortrekking op die banksaldo gaan wees wanneer die vooruitgedateerde tjek van R136 000 vir betaling aangebied word. OF Rente op die vaste deposito is laer as die rente op ʼn oortrokke rekening OF Moontlikheid van kontantvloei probleme: (59 972 + 136 000) = 195 972 oortrokke sien 1.1.3 Indien kandidate ʼn gunstige banksaldo bereken het, kan hul punte vir ʼn JA antwoord met ʼn geldige verduideliking verdien. 3 3
Downloaded from hlayiso.com 10712/20 1.2 BTW 1.2.1 Bereken die ontbrekende bedrae aangedui deur (A) tot (C). Berekeninge Antwoord (A) 138 000 x 15/115 18 000 ✓✓ (B) 138 000✓ x 25/75✓ x 15/115✓ 6 000  46 000 twee punte Een deel korrek OF 120 000 x 25/75 x 15/100 40 000 twee punte OF 18 000 x 25/75 Merk slegs een lyn (C) 6000 x 15% 900 ✓ 7 1.2.2 Bereken die bedrag BTW betaalbaar aan of ontvangbaar van SAID op 29 Februarie 2020. Dui aan of die bedrag onder bedryfsbates of bedryfslaste in die Balansstaat aangeteken sal word. *✓ ✓  ✓ (15 360 + 23 040 + 900 + 1 800) – (576 + 2 304) – (18 000 + 6 000) = 14 220 sien 1.2.1 c sien 1.2.1 a & b een deel korrek OF *✓ ✓ ✓ ✓ 41 100 – 2 880 – 24 000 = 14 220 26 880 twee punte Bedryfslaste ✓ moenie Bate aanvaar nie (ongeag bewerkings). Aanvaar grootboekrekening * ten minste twee bedrae ingesluit in die hakkie 7 1.2.3 Gee TWEE moontlike redes vir die inskrywing van R576 aan die debiet kant van die rekening. TWEE redes ✓ ✓ • Oninbare skulde • Korting toegestaan 2 PUNTE 35 4
Downloaded from hlayiso.com 10712/20 VRAAG 2: VERVAARDIGING (40 punte; 30 minute) 2.1 2.1.1 Bereken die waarde van die slotvoorraad van grondstofvoorraad. 3 600 x 168 = 604 800 ✓ 3 200  x 173 ✓ = 553 600 5 6 800 – syfer bo = 1 158 400  2.1.2 Bereken die direkte materiaalkoste uitgereik vir produksie. 388 800✓ + 5 154 800✓ – 1 158 400 = 4 385 200  een deel korrek Sien 2.1.1 OF 388 800 ✓ + 1 782 000 ✓+ 2 214 400 ✓ = 4 385 200 ✓ een deel korrek 4 2.1.3 Bereken die direkte arbeidskoste. Moet 1% van antwoord wees 10 x 1 920 x 25 = 480 000 ✓ + 4 800  = 484 800  een deel korrek 560 x 50 = 28 000✓✓ 20 000 + 200 = 20 200 ✓ een deel korrek = 533 000  een deel korrek 8 2.1.4 PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 30 SEPTEMBER 2020 Direkte materiaalkoste sien 2.1.2 4 385 200  Direkte arbeidskoste sien 2.1.3 533 000  Primêre koste bewerking , moet bygetel wees 4 918 200  Fabrieksbokoste (252-22) = 230 ✓x 16 160 ✓ 3 716 800  Totale vervaardigingskoste bewerking , moet bygetel wees 8 635 000  Werk in proses voorraad aan die begin van die jaar 60 000 ✓ 8 695 000  Werk in proses voorraad aan die begin van die jaar (20 000) ✓ 11 Totale koste van produksie van klaarprodukte 8 675 000  5
Downloaded from hlayiso.com 10712/20 2.2 2.2.1 Verduidelik waarom dit noodsaaklik is om jaarliks die gelykbreekpunt te bereken. Verskaf TWEE redes. • Om te beplan vir produksievlakke om sodoende winsgewend te wees/ om moontlike probleme in produksievlakke te bepaal. ✓✓ • Om te bereken wat die minimum aantal eenhede is wat vervaardig moet word om alle kostes te dek. ✓✓ 4 2.2.2 Toon ʼn berekening om die gelykbreekpunt van 3 998 eenhede te bewys. 109 945  87,50  – 60  = 3 998 eenhede 4 2.2.3 Behoort Mischka bekommerd te wees oor die gelykbreekpunt van 2020? Vergelyking ✓ Syfers ✓ wins of verlies ✓ Ja ✓ • 2 000 eenhede is geproduseer wat minder is as die GBP van 3 988, dus word ʼn verlies gely (1 998 eenhede). • Die GBP het met 2 248 eenhede vermeerder, terwyl die aantal eenhede 4 geproduseer met 500 eenhede toegeneem het. PUNTE 40 6
Downloaded from hlayiso.com 10712/20 VRAAG 3: VOORRAAD EN VASTE BATES (45 punte; 35 minute) 3.1 TALLIES BPK Ignoreer hakies in finale antwoord Bewerkings Antwoord (A) 460 000 x 15/100 x 9/12 = 51 750  R 71 749  20 000  – 1 = 19 999  Bewerking, een deel korrek (5) R 170 000  (B) (1 200 000 – 350 000) x 20/100 x 12/12 Bewerking, moet met 20% 850 000 two marks (3) vermenigvuldig refer (c) (C) 850 000 – 170 000 – 600 000 R 80 000  (1 200 000 – 350 000) one mark for both (4) Bewerking, een deel korrek 12 3.2.1 SAK EN PAK Bereken die waarde van slotvoorraad op 29 Februarie 2020. 823 410 ses punte 815 170 drie punte 789 130 twee punte 746 090 drie punte (2 584 x 20) (60 x 290) 25 640 + 763 490 + 51 680  – 17 400 x 194  2 614  (90 + 2 584 – 60) 823 410 ses punte 2 614 twee punte Agt punte Een punt = 315 x 194 = 61 110  een deel korrek, moet vermenigvuldig met eenhede 10 7
Downloaded from hlayiso.com 10712/20 3.2.2 Bereken die koste van verkope. (25 640 + 763 490– 17 400 + 51 680) 823 410  – 61 110  sien 3.2.1 = 762 300  een deel korrek 3 Bereken die bruto wins. 1 089 000  – 762 300  = 326 700  een deel korrek Sien bo 3 Bereken die gemiddelde voorraadhoudings tydperk (in dae). 43 375 drie punte sien 3.2.1 ½  (25 640 + 61 110 ) x 365 = 20,8  dae een deel korrek 762 300  see hierbo aanvaar 21 dae moet met 365 vermenigvuldig Gebruik van teller en noemer moet korrek wees 5 3.2.3 Behoort die eienaar tevrede te wees met bogenoemde voorraadhoudings tydperk? Verduidelik. Haal syfers aan. Let WEL: Die voorraadhoudings tydperk vir 2019 was 65 dae. Ja / Nee  afhangende van berekening bo; geen berekening geen punte; moet ook nie verduideliking onder weerspreek nie Tendens / Verduideliking  en syfer  • Die voorraadhoudingstydperk het afgeneem van 65 tot 21 dae / met 44 dae sien 3.2.2 Antwoorde vir een punt: • Verbeter verkope - kontantvloei • Voorkom voorraad opeenhoping • Nuwe voorraad word gestoor 3 8
Downloaded from hlayiso.com 10712/20 3.3 FRIS & FIKS Identifiseer EEN probleem in terme van hoe elke produk bestuur is ( drie verskillende probleme). Haal syfers aan om jou antwoord te staaf. Gee raad hoe elk van die probleme prakties aangespreek kan word. Probleem ✓ ✓ ✓ Moontlike oplossing✓ ✓ ✓ syfers ✓ ✓ ✓ Een per item Gimnasium 120 + 5 600 – 4 800 • Interne kontrole maatreëls handdoeke om voorraad te beveilig bv. = 920 – 810 = 110 Sekuriteitsskyfies, kameras, vermis uitstal ruimte naby aan betaalpunt, fisiese OF voorraadopname op ʼn deurlopende basis Verlies aan inkomste R4 950 Gholf 840 x R125 = R105 000 • Ondersoek en hoedjies implementeer dissiplinêre R100 000 – R105 000 = stappe. R5 000 kontant is • Kontroleer by uitgange dat verlore betaling vir die hoedjies op die kasregisterstrokies/ fakture verskyn. • Kontroleer kontant voordat dit gebank word. • Verdeling van pligte. • Huur ʼn sekuriteits- maatskappy om die kontant na die bank te vervoer. T-hemde Te veel voorraad • Hersien die verkoopsbeleid voorhande - 215 dae en implementeer strategieë om verkope aan te moedig bv. advertensies/promosies. • Staak die verkoop van T-hemde aangesien verkope baie laag is. • Koop hierdie voorraad volgens bestelling aan 9 PUNTE 45 9
Downloaded from hlayiso.com 10712/20 VRAAG 4: BEGROTINGS (30 punte; 25 minute) 4.1 Identifiseer TWEE items wat nie in hierdie kontantbegroting behoort nie. Enige twee ✓ ✓ • Korting ontvang • Totale koste van verkope • Krediet aankope van voorraad 2 • Verlies met verkoop van bate • Waardevermindering 4.2 Debiteure-invorderings skedule vir Julie en Augustus 2020 KREDIET MAAND JUNIE JULIE AUGUSTUS VERKOPE Mei 2020 89 000 35 600 22 250 Junie 2020 72 000 21 600 28 800 ✓ 18 000 Julie 2020 76 000✓ 22 800 30 400 Augustus 69 000 20 700 ✓ 2020 Kontant van debiteure 57 200 73 850** 69 100**  4 **albei syfers  4.3 4.3.1 Verduidelik waarom die eienaar bekommerd is. Gee TWEE redes met syfers om jou mening te staaf. Verduideliking ✓ ✓ syfers ✓ ✓ • Werklike bedrag ontvang van debiteure in Junie (R52 500) is minder as die begrote bedrag van (R57 200) of met (R4 700). • Krediet terme van 30 dae maar slegs 39% van debiteure hou by 4 die kredietterme OF 61% van debiteure neem 60 dae of langer om te betaal. 4.3.2 Gee EEN voorstel wat hy kan implementeer om die situasie te verbeter. Verwagte antwoord Punt vir gedeeltelik korrekte antwoord • Bied korting aan vir tydige en vroegtydige betalings • Hef rente op agterstallige rekeninge • Deeglike evaluering van debiteure om te verseker dat hulle skuld betyds kan betaal. • Stuur gereeld aanmanings. 2 10
Downloaded from hlayiso.com 10712/20 4.4.1 Bewerkings Antwoord (a) (23 700 /3) ✓= 7 900✓ x 2✓ R 15 800  (4) een deel korrek (b) 4 000 x 90/100 R3 600 ✓ ✓ (2) 27 000 x 1/3 = 9 000 (c) 27 000 + 9 000 R36 000 ✓ ✓ (2) 8 4.4.2 Die verwagte rente op lening wat in Augustus 2020 betaal moet word. 26 500 ✓ x 6/106 ✓ ✓ = 1 500  een deel korrek 4 4.4.3 Winsopslag persentasie behaal vir die jaar geëindig 31 Mei 2020 625 000  x 100 = 50%  een deel korrek 1 250 000  3 4.5 Lewer kommentaar of die verandering in winspersentasie ʼn goeie besluit was al dan nie. Toon relevante syfers om jou antwoord te staaf. Verwagte antwoorde Deelpunte vir gedeeltelik korrekte antwoorde • Die brutowins het gedaal vanaf R630 000 in 2019 tot R625 000 in 2020. 3 • Alhoewel verkope toegeneem het, het die brutowins gedaal met R5 000. (moet verhoging in verkope maar afname in wins noem of sodoende 3 punte te verdien) PUNTE 30 11

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all