Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2020
NASIENRIGLYNE
LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 1) (10831)
13 bladsye
1
Skip to contentAll 2020 papers %20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4/v1-0b91bc2ab801ca229655/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053/v1-b62a65a6fc5398637791/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a/v1-bcbc4cd3f6b03143ac28/card.webp)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b/v1-8d481fe1862c72e0df7e/card.webp)
%20Preperatory%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f3d96818-aad0-4820-91c5-b7b9cea1287f/v1-56d3891adc8c940b0d70/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 276.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Gauteng Mock Exam 2020
Questions in this paper
- Question 1.1HUMAN REPRODUCTION20 marks
- Question 1.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)7 marks
- Question 1.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)12 marks
- Question 1.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)7 marks
- Question 1.5RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)5 marks
- Question 1.6RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)8 marks
Show all 13 questions
- Question 2.1HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS15 marks
- Question 2.2HUMAN REPRODUCTION28 marks
- Question 2.3MEIOSIS22 marks
- Question 3.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)10 marks
- Question 3.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)13 marks
- Question 3.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)12 marks
- Question 3.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)16 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10831/20
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui 'maks'-
punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek
is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om
te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord
indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer
word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie
of as dit buite konteks is.
2
Downloaded from hlayiso.com
10831/20
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom)
Moenie krediteer nie
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se
assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet
gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal
vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder
dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie.
3
Downloaded from hlayiso.com
10831/20
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 B
1.1.3 C
1.1.4 C
1.1.5 D
1.1.6 C
1.1.7 A
1.1.8 B
1.1.9 A
1.1.10 C
(10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Monokultuur
1.2.2 Blastula/blastosist
1.2.3 Fotoreseptore/Keëls en stafies
1.2.4 Glukagon
1.2.5 Stropery
1.2.6 Biodiversiteit
1.2.7 Amniotiese vloeistof
(7 x 1) (7)
1.3 1.3.1 A alleenlik
1.3.2 B alleenlik
1.3.3 GEENEEN
(3 x 2) (6)
4
Downloaded from hlayiso.com
10831/20
1.4 1.4.1 Fototropisme (1)
1.4.2 Ouksiene (1)
1.4.3 B (1)
1.4.4 A (1)
1.4.5 Geotropisme (1)
1.4.6 Wortel (1)
1.4.7 Dit (die loot) sou reguit gegroei het./Dit sou nie na die sonlig gebuig
het nie.
Merk slegs die EERSTE een. (Enige 1)
(1)
(7)
1.5 1.5.1 A (1)
1.5.2 C (1)
1.5.3 A (1)
1.5.4 D (1)
1.5.5 B (1)
(5)
1.6 1.6.1 (a) Ontbossing
(b) Oorbeweiding
(c) Mynbou (3)
1.6.2 Foto 1 – CO2 /Koolstofdioksied
Foto 2 – CH4 /Metaan (2)
(5)
TOTAAL AFDELING A: 50
5
Downloaded from hlayiso.com
10831/20
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Individu 1 (1)
2.1.2 Hy het die hoogste volume uriene per dag geproduseer. (1)
2.1.3 Dit is ʼn endokrieneklierwat die hormoon direk in die bloedstroom afskei. (1)
2.1.4 Gemiddelde volume uriene geproduseer (1)
2.1.5 − Volume vloeistowwe wat mans ingeneem het
− Tipe vloeistowwe wat mans ingeneem het/dieselfde dieet
− Temperatuur van hul omgewing
− Die hoeveel fisiese aktiwiteite wat hulle doen
− Die tydinterval van die meting
− Die metode van die meting
− Persoon wat die meting neem
Merk slegs eerste TWEE. (Enige 2 x 1) (2)
2.1.6 − Verseker dat handskoene gedra word, as daar met urienmonsters
gewerk word.
− Verseker dat die deelnemers se gesondheid deur ʼn dokter gemonitor
word.
− Verseker dat deelnemers genoeg kos en water ontvang.
Merk slegs eerste EEN. (Enige 1) (1)
2.1.7 − Hulle het die ondersoek oor 30 dae uitgevoer
− Hulle het die gemiddelde daaglikse urienproduksie bereken (2)
6
Downloaded from hlayiso.com
10831/20
2.1.8 Berekeninge: 2,9 + 1,5 + 1,3 + 1,0 + 1,2 = 7,9
Individu 1: 2,9 ÷ 7,9 × 360 = 132º
Individu 2: 1,5 ÷ 7,9 × 360 = 68º
Individu 3: 1,3 ÷ 7,9 × 360 = 59º
Individu 4: 1,0 ÷ 7,9 × 360 = 46º
Individu 5: 1,2 ÷ 7,9 × 360 = 55º
Gemiddelde volume uriene wat daagliks
geproduseer is, deur vyf verskillende mans
(individue)
Individu 1
Individu 2
Individu 3
Individu 4
Individu 5
Rubriek vir die assessering van die grafiek
Korrekte tipe grafiek (T) 1
Korrekte opskrif wat beide veranderlikes insluit (C) 1
Al 5 sektore is korrek aangedui/byskrifte/sleutel (L) 1
1 – 4 Sektore korrek bereken 1
Al 5 Sektore korrek bereken (S) 2
Al 5 Sektore korrek geteken (D) 1 (6)
TOTAAL 6 (15)
2.2 2.2.1 Dit produseer ʼn alkaliese vloeistof. (1)
2.2.2 (a) Oestrogen/progesterone
(b) Testosteroon (2)
7
Downloaded from hlayiso.com
10831/20
2.2.3 Struktuur C/Vroulike uretra Struktuur E/Manlike uretra
Vervoer slegs uriene Vervoer uriene en semen
Slegs binne die abdomen (buik) Binne die abdomen (buik) geleë
geleë en buite in die penis
ʼn Reguit buis Geboë(kurwe) buis
ʼn Kort buis ʼn Lang buis
Verbind die urienwegstelsel aan Verbind die urienwegstelsel en
die buitekant van die liggaam. voortplantingstelsel aan die
buitekant van die liggaam
Merk slegs die eerste TWEE (Enige 2 x 2 + 1 Tabel (T)) (5)
2.2.4 − Die spiermiometrium laat kontraksies toe gedurende geboorte.
− Dit is elasties en kan rek om die groeiende fetus te
akkommodeer.
− Die binneste voering/endometrium het baie kapillêre (haarvate)
wat help dat die plasenta vorm.
Merk slegs die eerste TWEE. (Enige 2 x 2) (4)
2.2.5 − Wanneer die vas deferens gesny of afgebind (geseël) word,
− verhoed dit sperm om in die uretra te kom
− Dus, sal geen bevrugting plaasvind nie want daar is geen
spermselle in die semen nie
Merk slegs die eerste Twee. (Enige 2) (2)
(14)
2.3 2.3.1 A – Sentriole/Sentrosome
B – Selmembraan/plasmalemma/plasmamembraan
C – Ongerepliseerde/Enkel string chromosome (3)
2.3.2 Oögenese (1)
2.3.3 Diagram 3 (1)
2.3.4 − Oorkruising*
− Aangrensende chromatiede
− of homoloë chromosome kruis
− by ʼn punt wat die chiasma/chiasmata genoem word
− Daar is ʼn uitruil van DNS-segmente /genetiese materiaal
(1 Verpligte punt* + Enige 3) (4)
2.3.5 (a) 23/drie en twintig
(b) 46/ses en veertig (2)
(11)
[40]
8
Downloaded from hlayiso.com
10831/20
VRAAG 3
3.1 3.1.1 A – Malleus /Hamer
C – Koglea (2)
3.1.2 Antibiotika/Dreineringsbuisies
Merk slegs die eerste EEN (Enige 1) (1)
3.1.3 − Indien die vestibulêre deel/Deel B van die ouditoriese senuwee
(gehoor senuwee) beskadig is,
− dan sal geen impuls na die serebellum gestuur word vir
interpretasie nie,
− dus, sal die persoon nie balans kan handhaaf nie*
− Indien die koglea deel/ouditoriese senuwee (gehoorsenuwee), nie
beskadig is nie
− dan sal ʼn impuls nogsteeds na die serebrum gestuur word vir
interpretasie,
− dus sal die persoon nogsteeds kan hoor*
(2 Verpligte punte* + Enige 2) (4)
(7)
3.2 3.2.1 Chemiese beheer (1)
3.2.2 Meganiese/Biologiese beheer
Merk slegs die eerste EEN
(Enige 1) (1)
3.2.3 (a) Toegang tot genoeg, gesonde voedsel vir alle mense te alle tye (2)
(b) Plante kom nie natuurlik in die area voor nie en bedreig inheemse
plante/gewasse (2)
9
Downloaded from hlayiso.com
10831/20
3.2.4 (a)
− Plae raak weerstandig teen plaagdoderdus ʼn toename in hul
getalle
OF
− Plaagdoder kan plantweefsels van gewasse beskadig/nuttige
insekte of bestuiwers kan dood gaan
− Dit verminder die gewasopbrengs/afname in die beskikbaarheid van
voedsel
OF
− Plaagdoders is baie duur,
− Dit verhoog die koste vir voedsel/afname in toegang tot voedsel
OF
− Chemikalieë in plaagdoders kan siektes in mense veroorsaak,
− Dit beteken voedsel is nie meer gesond/veilig om te eet nie
Mark slegs die eerste EEN. (Enige 1 x 2) (2)
(b)
− Plaagdoders kan deur die voedselketting beweeg/bioakkumulasie
(opeenhoping) kan voorkom,
− dit veroorsaak dat organismes sterf
OF
− Plaagdoders kan plantweefsels beskadig van baie ander
plantspesies,
− dit veroorsaak dat organismes sterf
OF
− Plaagdoders kan afloop in riviere en in damme in,
− wat akwatiese organismes laat sterf
Merk slegs die eerste EEN. (Enige 1 x 2) (2)
3.2.5 − GMO’s is meer weerstandig teen plae
− dus, verhoog dit gewasopbrengste (oesopbrengste)
− wat ʼn verlaging in die behoefte van plaagdoders veroorsaak.
OF
− Plae raak meer weerstandig teen GMO’s
− dus, verlaag dit gewasopbrengste (oesopbrengste)
− wat ʼn toename in die behoefte van plaagdoders veroorsaak. (3)
(13)
10
Downloaded from hlayiso.com
10831/20
3.3 3.3.1 (45 - 40)/5 ÷ 40 × 100 = 12,5% (3)
3.3.2 Miëlienskede (1)
3.3.3 Hoe wyer/breër die neuron is, hoe vinniger sal die refleksaksie
wees.
OF
Hoe nouer/dunner die neuron is, hoe stadiger sal die refleksaksie
wees. (2)
3.3.4 Sinaps/Sinaptiese gaping (1)
3.3.5 ʼn Sensoriese neuron wat die rigting van ʼn impuls aanwys
Rigting van die impuls
selligaam
dendriete nukleus
akson
sitoplasma
miëlienskede
Rubriek vir die assessering van die diagram
Korrekte tipe neuron geteken (T) 1
Korrekte rigting van die impuls (D) 1
ENIGE 3 korrekte byskrifte (L) 3
TOTAAL 5 (5)
(12)
11
Downloaded from hlayiso.com
10831/20
3.4 3.4.1 C – Sklera*
− dit beskerm die interne/onderliggende strukture van die
oog/dit is ʼn plek waar spiere aanheg wat die oog laat
beweeg/dit help die oog om sy vorm te behou
Merk slegs die eerste EEN. (1 Verpligte punt* + 1) (2)
3.4.2 − In dowwer lig/wanneer in die huis gestap word sal,
− die kringspiere van die iris/deel B ontspan
− die radiale spiere van die iris/deel B trek saam
− die deursnit van die pupil/deel A verwyd (word groter)
− meer lig gaan die oog binne (4)
3.4.3 − Die pupil sal stadig reageer teenoor die lig/dit sal nie dadelik
reageer nie
− alkohol inhibeer outomatiese reaksies/die impuls bereik die
brein stadiger en dus sal die vernouing stadiger plaasvind
(2)
(8)
[40]
TOTAAL AFDELING: 80
12
Downloaded from hlayiso.com
10831/20
AFDELING C
VRAAG 4
Menstruele siklus (M)
− As gevolg van die Corpus Luteum wat disintegreer,sal
− progesteroonvlakke
− afneem
− in die bloed
− dus, gaan die endometrium se wand afbreek/kan nie onderhou word nie
− Ter selfde tyd word FSH afgeskei
− By die pituïtêre klier/hipofise.
− FSH stimuleer die ontwikkeling van die primêre follikel
− in ʼn volwasse Graafse follikelin die ovarium.
− Die Graafse follikel skei estrogeen af
− wat die verdikking van die endometrium se weefsel stimuleer.
− ʼn Maksimum/hoogtepunt in estrogeen, stimuleer
− die afskeiding van LHdeur die pituïtêre klier/hipofise
− wat veroorsaak dat die Graafse follikel bars
− en ʼn ovum word vrygestel.
(Enige 12) (12)
Termoregulering (T)
− Die bloedvate in die vel word wyer/vasodilasie vind plaas
− Meer bloed vloei na die vel se oppervlak.
− Meer hitte word uitgestraal/hitte gaan verlore van die vel se oppervlak.
− Meer bloed vloei na sweetkliere toe.
− Sweetkliere word meer aktief.
− Meer sweet word vrygestel.
− Meer verdampende afkoeling vind plaas. (Enige 5) (5)
Inhoud: (17)
Synthesis: (3)
NOTA GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van ʼn
vloeidiagram, diagramme of tabelle nie.
ASSESERING VAN AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C)
Alle inligting verskaf is Idees gerangskik in ʼn Alle aspekte wat in die
Algemeen relevant ten opsigte logiese oorsaak-effek opstelvraag genoem is, is
van die vraag. volgorde. suksesvol gedek.
Slegs inligting Idees is in ʼn logiese Die volgende moes verkry
relevant ten opsigte oorsaak-effek in die word vir inhoud:
In hierdie van: volgende gesit: − Menstruele siklus (9/12)
opstel − Menstruele siklus − Volledige siklus − Termoregulering (3/5)
− Termoregulering − Termoregulering:
Punt 1 1 1
TOTAAL AFDELING C: 20
TOTAAL: 150
13
Study this subject
Recommended for this subject
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4/v1-0b91bc2ab801ca229655/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053/v1-b62a65a6fc5398637791/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a/v1-bcbc4cd3f6b03143ac28/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b/v1-8d481fe1862c72e0df7e/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
%20Preperatory%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f3d96818-aad0-4820-91c5-b7b9cea1287f/v1-56d3891adc8c940b0d70/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2016 QP (Afr)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum