Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
NOVEMBER 2019
LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I
NASIENRIGLYNE
Tyd: 3 uur 200 punte
Hierdie nasienriglyne word voorberei vir gebruik deur eksaminatore en sub-
eksaminatore, almal van wie vereis word om 'n standardiseringsvergadering by te
woon om te verseker dat die riglyne konsekwent geïnterpreteer en toegepas word
in die nasien van kandidate se skrifte.
Die IEB sal nie enige besprekings of korrespondensie rakende die nasienriglyne
aangaan nie. Dit word erken dat daar verskillende sienings oor sekere sake van
belang of detail in die nasienriglyne mag wees. Dit word ook erken dat, sonder
die voordeel van die bywoning van 'n standardiseringsvergadering, daar
verskillende interpretasies van die toepassing van die nasienriglyne mag wees.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Skip to contentQuestion paper 











View all





Life Sciences Grade 12 IEB P1 2019 Question Paper (Afrikaans)
IEB Grade 12 Life Sciences Paper 1 question paper from the 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Publisher: IEB
Life Sciences · Grade 12 · 2019 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Paper
- 1
- Publisher
- IEB
- Curriculum
- IEB
- Pages
- 10
- File size
- 194.9 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 2 van 10
VRAAG 1
1.1
[K] veroorsaak sametrekking van uterusspiere tydens A ADH
geboorte
[F] afgeskei deur bynier tydens tye van stres B tiroïed
[I] die afwyking veroorsaak deur oormatige C homeostase
afskeiding van groeihormoon
[A] hormoon wat die herabsorpsie van water in die D prolaktien
nier stimuleer om die waterinhoud van urine te
verminder
[B] klier onder die larinks aangetref E goiter
[H] stel TSH vry wanneer tiroksienvlakke verlaag F adrenalien
[C] proses om stabiele interne omgewing te handhaaf G glukose
[L] gebeurtenis veroorsaak deur hoë vlakke van LH H pituïtêre klier
[D] stimuleer melkproduksie in melkkliere I gigantisme
[E] toestand veroorsaak deur 'n gebrek aan jodium in J dwergisme
die dieet
K oksitosien
L ovulasie
1.2
Vraag 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7
Antwoord C A B A D C B
1.3 1.3.1 dwars / transverse
1.3.2 vervoer voedingstowwe / glukose vervoer O2 vervoer CO2 vervoer
ureum / afvalprodukte (enige 2)
1.3.3 verkry stamselle vir mediese gebruik om later siekte te behandel /
behandel genetiese afwykings / stoor vir latere mediese gebruik
Aanvaar ander geskikte antwoorde, bv. stamselle is nie
gedifferensieer nie.
1.3.4 afstand op bladsy = 50 mm Deel 50 mm deur 5 mm = x10
Kontroleer antwoord op finale gedrukte kopie
Aanvaar: 47-54 (mm)
Vergroting: 9.4-10.8
Indien eenhede in cm (korrek gemeet) maks 1 punt.
1.4 1.4.1 A – uterus/ miometrium
B – amniotiese vloeistof /amniotiese holte /amniotiese ruimte
C – serviks
D – vagina
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 3 van 10
1.4.2 op diagram: strek vanaf plasenta tot middel van abdominale area
van fetus
1.4.3 dien as skokbreker/ beskerm fetus teen meganiese skokke handhaaf
fetale temperatuur laat vrye/ maklike beweging van fetus toe laat
simmetriese ontwikkeling van spiere en skelet toe fetus oefen
asemhalingsbewegings deur vloeistof in te asem oefen sluk van
vloeistof sluk van amniotiese vloeistof help met die formasie van die
spysverterings stelsel voorkom dehidrasie (enige 2)
1.5 1.5.1 dra genetiese kode vir die maak van proteïene proteïene krities om
metabolisme te beheer kan self repliseer om genetiese kode na
dogterselle oor te dra / dra oorerflike inligting om voortbestaan van
spesies te verseker Alle lewende organismes bevat DNS (maks 1
punt) (enige 2)
1.5.2 Struktuur van een DNS-nukleotied
Fosfaat
Basis
vasgeheg
aan suiker
(Deoksiribose (Stikstof)
pentose) basis OF
suiker A / T/ G / C
(vorm van molekuul nie belangrik nie) Indien meer as een nukleotied
geteken is, maksimum van een punt waar suiker en fosfaat gebind
is.
1.5.3 3 adenien = 3 timien totaal van 6. 16 – 6 = 10 guanien en sitosien
Dus 5 guanien Redeneringsproses gemerk
1.6 1.6.1 N – bRNS / boodskapper RNS Z – kodon / drietal / 3 basisse
P – kernmembraan / dubbelkernmembraan
1.6.2 transkripsie
1.6.3 polimerase / RNS-polimerase
1.6.4 (a) ribosoom / sitoplasma
(b) peptied
(c) GGC
(d) substitusie/vervanging C is vervang met A
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 4 van 10
1.7
Stelling A, B of C
1.7.1 O-DNS van haaie kan verkry word uit voortplantingselle. A
1.7.2 Die verkryging van O-DNS van haaie vereis direkte B
kontak met die haai.
1.7.3 Die sebra-haai is geïdentifiseer deur slegs een B
steekproefmetode te gebruik.
1.7.4 Die gebrek aan O-DNS van die tierhaai dui aan dat die C
haai nooit in die gebied was nie.
1.7.5 O-DNS kan ander metodes van identifisering van haaie B
vervang.
1.7.6 Volgens die resultate in die tabel is dit meer doeltreffend A
om O-DNS te gebruik as om menslike duikers te gebruik
om die teenwoordigheid van haaie te identifiseer.
1.8
Item Term Antwoord
1. Gebruik as 'n vektor om vreemde Plasmied
genetiese materiaal in 'n ander sel oor te C
dra
2. Sirkelvormige DNS-string
1. Produksie van insulien in bakteriese selle Geenterapie
2. Inplasing van normale gene in selle om B
defektiewe of foutiewe gene te vervang
1. Sel het meer as twee stelle gepaarde Kloning
chromosome B
2. Produseer identiese genetiese kopieë
1. 'n Kragtige instrument vir die redigering CRISPR
van gedeeltes van DNS A
2. Gebruik slegs in gameetselle
1. Bepaling van die genome in baie Menslike Genoom
verskillende spesies Projek D
2. Verandering van die menslike genoom
deur gene van 'n ander organisme oor te
dra
1.9
Beskrywing Letter van diagram
Oorkruising vind plaas. B/C
DNS-replisering vind plaas. A
Chromatiede het geskei en beweeg na G
teenoorgestelde pole.
Haploïede gamete word gevorm. H
Homoloë chromosome skei en beweeg weg van D
mekaar.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 5 van 10
1.10 1.10.1 Totale getal olifante getel = 20
20 / 8 = 2,5 gemiddelde getal olifante / vierkant
2,5 × 2 200 / 20 = 275
1.10.2 groot genoeg om te sien / min van hulle / maklik om te sien
1.10.3 gee 'n verteenwoordigende steekproef laat die maak van 'n
gevolgtrekking toe Die bevolking is nie eweredig versprei nie geen
dubbelsinnigheid/meer akkurate skatting ens.
1.10.4 (a) ontwikkeling van kleintjies in moeder se liggaam / kleintjies
lewend gebore eerder as uit eiers plasenta voed kleintjies
(b) produseer minder nageslag uitgebreide ouersorg meeste
kleintjies oorleef tot volwassenheid laat begin van
volwassenheid lang draagtyd van olifante (maks 2)
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 6 van 10
VRAAG 2
2.1 2.1.1 uterus / voering van uterus (baarmoeder)
2.1.2 plek waar embrio ingeplant word / voed embrio / vorm plasenta
2.1.3 breek af en verlaat liggaam as menstruele vloei
2.1.4 Gedurende menstruele siklus verdik die endometrium.
2.1.5 estrogeen progesteroon
2.1.6 Vrouens se menstruele siklusse is nie ewe lank nie / siekte of stres
kan menstruele siklus beïnvloed daarom kan ovulasie op
verskillende tye / dae voorkom data is bereken van 'n gemiddeld
(enige twee)
2.1.7 toets normale / natuurlike menstruele siklus / mondelike
voorbehoedmiddels bevat hormone / progesteroon / estrogeen wat
menstruele siklus kan beïnvloed / dikte van endometrium
2.1.8 vrywilligers gebruik deelnemers gee ingeligte toestemming studie
moet nie gesondheid / waardigheid beïnvloed nie deelnemers bly
anoniem vroue eers vir swangerskap getoets Aanvaar ander redelike
voorstelle, bv. deelnemers mag geen skade berokken word nie
vroue moet bewus wees van die grense (parameters) van die
studie (maks 2)
2.1.9 werk met mense respekteer reg tot privaatheid het die reg om te
besluit of betrokke wil wees by studie sensitiewe toetse vereis
respek vir waardigheid Aanvaar ander redelike voorstelle (maks 2)
2.1.10 endometrium sal dikker word / dik bly / sal nie afbreek nie / meer
vaatryk word
2.2 2.2.1 testosteroon
2.2.2 Mans het ook 'n (gedeelde) verantwoordelikheid vir voorbehoeding
nie alle vroue kan hormonale voorbehoedmiddels veilig gebruik nie
platvorm vir geslagsgelykheid Aanvaar ander redelike voorstelle, bv.
dit stop die produksie van sperm / gamete/ effektiewe tydelike
voorbehoedmiddel/ nog 'n keuse as 'n voorbehoedmiddel (verhoog
keuse)
2.2.3 veiligheid in gebruik, bv. Veiligheidsproewe effektiwiteit as
voorbehoedmiddel newe-effekte bepaal Aanvaar ander redelike
voorstelle, bv. sal die spermproduksie terugkeer na normaal na
staking van behandeling bied nie beskerming teen seksuele
oordraagbare infeksies nie
2.2.4 Vloeidiagram om negatiewe terugvoer in spermproduksie te toon
lae testosteroon pituïtêre klier stel meer LH (ISSH) en FSH vry
meer testosteroon vrygestel spermproduksie gestimuleer
(enige 4 punte in korrekte volgorde) pyle in vloeidiagram opskrif
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 7 van 10
2.2.5 kondoom meganiese versperring, vang sperm vas, geplaas oor
penis tydens omgang OF vasektomie voorkom spermvrystelling deur
semenbuis / vas deferens te sny OF onttrekking verwyder penis voor
ejakulasie
2.3 2.3.1 produseer sperm / gamete / spermatogenese
2.3.2 soos ouderdom toeneem is testisvolume groter hoe langer die lengte
van die semenbuisies
2.3.3 440 – 460 m Kontroleer antwoord op finaal gedrukte kopie
2.3.4 Ja skielike toename in testisgrootte / semenbuisies
Nee, op ouderdom 10–12 testisgrootte/ -volume/ semenbuisies
vergroot
2.3.5 penis vergroot groei van skaamhare verdieping van stem groter
liggaamsgrootte haargroei op gesig / onderarms vergroting van
skeletspiere en verbreding van skouers aknee (maks 2)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 8
3.1.2 mannetjies het 'n Y-chromosoom of X en Y chromosome / wyfies het
slegs X-chromosome
3.1.3 Diagram toon chromosome van gameet (opskrif)
4 chromosome in totaal (vorm en grootte
onbelangrik)
al 4 chromosome korrekte vorm en grootte
(proporsie) / 2 – 3 chromosome geteken met
korrekte vorm en grootte
chromosome enkelstringe
3.2 P1 XRY x XrXr (kan genotipes van ouers in Punnett-vierkant merk)
XR Y
r R r
X X X Xr Y
Xr XRXr Xr Y
F1 1 rooi-oogwyfie : 1 wit-oogmannetjie
As genotipes van ouers foutief is, voer fout deur en gee 2 punte vir
Punnett-vierkant as die kruising korrek is. As daar een fout in die
Punnett-vierkant is, kan een punt toegeken word. Geen punte vir
verhouding nie.
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 8 van 10
3.3 3.3.1 (a) volledige genetiese materiaal / komplement / stel van gene
van 'n sel of organisme
(b) mutasie affekteer slegs een nukleotied
3.3.2 X-strale / bestraling (radiasie)
3.3.3 As genetiese mutasies in geslagselle van ouer voorkom kan dit na
embrio / fetus / nageslag oorgedra word sal gevind word in alle selle
van embrio / fetus / nageslag
3.3.4 blootstelling / teenwoordigheid van X-straalbestraling (radiasie)
3.3.5 X-strale kan ook mutasies in menslike DNS veroorsaak mense moet
slegs vir 'n kort tyd blootgestel word wanneer X-strale geneem word
ontwikkelende fetus beskerm tydens neem van X-strale
geslagsorgane beskerm tydens X-strale mense wat met X-straal-
toerusting werk, moet beskerm word (maks 4)
3.4 3.4.1 pankreas
3.4.2 glukagon insulien
3.4.3 vervoer hormone na teikenorgane / lewer voedingstowwe en suurstof
aan endokriene selle (maks 2)
3.4.4 (a) wanneer glukosevlakke hoog is vasgestel deur glukosemeter
stuur boodskap na pomp insulien vrygestel in liggaam / bloed
glukosevlakke neem af na normaal / vasgestelde punt insulien
nie langer vrygestel nie wanneer glukosevlakke laag is
vasgestel deur meter insulien teruggehou (5 punte in korrekte
volgorde)
(b) klein, dus maklik om te dra minder sigbaar vir selfbewuste
tieners konstante kontrolering van bloed belangrik vir besige /
aktiewe tieners onverantwoordelike tieners vasgemaak en
outomaties
Aanvaar enige redelike voorstelle, bv. lae instandhouding
tieners eet baie/ goeie eetlus (maks 4)
3.4.5 goeie (gesonde) dieet oefening verloor gewig waaksaam oor simptome
verlaag stres/ spanning
(maks 2)
VRAAG 4
4.1 4.1.1 groter aantal (rye) pitte groter kop / stronk sagter pitte
groter pitte (maks 2)
4.1.2 natuurlike variasie teenwoordig mense het plante gekruisteel wat
wenslike eienskappe gehad het slegs nageslag wat hierdie
eienskappe getoon het, is gebruik in die volgende kruisteling
uitgevoer oor baie geslagte
4.2 4.2.1 het genetiese materiaal/ DNS van 'n ander organisme in sy genoom
Vreemde DNS of DNS kom nie natuurlik voor nie
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 9 van 10
4.2.2 Mag ja of nee antwoord
JA:
• mag gesondheidsnewe-effekte hê negatiewe impak op menslike
gesondheid
• verminder keuse om GM-voedsel te eet mense het die reg om te
kies
• speel God oordrag van gene van een organisme na 'n ander
• oes kan kruisbestuif met ander plante produseer plaagbestande
onkruide
• vernietig biodiversiteit insek uit voedselketting te verwyder
• Stimuleer allergieë wat moontlik 'n langtermyneffek kan hê
Aanvaar ander redelike voorstelle
NEE:
• Gene wat oorgedra is, is van dieselfde komponente as ander
genetiese materiaal gemaak geen vreemde materiaal nie
• Baie proewe uitgevoer voordat dit aan publiek bekend gestel
word maak dit veilig vir menslike verbruik
• vernietig plae / ruspe wat mielies eet verhoogde opbrengs
• verminder spuit van insekdoders maak dit gesonder vir menslike
verbruik
• gebruik natuurlike gifstof nie nuwe chemikalieë by ekosisteem
byvoeg wanneer dit groei nie
• dood slegs geteikende insek maak dit veilig vir gebruik
Aanvaar ander redelike voorstelle
3 × punte met verduideliking vir elk
4.3 4.3.1 jag as trop hiërargie van individue / hoë-orde- en lae-orde-individue
koöperatiewe besluitneming honde kom bymekaar
(maks 2)
4.3.2 dominante teelpaar / alfa-mannetjie en -wyfie verhoed dat ander lede
paar, beste gene oorgedra na nageslag grootmaak van hondjies 'n
groepsaktiwiteit verhoogde oorlewingstempo van hondjies versorging
van siekes / oues 'n groepsaktiwiteit verhoogde kanse om langer te
leef groter getalle beter kans om roofdiere af te weer Voed die
kleintjies/ oues/ beseerdes eerste verhoog die kanse op oorlewing
(2 × punte elke punt bespreek )
4.4 4.4.1 daglewend leef in troppe volwassenes het groot horings vir
beskerming (maks 2)
4.4.2 interspesifieke
4.4.3 voedsel / gras water predatore (roofdiere) siekte ruimte
beskikbaarheid van teelmaats (maks 3)
4.4.4 (a) bevolking neem af meer kwesbaar tot predasie in nag /
minder toegang tot water
IEB Copyright © 2019 BLAAI ASSEBLIEF OM
Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I – NASIENRIGLYNE Bladsy 10 van 10
(b) verminder jag, laat stappers toe slegs op sekere tye van dag /
jaar spesifieke streng wandelpaaie verminder impak van
landbou deur meer reserwes te hê beperkte jagseisoen
Aanvaar ander redelike voorstelle, bv. verminder die getal
besoekers in die area (maks 2)
4.4.5 C meer bande in soortgelyke posisies / meer bande in gemeen
4.5 minder ontwikkeld
Twee redes: tipiese piramiedvormige (driehoekige) grafiek hoë
geboortetempo klein aantal bejaardes breë basis en nou punt lae
lewensverwagting
4.6 4.6.1 hulpbron / middel gevind in natuurlike omgewing / benodig vir groei /
oorlewing
4.6.2 bevolkingsgroei neem eksponensieel toe omseil omgewingsweer-
stand
Aanvaar ander redelike voorstelle
4.6.3 bevolking sal voortgaan om toe te neem sal uiteindelik sonder
hulpbronne wees veroorsaak ons uitsterwing oorskry drakapasiteit
omgewingsweerstand sal toeneem (maks 2)
Totaal: 200 punte
IEB Copyright © 2019
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Life Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Life Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Life Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Life Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 IEB past papers
More Life Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Question Paper

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P1 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Question Paper

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P2 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P2 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 3 2019 Question Paper
Related documents

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo (Afrikaans)

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P3 2019 Question Paper (Afrikaans)

Question paperIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P3 2019 Question Paper (Afrikaans)

AddendumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Addendum (Afrikaans)

Information sheetIEB
Life Sciences Grade 12 IEB P3 2019 Information Sheet (Afrikaans)

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo
More from Grade 12 Life Sciences

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Memo

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 3 2019 Memo

MemorandumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 1 2019 Memo

AddendumIEB
Life Sciences Grade 12 IEB Paper 2 2019 Addendum

Information sheetIEB
Life Sciences Grade 12 IEB 2019 Information Sheet

Question paperIEB