Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
GESKIEDENIS V2
FEBRUARIE/MAART 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 21 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 
_hlayiso.com_--9b4b0c56-0d1c-480b-8ab5-b260d75b5222/v1-68278b92259dd5d25a89/card.webp)




View all



%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--7b41ec15-3856-4a67-a9db-cedd424e51c5/v1-5ae80cf63fec0975a316/card.webp)

History Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 History Paper 2 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
History · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Memorandum, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- History
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC Supplementary Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 451.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
NSC Supplementary Exam 2015
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 2 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
BRONGEBASEERDE VRAE
1.1 Die volgende kognitiewe vlakke is gebruik om brongebaseerde vrae te
ontwikkel:
KOGNITIEWE GEWIGSTOEKENNING
HISTORIESE VAARDIGHEDE
VLAKKE VAN VRAE
• Onttrek inligting uit bronne
• Selektering en organisasie van
relevante inligting uit bronne 30%
VLAK 1
• Definieer historiese (15)
begrippe/terme
• Interpretasie van bewyse uit
bronne
40%
VLAK 2 • Verduidelik inligting verkry uit
(20)
bronne
• Analiseer bewyse uit bronne
• Interpreteer en evalueer bewyse
uit bronne
• Skakel met bronne om
bruikbaarheid, betroubaarheid,
eensydigheid en beperkings vas 30%
VLAK 3 te stel (15)
• Vergelyk en kontrasteer
interpretasies en perspektiewe in
die bronne en kom tot
onafhanklike gevolgtrekkings
1.2 Die inligting hieronder dui aan hoe brongebaseerde vrae geassesseer
word:
• By die nasien van brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir
enige ander geldige en toepaslike standpunte, argument, bewyse of
voorbeelde.
• Met die toekenning van punte moet aandag gegee word aan hoe daar
aan die vereistes van die vraag voldoen is.
• In die nasienriglyn word die vereistes van die vraag (vaardighede
waaraan aandag gegee moet word) sowel as die vlak van die vraag in
kursiefgedrukte skrif aangedui.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 3 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
OPSTELVRAE
2.1 Die opstelvrae eis dat kandidate:
• In staat sal wees om hul argument op 'n logiese en samehangende wyse
te stel. Hulle moet die relevante inligting kan selekteer, organiseer en
bymekaar voeg sodat dit vir hulle moontlik sal wees om 'n redelike reeks
feite of 'n effektiewe argument te kan weergee om sodoende die gestelde
vraag te beantwoord. Dit is noodsaaklik dat 'n opstel 'n inleiding, 'n
samehangende en gebalanseerde liggaam van bewyse en 'n slot het.
2.2 Nasien van opstelvrae
• Nasieners moet daarop let dat die inhoud van die antwoord gelei sal word
deur die handboeke wat by 'n spesifieke sentrum gebruik is.
• Kandidate mag enige ander toepaslike inleiding en/of samevatting hê as
dit wat ingesluit is by 'n riglyn vir nasien van 'n spesifieke opstel.
• By die assessering van die oop brongebaseerde vrae moet kandidate
krediet kry vir enige ander relevante antwoord.
2.3 Globale assessering van 'n opstel
Die opstel skryfwerk sal holisties (globaal) geassesseer word. Hierdie
benadering vereis dat die onderwyser die totale produk as 'n geheel sal
bepunt sonder om die samestellende dele individueel te bepunt. Hierdie
benadering moedig die leerder aan om 'n individuele mening aan te bied deur
gebruik te maak van geselekteerde feitelike bewyse om 'n argument te
ondersteun. Daar sal nie van die leerder verwag word om slegs 'feite' neer te
skryf om 'n beter punt te behaal nie. Hierdie benadering sal leerders ook
ontmoedig om 'model-antwoorde' voor te berei en te reproduseer sonder om
die spesifieke vereistes van die vraag in ag te neem. Holistiese nasien van
opstelle gee krediet aan leerders se mening, ondersteun deur bewyse.
Anders as by inhoudsgebaseerde nasien, word leerders met holistiese
assessering nie vir ontoereikende taalgebruik gepenaliseer nie, aangesien
die klem op die volgende val:
• Die konstruksie/daarstelling van 'n argument
• Die toepaslike seleksie van feitelike bewyse om sodanige argument te
ondersteun
• Die leerder se interpretasie van die vraag.
2.4 Assesseringsprosedures van die opstel
2.4.1 Hou die sinopsis in gedagte wanneer die skryfwerk nagesien word.
2.4.2 Tydens die eerste deurlees van die skryfwerk moet regmerkies
toegeken word vir 'n relevante inleiding (aangedui met 'n kolpunt
('bullet') in die nasienriglyne/memorandum), vir elke hoofmoment/
aspek wat volledig gekontekstualiseer is en 'n relevante
slotopmerking (aangedui met 'n kolpunt in die nasienriglyn/
memorandum) bv. 'n antwoord waar daar 5 hoofpunte is, sal daar
dus 7 regmerkies wees.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 4 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
2.4.3 Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word:
• Inleiding, hoofaspekte en slotopmerking nie behoorlik
gekontekstualiseer nie
^
• Verkeerde stelling _________________
• Irrelevante stelling |
|
|
• Herhaling R
• Analise A√
• Interpretasie 1√
2.5 Die matriks
2.5.1 Gebruik van die matriks vir die assessering van opstelle
By die nasien van opstelle, moet die kriteria gebruik word wat in
die matriks voorsien word. Tydens die assessering van 'n opstel
moet beide die inhoud en die aanbieding in ag geneem word. 'n
Punt word toegeken by die snypunt van die inhoud en aanbieding,
gebaseer op die sewe vaardigheidvlakke.
(a) Met die eerste deurlees van die opstel word daar bepaal tot
watter mate die hoofmomente gedek is om die inhoudsvlak
(op die matriks) vas te stel.
C VLAK 4
(b) Die tweede deurlees van die opstel sal die vlak (op die
matriks) van die aanbieding bepaal.
C VLAK 4
P VLAK 3
(c) Ken 'n algehele punt toe met behulp van die matriks.
C VLAK 4
} 26–27
P VLAK 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 5 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
GLOBALE ASSESSERING VAN OPSTELLE: TOTALE PUNTE: 50
VLAK 7 VLAK 6 VLAK 5 VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1
Baie goed Baie goed Goed beplande Argument Toon soms Poging Weinig of
AANBIEDING beplande en
gestruktureerde
beplande en
gestruktureerde
en
gestruktureerde
beplan en
gestruktureer.
bewyse van ʼn
gestruktureerde
aangewend
om ʼn
geen poging
om die
opstel. opstel. opstel. Getuienis en beplande antwoord te opstel te
Goeie sintese 'n Relevante Poog om ʼn gebruik tot 'n argument. struktureer. struktureer
van inligting. argumentslyn is duidelike sekere mate Poog om ʼn Grootliks nie.
'n Goed gevolg. argument te om argumentslyn beskrywend,
gebalanseerde, Bewyse gebruik ontwikkel. argument te vol te hou. of poog om
oorspronklike om die Gevolgtrekking ondersteun. Gevolgtrekking argument te
en onafhanklike argument verkry uit Slotsom bereik nie duidelik ontwikkel.
argumentslyn is te verdedig. bewyse om die op ondersteun Geen poging
ontwikkel met Poog om ʼn argumentslyn grond van deur om ʼn
bewyse. Argument onafhanklike te ondersteun. getuienis. getuienis nie. gevolgtrekking
deurgaans gevolgtrekking te bereik nie.
volgehou en uit die bewyse
INHOUD verdedig.
Onafhanklike
te verkry om die
argument te
gevolgtrekking is ondersteun.
bereik uit bewyse
gebruik om die
argument te
ondersteun.
VLAK 7
Vraag is ten volle
beantwoord. 47–50 43–46
Inhoudkeuse ten volle
relevant tot die
argument wat gevolg is.
VLAK 6
Vraag is beantwoord.
Inhoudkeuse relevant 43–46 40–42 38–39
tot die argument wat
gevolg is.
VLAK 5
Vraag grotendeels
beantwoord. Inhoud 38–39 36–37 34–35 30–33 28–29
genoegsaam en
relevant.
VLAK 4
Vraag herkenbaar in
antwoord. Sommige 30–33 28–29 26–27
weglatings of irrelevante
inhoudkeuse.
VLAK 3
Inhoudkeuse hou
verband met die vraag,
maar beantwoord dit 26–27 24–25
nie. 20–23
Hou soms nie verband
met die vraag nie.
Weglatings.
VLAK 2
Vraag ontoereikend 20–23
beantwoord. 18–19 14–17
Inhoud skraal
VLAK 1
Vraag ontoereikend
beantwoord of glad nie.
Ontoereikend of 14–17 0–13
irrelevante inhoud
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 6 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE
VRAAG 1: HOE HET DIE STIGTING VAN die SUID-AFRIKAANSE STUDENTE-
ORGANISASIE (SASO) DIE APARTHEIDSREGIME SE BELEID VAN
BANTOE-ONDERWYS IN DIE 1970'S UITGEDAAG?
1.1 1.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A - V1]
• Hulle was gefrustreerd met die verslegtende omstandighede
• NUSAS het hoofsaaklik vir wit Suid-Afrikaanse studente bedien
(enige 1 x 1) (1)
1.1.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – V1]
• Swart Suid-Afrikaners moet hul eie organisasies stig
• Swart Suid-Afrikaners moet begin om onafhanklik van wit
Suid-Afrikaners op te tree
• Swart Suid-Afrikaners moet meesters van hul eie noodlot wees
• Enige ander relevante antwoord (3 x 1) (3)
1.1.3 [Definisie van 'n konsep uit Bron 1A – V1]
• 'n Filosofie waarvan Steve Biko 'n voorstander was sodat swart
Suid-Afrikaners ontslae kan raak van hul minderwaardigheid
kompleks
• 'n Ideologie wat die idees van selfstandigheid, selfhandhawing,
sielkundige vryheid en swart trots propageer
• Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2) (2)
1.1.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1A - V2]
• Biko glo dat die minderwaardigheidskompleks onder swart
Suid-Afrikaners veroorsaak was deur die sielkundige gevolge
van apartheid
• Biko glo dat hierdie sielkundige kettings hulle gevange hou
• Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
1.2 1.2.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1B - V2]
• SASO was gestig om hoofsaaklik swart Suid-Afrikaanse
studente op te hef
• SASO verwerp die leierskap van NUSAS (wit lam)
• Wou hul eie studente organisasie hê
• Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 7 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
1.2.2 [Verduideliking en interpretasie van bewyse uit Bron 1B - V2]
• SASO het argumenteer dat wit Suid-Afrikaanse studente nie
toestande van swart Suid-Afrikaanse studente verstaan nie
• SASO het geglo dat wit Suid-Afrikaanse studente voordeel trek
uit apartheid
• Dit glo dat NUSAS nie werklik die belange van swart Suid-
Afrikaanse studente verteenwoordig nie
• Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
1.3 [Vergelyking en interpretasie van bewyse uit Bronne 1A en 1B – V3]
• Bron 1A wys dat swart Suid-Afrikaanse studente voel dat NUSAS nie hul
belange bedien nie en hulle moes hul eie organisasie stig en Bron B
bevestig die stigting van SASO
• In Bron 1A moedig Biko swart Suid-Afrikaanse studente aan om
onafhanklik te wees en Bron 1B demonstreer dat swart Suid-Afrikaanse
studente nie hulp van wit Suid-Afrikaners wou aanvaar nie
• In Bron 1A beklemtoon Biko die nodigheid vir swart Suid-Afrikaanse
studente om hul vry te maak van wit oorheersing en Bron 1B wys hoe
swart Suid-Afrikaanse studente hulself vrymaak van wit invloed
• Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
1.4 1.4.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1C - V1]
• 'n Uitgebreide opleiding program vir jeug leierskap is
onderneem om die behoeftes van hoër skool en township
baseerde jeug klubs in alle provinsies van Suid-Afrika aan te
spreek.
• Teen vroeg 1972 het SASO takke wat in bestaan was vir
studente in hoër skole bedien of was in verafgeleë plekke soos
Umtata gestig. (2 x 1) (2)
1.4.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1C - V1]
• Umtata
• Kimberley
• Port Elizabeth
• Pietermaritzburg
• Pretoria
• Springs
• Bloemfontein (enige 4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 8 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
1.4.3 [Verduideliking en interpretasie van bewyse uit Bron 1C – V2]
• Swart kinders/jeug verwerf kritiese, analitiese vaardighede en
leer oor die politieke omstandighede in ander dele van die
vaste land
• Swart kinders/jeug verwerf debat vaardighede omtrent
gebeure in Suid-Afrika
• Swart kinders/jeug het bewus geword van die swak gehalte
onderwys wat hulle ontvang het
• Die skole het swart kinders/jeug bemagtig om Bantoe-
onderwys te weerstaan
• Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4)
1.4.4 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1C – V1]
• Amos Masondo
• Mathe Diseko
• Itumeleng Mosala
• Khehla Mthembu
• Cyril Ramaphosa (enige 2 x 1) (2)
1.5 1.5.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1D - V2]
• Om hul ontevredenheid te wys met die verpligte gebruik van
die Afrikaanse taal
• Om te wys dat Afrikaans assosieer was met Bantoe-
onderwys/apartheid
• Om te beklemtoon dat Afrikaans swart Suid-Afrikaanse kinders
se vordering in onderwys vertraag
• Om te wys dat Afrikaans beskou was as die taal van die
onderdrukker
• Om uiting te gee aan ontevredenheid met Bantoe-onderwys
• Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4)
1.5.2 [Skakel met Bron 1D om beperkinge vas te stel – V3]
• Die bron wys net die positiewe sy van die optog
• Die visuele bron wys nie die woede/frustrasie van die jeug nie
• Ander plakkate in die bron is nie sigbaar nie
• Dit wys nie die gebruik van geweld van die apartheid polisie
nie- daarom verskaf dit nie 'n algehele beeld van hoe die
gebeure op 16 Junie 1976 ontvou het nie
• Die foto kon verander gewees het
• Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 9 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
1.6 [Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit die relevante Bronne -
V3]
Kandidate se antwoorde kan die volgende aspekte insluit:
• Stigting van SASO (Bron 1A)
• SASO boesem selfvertroue en aanmatigend onder die studente in
(Bron 1A)
• SASO verwerp die matige benadering van NUSAS (Bron 1B)
• SASO boesem selfstandigheid onder swart Suid-Afrikaanse studente in
die programme van SASO was deur die leiers van die organisasie
bestuur (Bron 1C)
• SASO het programme ingestel om die denke van swart Suid-Afrikaanse
studente te bemagtig – sielkundige stryd (Bron 1C)
• Die programme van SASO het studente in staat gestel om politieke
bewustheid te verwerf om Bantoe-onderwys uit te daag (Bron 1C)
• SASO beïnvloed swart Suid-Afrikaanse studente om die voortou te neem
- onderneem protes optogte teen Bantoe-onderwys (Bron 1D)
• Die Soweto opstand was deels toe te skryf aan die idees wat deur SASO
propageer was (eie kennis)
• Enige ander relevante antwoord
Gebruik die volgende rubriek om punte toe te ken:
• Gebruik bewyse op 'n baie elementêre wyse,
bv. toon geen of min begrip van hoe SASO
die apartheid regime se beleid van
PUNTE:
VLAK 1 Bantoe-onderwys in die 1970's uitgedaag
0–2
het nie
• Gebruik bewyse gedeeltelik of kan glad nie
oor die onderwerp skryf nie.
• Bewyse is meestal relevant en hou 'n groot
mate verband met die onderwerp bv. toon
begrip van hoe SASO die apartheid
PUNTE:
VLAK 2 regime se beleid van Bantoe-onderwys in
3–5
die 1970's uitgedaag het
• Gebruik bewyse op 'n baie eenvoudige
manier.
• Gebruik relevante bewyse bv. toon 'n
deeglike begrip van hoe SASO die
apartheid regime se beleid van Bantoe-
PUNTE:
VLAK 3 onderwys in die 1970's uitgedaag het
6–8
• Gebruik bewyse baie effektief in 'n
georganiseerde paragraaf en toon begrip van
die onderwerp.
(8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 10 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 2: HET DIE WAARHEIDS-EN-VERSOENINGSKOMMISSIE (WVK)
SUID-AFRIKANERS GEHELP OM DIE VERLEDE TE HANTEER?
2.1 2.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A – V1]
• Om growwe mense regte skending te ondersoek
• Om rekonsiliasie aan te moedig
• Om eenheid aan te moedig (enige 1 x 1) (1)
2.1.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A – V1]
• Tussen Maart 1960 en 10 Mei 1994
• Tussen die Sharpeville-slagting en die inhuldiging van Nelson
Mandela as Suid-Afrika se eerste demokratiese President
(enige 1 x 1) (1)
2.1.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A – V1]
• Menseregteskendingskomitee
• Amnestie Komitee
• Herstel en Rehabilitasie Komitee (enige 2 x 1) (2)
2.1.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2]
• Dit was nie deel van mense regte skending nie soos
gedefinieer deur die WVK Wet
• Apartheid wette het onregte van apartheid wettig gemaak
• Dit was weggelaat omdat dit meer twis kon veroorsaak het
• Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4)
2.2 2.2.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B – V1]
• Moord
• Ontvoering
• Martel (3 x 1) (3)
2.2.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2B – V2]
• Stilswye sou nie die onregverdighede van die verlede
aanspreek nie
• Suid-Afrikaners moes die waarheid oor die verlede hoor
• Die waarheid sou mense vrymaak en die weg baan vir
rekonsiliasie
• Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 11 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
2.2.3 [Definisie van 'n konsep uit Bron 2B – V1]
• Rekonsiliasie bereik 'n kompromis tussen twee strydende
partye
• Wanneer mense 'n alledaagse begrip verwerf en vergifnis soek
• 'n Poging om beide slagoffers en oortreders die waarheid te
laat praat, om vergifnis te vra en aan te beweeg
• Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2) (2)
2.2.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2B – V2]
Kandidate moet aandui of hulle SAAM STEM of NIE SAAM
STEM NIE en hul antwoord met relevante bewyse staaf
STEM SAAM
• Die WVK het slagoffers en oortreders aangemoedig om met
mekaar te praat
• Die WVK het mense aangemoedig om die waarheid te praat
• Die WVK het mense aangemoedig om hul stories van die
verlede te vertel
• Die WVK het geglo dat die waarheid die weg sal baan vir
rekonsiliasie
• Enige ander relevante antwoord
OF
STEM NIE SAAM NIE
• Die WVK was nie in staat om al die slagoffers te oorreed om
met die oortreders te praat nie
• Die WVK het nie beheer gehad oor die waarheid wat nie deur
almal vertel was nie
• Die WVK het nie al die stories aangehoor nie omdat al die
stories nie vertel was nie
• Rekonsiliasie is nog 'n ontwikkelingsgang werk as gevolg van
ons verdeelde verlede
• Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 12 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
2.3 2.3.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2C – V1]
• Oortreders aangemoedig om introspeksie te doen
• Wys berou vir misdade wat gepleeg was
• Vergifnis na te streef
• Genees die wonde van die verlede (enige 3 x 1) (3)
2.3.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2C – V2]
• Hy wou bekend maak hoe hy gemartel was en die metodes
wat deur die apartheidsagente gebruik was
• Om te wys wat Jeffrey Benzien en ander apartheid agente tot
in staat was
• Bekend maak van die karakter van Jeffrey Benzien en ander
apartheid agente
• Om brutaliteit te wys van hoe die apartheid regering swart
Suid-Afrikaners gedurende daardie tyd behandel het
• Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2) (2)
2.3.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2C – V2]
• Dit het om ontmasker en die bose aard van sy dade
• Hy het skaam gevoel oor wat hy gedoen het
• Dit beklemtoon die denkrigting van die veiligheidsagente
gedurende daardie tyd
• Dit demonstreer die geweld en brutaliteit wat die apartheid
regeringsagente teen bevryding vegters/aktiviste gebruik het
• Hulle het nie geskroom om anti-apartheidsaktiviste te vermoor
nie
• Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4)
2.4 [Vergelyk die plakkaat in Bron 2B en die visuele Bron 2C – V3]
• Plakkaat: Maak die misdade bekend wat gepleeg was
Visuele Bron: Demonstreer 'n voorbeeld van die misdade wat gepleeg
was
• Plakkaat: Noem die brutale misdade wat gepleeg was
Visuele Bron: Demonstreer die brutaliteit wat die apartheid veiligheids-
agente teen aktiviste gebruik het
• Plakkaat: Moedig mense aan om hul stilswye te verbreek rakende die
optrede van die apartheid regering
Visuele Bron: Demonstreer hoe mense gely het as gevolg van die
optrede van die apartheid regering. (enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 13 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
2.5 2.5.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2D – V1]
• Kompensasie (beloning)
• Geldelike ondersteuning
• Beurse vir skoolgaande kinders
• Beter behuising (enige 2 x 1) (2)
2.5.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2D – V2]
• Menige wit Suid-Afrikaners was in 'n negatiewe lig beskou
• Wit Suid-Afrikaners was gebrandmerk as die oortreders van
apartheid
• Die slagoffers van die WVK verkry meer simpatie gedurende
hierdie tyd
• Wit Suid-Afrikaners ondervind 'n skuld sindroom as gevolg van
die misdade van apartheid
• Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4)
2.5.3 [Determineer die beperkinge van statistiek in Bron 2D – V3]
• Die siening is in die guns van 'n besondere groep Suid-
Afrikaners
• Benadeelde groepe word nie genome nie
• Die opinie van almal wat gruweldade ervaar het word nie in ag
geneem nie
• Ander sienings word nie aangebied nie
• Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4)
2.6 [Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit die relevante Bronne –
V3]
Kandidate se antwoorde kan die volgende aspekte insluit:
Suksesvol
• Dit het menseregte skending ondersoek wat polities motiveer was (Bron
2A)
• Oortreders aangemoedig om hul stories te vertel (Bron 2B)
• Hulle kon berou toon en vergifnis soek (Bron 2C – geskrewe)
• Gee afsluiting aan slagoffers, oorlewendes en hul families (eie kennis)
• Bevorder rekonsiliasie (Bron 2B)
• Moedig eenheid onder alle Suid-Afrikaners aan (eie kennis)
• Terapeuties vir beide slagoffers en oortreders (Bron 2C)
• Openbare erkenning van slagoffers wat gelei het (eie kennis)
• Bekendmaking van die waarheid omtrent die afskuwelike misdade wat
die apartheid regime gepleeg het (Bron 2B)
• Enige ander relevante antwoord.
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 14 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
Nie suksesvol nie
• Nie al die oortreders het hul stories vertel nie (eie kennis)
• Nie al die slagoffers het afsluiting gekry nie (eie kennis)
• Slegs sommige van die misdade was genoem (Bron 2B)
• Die WVK het wonde van die verlede in sekere gevalle oop gemaak
(Bron 2C)
• Amnestie was toegestaan (Bron 2D)
• Dit was beskou as 'n heksejag (eie kennis)
• Menige was ten gunste van wraak regspleging in stede van herstellende
regspleging
• Almal het nie vergoeding ontvang nie (eie kennis)
• Menige verkies om stil te bly (eie kennis)
• Wetlike onregverdighede van apartheid was nie aangespreek nie
(Bron 2A)
• Het nie onregverdighede en die menseregte skending wat in die verlede
gepleeg is reggestel nie (Bron 2D)
• Enige ander relevante antwoord
Gebruik die volgende rubriek om punte toe te ken:
• Gebruik bewyse op 'n baie elementêre wyse,
bv. toon geen of min begrip van hoe
suksesvol die WVK was om Suid-Afrika te PUNTE:
VLAK 1
help om die verlede te hanteer 0–2
• Gebruik bewyse gedeeltelik of kan glad nie
oor die onderwerp skryf nie.
• Bewyse is meestal relevant en hou 'n groot
mate verband met die onderwerp bv. toon
begrip van hoe suksesvol die WVK was om
PUNTE:
VLAK 2 Suid-Afrika te help om die verlede te
3–5
hanteer
• Gebruik bewyse op 'n baie eenvoudige
manier.
• Gebruik relevante bewyse bv. toon 'n
deeglike begrip van hoe suksesvol die
WVK was om Suid-Afrika te help om die
PUNTE:
VLAK 3 verlede te hanteer
6–8
• Gebruik bewyse baie effektief in 'n
georganiseerde paragraaf en toon begrip van
die onderwerp.
(8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 15 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 3: HOE HET DIE IMPLEMENTERING VAN EKONOMIESE BELEIDE
SUID-AFRIKA NA 1996 BEÏNVLOED?
3.1 3.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3A – V1]
• Neomerkantilis-globalisering (1 x 1) (1)
3.1.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3A – V1]
• Die Internasionale Finansiële Instellings wou sosiale
verandering beïnvloed
• Die Internasionale Finansiële Instellings wou ekonomiese
verandering beïnvloed
• Die Internasionale Finansiële Instellings wou wins verseker vir
internasionale kapitaal (enige 1 x 2) (2)
3.1.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3A – V1]
• Wêreldbank
• Internasionale Monetêre Fonds (enige 2 x 1) (2)
3.1.4 [Definisie van 'n konsep in Bron 3A – V1]
• Globalisering verwys na die beweging van mense, informasie,
kapitaal, goedere en dienste rondom die wêreld
• Enige ander relevante antwoord (enige 1 x 2) (2)
3.1.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3A – V2]
• Om die ekonomiese en sosiale ongelykhede wat deur die
apartheid regime veroorsaak het te herstel
• Om die gemeenskap te herstruktureer
• Om rykdom te herversprei
• Om ongeveer 300 000 huise per jaar te bou
• Om toegang tot skoon water, sanitasie en elektrisiteit te
verskaf
• Om gesondheid, onderwys en welsyn dienste te verbeter
• Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4)
3.1.6 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3A – V2 ]
• Die oogmerke van die HOP was nie realisties nie
• Die regering het nie genoeg geld om die HOP te befonds nie
• Die HOP was vervang met GEAR wat op vrye mark
kapitalisme gebaseer was
• Die regering het gehoop om meer oorsese belegging te lok en
om uitvoere met sy GEAR beleid te vermeerder
• Dit was gehoop dat Suid-Afrika meer kompeterend kan wees
in die globale ekonomie
• Dit was verwag dat GEAR meer werk sou skep en ekonomiese
groei vergemaklik
• Dit was verwag dat GEAR meer geld sou maak om
lewensomstandighede te verbeter en dienste aan gewone
Suid-Afrikaners sou verskaf
• Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 16 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
3.2 3.2.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3B – V1]
• ANC
• COSATU
• SAKP (3 x 1) (3)
3.2.2 [Interpretasie en analise van bewyse uit die visuele bron in Bron
3B – V2]
• Dit wys op die implementering van GEAR
• Thabo Mbeki word gesien as die dryfveer (in beheer) agter
GEAR
• Die ANC het eensydig die beleid van GEAR implementeer
• Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4)
3.3 [Vergelyking en analise van bewyse in Bron 3A met 3B – V3]
Kandidate moet na beide bronne in hul antwoord verwys:
• Beide bronne wys dat dit die ANC was wat hierdie ekonomiese beleide
implementeer het
• Beide bronne wys dat dit die ANC was wat GEAR implementeer het
• Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
3.4 3.4.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3C – V1]
• Om die tariewe op landbou en vervaardigde goedere te
liberaliseer (vrye mark stelsel)
• Om die tariewe op klere en tekstiele te liberaliseer (2 x 1) (2)
3.4.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3C – V2]
• Fabrieke moes hul planne herstruktureer om hul bedryfskoste
te verminder wat aanleiding gee tot werk besnoeiing
• Vroue wat in die klere vervaardiging nywerhede in KwaZulu-
Natal en Wes-Kaap gewerk het, was die ergste geraak as
gevolg van werk besnoeiing
• Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4)
3.4.3 [Vasstel van bruikbaarheid van Bron 3C – V3]
Bruikbaar tot 'n meerdere mate
• Die bron is bruikbaar omdat dit die impak van die regering se
neoliberale beleide op Suid-Afrikaanse werkers wys
• Die bron is bruikbaar omdat dit wys hoe internasionale handel
ooreenkomste bv. GATT klere en tekstiel nywerhede affekteer
het
• Die bron is bruikbaar omdat dit wys hoe tarief liberalisasie 'n
negatiewe impak op die klere bedryf gehad het
• Die bron is bruikbaar omdat dit wys hoe handel liberalisasie
beleide klere fabriekswerkers in KwaZulu-Natal en Wes-Kaap
affekteer het
• Enige ander relevante antwoord
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 17 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
Bruikbaar tot 'n mindere mate
• Die bron is nie bruikbaar nie omdat dit net op die negatiewe
aspekte van die regering se handel liberalisering beleide wys
• Die bron is nie bruikbaar nie want dit weergee nie die regering
se opinie vir handel liberalisering beleide nie
• Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
3.5 3.5.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3D – V1]
(a) 126 901 (1 x 1) (1)
(b) 113 922 (1 x 1) (1)
3.5.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3D – V2]
• Hierdie statistiek wys dat werkloosheid fluktueer
• Daar was geringe toename in werkverskaffing as gevolg van die
African Growth and Opportunity Act
• Destabiliseer die klere nywerheid as gevolg van werk
besnoeiing
• Enige ander relevante antwoord (enige 2 x 2) (4)
3.6 [Interpretasie, evaluering en sintese van bewyse uit die relevante Bronne -
V3]
Kandidate se antwoorde kan die volgende aspekte insluit:
• Die HOP was afgestel ten gunste van GEAR (Bron 3A)
• GEAR se beklemtoning was op die maak van wins en uitbuiting (Bron 3A)
• GEAR se beklemtoning was op die privatisering van publieke
maatskappye (Bron 3A)
• Die beleid gee aanleiding tot 'n vermindering van regering besteding op
sosiale programme (Bron 3A)
• Dit gee aanleiding tot die vermindering van tariewe wat tot die toemaak
(fabrieke) in die klere bedryf (Bron 3C) lei
• Dit het 'n groot invloed op die werke van mense wat in die klere bedryf
arbeid verrig (Bron 3C)
• KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap het aan die grootste werkverliese in
klere nywerheid gely (Bron 3C)
• Werkverliese in die klere nywerheid val vanaf 126 906 in 1997 tot
• 113 922 in 2004 (Bron 3D)
• Enige ander relevante antwoord
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 18 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
Gebruik die volgende rubriek om 'n punt toe te ken:
• Gebruik bewyse op 'n baie elementêre wyse, bv.
toon geen of min begrip van hoe die
implementering van neoliberale ekonomiese PUNTE:
VLAK 1
beleide Suid-Afrika na 1996 beïnvloed het nie 0–2
• Gebruik bewyse gedeeltelik of kan glad nie oor die
onderwerp skryf nie.
• Bewyse is meestal relevant en hou 'n groot mate
verband met die onderwerp bv. toon begrip van hoe
VLAK 2 die implementering van neoliberale ekonomiese PUNTE:
beleide Suid-Afrika na 1996 beïnvloed het nie 3–5
• Gebruik bewyse op 'n baie eenvoudige manier.
• Gebruik relevante bewyse bv. toon 'n deeglike
begrip van hoe die implementering van
neoliberale ekonomiese beleide Suid-Afrika na
VLAK 3 PUNTE:
1996 beïnvloed het nie
6–8
• Gebruik bewyse baie effektief in 'n georganiseerde
paragraaf en toon begrip van die onderwerp.
(8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 19 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
AFDELING B: OPSTELVRAE
VRAAG 4: BURGERLIKE VERSET, 1970's TOT 1980's: SUID-AFRIKA
[Beplan, konstrueer 'n oorspronklike argument wat gebaseer is op relevante bewyse
deur gebruik te maak van analitiese en interpretasie vaardighede]
SINOPSIS
Kandidate moet krities die stelling evalueer. Deur met die stelling saam te stem moet
kandidate verduidelik waarom PW Botha se poging om die stelsel van apartheid te
hervorm 'n totale mislukking was. Hulle moet hul antwoord met relevante voorbeelde
staaf.
HOOFASPEKTE
Kandidate moet die volgende aspekte in hul antwoord insluit:
• Inleiding: Kandidate moet hul gedagterigting met verwysing na die stelling aandui.
UITBREIDING
• PW Botha se beleid van Totale Strategie/Totale Aanslag
• Hervormingsmaatreëls (1983 Grondwet, Drie Kamer Parlement 1984, 'Koornhof
Wette')
• Massa optogte in swart Suid-Afrikaanse townships tussen 1984 en 1985 (Bv.
Weg bly aksies georganiseer deur Vaal Civic Association, Verbruikers boikotte
georganiseer deur Pebco in die Oos-Kaap)
• Protes optogte (bv. Langa township in die Oos-Kaap)
• Skool boikotte onder leiding hoofsaaklik deur COSAS-1983 en 1985
(Atteridgeville, Tembisa, Alexandra, Soweto, Wes-Kaap en Natal)
• Gemeenskappe begin met huur boikotte bv. Vaal Driehoek en Soweto in 1984
• Stigting en impak van COSATU in die werkers stryd
• COSATU begin met wegbly aksies, boikot, protes en stakings
• Wegbly Veldtog op Mei Dag 1986 (bv. NUM staking 1987)
• Verklaring van die noodtoestand - 1985 tot 1986 deur PW Botha
• Rol van die United Democratic Front (UDF)
• Verskyning van die Mass Democratic Movement in 1989 (Verset veldtog optogte)
teen segregasie wette in groot stede bv. Kaapstad, Durban en Johannesburg.
• Die rol van Black Sash byvoorbeeld in burgerlike protes en bystand vir slagoffers
van apartheid
• Teen die einde van die 1980's het duisende Suid-Afrikaners hul lewens verloor in
hul stryd vir Vryheid (bv. dood in aanhouding, swart op swart geweld en
vigilantisme)
• Stadig aan het die Suid-Afrikaanse regering besef dat verandering nodig was
• Apartheid was by 'n kruispad – land onregeerbaar
• Enige ander relevante antwoord
Slot: Kandidate moet hul argument saamvat met 'n relevante samevatting. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 20 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 5
[Beplan, konstrueer 'n oorspronklike argument wat gebaseer is op relevante bewyse
deur gebruik te maak van analitiese en interpretasie vaardighede]
SINOPSIS
Kandidate moet die stelling van Nelson Mandela evalueer en bespreek hoe sy siening
die weg gebaan het vir onderhandeling tussen 1990 en 1994. Relevante voorbeelde
moet gebruik word om hul gedagterigting te ondersteun.
HOOFASPEKTE
Kandidate moet die volgende aspekte in hul antwoord insluit:
• Inleiding: Kandidate moet die stelling evalueer en aandui hoe die proses van
onderhandeling en nie oorlog nie vanaf 1990 aanleiding gegee het tot die stigting
van 'n demokratiese Suid-Afrika in 1994.
UITBREIDING
• Vrylating van Nelson Mandela in 1990 baan die weg vir 'n onderhandelbare
ooreenkoms
• IVP val ANC ondersteuners in Maart 1990 in Sebokeng aan
• Groote Schuur Minuut in Mei 1990 - NP bevry politieke gevangenisse
• Pretoria Minuut in Augustus 1990 - ANC kondig aan dat hulle die wapenstryd
opskort en die regering stem in om die Noodtoestand op te hef
• KODESA 1 in Desember 1991 - 19 politieke partye teenwoordig uitsluitend die
PAC en KP om te onderhandel vir 'n nuwe Grondwet vir Suid-Afrika
• ANC en NP stel voor die Verklaring van Voorneme in 1991
• Die 'Slegs wit'-referendum in Maart 1992 – gee aan De Klerk die goedkeuring om
met onderhandelings voort te gaan
• KODESA 2 in Mei 1992 – SAUK sal 'n neutrale siening uitsaai, rollende massa
aksie om die onderhandelingsproses te bespoedig
• Boipatong Slagting in Mei 1992 - IVP hostel bewoners val inwoners van Boipatong
aan - 49 mense is gedood, gee aanleiding dat die ANC weg stap van die proses
van onderhandeling.
• Bisho-slagting in September 1992 - Gqozo gee opdrag dat soldate op ANC lede
skiet, 28 dood en 200 gewond
• Memorandum van Verstandhouding in September 1992 – geheime samesprekings
tussen die ANC en NP – verbind hulself tot die onderhandelingsproses
• Sluipmoord op Chris Hani in April 1993 en die politieke implikasies
• Veelparty Onderhandelingsproses by Kempton Park – stel voor 'n RNE en 'n
'Sunset Clause' voorgestel deur Joe Slovo
• AWB bestorm die Wêreldhandelsentrum in Junie 1993
• St. James Slagting in Julie 1993 - APLA skiet - 11 dood en 58 gewond
• Tussentydse Grondwet in November 1993
• Shell House Slagting in Maart 1994 - IVP optog na die ANC hoofkwartiere -
8 mense dood en 250 beseer
• Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing in 1994
Slot: Kandidate moet hul argument saamvat met 'n relevante samevatting. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Geskiedenis/V2 21 DBE/Feb.-Mar. 2015
NSS – Memorandum
VRAAG 6: DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN 'N NUWE WÊRELDORDE
[Beplan, konstrueer 'n oorspronklike argument wat gebaseer is op relevante bewyse
deur gebruik te maak van analitiese en interpretasie vaardighede]
SINOPSIS
Kandidate moet wys tot watter mate Mikhail Gorbachev se hervormingsmaatreëls
aanleiding gegee het tot die ineenstorting van die Sowjetunie in 1992. Hulle moet
relevante historiese bewyse gebruik om hul antwoord te staaf.
HOOFASPEKTE
Kandidate moet die volgende aspekte in hul antwoord insluit:
• Inleiding: Kandidate moet aandui tot watter mate Gorbachev se hervormings
verantwoordelik was vir die ineenstorting van die Sowjetunie. Hulle moet 'n
gedagte rigting volg en antwoorde met relevante bewyse ondersteun.
UITBREIDING
Tot 'n groot mate
• Toe Gorbachev leier word was die Sowjetunie in 'n krisis
• Het 'n land geërf wat beide interne en eksterne probleme in die gesig gestaar het
• Sowjet bronne was opgebruik deur die Koue Oorlog wapen en ruimte wedlope
• Die oorlog in Afghanistan verswak die Sowjet ekonomie, sy hulpbronne en moraal
• Gorbachev besluit om uit Afghanistan te onttrek omdat die Sowjetunie ekonomiese
ineenstorting in die gesig gestaar het.
• Besluit om die kultuur van stilswye en sensuur te beëindig om betekenisvolle
verandering in die Sowjetunie te bewerkstellig.
• Twee nuwe beleide ingestel: glasnost en perestroika
• Doel van perestroika was om na 'n markgerigte ekonomie te beweeg
• Glasnost waarborg vryheid van spraak en kritiek van die regering was nou
aanvaarbaar.
• Hierdie hervormings het nie net bygedra tot die einde van die Koue Oorlog nie,
maar ook tot die ineenstorting van die Sowjetunie
• Gorbachev se hervormings was minder populêr in die Sowjetunie
• Menige strukture stort in duie sonder staat ondersteuning
• Pryse, die lewenskoste, inflasie en buitelandse skuld het toegeneem
• Lewe vir die gewone burger het nie onder Gorbachev verbeter nie
• Die beheer wat die kommunistiese party oor die Sowjetunie gehad het, was besig
om te verflou
• Gorbachev se beleid was begroet met verwarring en hy het in onguns geval
• Die Russe het ontevrede geword
• Glasnost gee aanleiding tot 'n groeiende aandrang vir groter onafhanklikheid van
die Russiese republieke
• Dit gee aanleiding tot beroeringe in die Sowjetunie wat 'n groot invloed op Oos-
Europa gehad het
• Enige ander relevante antwoord
Slot: Kandidate moet hul argument saamvat met 'n relevante samevatting. [50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
History Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP (Afr)
_hlayiso.com_--9b4b0c56-0d1c-480b-8ab5-b260d75b5222/v1-68278b92259dd5d25a89/card.webp)
Memorandum
History Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)

Addendum
History Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 Addendum (Afr)

Question paper
History Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 QP (Afr)

Addendum
History Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 Addendum (Afr)

Question paper
History Grade 12 P2 NSC Supplementary 2016 QP (Afr)
More from Grade 12 History

Study guide
Workguide Case Study Strategies

Addendum
History Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Addendum (Afr)

Addendum
History Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Addendum (Afr)

Question paper
History Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--7b41ec15-3856-4a67-a9db-cedd424e51c5/v1-5ae80cf63fec0975a316/card.webp)
Question paper
History Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Question Paper (Eng)

Addendum