Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2020
NASIENRIGLYNE
LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) (10832)
13 bladsye
1
Skip to contentAll 2020 papers %202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262/v1-9fddf458683371f84878/card.webp)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ef93fd9a-8d6c-457f-9666-9b77ed91aae4/v1-9686516f67c1434217f4/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f/v1-937719c334ad914b3347/card.webp)
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4/v1-0b91bc2ab801ca229655/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2020 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 231.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Gauteng Mock Exam 2020
Questions in this paper
- Question 1.1GENETICS AND INHERITANCE18 marks
- Question 1.2GENETICS AND INHERITANCE9 marks
- Question 1.3EVOLUTION12 marks
- Question 1.4EVOLUTION10 marks
- Question 1.5MEIOSIS8 marks
- Question 2.1EVOLUTION16 marks
Show all 15 questions
- Question 2.2GENETICS AND INHERITANCE9 marks
- Question 2.3GENETICS AND INHERITANCE12 marks
- Question 2.4GENETICS AND INHERITANCE10 marks
- Question 2.5GENETICS AND INHERITANCE6 marks
- Question 3.1EVOLUTION9 marks
- Question 3.2EVOLUTION5 marks
- Question 3.3EVOLUTION15 marks
- Question 3.4EVOLUTION8 marks
- Question 3.5EVOLUTION9 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10832/20
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui 'maks'-
punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek
is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om
te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord
indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer
word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie
of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom)
Moenie krediteer nie
2
Downloaded from hlayiso.com
10832/20
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se
assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet
gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal
vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder
dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie.
3
Downloaded from hlayiso.com
10832/20
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 D
1.1.3 B
1.1.4 C
1.1.5 B
1.1.6 B
1.1.7 D
1.1.8 B
1.1.9 C (9 x 2) (18)
1.2 1.2.1 Onvolledige dominansie
1.2.2 Nie-disjunksie
1.2.3 Opponerende duim
1.2.4 Hemofilie
1.2.5 Testes
1.2.6 Profase 1
1.2.7 Homo
1.2.8 Stamselle
1.2.9 Teorie (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Beide A en B
1.3.2 A alleenlik
1.3.3 Geeneen (3 x 2) (6)
4
Downloaded from hlayiso.com
10832/20
1.4 1.4.1 (a) Wieg van die Mensdom (1)
(b) (Groot) Skeurvallei (1)
1.4.2 Ardipithecus (1)
1.4.3 (a) Australopithecus afarensis (1)
(b) Australopithecus africanus (1)
1.4.4 ʼn kurwe/S-vormig (1)
1.4.5 Mev Ples (1)
Little foot (1)
1.4.6 Sediba/Australopithecus sediba/Karabo (1)
(9)
1.5 1.5.1 Metafase 1 (1)
1.5.2 X - chromatied (1)
Y - sentromeer (1)
Z - selmembraan /plasmalemma (1)
1.5.3 − oorkruising
− ewekansige rangskikking van chromosome (2)
1.5.4 (a) blonde hare (1)
(b) BbFf /FfBb (1)
(8)
TOTAAL AFDELING A: 50
5
Downloaded from hlayiso.com
10832/20
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Die teling van geselekteerde plante en diere om eienskappe wat
voordelig is vir die mens, te produseer
(2)
2.1.2 − probleme om te kalf
− verminderde spanningsverdraagsaamheid
− verminderde vrugbaarheid
− verminderde kalfoorlewing
Merk slegs die eerste TWEE (Enige 2) (2)
2.1.3 Die toestand veroorsaak dat meer spiere/vleis geproduseer word
Dit verhoog die opbrengs
Wat van ekonomiese voordeel is, vir die boer
(3)
2.1.4 P1 Fenotipe normale bul x normale koei
Genotipe Nn x Nn
Meiose
G/gamete N , n x N , n
Bevrugting
F1 Genotipe NN Nn Nn nn
Fenotipe 3 normale: 1 met spierhipertrofie
P1 en F1
Meiose en bevrugting (Enige 6)
OF
P1 Fenotipe normale bul x normale koei
Genotipe Nn x Nn
Meiose
N , n x N , n
Bevrugting G/gamete N n
N NN Nn
n Nn nn
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipe
F1 Fenotipe 3 normaal: 1 met spierhipertrofie
P1 en F1
Meiose en Bevrugting (Enige 6) (6)
6
Downloaded from hlayiso.com
10832/20
2.1.5 − Die resessiewe allele word gevind in 100%/al 4 van die F1
generasie
− en dus, as hulle gekruisteel word, sal daar meer homosigotiese
resessiewe individue in die volgende generasie wees
− wie die toestand sal hê
− en dié herhaaldelikheid van die toestand sal toeneem (3)
(16)
2.2 2.2.1 Tipe O en Tipe AB (2)
2.2.2 Diagram toon die bloedselle vir bloedgroepe O en AB
X – Tipe O Y – Tipe AB
Kriteria vir die assessering van die diagram
Opskrif, benoem beide tipes bloed
H 1
korrek
Korrekte diagram wat die tekort van
antigene in een en die 2 punte: beide korrek
D
teenwoordigheid van beide tipes 1 punt : 1 korrek
antigene in die ander aan dui
2 punte: beide korrek
Elke diagram is korrek benoem L
1 punt: 1 korrek (5)
(7)
2.3 2.3.1 Ja hy is die biologiese pa. (1)
2.3.2 − Elke band/stafie in die kind se profiel
− wat nie met die ma ooreengestem het nie
− moet ooreenstem met die pa sʼn
OF
− Elke band/stafie in die kind se profiel wat ooreenstem met die ma
se band/stafies word geskrap,
− Al die oorblywende bande/stafies van die kind se profiel
− moet ooreenstem met die pa sʼn
(3)
7
Downloaded from hlayiso.com
10832/20
2.3.3 − Identifiseer misdadigers
− Identifiseer dooie liggame
− Vind vermiste familielede
− Diagnoseer ʼn genetiese afwyking
− Vind ʼn potensiële geneesmiddel vir genetiese siekte
Merk slegs die eerste TWEE (Enige 2) (2)
(6)
2.4 2.4.1 Manlike eekhoringapies kan slegs rooi of groen sien/is óf rooi of
groen kleurblind/hulle het dichromatiese visie
OF
Manlike eekhoringapies met die genotipe XG Y kan slegs groen
sien/is rooi kleurblind en
Manlike eekhoringapies met die genotipe XR Y kan slegs rooi sien/is
groen kleurblind (2)
2.4.2 − Beter visie vir die soektog om insekte en vrugte te kan sien
− Te onderskei tussen blare en vrugte
− Te onderskei tussen ryp en onryp vrugte
− Om roofdiere(predatore) te vermy
Merk slegs die eerste EEN (Enige 1) (1)
2.4.3 Vrouens erf TWEE X chromosome
wat beide dieselfde allele kan dra /XR XR of XG XG (2)
(5)
2.5 2.5.1 A – Tt
B – tt (2)
2.5.2 C (1)
2.5.3 − Individu C is heterosigoties, omdat sy die afwyking het/het ʼn
dominante alleel/het (T)
− Beide van haar nakomelinge het nie die afwyking nie/is
homosigoties resessief/is tt (2)
2.5.4 25% (1)
(6)
[40]
8
Downloaded from hlayiso.com
10832/20
VRAAG 3
3.1 3.1.1 − Pikkewyne het min natuurlike predatore op land
− Daar is minder prooi beskikbaar op land
Merk slegs die eerste EEN (Enige 1) (1)
3.1.2 − Hulle kan van predatore ontsnap en
− maklik kos vind (2)
3.1.3 − Daar was variasie in die pikkewyne se vlerke
− Sommige het lang vlerke met ligte bene gehad
− en sommige het kort vlerke met swaar bene gehad
− Dié met die lang vlerke en ligte bene was nie in staat om voedsel
te kry nie/kon nie ontsnap van predatore nie
− en hulle het gesterf
− Die met die kleiner vlerke en swaar bene was in staat om beter
te soek vir voedsel/ontsnap van predatore
− en hulle het oorleef en voortgeplant
− Die eienskap is oorgedravan kort vlerke en swaar bene
(Enige 6) (6)
(9)
3.2 − Gepunte ewewig verduidelik die spoed waarteen evolusie plaasvind ✓
− A toon ʼn lang periode ✓*
− Waartydens spesies nie verander het nie✓/verandering was baie klein
− Dit is bekend as ewewig✓
− Dit wissel af met ʼn korter periode soos getoon by B✓ *
− waar vinnige verandering✓deur natuurlike seleksie plaasvind
− waartydens ʼn nuwe spesies oor ʼn kort tyd kan vorm ✓
(2 verpligte punte* + Enige 3) (5)
9
Downloaded from hlayiso.com
10832/20
3.3 3.3.1 − Spesiasie deur middel van geografiese isolasie ✓*het voorgekom
− die klipperige eiland✓*/ʼn geografiese versperring
− die visse is geskei in twee bevolkings ✓
− daar is nou geen geenvloei tussen die twee bevolkings nie ✓
− met verskillende omgewingstoestande✓/seleksiedruk aan elke
kant
− natuurlike seleksie vind onafhanklik ✓ in elke bevolking plaas
− Elke bevolking word nou genotipies en fenotipies verskillend✓ van
die ander
− wat hulle verhoed om te kan kruisteel✓ wat gelei het tot die
vorming van ʼn nuwe spesie
(2 verpligte punte* + Enige 4) (6)
3.3.2 − Manlike en vroulike visse van ʼn spesifieke spesie raak slegs
seksueel vatbaar/aktief/volwasse
− Gedurende sekere tye van die jaar/seisoen
− Ander spesies is moontlik nie seksueel volwasse nie/het
verskillende broeiseisoene
− Daarom, is hulle nie in staat om te kruisteel nie /om te teel met
enige ander spesie visse nie , sodoende hou dit die spesies apart
(Enige 3) (3)
(9)
3.4 3.4.1 A✓ (1)
3.4.2 − Tweevoetige organismes het ʼn kort en breë bekken (pelvis)
− Om hul boonste liggaamsgewig te ondersteun (2)
3.4.3
Organisme A Organisme B
Groot kranium Klein kranium
Plat gesig/minder skuins ʼn Meer skuins voorkop
voorkop
Wenkbrouboë nie prominent Wenkbrouboë prominent
(opvallend) nie (opvallend)
Goed ontwikkelde ken Swak ontwikkelde ken
Klein kake Groot kake
Minder uitstaande kake/ Meer uitstaande kake/
prognatiese kake prognatiese kake
Klein tande/slagtande Groot tande/slagtande
(oogtande) (oogtande)
Foramen magnum is in ʼn Foramen magnum is in ʼn
meer vorentoe posisie agtertoe
(terugwaartse) posisie
Merk slegs die eerste TWEE (Enige 2 x 2 + 1 tabel) (5)
(8)
10
Downloaded from hlayiso.com
10832/20
3.5 3.5.1 “Uit Afrika”✓ hipotese (1)
3.5.2 − Mitochondriale DNS (mtDNS)✓ word slegs deur die vroulike
lyn✓/oorgedra van ma na nakomelinge
− Analise van die mutasies op die mtDNS✓
− toon aan dat Afrika die plek was waar die oudste vroulike
voorvader✓/mitochondriale Eva gevind is✓
− en dat alle mense van haar afkomstig is (Enige 4) (4)
3.5.3 − Fossiele van Ardipithecus is slegs in
Afrika/Skeurvallei/Ethiopië/Suid-Afrika gevind.
− Fossiele van Australopithecus is slegs in Afrika
/Skeurvallei/Ethiopië/Suid-Afrika gevind.
− Die fossiele van Homo habilis is slegs in Afrika gevind.
− Die oudste fossiele van Homo erectus is in Afrika gevind.
− Die oudste fossiele van Homo sapiens is in Afrikagevind.
(Enige 4) (4)
(9)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
11
Downloaded from hlayiso.com
10832/20
AFDELING C
VRAAG 4
Gedurende transkripsie (N)
− Die dubbele heliks DNS draai af en
− die dubbele stringe van DNS rits los/swak waterstofbindings breek
− om twee aparte stringe te vorm wat die geen blootstel
− Een string dien as templaat
− om b-RNS/mRNA te vorm
− deur vrye RNS-nukleotiede van die nukleoplasma te gebruik
− Die b-RNS/mRNA is ʼn kompliment van die DNS/A bind met U en G bind met C
− Die b-RNS/mRNA bevat nou die gekodeerde boodskap van proteïensintese
− Die b-RNS/mRNA verlaat die nukleus deur die nukleoporie
− en heg aan die ribosoom (Enige 8)
Gedurende translasie (R)
− Elke o-RNS/tRNA dra ʼn spesifieke aminosuur✓
− Wanneer die antikodon op die o-RNS/tRNA
− by die kodon van die b-RNS/mRNA✓pas
− dan bring o-RNS/tRNA die aminosuur wat benodig word, na die ribosoom
− Aminosure word aan mekaar verbind deur peptiedbindings
− om die proteïen wat nodig is, te vorm ✓
(Enige 5)
Geen mutasies (G)
− ʼn Mutasie sal die volgorde van stikstofbasisse/nukleotides op die DNS-
molekule verander wat lei tot
− ʼn verandering in die volgorde van die kodons/N-basisse op die b-RNS/mRNA-
molekule
− Die antikodon op die o-RNS/tRNA sal nie pas nie
− en dus, bring dit die verkeerde aminosuur
− Dit lei tot ʼn verskillende volgorde van aminosure en
− ʼn verskillende proteïen word gevorm (Enige 4)
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
(20)
NOTA: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme, tabelle
of diagramme nie.
12
Downloaded from hlayiso.com
10832/20
ASSESSERING VAN AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C)
Algemee Alle inligting verskaf Idees gerangskik in ʼn logiese Alle aspekte wat in die
n is relevant ten oorsaak-effek volgorde. opstelvraag genoem is, is
opsigte van die suksesvol gedek.
vraag.
In hierdie Slegs inligting Idees is in ʼn logiese oorsaak- Die volgende moes verkry
opstel relevant ten opsigte effek in die volgende gesit: word vir inhoud:
van: - Transkripsie
- Transkripsie - Translasie en - Transkripsie: 6/8
- Translasie en - Proteïen verandering as - Translasie: 3/5
- Proteïen gevolg van ʼn - Proteïen verandering
verandering as geenmutasie as gevolg van ʼn
gevolg van ʼn geenmutasie: 2/4
geenmutasie
Punt 1 1 1
TOTAAL AFDELING C: 20
TOTAAL 150
13
Study this subject
Recommended for this subject
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)
%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262/v1-9fddf458683371f84878/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Memo (Afrikaans)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ef93fd9a-8d6c-457f-9666-9b77ed91aae4/v1-9686516f67c1434217f4/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f/v1-937719c334ad914b3347/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 QP (Afr)
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4/v1-0b91bc2ab801ca229655/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum