You're offline
Skip to content
Question paper

Grade 12 NSC Economics P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Question Paper_hlayiso.com_.pdf

Subject: EconomicsGrade 12202015 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2020 10731 EKONOMIE VRAESTEL 1 TYD: 2 uur PUNTE: 150 15 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 2 (Vraestel 1) 10731/20 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER vrae soos volg in die ANTWOORDBOEK: ● AFDELING A: VERPLIGTEND ● AFDELING B: Beantwoord TWEE van die drie vrae. ● AFDELING C: Beantwoord EEN van die twee vrae. 2. Beantwoord slegs die vereiste getal vrae. Addisionele antwoorde sal NIE nagesien word NIE. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Lees die vrae aandagtig deur. 5. Begin elke vraag op 'n NUWE bladsy. 6. Laat 2 – 3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop. 7. Beantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en konteks van jou antwoorde aan die vereistes van die vrae voldoen. 8. Gebruik slegs swart of blou ink. 9. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 10. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 3 (Vraestel 1) 10731/20 AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 30 PUNTE - 20 MINUTE 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDBOEK neer. 1.1.1 Globalisering word verhoog deur handel ... A liberalisering. B beperkings. C hindernisse. D toetrede. 1.1.2 Die instrument wat gebruik word om die effek van korttermyn ekonomiese skommelinge te minimaliseer, word ... genoem. A amplitude B tendens C bewegende gemiddelde D ekstrapolasie 1.1.3 Die tipe belegging wat bekend staan as "warm geld" is ... A beleggings in aandele. B beleggings in vaste eiendom. C handelskrediete. D korttermynbeleggings. 1.1.4 Ekonomiese integrasie waar lidlande oor 'n gemeenskaplike ekonomiese beleid saamstem, word 'n ... genoem. A doeane unie B ekonomiese unie C vryhandelsgebied D gemeenskaplike mark 1.1.5 Beleggingsbesteding wat afhanklik is van die vlak van besparings en die ekonomiese vooruitsig van 'n land staan bekend as die ... A binnelandse vraag. B aanbod faktor. C monetêre beleid. D handelsbeleid. b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 4 (Vraestel 1) 10731/20 1.1.6 'n Projek waar die staat die infrastruktuur voorsien en besighede kapitaal voorsien om 'n sake-onderneming daar te stel staan bekend as ʼn ... A strategiese belegging program. B sakeprosesdienste. C openbare-private vennootskap. D Klein en Medium Ondernemingsontwikkelingsprogram. 1.1.7 Die rentekoers wat aangepas is vir inflasie is, staan bekend as die ... A repokoers. B reële rentekoers. C nominale koers. D prima koers. 1.1.8 Die Globale Mededingingsindeks (GMI) word jaarliks saamgestel deur die ... A Menslike Ontwikkelings Indeks. B Internasionale Monetêre Fonds. C Wêreld Bank. D Wêreld Ekonomiese Forum. (8 x 2) (16) b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 5 (Vraestel 1) 10731/20 1.2 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A – I) langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.8) in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B 1.2.1 Jugler-siklus A Dit toon die inkomste en uitgawe beraming vir 'n periode van drie jaar 1.2.2 Bruto Nasionale Produk B Beplande optrede deur die regering om hul doelwitte vir die land te bereik 1.2.3 Die ruilvoet C Infrastruktuurontwikkeling is die oorsaak 1.2.4 Mediumtermyn van hierdie siklus Begrotingsbeleid Verklaring D Vaste beleggings deur ondernemings is ʼn oorsaak van hierdie siklus 1.2.5 Herstel maatreëls E Beleide om te vergoed vir ongelykhede van 1.2.6 Nasionale die verlede, insluitend billike indiensneming Nywerheids- en BBSEB beleidsraamwerk (NNBR) F Om 'n meer arbeidsintensiewe bedryf te bevorder 1.2.7 Onverbonde beweging G Druk 'n land se uitvoerpryse uit in terme van sy invoerpryse uit 1.2.8 Ekonomiese beleid H Die totale waarde van alle finale goedere en dienste wat gedurende 'n spesifieke periode binne die land geproduseer word I ʼn Groepering van lande, wat onafhanklikheid van die Noorde verkry het, met die doel om gunstiger pryse vir hul grondstowwe te onderhandel (8 x 1) (8) b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 6 (Vraestel 1) 10731/20 1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer. Afkortings, akronieme en voorbeelde sal nie aanvaar word nie. 1.3.1 Faktore van buite die ekonomie, veroorsaak sakesiklusse 1.3.2 Goedere wat skadelik is vir die samelewing, soos sigarette 1.3.3 Die waarde van die goedere uitgevoer minus die waarde van goedere ingevoer 1.3.4 ʼn Standaard norm waardeur iets gemeet kan word 1.3.5 'n Geografiese gebied in 'n land wat vinnige ontwikkeling bevorder deur op te tree as 'n magneet vir beleggings in ʼn geteikende ekonomiese aktiwiteite 1.3.6 Die verhouding tussen die insette en uitsette in die ekonomie (6) (6 x 1) TOTAAL AFDELING A: 30 b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 7 (Vraestel 1) 10731/20 AFDELING B Beantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK. VRAAG 2: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 30 MINUTE 2.1 Beantwoord die volgende vrae. 2.1.1 Noem enige TWEE items wat Bruto Toegevoegde Waarde teen faktorkoste omskakel na Bruto Toegevoegde Waarde teen basiese pryse. (2 x 1) (2) 2.1.2 Hoe dra invoervervanging by tot die ontwikkeling van vaardighede in Suid-Afrika? (2) 2.2 Bestudeer die onderstaande grafiek en beantwoord die vrae wat volg. Bron: www.google.com 2.2.1 Gee die alternatiewe term vir herstel (groei) soos voorgestel in die diagram vanaf die trog tot die piek. (1) 2.2.2 Hoe word die lengte van 'n sakesiklus gemeet? (1) 2.2.3 Beskryf kortliks die term sakesiklus. (2) 2.2.4 Verduidelik die regeringsbeleid wat effektief gebruik kan word om die sakesiklus uit te stryk wanneer die ekonomie ʼn hoogtepunt bereik. (2) 2.2.5 Hoe effektief is die gebruik van regeringsbeleid, wat tydens die trog aangewend word, daarin om die ekonomie te stimuleer? (2 x 2) (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 8 (Vraestel 1) 10731/20 2.3 Bestudeer die onderstaande tabel en beantwoord die vrae wat volg. Maart 2019 BETALINGS BALANS (R miljoen) 1. LOPENDE REKENING Goedere-uitvoere 1 175 547 Netto gouduitvoere 71 678 Dienste-ontvangste 210 415 Inkomste-ontvangste 96 507 Minus Goedere-invoere 1 222 944 Minus Betaling vir dienste 217 939 Minus Inkomebetalings 250 552 Lopende oordragte -35 674 Saldo van die Lopende Rekening -172 962 Memo item: handelsbalans A [Bron: SARB Kwartaalblad, Maart 2019] 2.3.1 Noem enige EEN voorbeeld van dienste-ontvangste. (1) 2.3.2 Gee 'n rede vir die tekort op die lopende rekening van die BB. (1) 2.3.3 Beskryf kortliks die term portefeuljebeleggings. (2) 2.3.4 Bereken die handelsbalans (A) vir Maart 2019 in die bostaande tabel. (2) 2.3.5 Een manier hoe 'n land ʼn tekort op sy BB kan reg stel, is deur lenings van ander lande. Op watter ander wyse kan 'n land sy betalingsbalans tekort regstel? (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 9 (Vraestel 1) 10731/20 2.4 Verduidelik die effek van die koronavirus (Covid-19) op die waarde van die Rand deur te verwys na die onderstaande grafiek. (8) V HOEVEELHEID 2.5 Evalueer die effek van die koronavirus (Covid-19) op jong bedrywe in Suid-Afrika. (8) [40] b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 10 (Vraestel 1) 10731/20 VRAAG 3: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE 3.1 Beantwoord die volgende vrae. 3.1.1 Noem TWEE maatstafkriteria wat deur Suid-Afrika gebruik word (2) om die ekonomie in terme van beste praktyke te evalueer. 3.1.2 Hoe gebruik die Suid-Afrikaanse Reserwebank monetêre beleid om die ekonomie te beïnvloed? (2) 3.2 Bestudeer die kaart hieronder en beantwoord die vrae wat volg. INDUSTRIËLE ONTWIKKELINGSONE (NOS) & RUIMTELIKE ONTWIKKELINGSINISIATIEWE (ROI) A B Bron: Aangepas van google.com 3.2.1 Noem die Nywerheidsontwikkelingsone by A. (1) 3.2.2 Wat is die hoofdoel van die Nywerheidsontwikkelingsone by B? (1) 3.2.3 Beskryf kortliks die term Nywerheidsontwikkelingsone. (2) 3.2.4 Verduidelik hoe 'n Nywerheidsontwikkelingsone plaaslike sosio- (2) ekonomiese toestande kan verbeter. 3.2.5 Hoe kan effektiewe openbare-privaat vennootskappe geskep word? (4) (2 x 2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 11 (Vraestel 1) 10731/20 3.3 Lees die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. SA SAL TEEN 2050 50% MEER VOEDSEL MOET PRODUSEER OF 'n KRISIS IN DIE GESIG STAAR Suid-Afrika staar 'n dreigende voedselsekerheidskrisis in die gesig as daar nie dringend opgetree word om onvolhoubare praktyke reg te stel nie, volgens die Wêreld Natuur Fonds (WWF). Suid-Afrika sal teen 2050 50% meer voedsel moet produseer om 'n geskatte bevolking van 73 miljoen mense te voed. Die landbou is die grootste grondgebruiker en het die grootste impak op grond transformasie en biodiversiteit verlies in Suid-Afrika. Boerdery in Suid- Afrika het omvattende hervorming nodig om in die behoeftes van 'n groeiende bevolking te voorsien. [Aangepas uit news24 deur Duncan Alfreds 24 (2019-02-19 20:52)] 3.3.1 Identifiseer die tipe sosiale aanwyser volgens die uittreksel hierbo. (1) 3.3.2 Gee 'n rede waarom voedselsekerheid belangrik is vir die (1) groeiende bevolking? 3.3.3 Beskryf kortliks die begrip sosiale aanwyser. (2) 3.3.4 Bespreek die belangrikheid van goeie bestuur by die hantering van finansiële hulp as aanwyser. (2) 3.3.5 Hoe kan tegnologie as 'n aanbodkant benadering gebruik word om armoede in Suid-Afrika te verlig? (4)x 2) (2 3.4 Onderskei tussen nominale BBP en reële BBP as ekonomiese aanwysers. (2 x 4) (8) 3.5 In watter mate voldoen Suid-Afrika aan die standaardisering van aanwyser vereistes van internasionale liggame? (8) [40] b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 12 (Vraestel 1) 10731/20 VRAAG 4: MAKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 30 MINUTE 4.1 Beantwoord die volgende vrae. 4.1.1 Noem enige TWEE tipes aanwysers van die sakesiklus wat gebruik kan word om ekonomiese aktiwiteit te meet. (2 x 1) (2) 4.1.2 Hoe word produksieaanwysers gebruik om die prestasie van die ekonomie te meet? (1 x 2) (2) 4.2 Bestudeer die onderstaande inligting en beantwoord die vrae wat volg. Departement van Handel, Nywerheid en mededinging Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging (DHNM) is gestig na die samesmelting van die Departement van Handel en Nywerheid en die Departement Ekonomiese Ontwikkeling. Die visie van die DHNM is om te verseker dat Suid-Afrika ʼn dinamiese industriële, wêreldwye mededingende ekonomie het, gekenmerk deur betekenisvolle ekonomiese transformasie, inklusiewe groei en ontwikkeling, ordentlike indiensneming en billikheid, gebou op die volle potensiaal van alle burgers. Die DHNM het ʼn verskeidenheid missies wat om hul webwerf gelys word. Die volgende is van hul missies: • Bevorder strukturele transformasie, na ʼn dinamiese industriële en wêreldwye mededingende ekonomie. • Bied ʼn voorspelbare, mededingende, billike en sosiaal verantwoordelike omgewing, wat bevorderlik is vir belegging, handel en ondernemingsontwikkeling. • Deelname aan die ekonomie vergroot ten einde ekonomiese ontwikkeling te versterk. • Verbeter ooreenstemming tussen ekonomiese beleid, planne van die staat, sy agentskappe, die politieke en ekonomiese doelstellings van die regering en sy mandaat. Bron: aangepas vanaf die DHNM -webwerf: http://www.thedtic.gov.za/know-the-dtic/department-of-trade-industry-and-competition/ 4.2.1 Noem die industriële beleid wat tans deur die DHNM bevorder word. (1) 4.2.2 Noem EEN nywerheidsontwikkeling strategie. (1) 4.2.3 Beskryf kortliks die term toegevoegde waarde goedere. (2) 4.2.4 Verduidelik die impak van aansporings vir nywerheidsontwikkeling in die privaatsektor van Suid- Afrika. (2) 4.2.5 Hoe kan die Suid-Afrikaanse ekonomie baat vind deur die (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 13 (Vraestel 1) 10731/20 verskaffing van toegevoegde waarde goedere? (2 x 2) 4.3 Bestudeer die inligting hieronder en beantwoord die vrae wat volg. VERMENIGVULDIGER E1 = 30 + 0.5Y Besteding (E/J) Inkomste (Y) 4.3.1 Identifiseer die oorspronklike verbruiksfunksie op die grafiek hierbo. (1) 4.3.2 Identifiseer die marginale verbruiksgeneigdheid (mvg) van die bostaande grafiek. (1) 4.3.3 Beskryf kortliks die term geïnduseerde verbruik. (2) 4.3.4 Wat is die impak van beleggers op die vermenigvuldiger? (2) 4.3.5 Bereken die vermenigvuldiger vir die bogenoemde scenario. (Toon alle berekeninge) (4) 4.4 Onderskei tussen die geldmark en die kapitaalmark in die ekonomiese kringloop. (2 x 4) (8) 4.5 Ontleed hoe lae vergoeding bydra tot 'n lae persentasie inskrywing in sekondêre skole. (8) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 14 (Vraestel 1) 10731/20 AFDELING C Beantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die ANTWOORDBOEK. PUNTE- STRUKTUUR VAN OPSTEL TOEKENNING Inleiding Die inleiding is 'n laerorde-antwoord ▪ 'n Goeie begin is om 'n sleutelkonsep wat in die vraag voorkom, te definieer of te omskryf. ▪ Moenie enige deel van die vraag by die inleiding insluit nie. Max. 2 ▪ Moenie enige gedeelte van die inleiding by die liggaam insluit nie. ▪ Vermy enige bespreking van die hoofdeel in die inleiding. Liggaam: Hoofdeel: Bespreek breedvoerig / Diepte bespreking / Ondersoek / Bespreek krities / Analiseer / Vergelyk / Evalueer / Onderskei / Maks. 26 Onderskei / Verduidelik / Assesseer / Debatte Bykomende deel: Gee eie mening / Bespreek krities / Evalueer / evalueer krities / Teken 'n grafiek en verduidelik / Gebruik die gegewe grafiek en verduidelik / voltooi die gegewe grafiek / Bereken / Aftrek / Maks. 10 Vergelyk / Verduidelik / Onderskei / Interpreteer / Kortliks debatteer Slot Enige hoërorde-slot moet die volgende insluit: ▪ 'n Kort samevatting van dit wat bespreek is, sonder herhaling van enige feite wat reeds genoem is ▪ Enige opinie of waardeoordeel oor die feite wat bespreek is Max . 2 ▪ Addisionele ondersteunende inligting wat die bespreking/ontleding versterk ▪ 'n Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra ▪ Aanbevelings TOTAAL 40 VRAAG 5: MAKRO-EKONOMIE 40 PUNTE – 40 MINUTE ● Bespreek breedvoerig die makro-ekonomiese doelstellings van die regering. (26) ● Evalueer die sukses van die regering in die bereiking van ekonomiese regverdigheid tydens die Covid-19-pandemie. (10) [40] b.o.
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIE 15 (Vraestel 1) VRAAG 6: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE – 40 MINUTE ● Bespreek hoe die volgende aspekte van die aanbodkant benadering bydrae tot die groei en ontwikkeling in Suid-Afrika. - Sake doeltreffendheid (13) - Die produksiefaktore (13) (26) ● Hoe kan die ontwikkeling van kleinsakeondernemings die Suid-Afrikaanse ekonomie bevoordeel? (10) [40] TOTAAL AFDELING C: 40 TOTAAL: 150 EINDE

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Economics

Explore more published documents in this catalogue.

View all