Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
GESKIEDENIS V2
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 20 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all




%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--7b41ec15-3856-4a67-a9db-cedd424e51c5/v1-5ae80cf63fec0975a316/card.webp)
History Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 History Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
History · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- History
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 481.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
1. BRONGEBASEERDE-VRAE
1.1 Die volgende kognitiewe vlakke is gebruik om brongebaseerde vrae te
ontwikkel:
KOGNITIEWE HISTORIESE VAARDIGHEDE GEWIGSTOE-
VLAKKE KENNING VAN
VRAE
VLAK 1 (V1) Onttrek inligting uit die bronne.
Selekteer en organisasie van 30%
relevante inligting uit bronne. (15)
● Definieer historiese begrippe/terme.
VLAK 2 (V2) Interpretasie van bewyse uit bronne.
Verduidelik inligting verkry uit 40%
bronne. (20)
Analiseer bewyse uit bronne.
VLAK 3 (V3) Interpreteer en evalueer bewyse uit
die bronne.
Skakel met bronne om
bruikbaarheid, betroubaarheid,
eensydigheid en beperkings vas te 30%
stel. (15)
Vergelyk en kontrasteer
interpretasies en perspektiewe in
die bronne en kom tot onafhanklike
gevolgtrekking.
1.2 Die inligting hieronder dui aan hoe brongebaseerde vrae geassesseer
word:
By die nasien van alle brongebaseerde vrae moet krediet gegee word vir
enige ander geldige en toepaslike standpunte, argumente, bewyse of
voorbeelde.
Met die toekenning van punte moet aandag gegee word aan hoe daar aan
die vereistes van die vraag voldoen is.
In die nasienriglyne word die vereistes van die vraag (vaardighede
waaraan aandag gegee moet word) sowel as die vlak van die vraag in
kursiefgedrukte skrif aangedui.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 3
2. OPSTELVRAE
2.1 Die opstelvrae vereis dat kandidate:
In staat sal wees om hul argument op ʼn logiese en samehangende wyse
te stel. Hulle moet die relevante inligting kan selekteer, organiseer en
bymekaarvoeg sodat dit vir hulle moontlik sal wees om ʼn redelike reeks
feite of ʼn e ektiewe argument te kan weergee om sodoende die gestelde
vraag te eantwoord it is noodsaaklik dat ʼn opstel ʼn inleiding, ʼn
samehangende en gebalanseerde liggaam van bewyse en ʼn slot het
2.2 Nasien van opstelvrae:
Nasieners moet daarop let dat die inhoud van die antwoord gelei sal word
deur die hand oeke wat y ʼn spesi ieke sentrum ge ruik is
Kandidate mag enige ander toepaslike inleiding en/of
samevatting hê as dit wat ingesluit is y ʼn riglyn vir
nasien van ʼn spesi ieke opstel
By die assessering van die opstelvrae moet kandidate krediet kry vir enige
ander relevante antwoord.
2.3 Globale assessering van ʼn opstel
Die opstel skryfwerk sal holisties (globaal) geassesseer word. Hierdie
enadering vereis dat die onderwyser die totale produk as ʼn geheel sal
bepunt sonder om die samestellende dele individueel te bepunt. Hierdie
enadering moedig die leerder aan om ʼn individuele mening aan te ied deur
gebruik te maak van geselekteerde eitlike ewyse om ʼn argument te
ondersteun aar sal nie van die leerder verwag word om slegs ‘ eite’ neer te
skry om ʼn eter punt te ehaal nie Hierdie enadering sal leerders ook
ontmoedig om ‘model-antwoorde’ voor te erei en te reproduseer sonder om
die spesifieke vereistes van die vraag in ag te neem. Holistiese nasien van
opstelle gee krediet aan leerders se mening, ondersteun deur bewyse.
Anders as by inhoudsgebaseerde nasien, word leerders met holistiese
assessering nie vir ontoereikende taalgebruik gepenaliseer nie, aangesien
die klem op die volgende val:
ie konstruksie/daarstelling van ʼn argument
Die toepaslike seleksie van feitlike bewyse om sodanige argument te
ondersteun
Die leerder se interpretasie van die vraag
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
2.4 Assesseringsprosedures van die opstel
2.4.1 Hou die sinopsis in gedagte wanneer die skryfwerk nagesien
word.
2.4.2 Tydens die eerste deurlees van die skryfwerk moet regmerkies
toegeken word vir ʼn relevante inleiding (aangedui met ʼn kolpunt
(bullet) in die nasienriglyne, vir elke hoo moment (aangedui met ʼn
kolpunt), ʼn relevante slotopmerking (aangedui met ʼn kolpunt), v ʼn
antwoord waar daar 5 hoofpunte is, sal daar dus 7
regmerkies wees.
2.4.3 Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word:
Inleiding, hoofaspekte en slotopmerking nie
behoorlik gekontekstualiseer nie
Verkeerde stelling
Irrelevante stelling
Herhaling R
Analise A√
Interpretasie I √
2.5 Die Matriks
2.5.1 Gebruik die analitiese matriks in die nasien van die opstel
ie ge ruik van ʼn analitiese matriks vir die assessering van opsteltipe
vrae (verwys na bladsy 5). By die nasien van uitgebreide skryfwerk
met verwysing na bladsy 5, moet die gegewe kriteria in die matriks
gebruik word. Beide die inhoud en die aanbieding moet in ag
geneem word ʼn Punt word toegeken y die snypunt van die inhoud
en aanbieding gebaseer op die sewe vaardigheidsvlakke.
(a) Met die eerste deurlees van die opstel word daar bepaal tot watter
mate die hoofmomente gedek is om en die inhoudsvlak (op die
matriks) vas te stel.
I VLAK 4
(b) Die tweede deurlees van die skryfwerk sal die vlak (op matriks) van
die aanbieding bepaal.
I VLAK 4
A VLAK 5
(c) Ken ʼn algehele punt toe met ehulp van die matriks
I VLAK 4 30 – 33
A VLAK 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 5
NASIENMATRIKS VIR OPSTELTIPE-VRAE: DIE MATRIKS – 50
VLAK 7 VLAK 6 VLAK 5 VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1
Baie goed beplande
en gestruktureerde Baie goed Goed beplande en Argument beplan en Toon soms bewys Poging aangewend Weinig of geen
AANBIEDING beplande en gestruktureerde gestruktureer. van 'n poging om die opstel
opstel. Goeie sintese om antwoord te
van gestruktureerde opstel. Bewyse tot 'n sekere gestruktureerde en struktureer. te struktureer nie.
opstel. 'n Relevante Poog om 'n duidelike mate gebruik om beplande argument.
inligting. Het 'n goed Grootliks
argument is gevolg. argument te argument te Poog om 'n
gebalanseerde, ondersteun. Slotsom argument vol te hou. beskrywend of poog
Bewyse gebruik om ontwikkel.
oorspronklike die argument te bereik op grond van Gevolgtrekking nie om argument te
argument ontwikkel Gevolgtrekking bewyse. ontwikkel. Geen
verdedig. Poog om 'n duidelik ondersteun
met bewyse. onafhanklike gemaak uit bewyse poging om 'n
om die argument te deur bewyse nie.
Argument gevolgtrekking uit gevolgtrekking te
deurgaans volgehou die bewyse te maak ondersteun. maak nie.
om die argument te
en verdedig.
ondersteun.
INHOUD Onafhanklike
gevolgtrekking
gemaak uit bewyse
om die argument te
ondersteun.
VLAK 7
Vraag is ten volle
beantwoord.
Inhoudskeuse ten volle 47–50 43–46
relevant tot argument
wat gevolg is.
VLAK 6
Vraag is beantwoord.
Inhoudseleksie relevant 43–46 40–42 38–39
tot argument wat gevolg
is
VLAK 5
Vraag grotendeels
38–39 36–37 34–35 30–33 28–29
beantwoord. Inhoud
toereikend en relevant.
VLAK 4
Vraag herkenbaar in
antwoord. Sommige 30–33 28–29 26–27
weglatings of irrelevante
keuse van inhoud.
VLAK 3
Keuse van inhoud hou
verband met vraag, maar
beantwoord dit nie. Hou 26–27 24–25 20–23
soms nie verband met
die vraag nie.
Weglatings.
VLAK 2
Vraag ontoereikend
20–23 18–19 14–17
beantwoord. Inhoud
skraal.
VLAK 1
Vraag ontoereikend
beantwoord of glad nie. 14–17 0–13
Ontoereikend of
irrelevante inhoud.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE
VRAAG 1: HOE HET DIE FILOSOFIE VAN SWARTBEWUSSYN DIE SUID-
AFRIKAANSE JEUG IN DIE 1970s BEÏNVLOED?
1.1 1.1.1 [Uittreksel van bewys uit Bron 1A – V1]
“Wat ook al ons in hierdie land doen, moet dit deur swartes vir
swartes wees, punt.” (1 x 1) (1)
1.1.2 [Verduideliking van historiese begrip uit Bron 1A – V1]
it is ʼn iloso ie wat swart trots en waardes evorder.
Swartmense moet hulself van diskriminasie en onderdrukking
bevry.
Enige ander relevante verduideliking. (Enige 1 x 2) (2)
1.1.3 [Interpretasie van bewys uit Bron 1A – V2]
Nasionale Party
Apartheidsregering (Enige 1 x 2) (2)
1.1.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1A – V2]
Hulle moet mekaar bewus maak van die lot van swart mense.
Bevry hulle gedagtes om swartes as hul eweknieë te sien.
Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2)
1.1.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1A – V2]
Swart Suid-Afrikaners het die idee van aparte ontwikkeling
aanvaar.
Die feit dat Swart Suid-Afrikaners hul eie organisasies gevorm
het vir die opheffing van hul mense.
Die stigting van SASO, ʼn unie vir swart studente was in lyn met
die Apartheidsteorie van “eie sake”.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
1.2 1.2.1 [Verduidelik van historiese begrip uit Bron 1B – V1]
Om vry te wees van onderdrukking.
Om jouself vry te maak van slawerny.
Die aksie om iemand vry te maak van gevangenis, slawerny en
onderdrukking.
Enige ander relevante verduideliking. (Enige 1 x 2) (2)
1.2.2 [Interpretasie van bewys uit Bron 1B – V2]
● Hou swartes in ʼn ewige toestand van onderdrukking en
onderdanigheid. (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 7
1.2.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1B – V1]
“Ons is nie afskrifte van ons vaders nie.”
“Waar hulle misluk het, sal ons daarin slaag.” (Enige 1 x 2) (2)
1.3 [Vergelyking en analise van bewys in Bron 1A met Bron 1B – V3]
Kandidate moet na beide bronne in hul antwoord verwys.
Bron 1A verwys na die verklaring: “ lankes kan my nie evry vanuit die
hande van die nasionaliste nie”.
Bron 1B dui daarop dat die stryd ons sin is/die bal van bevryding is in
ons hande.
Bron 1A dui aan dat swartes moet dinge vir hulself doen.
Bron 1B wys dat swartes opstaan en apartheid beveg.
Enige ander relevante antwoord. (2 x 2) (4)
1.4 1.4.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1C – V1]
Dat Afrikaans op ʼn gelyke basis met Engels geplaas word.
Afrikaans moes as medium van instruksie gebruik word.
(Enige 1 x 2) (2)
1.4.2 [Onttrekking van bewys uit Bron 1C – V1]
Tswana Skoolraad (1 x 2) (2)
1.4.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1C – V2]
Hoë druipsyfer
Hoë skoolverlating
Het hulle vir slawerny voorberei.
Gedwing om hul vakke in Afrikaans te leer.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 1 x 2) (2)
1.5 1.5.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1D – V2]
Vasbeslote
Vreesloos
Swartes het dinge vir hulself gedoen.
Swartes het nie op wittes gewag om hulle te bevry.
● Enige ander relevante antwoord. (Enige 1 x 2) (2)
1.5.2 [Vasstelling van beperkings van Bron 1D –V3]
Bron dui nie duidelik die teenwoordigheid van weermag in
Soweto.
Dade van geweld wat op 16 Junie plaasgevind het word nie
gewys.
Dit openbaar nie die werklike dade soos in ander bronne
gemeld.
Dit wys net twee weermagbeamptes wat vreedsaam voorkom
(lees iets vir studente).
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
1.5.3 [Onttrekking van bewys uit Bron 1D – V1]
Kruger (1 x 2) (2)
1.6 1.6.1 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1E – V2]
Dapper
Teruggeveg
Hul verset word meer intensief
Enige ander relevante antwoord (Enige 1 x 2) (2)
1.6.2 [Uittreksel van inligting uit Bron 1E – V1]
“Hulle het ʼn groot politieke oorwinning ehaal.”
“Hulle het die mag van die mense gedemonstreer.” (Enige 1 x 1) (1)
1.6.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 1E – V2]
Beide het in massa-aksie teen apartheid geglo.
Die ANC het dieselfde doelwitte as die studente gehad; dit is om
die apartheidsregering tot ʼn val te ring.
Beide het vir die bevryding van swart Suid-Afrikaners geveg.
Swartbewussyn het die politieke vakuum gevul terwyl die
bevrydingsorganisasies in ballingskap was.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 9
1.7 [Interpretasie, analise en sintese van bewyse uit al die relevante bronne – V3]
Kandidate moet die volgende aspekte by hulle antwoorde insluit:
Swart Suid-Afrikaners moet hulself bevry. (Bron 1A)
Of dit polities, ekonomies en sosiaal was, moes dit deur swartes gedoen
word. (Bron 1A)
Die jeug moet aan die voorpunt in die geveg teen apartheid wees.
(Bron 1B)
Die bal van bevryding is in ons hande. (Bron 1B)
Ons het die volle reg om teen die stelsel van apartheid te verset en
verwerp (Bron 1B).
Jeug bewys dat hulle die boeie van vrees verwyder het. (Bronne 1D en
1E)
Swartes moet ophou afhanklik wees van blankes. (Bron 1A)
Blankes moes ophou besluite namens swart mense neem. (Bron 1A)
Motiveer swartes om teen apartheid op te staan. (Bron 1C)
Om swartes bewus te maak om op te staan vir hul regte. (Bronne 1A en
1B)
Swartes om self-onderhoudend te word.
Vas eslote om die sisteem te vernietig wat hulle onderdruk en in ʼn
posisie van onderdanigheid gehou het. (Bron 1D)
Lei tot die Soweto Opstand. (Bron 1D)
Lei tot onluste regoor Suid-Afrika. (Bron 1D)
Swart studente was nie geïntimideer nie. (Bron 1D)
Enige ander relevante antwoord. (8)
Ge ruik die volgende ru riek om ʼn punt toe te ken.
VLAK 1 Ge ruik ewyse op ʼn aie elementêre manier, v Punte:
toon geen of min begrip oor hoe die filosofie 0–2
van SB die jeug in Suid-Afrika in die 1970’s
beïnvloed het.
Gedeeltelike gebruik van bewyse om oor die
onderwerp te skryf of kan nie oor die onderwerp
skryf nie.
VLAK 2 Bewyse meestal relevant en hou verband met die Punte:
onderwerp, bv. toon begrip oor hoe die filosofie 3–5
van SB die Suid-Afrikaanse jeug in die 1970’s
beïnvloed het.
Ge ruik ewyse op ʼn asiese manier
VLAK 3 Gebruik relevante bewyse, bv. toon begrip oor Punte:
hoe die filosofie van SB die Suid-Afrikaanse 6–8
jeug in die 1970’s beïnvloed het.
Bewyse hou in ʼn groot mate ver and met die
onderwerp.
Ge ruik ewyse e ektie in ʼn georganiseerde
paragraaf wat begrip van die onderwerp toon. (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 2: HET SLAGOFFERS VAN MENSEREGTE SKENDINGS DEUR DIE
PROSESSE VAN DIE WAARHEIDS-EN-VERSOENINGS-
KOMMISSIE (WVK) AFSLUITING GEVIND?
2.1 2.1.1 [Verduideliking van historiese begrip uit Bron 2A – V1]
Bymekaar ring van voormalige vyande in ʼn wyse dat dit
vergifnis en genesing bevorder.
Enige ander relevante verduideliking. (1 x 2) (2)
2.1.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2]
Om die WVK te bevorder aan die Suid-Afrikaanse publiek.
Uit te praat teenoor mekaar.
Motiveer mense om na vore te kom en die waarheid te vertel.
Hul stories van die verlede te vertel.
Om rekonsiliasie teweeg te bring.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
2.1.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2]
Wandade wat in die verlede gepleeg is moet onthul word.
Slagoffers moes oortreders vergewe
Slagoffers het afsluiting gevind
Om ʼn kultuur van menseregte te skep
Om die nuut gevormde demokrasie te beskerm
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
2.2 2.2.1 [Onttrekking van bewys uit Bron 2B – V1]
Vir die moord op Ashley Kriel
Vir die gebruik van sy gunsteling martelingsmetode
Die marteling van Peter Jacobs
Vir die marteling en aanranding van Ashley Forbes
Enige ander relevante antwoord. (1 x 2) (2)
2.2.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B – V1]
‘Nat sak metode’
Elektriese skok (Enige 2 x 1) (2)
2.2.3 [Interpretasie van bewys uit Bron 2B – V2]
WVK bevorder herstellende geregtigheid.
Die WVK motiveer skuldiges om vorentoe te kom en die
waarheid te onthul.
Dit moedig mense aan om hul stories van die verlede te vertel.
Die WVK het gepoog om rekonsiliasie tussen oortreders en
slagoffers te bring.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 11
2.3 2.3.1 [Onttrekking van bewys uit Bron 2C – V1]
Hy het moord gepleeg.
Hy het sy slagoffers gemartel. (2 x 1) (2)
2.3.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2C – V2]
Die protesteerders het vergeldingsgeregtigheid nagestreef.
Hulle wou hê die oortreder moes vir sy wandade gestraf word.
Hulle het nie die doelwitte van die WVK ondersteun nie.
Nie vry te kom van sy misdade wat gepleeg is nie.
Hulle het nie regstellende geregtigheid ondersteun nie.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
2.3.3 [Interpretasie en evaluering van bewyse uit Bron 2C – V3]
Kandidate moet ʼn standpunt inneem en hul antwoord met
relevante bewyse ondersteun.
REGVERDIG
Hy het vry gekom/wou vergeldingsgeregtigheid hê.
Hulle wou hê oortreders moes vir hul misdade gestraf word.
Omdat hy gespog het hoe hy sy slagoffer gemartel het.
Enige ander relevante antwoord.
NIE-GEREGVERDIG
Dit sou teenstrydig wees met die doelwitte van die WVK.
Die klem het geval op versoening en nie op vergelding nie.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
2.4 2.4.1 [Onttrekking van bewys uit Bron 2D – V1]
Oor die 50 openbare verhore gehou.
Gereis dwarsdeur die land.
Verklarings van meer as 20 000 oorlewendes van politieke
geweld geneem. (Enige 2 x 1) (2)
2.4.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2D – V2]
Om die demokratiese beginsel van deursigtigheid toe te pas.
Om vertroue van die Suid-Afrikaners publiek te werf oor die
werksaamhede van die WVK.
Om te bewys dat die WVK opreg in sy doelwit was om die
waarheid oor growwe menseregte skending te verkry/geen
versteekte agenda.
Nasie-rekonsiliasie te fasiliteer.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
2.4.3 [Toepassing van inligting uit Bron 2D – V1]
Sy beskryf hoeveel slagoffers en oortreders na vore gekom het
en hul stories vertel het, meer as wat verwag is.
Sy beskryf ook hoe die inligting wat deur die kommissie
ingesamel is dit in staat gestel het om apartheid wandade van
moordbendes en berugte politieke moorde aan die lig te bring.
Dit het afsluiting aan slagoffers gebring.
Oortreders het gewys dit hulle spyt was.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
2.4.4 [Bepaal die betroubaarheid van Bron 2D – V3]
Kandidate moet ʼn standpunt inneem en hul antwoord met
relevante bewyse ondersteun.
BETROUBAAR
Het verklarings van duisende mense verkry.
Verhore/inligting kan geverifieer word met opnames en
dokumente.
Oortreder het na vore gekom om die waarheid te onthul.
Baie het vir amnestie aansoek gedoen.
Enige ander relevante antwoord.
NIE-BETROUBAAR
Bevooroordeeld
Verwys slegs na die positiewe aspekte van die WVK.
Wys nie dat daar foute in die WVK proses was nie/teenkanting.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 13
2.5 [Interpretasie sintese en evaluering van bewyse uit die relevante bronne – V3]
Kandidate moet die volgende aspekte by hulle antwoorde insluit:
WVK het ʼn platvorm verska om die waarheid oor growwe menseregte
skending te onthul. (Bron 2A)
WVK nooi beide slagoffers en oortreders om voor die WVK te verskyn.
(Bron 2A)
Vele slagoffers het afsluiting gevind. (Bronne 2B en D)
WVK het gehelp om die nasie te genees. (Bron 2A)
Baie Suid-Afrikaners gehelp om met die verlede te deel. (Bronne 2A en
2B)
Oortreders vorentoe gekom (Jeffery Benzien) en waarheid oor wandade
van die verlede onthul. (Bron 2B)
WVK geglo dat genesing slegs na die volle onthulling van die waarheid
kon plaasvind. (Bron 2D)
Die nasie kon berou oor wandade wat gepleeg is en na rekonsiliasie
beweeg (Bron 2A)
Menige oortreders hul stilswye verbreek. (Bronne 2A en 2B)
Herstellende geregtigheid verkies. (Bronne 2B en 2D)
Besluit om nie oortreders te straf nie/Amnestie toegestaan. (Bron 2D)
Openbare verhore gehou om deursigtigheid te waarborg. (Bronne 2A en
2C)
WVK het verklarings van meer as 20 000 politieke oorlewendes geneem
(Bron 2D)
WVK het ʼn plat orm verska vir oortreders se stories om aangehoor te word
(Bron 2D)
Dit was gefokus om genesing en rekonsiliasie; beide slagoffers en
oortreders teweeg te bring. (Bron 2C)
Enige ander relevante antwoord.
Ge ruik die volgende ru riek om ʼn punt toe te ken.
VLAK 1 Ge ruik ewyse op ʼn aie elementêre manier, v toon Punte:
geen of min begrip of slagoffers van menseregte 0–2
skendings afsluiting deur die WVK prosesse gevind het.
Gedeeltelike gebruik van bewyse om oor die onderwerp te
skryf of kan nie oor die onderwerp skryf nie.
VLAK 2 Bewyse meestal relevant en hou verband met die Punte:
onderwerp, bv. toon begrip of slagoffers van menseregte 3–5
skendings afsluiting deur die WVK prosesse gevind het.
Ge ruik ewyse op ʼn asiese manier
VLAK 3 Gebruik relevante bewyse, bv. toon begrip of slagoffers Punte:
van menseregte skendings afsluiting deur die WVK se 6–8
prosesse gevind het.
Bewyse hou in ʼn groot mate ver and met die onderwerp
Ge ruik ewyse e ektie in ʼn georganiseerde paragraa wat
begrip van die onderwerp toon. (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 3: WAT WAS DIE IMPAK VAN DIE BELEIDSRIGTINGE VAN DIE
INTERNASIONALE MONETÊRE ORGANISASIES OP
ONTWIKKELENDE LANDE?
3.1 3.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3A – V1]
Een biljoen mense op die rand van hongersnood.
2,5 miljard in internasionale skuld.
Die agteruitgang van die ekostelsel op die planeet.
Werkplekke wat hongerlone betaal het. (4 x 1) (4)
3.1.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3A – V1]
Om die korporatiewe plan van privatisering, deregulasie en
‘vryhandel’ uit te voer (1 x 1) (1)
3.1.3 [Vasstelling van eensydigheid van bewyse uit Bron 3A –V3]
Hierdie organisasies word beheer deur bankiers en ekonome
van die Verenigde State en Europa
Binnelandse behoeftes soos voedselsekerheid, universele
onderwys en gesondheidsorg word geïgnoreer.
Die behoeftes van plaaslike gemeenskappe en binnelandse
ondernemings, word nie in ag geneem nie.
Geen beskerming vir werkers, vroue en gemarginaliseerde
mense nie.
Natuurlike bronne word uitgebuit en besoedel. (Enige 2 x 2) (4)
3.1.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3A – V2]
Bring armoede.
Gedwing om woude, minerale, vissery, landbougrond,
arbeidsmag en finansiële markte aan buitelandse beleggers
te open.
Bevind hulself in skuld deur lenings wat deur hierdie
organisasies verskaf is.
Hierdie lande moes kapitalistiese ekonomiese beleide
aanneem.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 15
3.2 3.2.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3B – V1]
“Wêreldhandel het 15-voudig, tot meer 45 biljoen rand per
jaar toegeneem.” (1 x 1) (1)
3.2.2 [Onttrekking van bewys uit Bron 3B – V1]
Lewensstandaard verhoog
Mense leef langer
Eet beter
Toegang tot skoon water (4 x 1) (4)
3.2.3 [Vergelyk en kontrasteer inligting in beide Standpunt 1 en
Standpunt 2 uit Bron 3B – V3]
Standpunt 1 argumenteer ten gunste van die WHO dat dit
voorspoed in die wêreld bring.
Sy rol het bygedra tot ontwikkeling/bevordering/verbetering in
tegnologie.
Standpunt 2 kritiseer die WHO en sy beleidsrigting omdat dit
slegs transnasionale korporasies bevoordeel.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
3.2.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3B – V2]
Bevorder die belange van ryker lande.
Oorheersing van die wêreldhandel het Derde wêreldlande
verarm.
ie verwydering van tarie eperkings het ʼn negatiewe e ek
op armer lande wat hoofsaaklik primêre produkte uitvoer.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
3.2.5 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3B – V2]
Plaaslike boere kon nie meeding teen gesubsidieerde
landbou wat in ryk lande gedoen word nie.
Plaaslike boere kon nie meeding met die vasstelling van
pryse nie.
Boere in ryker lande produseer meer voedsel as wat
Europese markte benodig, sodoende verkoop hulle hul
gesu sidieerde oorvloed aan ontwikkellende lande teen ʼn
veel laer prys.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
3.3 3.3.1 [Reguit interpretasie van bewyse uit Bron 3C – V1]
Derde wêreldlande
Ontwikkelende lande (Enige 2 x 1) (2)
3.3.2 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3C – V2]
Dit wys effektief die mag van die IMF en WHO oor
ontwikkelende lande het
Ontwikkelende lande word deur hierdie organisasies uitgebuit
Terug etaling van lenings het ʼn negatiewe impak op
ontwikkelende lande.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
3.3.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 3C – V1]
Lening-terugbetaling (1 x 2) (2)
3.3.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 3C –V2]
Regering het minder geld om op maatskaplike dienste te
bestee.
Minder geld word op opvoeding en gesondheidsdienste bestee.
Verhoogde werkloosheid.
Derde wêreldlande word markte van goedkoop arbeid.
Lae lone ontvang omdat wins na buiteland gaan.
Het geen voordeel uit wins getrek wat in hul land gemaak was.
Natuurlike hulpbronne was uitgebuit deur uitlanders wat in
ontwikkellende lande belê het.
Enige ander relevante antwoord. (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 17
3.4 [Interpretasie, evaluasie en sintese van bewyse uit die relevante bronne – V3]
Kandidate moet van die volgende aspekte in hul antwoorde insluit:
POSITIEWE IMPAK
Het toegang tot lenings. (Bron 3A)
Ontwikkelende lande kon hul ekonomieë ontwikkel.
Het toegang tot skoon water. (Bron 3B)
Bring finansiële stabiliteit.
Verseker vryhandel tussen lande. (Bron 3A en 3B)
Het toegang tot nuwe tegnologie, soos die internet. (Bron 3B)
Verhoog die lewensstandaard in baie ontwikkelende lande. (Bron 3B)
Versprei die idee van menseregte.
Enige ander relevante antwoord.
NEGATIEWE IMPAK
Lei tot ongelykheid – ryk word ryker en armes armer. (Bron 3B)
Lei tot armoede. (Bron 3A)
Ontwikkelende lande moes staatsbeheerde ondernemings privatiseer.
Moes sny aan subsidies van maatskaplike dienste aan die mense (Bronne
3A en 3C)
Open hul lande vir buitelandse beleggers. (Bron 3A)
Het nie voordeel uit belegging getrek in hul land. (Bronne 3B en 3C)
Word ʼn mark vir goedkoop ar eid. (Bron 3C)
Verloor inheemse ekonomiese praktyke. (Bron 3A)
Enige ander relevante antwoord.
Ge ruik die volgende ru riek om ʼn punt toe te ken.
VLAK 1 Ge ruik ewyse op ʼn aie elementêre manier, v toon Punte:
geen of min begrip oor die impak wat die 0–2
beleidsrigtings van Internasionale Monetêre
Organisasies op ontwikkellende lande gehad het.
Gedeeltelike gebruik van bewyse om oor die onderwerp te
skryf of kan nie oor die onderwerp skryf nie.
VLAK 2 Bewyse meestal relevant en hou verband met die Punte:
onderwerp, bv. toon begrip oor die impak wat die 3–5
beleidsrigtings van Internasionale Monetêre
Organisasies op ontwikkelende lande gehad het.
Ge ruik ewyse op ʼn asiese manier.
VLAK 3 Gebruik relevante bewyse, bv. toon begrip oor die impak Punte:
van die beleidsrigting van Internasionale Monetêre 6–8
Organisasies op ontwikkelende lande.
Bewyse hou in ʼn groot mate ver and met die onderwerp
Ge ruik ewyse e ektie in ʼn georganiseerde paragraa
wat begrip van die onderwerp toon. (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING B: OPSTELTIPE VRAE
Beantwoord ten minste EEN (1) opsteltipe vraag en nie meer as TWEE (2) uit hierdie
afdeling.
VRAAG 4: BURGERLIKE WEERSTAND, 1970’s TOT 1980’s SUID-AFRIKA: DIE
KRISIS VAN APARTHEID IN DIE 1980’s.
[Beplan, konstrueer en bespreek ʼn argument wat gebaseer is op bewyse deur gebruik te
maak van analitiese en interpretasie bekwaamhede.]
SINOPOSIS
Kandidate moet die rol van interne weerstand evalueer wat gelei het tot die ondergang van
P.W. Botha se apartheidsregering.
HOOFASPEKTE
Kandidate behoort die volgende aspekte in hulle antwoord in te sluit.
INLEIDING: Kandidate moet die hervormings aandui wat deur P.W. Botha aangebring was
aanwys en die reaksies daarop bespreek.
UITBREIDING
Botha se “totale strategie”
Driekamerstelsel deur P.W. Botha geskep
Kleurlinge en Indiërs verteenwoordig, maar nie swartes nie
Swartes het slegs politieke regte in sogenaamde tuislande
Reaksie van anti-apartheidsbewegings
UDF – was ʼn nie-rassige alliansie wat in 1983 tot stand gekom het
U F loods ʼn massaveldtog om Kleurlinge en Indiërs te oorreed om nie deel te neem aan
die verkiesings vir die Huis van Verteenwoordigers en Afgevaardigdes nie.
Burgerlike versetveltogte teen die Driekamerstelsel het daarop gedui dat mense hierteen
gekant was.
Vryheidsoptogte/stakings/skool-, huur- en verbruikersboikotte
Burgerlike verset – die rol van urgerlike organisasies/“ rood-en- otter kwessies”
Wou die standaard en gehalte van lewens in lokasies verbeter.
Verset teen swak dienste deur boikotte – weier om huur te betaal.
Rol van SARK (Suid-Afrikaanse Raad van Kerke)
Prominent in die geveg vir sosiale geregtigheid en die apartheidswette uitgedaag
Opgestaan vir armes en onderdruktes
Rol van werkersunies – veg vir die regte van swart werkers
Rol van studente organisasie KOSAS (Kongres van Suid-Afrikaanse Studente)
Het studente-aktiwiteite in verskeie streke gekoördineer
Verenig studente en veg vir eise van studente
AZASO (Azanië Studente-organisasie) en KOSAS het skoolboikotte, wegbly-aksies,
verbruikersboikotte en selfverdedigingstruktuur teen apartheid-sekuriteitsmagte
georganiseer en massa demokratiese bewegings gevorm toe die UDF verban is.
Versetveldtog teen segregasie
1989 – “jaar van massa-aksie”
Beëindig Diensplig veldtog/’End Conscription Campaign’
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V2 19
Black Sash
Enige ander relevante antwoord
SAMEVATTING: Kandidate moet hul argument saamvat met ʼn relevante slot. [50]
VRAAG 5: DIE KOMS VAN DEMOKRASIE NA SUID-AFRIKA EN DIE AANVAARDING
VAN DIE VERLEDE: ONDERHANDELDE OOREENKOMS EN DIE RNE.
[Beplan, konstrueer en bespreek ʼn argument wat gebaseer is op bewyse deur gebruik te
maak van analitiese en interpretasie bekwaamhede.]
SINOPSIS
Kandidate moet verduidelik tot in watter mate die toename in geweld en konflik die
onderhandelingsproses bespoedig het in Suid-Afrika tussen 1990 en 1994.
HOOFASPEKTE
Kandidate moet van die volgende aspekte in hul antwoord insluit:
INLEIDING: Kandidate moet die bydra tot onderhandelinge bevestig en aandui hoe hulle
die argument gaan ondersteun.
UITBREIDING
Vrylating van Mandela
Proses van onderhandeling en hervorming
Samesprekings tussen hoofrolspelers begin
Sebokeng – 8 betogers dood in betogings teen huurverhoging
Groote Schuur-samesprekings – alle partye kom ooreen om geweld te staak en te werk
aan onderhandelingsproses
Pretoria samewerking – ANC stem in om gewapende stryd te laat vaar
Geweld – Boipatong, Natal en PWV – Inkatha en ANC botsings – Derde Mag
betrokkenheid
CASAG-groep en Vryheids-alliansie
Kodesa 1 en 2
Bisho massa-moorde – ongewapende ANC opmars. Ciskei leier Oupa Gqozo gee bevel
om te skiet.
Sluipmoord op Chris Hani
AWB storm die Wêreldhandelsentrum
Bophuthatswana-omverwerping – Lucas Mangope
Verklaring van Onderneming
Tussentydse grondwet en Menseregte Handves
Veelparty-onderhandelingsproses begin – Sonsondergang-klousule (‘Sunset clause’)
1994 verkiesing
Nuwe grondwet
Enige ander relevante antwoord.
SAMEVATTING: Kandidate moet hul argument saamvat met ʼn relevante slot [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
20 GESKIEDENIS V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 6: DIE EINDE VAN DIE KOUE OORLOG EN ’N NUWE WÊRELDORDE:
DIE GEBEURE VAN 1989.
[Beplan, konstrueer en bespreek ʼn argument wat gebaseer is op bewyse deur van
analitiese en interpretasie bekwaamhede gebruik te maak.]
SINOPSIS
Kandidate moet krities verduidelik hoe Gor achev se hervorming ʼn elangrike impak op
Suid-Afrika se politieke toneel gehad het en verwys na die impak op die NP en die ANC.
HOOFASPEKTE
Kandidate moet die volgende aspekte in hul antwoord insluit
INLEIDING: Kandidate moet ʼn standpunt inneem en aandui hoe hulle hul argument
gaan ondersteun.
UITBREIDING
Perestroika en Glasnost
Hervorm kommunisme, maar nie heeltemal laat vaar nie
Gelei tot opstande en demonstrasies
Dit lei tot die val van kommunisme
Val van die Berlynse Muur lei tot opstande in Sowjet-satellietstate
Die val van die Berlynse Muur affekteer die hervormingsproses in Suid-Afrika
Die Suid-Afrikaanse regering kon nie langer die verskoning van die kommunisme
bedreiging vir ondersteuning van die Weste gebruik nie
Die Nasionale Party nou bereid om met ANC te onderhandel
Na die val van kommunisme het ANC nie meer ondersteuning van Sowjetunie
geniet nie
Die ANC ook nou gedwing om met die Nasionale Party te onderhandel
ie ineenstorting van kommunisme was ʼn kritiese aktor wat tot verandering in
Suid-Afrika gelei het
De Klerk se toespraak op 2 Februarie 1990, beëindig apartheid
Slag van Cuito Carnavale / Suid-Afrikaanse Weermag verslaan
Onafhanklikheid van Namibië / Bloudruk vir meerderheidsregering
Enige ander relevante antwoord.
SAMEVATTING: Kandidate moet hul argument met ʼn relevante slot saamvat. [50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
History Grade 12 P2 NSC Supplementary 2015 QP (Afr)

Addendum
History Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Addendum (Eng)

Addendum
History Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Addendum

Addendum
History Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Addendum (Eng)

Addendum
History Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Addendum (Eng)

Addendum
History Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 Addendum (Eng)
More from Grade 12 History

Study guide
Workguide Case Study Strategies

Addendum
History Grade 12 Paper 1 North West Mock 2025 Addendum

Addendum
History Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Addendum (Afr)

Addendum
History Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Addendum (Afr)

Question paper
History Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--7b41ec15-3856-4a67-a9db-cedd424e51c5/v1-5ae80cf63fec0975a316/card.webp)
Question paper