Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2019
NASIENRIGLYNE
TOERISME (10870)
13 bladsye
Skip to contentAll 2019 papers %20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b66489d0-a84c-4e18-af4d-ef3c23585ac1/v1-c874d88be5cdac5f7ec0/card.webp)

%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb/v1-41b18fb6e35956a327cc/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1c5c7dd8-d89c-4927-ba26-de7c3f4232ef/v1-ff348dde093dc3c903f8/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ec6edadc-0127-4389-83e0-7bae35e51922/v1-056064f78584c97ee039/card.webp)
%20Preperatory%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--09001106-1848-4aa1-b07a-abb91b23723d/v1-e4abd009edfd304a001c/card.webp)
View all





Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Afr)
Grade 12 Tourism question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Tourism · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 404.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Gauteng Mock Exam 2019
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 19
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2019
TOERISME
NASIEN RIGLYNE
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C TA
1.1.2 D CH
1.1.3 C CH
1.1.4 C TA
1.1.5 D CH
1.1.6 C DRI
1.1.7 D DRI
1.1.8 C TA
1.1.9 D FX
1.1.10 A DRI
1.1.11 C MTP
1.1.12 B FX
1.1.13 A MTP
1.1.14 C MTP
1.1.15 C SR
1.1.16 C TS
1.1.17 A TS
1.1.18 A MTP
1.1.19 C TS
1.1.20 D SR (20)
1.2 1.2.1 Laer FX
1.2.2 ewenaar MTP
1.2.3 Bekendstelling van ʼn handelsmerk TS
1.2.4 45 TS
1.2.5 swem in MTP (5)
1.3 1.3.1 -5 MTP
1.3.2 Schengen MTP
1.3.3 gereelde MTP
1.3.4 SARS TS
1.3.5 inheemse MTP (5)
1.4 1.4.1 G FX
1.4.2 D FX
1.4.3 A FX
1.4.4 B FX
1.4.5 F FX (5)
2
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 19
1.5 A: Die Groot Muur van China TA
B: Die Vryheidstandbeeld TA
C: Die Groot Piramiedes van Giza TA
D: Die Eiffeltoring TA
E: Chichen Itza TA (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
AFDELING B
KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSE VALUTAVERHANDELING
VRAAG 2:
2.1 2.1.1 Washington (-5) (+1 DBT-4) JHB (+2) = TV: 6 uur MTP
oos
19 uur
07:30
2 Junie 2019
07:30 + 6 hrs TV = 13:30
13:30 + 19 uur vliegtyd = Maandag
3 Junie 2019, om 08:30
OF
Washington DC -5 (+1DBT) -4
Johannesburg +2 TV 6 uur
07:30 + 6 hrs TV = 13:30
13:30 + 19 uur vliegtyd = 32:30
- 24:00
08:30 Maandag, 3 Junie
OF
08:30 Maandag 3 Junie 2019
2.1.2 Duur van die reis: MTP
Washington na JHB : 19 uur
Oorstaantyd : 2 uur
Durban na JHB : +1 uur en 15 mins
22 uur en 15 Min
3
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 19
2.2 JHB (+2) Riyadh (+3) (TV = 1hr) MTP
Wes
19:00 11:00
3 Junie 2019 3 Junie 2019
11:00 - 1 uur = 10:00 (3 Junie 2019)
19:00 - 10:00 = 9 uur vlug (4)
OF
9 uur vlug
2.3 2.3.1 a) Vlugvoosheid MTP (1)
b) DIt was ʼn baie lang vlug en hulle het baie tydsones MTP
gekruis (7 tydsones) (2)
2.3.2 a) Vluguitputting MTP (1)
b) Dit was ʼn baie lang vlug, maar hulle het min tydsones MTP
gekruis (2 tydsones) (2)
2.4 2.4.1 Klok B MTP (1)
2.4.2 Tyd is 1 uur voor die ander klok van 02:00 (14:00) na 03:00 MTP
(15:00). (1)
2.5 2.5.1 EEN manier om veiligheid by die hotel te verseker: MTP
Hou die deur van die kamer ten alle tye gesluit
Moenie die deur vir enigiemand oopmaak nie. Vra vir
identifikasie. Maak slegs vir hotelpersoneel oop.
Hou alle waardevolle en belangrike dokumente in die kluis in
die kamer of laat dit toesluit by ontvangs.
Moenie geld laat rondlê nie.
Gebruik ʼn hotel in ʼn besige straat met baie verkeer.
Versoek ʼn kamer naby aan die hysbak, haal die sleutelkaart
uit jou sak voordat jy die hysbak verlaat.
Gebruik die “Moenie steur nie” teken wanneer jy die kamer
verlaat – dit lyk asof jy nog in die kamer is. (ENIGE EEN) (1)
4
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 19
2.5.2 EEN manier om veilig op die lughawe te wees: MTP
Hou jou bagasie te alle tye dop.
Maak gebruik van die bagasie toedraai fasiliteit, sodat jou
bagaise beskerm word teen mense wat wil peuter met die
bagasie.
Hou jou reisdokumente aan jou persoon om dit veilig te hou –
gebruik ʼn middellyf sak vir geld.
Vra personeel in uniform wat hulle identifiseer as
lughawepersoneel om te help.
Moenie hulp van vreemdelinge aanvaar nie.
Moenie waardevolle artikels soos elektroniese toerusting en
kameras, vertoon nie.
Moenie na iemand anders se bagasie omsien nie.
Moenie aanbied om iemand anders se bagasie deur die
doeane te vat nie. (ENIGE EEN) (1)
2.6 TWEE maniere om beskerm te word teen die SA son: MTP
Gebruik ʼn hoed
Gebruik sonskerm – faktor 30-40 sonskerm
Moenie swem tussen 12:00 en 14:00 nie.
Gebruik UV sonbrille wat die strale sal blok.
Dra klere wat jou arms en bene bedek. (2)
2.7 2.7.1 a) Verkorte (Abridged) geboortesertifikaat: MTP
ʼn Geboortesertifikaat van ʼn kind wat die identiteit van die
moeder van die kind wys
Onverbonde (Unabridged) geboortesertifikaat:
Wys die inligting van beide die ouers van ʼn kind op die
sertifikaat – dit is van toepassing op kinders wat voor Maart
2013 gebore is (2)
b) Onverbonde geboortesertifikaat (unabridged) (1)
2.7.2 a) Jenny mag net medikasie vir een maand saam met haar vat MTP
Vir enige ander medikasie het Jenny ʼn brief van haar dokter
nodig wat stipuleer dat sy die medisyne saamvat. (1)
b) Hy moet die kamera en die sakrekenaar laat registreer
voordat hy Suid-Afrika verlaat om te toon dat dit sy eiendom
is en dat hy daarmee gaan terugkeer na SA. (1)
2.8 Tipe akkommodasie en / of lengte van verblyf MTP
Tipe vervoer
Maaltye
Attraksies
Aktiwiteite
Toegangsfooie
Tipe toer
Profiel van die groep
Ekstra uitgawes
Fooitjies / geskenke (2)
5
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 19
2.9 Die verslapping van die visum regulasies beteken dat dit maklikervir MTP
Chinese toeriste sal wees om Zimbabwe te besoek.
Meer toeriste wat die land besoek sal meer buitelandse inkomste
bring.
Meer toeriste produkte sal beskikbaar gestel moet word en meer
werksgeleenthede sal beskikbaar wees.
Infrastruktuur sal instand gehou kan word en ontwikkeling sal kan
plaasvind.
Ander sektore van die ekonomie sal ook voordeel trek bv. konstruksie,
landbou, kleinhandel ( vir paragraaf)
(7)
[37]
VRAAG 3: BUITELANDSE VALUTAVERHANDELING
3.1 R 350 ÷ R 13,50 FX
= VS$ 25,9259
= VS$ 25,93 (3)
OF
VS$ 25,93
3.2 Britse pond (nie die land nie) FX (1)
Vir elke 1GBP sal ʼn toeris R17,89 kry wanneer die toeris Suid-Afrika
besoek.
Dit beteken dat hy meer kan koop met sy geld Ons betaal minder om
Rand te ruil vir Pula. (2)
3.3 Botswana (Nie die geldeenheid nie) FX (1)
Suid-Afrikaners sal R 1,34 betaal om een Pula te kry. (2)
3.4 Buitelanse toeriste bring hulle eie geldeenheid saam met hulle. FX
The buitelandse geldeenheid word omgeskakel na Rand toe en meeste
daarvan word in Suid-Afrika gespandeer.
Die besoekers benodig dienste en produkte om hulle geld op te
spandeer – dit beteken dat meer produkte en dienste beskikbaar moet
wees.
Buitelandse besoekers bestee meer geld op akkommodasie, vervoer
ens. in SA in ʼn spesifieke gebied.
Die geld wat bestee word, sal direk of indirek die verskillende rolspelers
bereik – vermenigvuldigingseffek.
Dit verhoog die BBP van die land.
Hierdie geld vloei deur die ekonomie na die ander sektore en
bevoordeel elke mens wat in die land bly.
Daar is meer buitelandse valute wat die land inkom asook meer
buitelandse toeriste wat die BBP laat vermeerder en sodoende is daar
meer geld wat in ander sektore gebruik kan word. (4)
[13]
TOTAAL AFDELING B 50
6
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 19
AFDELING C
VRAAG 4
TA
4.1 (6)
Letter Ikoon Kort beskrywing
A Drywende markte Toeriste word blootgestel aan die
tradisionele Thai kultuur van verkoop
van goedere en produkte vanaf bote wat
op die riviere
vaar.
B Berg Everest Volg staproetes, Bergklim, Ski
C Berg Fuji Godsdienstige toeriste, Avontuur
toeriste
4.2 4.2.1 Verenigde Nasies: Afdeling vir opvoeding, wetenskap en kultuur TA
[United Nations Educational, Scientific and Cultural Organisation] (2)
4.2.2 Daar sal sekere beperkings geplaas word op die toerisme potensiaal TA
en outonomie van die terrein. Daar sal verhoogde monitering en
sekuriteitsmaatreëls in plek gestel moet word. (2)
TA
4.2.3 Ikoon Land Een rede waarom dit ʼn ikoon is
Taj Mahal A. Indië (1) B. Die Taj Mahal is bekend vir
die uitsonderlike Mughal
argitektuur
Gemaak van edelgesteentes
en halfedelstene
Die Taj Mahal is perfek
simmetries gebou
Venesië C. Italië (1) D. Venesië het ʼn groot
verskeidenheid van
kunswerke wat bewonder
kan word.
4.2.4 Die hoë besoekergetalle aan die ikone kan ʼn voordeel en ʼn nadeel TA
inhou vir die bekende attraksies wat nou ook as ikone bekend is as
gevolg van hul unieke eienskappe. Ons dra by tot die inkomste
by die ikone maar ons is ook besig om dit te vernietig
Nadele:
Hoë besoekersgetallle aan die ikone (Taj Mahal / Venesië) het
bygedra tot die agteruitgang van hulle voorkoms.
Die ikone kan nie die skoonheid waarvoor dit bekend geword
het, behou nie.
7
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 19
Voordele :
Herhaalbesoeke
Toeriste kan die plek besoek wat ikonies is vir liefde
Toeriste is baie tevrede
Die ikoon het ʼn hoë besoekersgetal
Die ikoon genereer ʼn hoë inkomste
1 punt word toegeken vir paragraafformaat . (7)
[23]
VRAAG 5
5.1 CH (12)
Naam van die Provinsie Tipe Beskrywing
terrein terrein
A Robbeneiland Wes- Kultureel Die vorige president, Mnr
Kaap Mandela was daar in die tronk
a.g.v. sy politieke oortuigings
en dade.
ʼn Plek wat bewys lewer dat
die gees van die mens nie
gevange gehou kan word nie
B Ukhahlamba KwaZulu- Gemeng ʼn Eko-bestemming met grotte,
Drakensberg Natal en rotse wat San-kuns
Park (Kultureel vertoon
en
Natuurlik)
C Mapungubwe Limpopo Kultureel Eerste plaaslike koninkryk in
Kulturele Suid-Afrika
Landskap
Handel het plaasgevind met
Indië en Oos-Afrika
Het ʼn rykdom van goud en
ivoor bevat
5.2 5.2.1 Barberton Makhonjwa Berge CH (2)
5.2.2 a. Natuurlik CH (1)
b. Bes-bewaarde vulkaniese en sedimentêre rotse wat meer as
3 biljoen jaar terugdateer. (1)
5.2.3 Die verklaring van hierdie wêrelderfenisterrein sal die resultaat wees CH
van die toeloop van toeriste na die gebied. Die teenwoordigheid en
behoeftes van die toeriste sal die aanvraag van produkte verhoog.
Plaaslike gemeenskappe sal die geleentheid kry om hulle produkte
en dienste te verkoop – dus verhoging in plaaslike inkomste.
Die toeriste sal werkskepping teweeg bring veral vir die baie arm
areas. Vermenigvuldigereffek sal begin. (3)
[19]
8
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 19
VRAAG 6
6.1 6.1.1 WTM Afrika (ʼn wêreldgebeurtenis) sal in Kaapstad in 2019 M
aangebied word.
Suid-Afrika Toerisme sal die platform gebruik om Suid-Afrika aan die
wêreld te bemark. Afrika se kulturele en natuurlike erfenis sal ten
toon gestel word.
Netwerk om te wys wat SA kan aanbied. (2)
6.1.2 Toerisme akkommodasie en die verhuringsmaatskappye sal aanlyn M
registreer vir die instelling van die toerismeheffing om die maniere
van bemarking deur SAToerisme te ondersteun.
Hierdie geld word deur TOMSA ingesamel en word deur die TGCSA
geadministreer. Die fooie word by die privaatsektor gein deur
TOMSA; oorbetaal aan SAToerisme en dan gebruik om Suid-Afrika
te bemark. (4)
6.2 ʼn Enkele handelsmerk beteken sekuriteit en kwaliteit diens. M
Beleggers het vertroue in ʼn enkele handelsmerk. Die wêreld ken ʼn waarde
toe aan die handelsmerk.
Dit dra dieselfde boodskap oor aan die kliënte en beleggers.
Dit kan herken word as die bemarkingsboodskap. (2)
[8]
TOTAAL AFDELING C 50
9
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 19
AFDELING D:
TOERISME SEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME
VRAAG 7
7.1 7.1.1 TS
A. Posisie B. Nommer C. Motivering
Kok 4 Dra ʼn beskermende koksbaadjie,
skoene en hoed.
Die hoed is daar om die hare te
bedek wat ʼn vereiste is.
Werk nie direk met die kliënte
nie.
Algemene 1 Werk direk met die kliënte Hy
bestuurder moet netjies, professioneel en
formeel wees want hy werk met die
publiek en die werknemers
Die ‘gesig’ van die hotel.
Moet lyk soos ʼn persoon wat
gesag kan afdwing.
Kindervermaak 3 Moet gemaklik wees – baie aktief
wanneer aan diens. (6)
7.1.2 Persoonlike higiëne TS
Versorging
Interaksie met die kliënte
Kommunikasie vaardighede
Professionele voorkoms en gedrag (2)
7.2 Moenie die diere voer nie. TS
Moenie die voertuig verlaat tensy jy in kampe en piekniekterreine is nie.
Ry net op aangeduide roetes.
Moenie die spoedgrens oorskry nie.
Moenie oop vure maak nie.
Moenie harde geluide maak nie.
Die gebruik van rolskaatse, skaatsplanke, fietse en motorfietse word nie
toegelaat nie. (4)
[12]
VRAAG 8
8.1 Verantwoordelike toerisme plaas die verantwoordelikheid van jou aksies op SR
elkeen wat betrokke is in die toerisme industrie. Dit beteken dat die toerisme
industrie, die plaaslike gemeenskap, die omgewing en die toeriste die
belanghebbendes is. (2)
10
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 19
SR
8.2 Pilaar van 3BL Voorbeeld van die gevallestudie
Ekonomie Aktiwiteite wat aangebied word by die terrein
Werksgeleenthede
CSI (Korporatiewe maatskaplike belegging) –
skoolprojek / gemeenskapprojek
Geld word deur die toergidse verdien
Sosiaal Opleiding wat gegee word aan die toergidse van die
plaaslike gemeenskap
Verspreiding van klere
HIV / VIGS bewusmakingsprogramme
Skoolvoedingskema
Gidse lig toeriste in oor kulture
Omgewing Maak die besoekers bewus van die plaaslike omgewing,
fauna en die flora van die omgewing
Sedert 2003 ʼn bewaarde gebied (6)
8.3 8.3.1 Korporatiewe Maatskaplike Belegging SR (2)
8.3.2 a) Dit beteken dat Stormsrivier Adventures die SR
verantwoordelikheid neem om na die gemeenskap om te sien
sonder dat hulle enige finansiële voordeel daaruit trek. (2)
b) Ja Hulle pas KMI toe SR (1)
c) Hulle het ʼn skoolvoedingsprogram om die leerders te help. SR
Hulle voorsien 240 primêre skoolkinders van een maaltyd, 4
keer per week. (2)
8.4 8.4.1 Fair Trade in Toerisme SR (1)
8.4.2 Regverdige lone / salarisse en werksomstandighede SR
Regverdige aankoop van produkte
Regverdige toepassing van regulasies
Gelyke en regverdige verspreiding van voordele en respek vir
menseregte
Kultuur- en erfenisbewaring
Kan die gedrgskodes insluit
Gelyke aandele / regverdige lone en werksomstandighede
Demokrasie – mense het gelyke geleenthede
Respek – mense betoon respek teenoor mekaar
Verantwoordbaarheid – wekers is verantwoordbaar
Deursigtigheid – werktoestande en aanstellings moet deursigtig
wees vir al die rolspelers
Volhoubaarheid – werkskepping en besighede moet volhoubare
praktyke beoefen (2)
[18]
TOTAAL AFDELING D 30
11
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 19
AFDELING E:
PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME; KOMMUNIKASIE EN
KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Die term ‘wit olifant’ word gebruik om ʼn produk of item wat nie meer DRI (2)
gebruik word nie, te beskryf.
9.1.2 a) Regering: DRI
Positief: Internasionale inkomste word ontvang van mense wat
die land besoek.
Blootstelling vir die land a.g.v. die televisiedekking. Dit kan
moontlike beleggers lok.
Hoë koste van infrastruktuur
Negatief: Die regering het baie geld verloor wat groot skuld
agtergelaat het
Hoë koste van infrastruktuur (2)
b) Mense: DRI
Positief: Die mense kry geleenthede vir entrepreneurskap – kan
aandenkings en kos verkoop.
Een in ʼn leeftyd geleentheid om die gebeure by te woon.
Verhoogde trots
Opheffing van die gemeenskap
Negatief: Die mense moes hulle woonplekke agterlaat om plek te
maak vir die nuwe infrastruktuur
Hoë kostes gedurende die gebeure (2)
9.2 9.2.1 Internasionale toerisme: Besoekersgetalle sal daal. DRI
Toeriste soek alternatiewe bestemmings en kanselleer reise.
Industrie rolspelers / lugrederye sal geld verloor.
9.2.2 Gasheerland : Verlies aan buitelandse inkomste DRI
Verlies aan geld vir ontwikkeling van infrastruktuur
Verbeterings sal lei tot ʼn groot skuldlas
Dit mag lei tot beskadiging aan toerisme infrastruktuur
Slegte nasionale beeld (4)
9.3 9.3.1 Zimbabwe DRI (2)
9.3.2 Lesotho DRI (2)
9.3.3 VK DRI (1)
9.3.4 Verlaging in die prys van toerpakkette DRI
Bemarking by die Indaba, Getaway-skoue
Ontwikkeling van nuwe toerisme pakkette wat aanloklik vir
toeriste sal wees (2)
[17]
12
Downloaded from hlayiso.com
10870 / 19
VRAAG 10
10.1 Terugvoer gee die geleentheid vir insette en kommentaar vir die cc
ontwikkeling van strategieë om te verbeter. Werkgewer se oorsig en
verbeterings lei dan tot sukses
Kliënte kan kommentaar lewer as terugvoermetode
Die besigheid kan die terugvoer gebruik as nabetragting om
veranderinge aan te bring (3)
10.2 10.2.1 Terugvoerkaarte / vraelyste cc (2)
10.2.2 Bestudeer en teken terugvoer aan cc
Identifiseer die algemene klagtes en gapings
Kies ʼn aksieplan en ontwikkel ʼn strategie wat gebaseer is op die
bevindinge van die navorsing
Implementeer die intervensie proses (4)
10.3 cc
Wins van die besigheid
↨
Inkomste generasie
↨
Verhoogde verkope
↨
Werkskepping
↨
Verhoogde oorvertelling / herhaal besoeke
↨
Goeie diens
(4)
(Leerders kan die ook omkeer deur met “Goeie diens” te begin.) [13]
TOTAAL AFDELING E: 30
TOTAAL 200
13
Study this subject
Recommended for this subject
%20X10%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b66489d0-a84c-4e18-af4d-ef3c23585ac1/v1-c874d88be5cdac5f7ec0/card.webp)
Question paper
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2019 Question Paper (Afr)

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Question Paper (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6e37ff57-107b-4678-874c-5c00ec48c4bb/v1-41b18fb6e35956a327cc/card.webp)
Question paper
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2022 Question Paper (Afr)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1c5c7dd8-d89c-4927-ba26-de7c3f4232ef/v1-ff348dde093dc3c903f8/card.webp)
Question paper
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2020 Question Paper (Afr)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ec6edadc-0127-4389-83e0-7bae35e51922/v1-056064f78584c97ee039/card.webp)
Question paper
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2017 Question Paper (Afr)
%20Preperatory%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--09001106-1848-4aa1-b07a-abb91b23723d/v1-e4abd009edfd304a001c/card.webp)
Question paper
Tourism Grade 12 P1 Gauteng Mock 2016 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Tourism

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023 24

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape March Test 2025 Memo

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afrikaans)

Errata