Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
GESKIEDENIS V1
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 22 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers _hlayiso.com_--9b4b0c56-0d1c-480b-8ab5-b260d75b5222/v1-68278b92259dd5d25a89/card.webp)

)%202015%20Preparatory%20Examination%20Addendum_hlayiso.com_--46d03045-1812-4e23-a4c5-7192a662e955/v1-6ab5452db578d608b6e0/card.webp)



View all



%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--7b41ec15-3856-4a67-a9db-cedd424e51c5/v1-5ae80cf63fec0975a316/card.webp)

History Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 History Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.
History · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- History
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 22
- File size
- 519.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 22
This exam
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GESKIEDENIS V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
1. BRONGEBASEERDE VRAE
1.1 Die volgende kognitiewe vlakke van die vrae, die meegaande
historiese vaardighede en gewigte van die vrae is gebruik om
brongebaseerde vrae te evalueer.
KOGNITIEWE GESKIEDENISVAARDIGHEDE GEWIGTE
VLAKKE VAN DIE
VRAE
Onttrek bewyse uit bronne.
Seleksie en organisasie van 30%
VLAK 1
relevante inligting uit die bronne. (15)
Definieer geskiedkundige begrippe.
Interpretasie van bewyse uit die
bronne.
40%
VLAK 2 Verduidelik inligting versamel uit die
(20)
bronne.
Ontleed bewyse uit die bronne.
Interpreteer en evalueer bewyse uit
die bronne.
Betrokke te raak met bronne sy nut,
betroubaarheid, partydigheid en
30%
VLAK 3 beperkings vas te stel.
(15)
Vergelyk en kontrasteer
interpretasies en perspektiewe wat
in bronne en teken onafhanklike
gevolgtrekkings.
1.2 Die volgende tabel dui aan hoe brongebaseerde vrae te assesseer.
By die nasien van alle brongebaseerde vrae moet krediet gegee
word vir ander geldige en toepaslike standpunte, argumente,
bewyse of voorbeelde.
In die toekenning van punte moet klem gelê op hoe die vereistes
van die vraag voldoen is.
In die nasien word die vereistes van die vraag (vaardighede wat
aangespreek moet word) sowel die vlak van die vraag in
kursiefgedrukte skrif aangedui.
2. UITGEBREIDE SKRYFWERK
2.1 Die uitgebreide skryfwerk fokus op een van die volgende vlakke:
VLAKKE VAN VRAE
Vlak 1
Bespreek of beskryf volgens ʼn gegewe argument wat in die
langvraag uiteen gesit word.
Beplan en konstrueer ʼn argument gebaseer op bewyse, en gebruik
die bewyse om ʼn gevolgtrekking te bereik.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V1 3
Vlak 2
Sintetiseer inligting om ʼn oorspronklike argument te bou en
gebruik getuienis om die argument te steun.
Handhaaf en verdedig ʼn samehangende en gebalanseerde
argument met getuienis.
Skryf duidelik en samehangend wanneer jy die argument bou.
2.2 Nasien van uitgebreide skryfwerk
NASIENERS MOET LET DAT DIE INHOUD VAN DIE
ANTWOORD GELEI SAL WORD DEUR DIE HANDBOEKE WAT
BY DIE BETROKKE SENTRUM GEBRUIK WORD.
KANDIDATE MAG ENIGE ANDER RELEVANTE INLEIDING
EN/OF GEVOLGTREKKING AS DIE WAT IN ʾN SPESIFIEKE
UITGEBREIDE SKRYFWERK RIGLYNE VIR ʾN SPESIFIEKE
NASIEN VAN OPSTELLE GEE.
BY DIE ASSESSERING VAN DIE OOP BRONGEBASEERDE
VRAE MOET KANDIDATE KREDIET KRY VIR ENIGE ANDER
RELEVANTE ANTWOORDE.
Globale assessering van uitgebreide skryfwerk
Die uitgebreide skryfwerk sal holisties (globaal). Hierdie benadering
vereis die opvoeder die totale produk as ʼn geheel sal bepunt sonder
om die samestellende dele afsonderlik. Hierdie benadering moedig
die leerder aan ʼn individuele mening aan te bied deur gebruik te maak
van geselekteerde feitelike bewyse om ʼn argument te ondersteun. Die
leerder sal nie vereis word om slegs “feite” om ʼn hoë punt te behaal
nie, te herhaal nie. Hierdie benadering ontmoedig leerders ook om
“modelantwoorde” voor te berei en te reproduseer sonder inagneming
van die spesifieke vereistes van die vraag. Holistiese uitgebreide
skryfwerk gee krediet vir leerders se mening, ondersteun deur bewyse.
Holistiese assessering, anders as in inhoudgebaseerde nasien,
penaliseer nie taalontoereikendhede nie, aangesien die klem op die
volgende val:
Die konstruksie van ʼn argument
Die toepaslike seleksie van feitelike bewyse om sodanige
argument te ondersteun
Die leerder se interpretasie van die vraag
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GESKIEDENIS V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
Assessering van uitgebreide skryfwerk
1. Hou die sinopsis in gedagte wanneer die skryfwerk nagesien word.
2. Gedurende die eerste lesing van die skryfwerk moet regmerkies toegeken word
vir ʼn relevante inleiding (aangedui met ʼn kolpunt ('bullet') in die nasienriglyne/
memorandum) elk van die belangrikste punte/aspekte wat behoorlik
gekontekstualiseer (ook aangedui deur koeëls in die riglyne vir nasien /
memorandum) en ʼn relevante gevolgtrekking (Aangedui deur ʼn kolpunt in
riglyne vir nasien/memorandum aangedui), bv. In ʼn antwoord waar is daar 5
hoofpunte is, sal daar dus 7 regmerkies wees.
3. Die volgende addisionele simbole kan ook gebruik word:
Inleiding, hoofaspekte en slotopmerking nie behoorlik
gekontekstualiseer
Verkeerde stelling
Irrelevante stelling
Herhaling R
Ontleding A√
Interpretasie I√
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V1 5
4. Die matriks
4.1 Gebruik van ʼn analitiese matriks in die nasien van uitgebreide
skryfwerk (Verwys na die aangehegte matriks).
VLAK 7 VLAK 6 VLAK 5 VLAK 4 VLAK 3 VLAK 2 VLAK 1
Baie goed beplande
Baie goed Goed beplande en Argument beplan en Toon soms bewys Poging aangewend Weinig of geen
AANBIEDING en gestruktureerde
beplande en gestruktureerde gestruktureer. van 'n om antwoord te poging om die opstel
opstel. Goeie sintese
gestruktureerde opstel. Bewyse tot 'n sekere gestruktureerde en struktureer. te struktureer nie.
van inligting. Het 'n
opstel. 'n Relevante Poog om 'n duidelike mate gebruik om beplande argument.
goed gebalanseerde, Grootliks
argument is gevolg. argument te argument te Poog om 'n
oorspronklike beskrywend of poog
Bewyse gebruik om ondersteun. Slotsom argument vol te hou.
argument ontwikkel ontwikkel. om argument te
die argument te bereik op grond van Gevolgtrekking nie
met bewyse. Gevolgtrekking
verdedig. Poog om 'n bewyse. duidelik ondersteun ontwikkel. Geen
Argument deurgaans gemaak uit bewyse
volgehou en onafhanklike deur bewyse nie. poging om 'n
gevolgtrekking uit om die argument te gevolgtrekking te
verdedig.
die bewyse te maak ondersteun.
Onafhanklike maak nie.
om die argument te
INHOUD gevolgtrekking
ondersteun.
gemaak uit bewyse
om die argument te
ondersteun.
VLAK 7
Vraag is ten volle
beantwoord.
47–50 43–46
Inhoudskeuse ten volle
relevant tot argument
wat gevolg is.
VLAK 6
Vraag is beantwoord.
Inhoudseleksie relevant 43–46 40–42 38–39
tot argument wat gevolg
is
VLAK 5
Vraag grotendeels
38–39 36–37 34–35 30–33 28–29
beantwoord. Inhoud
toereikend en relevant.
VLAK 4
Vraag herkenbaar in
antwoord. Sommige 30–33 28–29 26–27
weglatings of irrelevante
keuse van inhoud.
VLAK 3
Keuse van inhoud hou
verband met vraag, maar
beantwoord dit nie. Hou 26–27 24–25 20–23
soms nie verband met
die vraag nie.
Weglatings.
VLAK 2
Vraag ontoereikend
20–23 18–19 14–17
beantwoord. Inhoud
skraal.
VLAK 1
Vraag ontoereikend
beantwoord of glad nie. 14–17 0–13
Ontoereikend of
irrelevante inhoud.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GESKIEDENIS V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
4.1.1 Met die eerste deurlees van die opstel word daar bepaal tot watter
mate die hoofmomente gedek is en om te bepaal die inhoudsvlak
(op die matriks).
C VLAK 4
4.1.2 Die tweede deurlees van die skryfwerk sal die vlak (op die van die
aanbieding.
C VLAK 4
P VLAK 5
4.1.3 Ken ʼn algehele punt toe met die gebruik van die matriks.
C VLAK 4 30 − 33
P VLAK 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V1 7
AFDELING A: BRONGEBASEERDE VRAE
VRAAG 1: HOE HET DIE BERLYNSE BLOKKADE DIE KOUE OORLOG
SPANNING TUSSEN DIE VSA EN DIE SOWJETUNIE
VERSKERP?
1.1 1.1.1 [Omskrywing van historiese begrippe vanuit Bron 1A – V1]
Beleid van inperking
Beleid van die VSA om die verspreiding van kommunisme in die
wêreld te beperk
Om die USSR te verhoed om haar sfeer van invloed te versprei
Enige ander relevante antwoord (1 x 2) (2)
1.1.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – V1]
Europa grotendeels deur oorlog verwoes
Mense het gely
Enige ander relevante antwoord (1 x 2) (2)
1.1.3 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 1A – V2]
Om te verhoed dat Europa gebruik word vir Russiese uitbreiding
Om Europa te versterk
Om enige ondersteuning vanaf die Sowjetunie teen te werk
Die heropbou van na-oorlogse ekonomieë
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
1.1.4 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1A – V1]
Wou nie hê dat Sowjet-satellietstate die Marshall-plan moet
aanvaar nie
Het die Cominform en Comecon gestig
Verwys na dit as “dollar diplomasie”
Ontslae geraak van leiers met eie onafhanklike gedagtegang
Enige ander relevante antwoord (3 x 1) (3)
1.1.5 [Interpretasie, analise en evaluering van bewyse vanuit Bron 1A om
mening te vorm – V2]
Daar word van kandidate verlang om ʼn standpunt in te neem en
aan te dui of Stalin geregverdig was of nie en hul standpunte te
ondersteun met redelike argument. Kandidate verdien nie
punte as hulle slegs GEREGVERDIG of NIE-GEREGVERDIG
skryf nie.
GEREGVERDIG
Hy het Russiese belange beskerm
Stalin het gevrees dat sy gesag ondermyn sou word
Die finansiële bystand kan gebruik word om die Sowjet-satelliet
state te domineer om kommunisme op te gee
Om die toekoms van kommunisme te beskerm
Enige ander relevante antwoord
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GESKIEDENIS V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
NIE-GEREGVERDIG
Stalin ondermyn ander nasies se reg tot keuse
Hy het lande gedwing om sy beleid te aanvaar
Rusland het haar satellietstate gedomineer
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
1.2 1.2.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1B – V1]
Die Berlynse Blokkade was die eerste ernstige krisis van die
Koue Oorlog (1 x 2) (2)
1.2.2 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 1B – V2]
Om die Weste te dwing om Berlyn te verlaat
Om alleen beheer te hȇ oor die hele stad van Berlyn
Om vir die Weste te wys dat hy in beheer is en om hulle pogings te
frustreer
Om die ontwikkelende kontras tussen kapitalistiese Wes-Berlyn en
kommunistiese Oos-Berlyn te verhoed
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
1.2.3 [Interpretasie en analise van inligting vanuit Bron 1B – V2]
Beide bronne verwys na die Berlynse Lugbrug
Die geskrewe bron verwys na die vliegtuie terwyl die visuele bron
die vliegtuie wat na Wes-Berlyn vlieg uitbeeld
Die geskrewe bron noem die vliegtuie wat voorraad na Wes-Berlyn
bring terwyl die visuele bron ʼn vliegtuig uitbeeld wat ʼn vrag in die
stad van Berlyn afgooi
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
1.2.4 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1B – V1]
Wes-Berlyn was van voorraad op ʼn daaglikse basis voorsien
ʼn Gemiddelde van 5 000 ton voorraad was daagliks afgelewer
Die Sowjetregering het die blokkade opgehef (3 x 1) (3)
1.3 1.3.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 1C – V1]
Sommige mense verstaan nie die konflik tussen kapitalisme en
kommunisme nie
Dat die kapitaliste saam met die kommuniste sou kon werk
Dat mense kommunisme kon verdra (3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V1 9
1.3.2 [Interpretasie en analise van inligting vanuit Bron 1C – V2]
Die oprigting van die muur was ʼn belediging teen die menseregte
van die mense van Berlyn
Die internasionale erkende reg tot vryheid van keuse was geskend
deur die muur
Daar was geen plek vir die muur binne die konteks van ʼn vry
wêreld.
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
1.3.3 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 1C – V2]
Mense regoor die wêreld was trots om met Berlyn geassosieer te
wees
Ten spyte daarvan dat dit vir baie jare onder bedreiging was het
Berlyn ʼn stad van ongekende vasbeslotenheid gebly
Hy het geglo dat die Duitsers die reg verdien het om vry te wees
Enige ander relevante antwoord (1 x 3) (3)
1.4 [Interpretasie, evaluering en vergelyking van bewyse vanuit bronne 1B en
1C – V3]
Beide bronne is skepties oor die manier hoe Rusland sy gesag afdwing
In Bron 1B gebruik die Weste ʼn lugbrug om die Sowjetblokkade te ontduik
en in Bron 1C verklaar Kennedy die Berlynse-muur as ʼn oortreding teen
die mensdom
Beide bronne gee voor dat hulle vryheid, vryheid en demokrasie vir almal
beskerm
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
1.5 [Paragraaf – interpretasie, analise en sintese van inligting vanuit bronne 1A, 1B
en 1C – V3]
Die bekendstelling van die Marshall-plan het konflik veroorsaak (Bron 1A)
Die Sowjetunie was bedreig deur die VSA se inbraak in Oos-Europa (Bron
1A)
USSR wou wys dat hulle in beheer was in Berlyn.
USSR het die Berlynse blokkade afgedwing (Bron 1B)
Dit was die eerste ernstige krisis van die Koue Oorlog (Bron 1B)
Verhouding tussen VSA en USSR het versleg (Bron 1B)
VSA sien blokkade as ʼn skending van menseregte
USSR gedink dat hulle ʼn strategiese oorwinning oor die VSA behaal het
(Bron 1B)
VSA het lugbrug ingestel om voorraad af te lewer/te voorsien
Die lugbrug het die wêreld tot op die rand van oorlog gebring (Bron 1B)
Amerikaanse vliegtuie het ʼn verskeidenheid voorrade op ʼn daaglikse basis
aan Wes-Berlyn voorsien (Bron 1B)
Die sukses van die lugbrug het gelei tot die beëindiging van die blokkade
(Bron 1B)
Rusland was agterdogtig en het die VSA van ondermynende gedrag
beskuldig
Enige ander relevante antwoord (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GESKIEDENIS V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
Gebruik die rubriek om die punt toe te ken.
KRITERIA PUNTE
Gebruik bewyse op ʼn elementêre manier.
Vraag nie beantwoord nie.
Gedeeltelike gebruik van bewyse om op vraag te
reageer.
VLAK 1 0–2
Min of geen begrip oor hoe die Berlynse blokkade
die Koue Oorlogspanning tussen die VSA en
Rusland verskerp het.
Kan nie reageer op vraag nie.
Bewyse is meestal relevant en hou grootliks verband
met die onderwerp.
Gedeeltelike begrip oor hoe die Berlynse
VLAK 2 blokkade die Koue Oorlogspanning tussen die 3–5
VSA en Rusland verskerp het.
Gebruik bewyse op ʼn basiese manier maar dit hou
verband met die vraag.
Gebruik bewyse wat relevant en gepas is.
Demonstreer ʼn deeglike begrip oor hoe die
Berlynse blokkade die Koue Oorlogspanning
VLAK 3 tussen die VSA en Rusland verskerp het. 6–8
Bewyse hou redelik goed verband met die vraag.
Bewyse word baie effektief gebruik in ʼn
georganiseerde paragraaf. (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V1 11
VRAAG 2: WAT WAS DIE IMPAK VAN DIE SLAG VAN CUITO CUANAVALE
OP BEIDE SUID-AFRIKA EN ANGOLA?
2.1 2.1.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A – V1]
SAW
UNITA
Angolese regeringsmagte
Kubaanse magte (2 x 1) (2)
2.1.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A – V1)
Kubane meerderwaardig in die lug
SAW het nie daarin geslaag om Cuito Cuanavale te verower nie
Die Russies-vervaardigde vegvliegtuie het die Kubaanse magte
die voordeel oor die SA-troepe gegee
Enige ander relevante antwoord (1 x 2) (2)
2.1.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2A – V1]
Die geveg het gelei tot die einde van ʼn uitgerekte oorlog
Suid-Afrikaanse troepe was onttrek uit Angola
Het gelei tot vredesonderhandelinge
Namibië het onafhanklik geword (2 x 1) (2)
2.1.4 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A – V2]
Deur in te gee sou ʼn verleentheid gewees het
Om die Suid-Afrikaanse publiek te paai
Om die ware impak van die oorlog weg te steek
Om die moraal van die weermag hoog te hou
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
2.2 2.2.1 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B – V2]
Die val van Cuito was naby
Om Cuito te verdedig
Om die SAW uit Angola te dwing (3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 GESKIEDENIS V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
2.2.2 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B – V1]
Die SAW was verslaan.
Die vernederde en verleë SAW moes uit Cuito Cuanavale
onttrek.
Enige ander relevante antwoord (1 x 2) (2)
2.2.3 [Onttrekking van bewyse uit Bron 2B – V1]
Kuba het hul beste vliegtuie gestuur
Hulle het hul beste vlieëniers gestuur.
Mees gesofistikeerde lugafweergeskut
Kuba het die mees moderne tenke ontplooi (4 x 1) (4)
2.3 [Interpretasie van bewyse uit Bron 2A en Bron 2B – V2]
SAW was vernietig in die lug deur die Kubaanse magte
SAW se tekortkominge was ernstig ontbloot
Kuba het die mees gesofistikeerde en gevorderde wapens
ontplooi en SA het geen teenvoeter gehad nie
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
2.4 2.4.1 [Evaluering en analise van bewyse vanuit Bron 2C – V3]
SAW uitgebeeld as helde
Suid-Afrika wou waardigheid skep
Skep die indruk van ʼn doelbewuste en vrywillige onttrekking
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
2.4.2 [Interpretasie en evaluering van relevante inligting vanuit Bron 2C –
V3]
ONBETROUBAAR
Die bron is eensydig en bevooroordeeld
Dit is ʼn uitbeelding van gebeure vanuit ʼn SAW-standpunt
Die bron dui op ʼn oorwinning terwyl die historiese bewyse daarop
aandui dat die SAW by Cuito verslaan was
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
ʼn Antwoord wat aandui dat die bron betroubaar is moet nie
aanvaar word nie.
2.4.3 [Interpretasie en analise van bewyse vanuit Bron 2C – V3]
Die bron is afkomstig vanaf die SAW en is ten gunste van hul
doelstellings
Die “oorwinning” kan nie bevestig word deur historiese bewyse
nie
Eensydige siening van die uitslag van die oorlog in Angola
Enige ander relevante antwoord (1 x 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V1 13
2.5 2.5.1 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 2D – V2]
Gedeklassifiseerde dokumente was gepubliseer om Amerika se
bewerings te ontmasker
Om die wêreld te wys dat die VSA nie eerlik was met hul
betrokkenheid in Angola nie
Om te wys dat die VSA lankal betrokke was in Angola voordat
Kuba betrokke geraak het
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
2.5.2 [Evaluering en interpretasie van bewyse vanuit Bron 2D – V3]
KAN NIE GEREGVERDIG WORD NIE
Hulle wou hê die wêreld moet regverdiging sien vir hul aksies
Die VSA wou gesien word as die beskermer van demokrasie
Wou Kuba as die aggressor uitbeeld
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
2.6 [Paragraaf – interpretasie, analise en evaluering van bruikbaarheid van
inligting vanuit bronne 2B, 2C en 2D – V3]
Die Slag van Cuito Cuanavale het afwisselende resultate vir beide Suid-
Afrika en Angola gehad
Die betrokkenheid van Kuba het gelei tot die onttrekking van die SAW
(Bron 2A)
Kuba het die skaal ten gunste van Angolese regeringsmagte geswaai
(Bron 2A)
Kuba het gevorderde wapens tydens die slag van Cuito Cuanavale
ontplooi (Bron 2B)
SAW was verneder en oorskadu (Bron 2B)
Militêre strategiste het die SAW aanbeveel om hul onttrekking te beheer
en te bestuur (Bron 2B en Bron 2C)
Die militêre leemtes van die SAW was blootgestel deur die Kubaanse
regimente
Cuito Cuanavale was die laaste strooi
Angolese se regering was in staat om met die UNITA-magte af te reken
wat sonder die ondersteuning van die SAW was (Bron 2B)
Angola het ʼn mate van stabiliteit ondervind
Suid-Afrika se invloed het verminder
Enige ander relevante antwoord (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 GESKIEDENIS V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
Gebruik die volgende rubriek om ʼn punt toe te ken.
KRITERIA PUNTE
Gebruik bewyse op ʼn elementêre manier.
Vraag nie beantwoord nie.
Gedeeltelike gebruik van bewyse om op vraag te
VLAK 1 reageer. 0–2
Min of geen begrip oor die impak van die slag van
Cuito Cuanavale op beide Suid-Afrika en Angola.
Kan nie reageer op vraag nie.
Bewyse is meestal relevant en hou grootliks verband
met die onderwerp.
Gedeeltelike begrip oor die impak van die slag van
VLAK 2 3–5
Cuito Cuanavale op beide Suid-Afrika en Angola.
Gebruik bewyse op ʼn basiese manier maar dit hou
verband met die vraag.
Gebruik bewyse wat relevant en gepas is.
Demonstreer ʼn deeglike begrip oor die impak van
die slag van Cuito Cuanavale op beide Suid-Afrika
VLAK 3 en Angola. 6–8
Bewyse hou redelik goed verband met die vraag.
Bewyse word baie effektief gebruik in ʼn georganiseerde
paragraaf. (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V1 15
VRAAG 3: HOE SUKSESVOL WAS DIE DESEGREGRASIE VAN SKOLE IN
LITTLE ROCK, ARKANSAS, GEDURENDE DIE 1950’s?
3.1 3.1.1 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 3A – V1]
Segregasie in openbare skole was beëindig
Skole was geïntegreer (1 x 2) (2)
3.1.2 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 3A – V1]
Hy het die Afro-Amerikaanse studente verhoed om die skool
binne te gaan
Het gesweer om blanke belange te beskerm
Enige ander relevante antwoord (1 x 2) (2)
3.1.3 [Interpretasie en interaksie van bewyse vanuit Bron 3A – V2]
Hy was ʼn rassis
Faubus het nie geglo in ras-geïntegreerde skole nie
Hy wou die blanke ouers tevrede stel wie teen rasse-integrasie
was
Faubus het die normale praktyk in die suidelike state uitgevoer –
gesegregeerde onderwys
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
3.1.4 [Interpretasie en analise van bewyse vanuit Bron 3A – V3]
KAN TOT ’N GROOT MATE GEREGVERDIG WORD
Wet en orde moes by Little Rock herstel word
Hy het die regte van die swart studente beskerm
Die regering het hulle ondubbelsinnig toegewy daaraan dat hulle
nie rassisme sou verdra nie
Hy het federale wetgewing en die besluite van die hof deurgevoer
met betrekking tot gelyke onderwys
Faubus het ʼn regverdige en wettige instruksie van die president
verontagsaam
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
3.1.5 [Analise en interaksie met inligting vanuit Bron 3A – V2]
Hy wou swart studente die reg ontsê tot gelyke onderwys
Hy was nie gelukkig met die feit dat skole geïntegreer moet word
nie
Hy wou blanke voorregte beskerm
Hy was bereid om die federale regering te ondermyn
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 GESKIEDENIS V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
3.2 3.2.1 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 3B – V1]
Hulle het geïntimideerd gevoel
Hulle was bang
Hulle het kwesbaar gevoel omdat hulle deur ʼn beledigende skare
omring was
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
3.2.2 [Verduideliking van bewyse vanuit Bron 3B – V1]
Om Afro-Amerikaanse studente te verhoed om Sentraal
hoërskool binne te gaan (1 x 2) (2)
3.3 [Interpretasie van en interaksie met inligting vanuit Bron 3B – V2]
Beide bronne verwys na Faubus se teenkanting tot rasse-integrasie
Beide bronne beeld die lede van die Nasionale Wag uit
Beide bronne verwys na die feit dat swart studente verhoed was om die
skool binne te gaan
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
3.4 3.4.1 [Onttrekking van bewyse vanuit Bron 3C – V1]
Hulle hou plakkate wat wys dat hulle teen rasse-integrasie was
Vir hulle was rasse-integrasie amper soos kommunisme
Hul gesigsuitdrukking beeld haat en woede uit
Slegs blankes het deelgeneem in die optog
Enige ander relevante antwoord (3 x 1) (3)
3.4.2 [Interpretasie van inligting vanuit Bron 3C – V1]
Deelnemers was kwaad
Geïrriteerd
Aggressief
Enige ander relevante antwoord (1 x 2) (2)
3.5 3.5.1 [Verduideliking van bewyse vanuit Bron 3C – V1]
Hul aksies het die bevolking gemobiliseer
Hul aksies het die suksesse van die Burgerlike Versetbeweging
onderstreep
Het die las om onderwys te integreer op hulle geneem
Hulle was dapper pioniers
Enige ander relevante antwoord (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V1 17
3.5.2 [Onttrekking van inligting vanuit Bron 3D – V1]
Voorsien finansiële hulp aan behoeftige studente
Hou seminare en forums om opvoedkundige sisteme te ontwikkel
Lig die publiek oor die behoeftes in onderwys
Laat plaaslike en nasionale regerings saamwerk om die gehalte
van onderwys te verbeter (2 x 1) (2)
3.5.3 [Interpretasie van bewyse vanuit Bron 3D – V2]
Bron 3D vier die oorwinning van die Little Rock Nine
Bron 3D wys die nalatenskap van die Little Rock Nine
Die Little Rock Nine was as kampioene beskryf
Hul opoffering was nie verniet nie
Enige ander relevante antwoord (2 x 2) (4)
3.5.4 [Interpretasie en analise van bewyse vanuit Bron 3D – V3]
Verwydering van institusionele rassisme was gerealiseer
Viering van die oorwinning van geregtigheid oor ongeregtigheid
Dit het die gehalte van onderwys verbeter
Universele toegang van onderwys
ʼn Nasie wat omgee vir die minder bevoorregtes
Enige ander relevante antwoord (1 x 3) (3)
3.5 [Interpretasie, analise en sintese van inligting vanuit al die bronne om die
mate van sukses van skooldesegregrasie te evalueer – V3]
Die Brown vs. Raad van Onderwys, Topeka saak was ʼn waterskeiding
besluit vir die desegregrasie van opvoedkundige inrigtings (Bron 3A)
Die Little Rock Nine-insident het die staat se toewyding tot die
Hooggeregshof uitspraak getoets (Bron 3A)
Die insident het die staat van Arkanas teenoor die federale gesag in
openering laat staan (Bron 3A)
Blanke ouers en leerlinge het die nege swart studente rassisties
mishandel (Bron 3B)
Eisenhower het verkies om die regte van alle Amerikaners af te dwing
(Bron 3A)
Die ondervindinge van die Little Rock Nine, het gewys dat die pad na
ware rasse-gelykheid ʼn lang vermoeiende een sou wees
Alhoewel die nege studente uiteindelik by die skool ingeskryf was, het
hulle konstante mishandeling en bevooroordeelheid ondervind, selfs
vanaf die owerhede.
Faubus het alle skole in Little Rock gesluit, maar sy pogings het misluk
omdat al die skole later heropen was
Die Little Rock Nine-stigting het die weë van verandering en die viering
van hul nalatenskap gebly (Bron 3D)
Ten spyte van al die uitdagings was skool-desegregrasie bereik (Bron 3D)
Enige ander relevante antwoord (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 GESKIEDENIS V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
Gebruik die volgende rubriek om ʼn punt toe te ken.
KRITERIA PUNTE
Gebruik bewyse op ʼn elementêre wyse.
Vraag nie beantwoord nie.
Gedeeltelike gebruik van bewyse om te reageer op
vraag.
VLAK 1 0–2
Min of geen begrip van die mate van
suksesvolheid van rasse-integrasie van skole in
Little Rock.
Kan nie op die vraag reageer nie.
Bewyse is meestal relevant en hou tot ʼn groot mate
verband met die onderwerp.
Gedeeltelike begrip van die mate van
VLAK 2 suksesvolheid van rasse-integrasie van skole in 3–5
Little Rock.
Gebruik bewyse op ʼn basiese manier maar dit hou
verband met die vraag.
Gebruik bewyse wat relevant en gepas is.
Demonstreer ʼn deeglike begrip oor die mate van
suksesvolheid van rasse-integrasie van skole in
VLAK 3 Little Rock. 6–8
Bewyse hou redelik goed verband met die vraag.
Bewyse word baie effektief gebruik in ʼn
georganiseerde paragraaf. (8)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V1 19
AFDELING B: OPSTELVRAE
VRAAG 4: DIE KOUE OORLOG – VIËTNAM
SINOPSIS
Kandidate moet fokus op die konflik tussen Viëtnam en die VSA as ʼn poging om
die VSA se afdwinging van kapitalisme te weerstaan en die verwerping daarvan
deur Viëtnam tussen die 1960’s en 1970’s. Kandidate moet verwys na die militêre
en die finansiële mag van die VSA teenoor die voorneme en vasbeslotenheid van
die mense van Viëtnam.
HOOF ASPEKTE
INLEIDING
Die inleiding moet fokus op die betrokkenheid van die VSA in Viëtnam en die
verwerping daarvan deur die Viëtnamese bevolking. Die kandidate moet die
sterkpunte van beide lande naasmekaar in die opstel stel. Kandidate moet die
gedagtegang kortliks uiteensit deur aan te dui of hulle saamstem met die
stelling, of nie.
UITBREIDING
Na die Frans-Viëtnamese-oorlog was Viëtnam verdeel langs die 17de Parallel,
in Noord- en Suid-Viëtnam
Noord-Viëtnam was onder ʼn kommunistiese regime, terwyl Suid-Viëtnam onder
ʼn kapitalistiese regime was.
VSA het onvoorwaardelike ondersteuning aan Suid-Viëtnam verleen
Suid-Viëtnam was deur die korrupte en onpopulêre Ngo Dinh Diem geregeer
National Liberation Front was gevorm en het ʼn guerrilla-weermag gehad, die
Vietkong
Ngo Dihn Diem was omvergewerp – onstabiliteit in Suid-Viëtnam
Vietkong het ʼn verlengde veldtog begin om Viëtnam te verenig.
China en Noord-Viëtnam het die Vietkong ondersteun.
VSA het betrokke geraak – om die verspreiding van kommunisme in Suid-oos
Asië te voorkom – die ‘Domino Effek’
Vietkong het voorrade verkry vanaf Noord-Viëtnam via die Ho Chi Minh Trail
VSA se Operation Rolling Thunder
Tet Offensief – “Khrushchev se Offensief”
VSA se gebruik van chemiese oorlogvoering – napalm
Amerikaanse publieke teenkanting van die oorlog
VSA hewige nederlae gelei
VSA onttrek uit Viëtnam
Die val van Saigon
Amerikaanse siening van die oorlog
Viëtnamese siening van die oorlog
SLOT
Kandidate moet hul argument saamvat met ʼn relevante slot.
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
20 GESKIEDENIS V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 5: ONAFHANKLIKE AFRIKA
SINOPSIS
Kandidate moet fokus op die suksesse en die uitdagings wat beide Tanzanië en die
Kongo in die gesig gestaar het met spesiale verwysing na die politieke en
ekonomiese sektore. ʼn Deeglike kontekstualisering van die leerling se respons
word verwag. Kandidate moet ʼn deeglike vergelyking van die twee lande gee.
HOOF ASPEKTE
INLEIDING
Die inleiding moet fokus op die vergelykende aard van die opstel waar die
verskillende politieke en ekonomiese suksesse en uitdagings van die twee
lande bespreek moet word.
UITBREIDING
Tanzanië
– Polities
Tanzanië verkry onafhanklikheid vanaf Brittanje
Verwerp neo-kolonialisme
Aanvaarding van die Leierskapkode
Eenparty staat sisteem aanvaar
Verwerping van opposisie partye as nie-Afrika
Bevordering van eenheid van Tanzaniërs en die verwerping van etnisiteit
Bevordering van nederigheid in leierskap
Ondersteuning vir Nyerere
– Verdorpingsbeleid/Ujamaa
Nyerere glo in Swart sosialisme
TANU het die Arusha-verklaring in 1967 aangeneem
Aanvaarding van ujamaa as die inhoud vir die Arusha-verklaring
Implementasie van ujamaa
Verpligtende beweging na ujamaa-dorpe
Weerstand teen ujamaa deur die kleinboere
Konsep van familieskap en gemeenskaplike boerdery
Beperkings – mislukking van ujamaa en die ekonomiese impak daarvan
Die impak van die IMF en die Wêreldsbanklenings op Tanzanië
Staatmaak op kontantgewasse en die afname in voedselsekuriteit
Sosiale suksesse
Nyerere se erkenning van die mislukkings van ujamaa
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) GESKIEDENIS V1 21
Kongo
–Polities
Kongo verkry onafhanklikheid vanaf België
België misluk daarin om Kongo voor te berei vir onafhanklikheid
Separatistiese ryk provinsie Katanga – gely deur Moise Tshombe
Kongo nooit stabiliteit ervaar vanaf die begin nie
Burgeroorlog vier dae na onafhanklikheid
Teenkanting vir Patrice Lumumba vanaf Tshombe, Kasavubu en Mobutu
Die separatistiese ambisies van Tshombe was ʼn bron van konflik in die Kongo
Lumumba was omvergewerp/onttroon
Sluipmoord/teregstelling van Lumumba
Aanvaarding van politieke mag deur Mobutu
Diktatorskap en kleptokrasie in die Kongo
Laurent Kabila werp Mobutu omver in 1997
–Zairianisasie van die ekonomie
Kongo verkry onafhanklikheid vanaf België in 1960
Vervanging van buitelanders met onervare Kongo nasionaliste
Gebrek aan vaardighede lei tot die verval en agteruitgang van sleutel
infrastrukture
Kongo het aansienlike natuurlike hulpbronne – maar bly arm land
Wanbestuur van die ekonomie onder Mobutu
Korrupsie en diefstal van staatsbronne
Een-produk ekonomie nie lewensvatbaar
Regering kan nie sy buitelandse skuld betaal nie
In die 1970’s was die inflasiekoers 100%
Power/slegte infrastruktuur
Ontwikkeling van elite klasse
Kleptokrasie – regeer deur boewe/skelms
SLOT
Kandidate moet argument saamvat met ʼn relevante slot. [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
22 GESKIEDENIS V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 6: BURGERLIKE SAMELEWING PROTES IN DIE VSA IN 1950’s TOT
1960’s.
SINOPSIS
Kandidate moet die essensiële filosofie van die Swartmagbeweging bespreek, hul
taktiek soos dit verskil het vanaf die Burgerregtebeweging en die spesifieke rolle
van Malcolm X en Stokely Carmichael.
HOOF ASPEKTE
INLEIDING
Inleiding moet fokus op die filosofie van die Swartmagbeweging, hul taktiek en
die rolle van Malcolm X en Stokely Carmichael. Dit sal ook relevant en
aanvaarbaar wees as kandidate die Swartmagbeweging en die
Burgerregtebeweging naasmekaar stel.
UITBREIDING
Segregasie in die VSA – kortliks
Ongelykhede tussen swart en wit Amerikaners
Verwerping van nie-geweldadige protes deur die Swartmagbeweging
Afro-Amerikaners wat die Swartmagbeweging ondersteun het – het geglo dat die
gebruik van geweld geregverdig kan wees – om gelykheid vir alle rasse te verkry
Verwerping van die taktieke van die Burgerregtebeweging omdat dit die gebruik
van nie-geweldadige weerstand bevorder
Die verheffing van die stryd vir burgerregte tot ʼn stryd vir menseregte
Swartmagbeweging het Afro-Amerikaners aangemoedig om trots te wees op hul
Swart erfenis
Malcolm X was die hoofspreker van die beweging
Malcolm X was ʼn lid van die Nation of Islam – en was beïnvloed deur die
leerstellings van Elijah Mohammad
Malcolm X se politieke filosofie het die jeug beïndruk
Hy sê dat die stryd vir burgerregte moet oorgaan in ʼn stryd tot menseregte
VSA aangekla word by VN vir sy menseregte-skendings
Was beïnvloed deur sy pelgrimstog na Mekka, en hy het ʼn nuwe benadering tot
rasse-integrasie aangeneem
Hy was geskors uit die Nation of Islam
Hy vorm die Organisation of Afro-American Unity in 1964
Hulle was minder militant – nie gewild met swart nasionaliste nie
Sluipmoord op Malcolm X, 21 Februarie 1965
Stokely Carmichael was ʼn voormalige voorsitter van die SNCC
Hy het geglo dat swartes nie hulself moet assosieer met blanke radikale
rewolusionêre nie
Carmichael deel van die leierskap van die Black Panther-party
Sy sieninge van vrede en geweld
“Eerste Minister” van die Black Panther-party
Impak van die Black Panther-party
SLOT
Kandidate moet argument saamvat met ʼn relevante slot. [50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--9b4b0c56-0d1c-480b-8ab5-b260d75b5222/v1-68278b92259dd5d25a89/card.webp)
Memorandum
History Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afrikaans)

Memorandum
History Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afrikaans)
)%202015%20Preparatory%20Examination%20Addendum_hlayiso.com_--46d03045-1812-4e23-a4c5-7192a662e955/v1-6ab5452db578d608b6e0/card.webp)
Addendum
History Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 Addendum (Afrikaans)

Question paper
History Grade 12 P1 NSC June 2015 Question Paper (English)

Addendum
History Grade 12 P1 NSC November 2015 Addendum (English)

Addendum
History Grade 12 P1 NSC Supplementary 2015 Addendum (Afr)
More from Grade 12 History

Study guide
Workguide Case Study Strategies

Addendum
History Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Addendum (Afr)

Addendum
History Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Addendum (Afr)

Question paper
History Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
%202024%20Question%20Paper%20X05_hlayiso.com_--7b41ec15-3856-4a67-a9db-cedd424e51c5/v1-5ae80cf63fec0975a316/card.webp)
Question paper
History Grade 12 P1 Gauteng Prelim 2024 Question Paper (Eng)

Addendum