Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MEGANIESE TEGNOLOGIE
NOVEMBER 2016
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 21 bladsye.
Kopieregvoorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2016 papers 


%20MG%20Afr_hlayiso.com_--545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6/v1-c65226d96ad893d29681/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422/v1-0119bf0586794c136cbf/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--c4d9ece6-0cba-42c1-a1e6-01ad8f18a69c/v1-b1845feced183341d89a/card.webp)
View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)


Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 537.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
NSC November Exam 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 2 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 A (1)
1.2 A (1)
1.3 C (1)
1.4 C (1)
1.5 B (1)
1.6 C (1)
1.7 D (1)
1.8 C (1)
1.9 A (1)
1.10 C (1)
1.11 C (1)
1.12 B (1)
1.13 C (1)
1.14 D (1)
1.15 C (1)
1.16 C (1)
1.17 C (1)
1.18 D (1)
1.19 A (1)
1.20 C (1)
[20]
Kopieregvoorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 3 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 2: VEILIGHEID
2.1 Vlakslypmasjiene
• Moenie die werkstuk in die slypwiel forseer nie.
• Moenie die masjien skoonmaak terwyl dit in beweging is nie.
• Vermy groot snitte.
• Gebruik koelmiddel.
• Weet hoe om ʼn noodstop uit te voer.
• Hou ʼn op die posisie van die werkstuk.
• Enige snyvloeistof op wat op die vloer gemors word moet dadelik op
gevee word sodat glyding voorkom kan word.
• Stop die masjien altyd voordat afmetings geneem en verstellings aan
die masjien of werkstuk gedoen word.
• Hou alle gereedskap weg van die werktafel.
• Moenie toelaat dat die slypwiel eers aangepak word voordat jy hom
weer opknap nie.
• Moet nooit die slypmasjien gebruik teen 'n spoed hoër as wat aan
beveel word nie.
• Moet nie die masjien verlaat terwyl dit in werking is nie.
• Moet nie op die masjien leun nie.
Enige 2 x 1 (2)
2.2 Boogsweiswerk
• Sweishelm
• Handskoene
• Oorpak
• Voorskoot
• Skoene
• Beenbeskerming
• Oorbeskerming.
• Masker.
Enige 2 x 1 (2)
2.3 Laertrekker
• Maak seker dat die bene van die trekker nie geslyt is nie.
• Maak seker die bene is stewig geklamp wanneer dit getrek word.
• Gebruik skerms.
• Moenie dierek agter die trekker werk nie.
• Hou jou oë op die trekker wanneer jy dit styf trek sodat ander
komponente nie beskadig word nie.
• Gebruik die regte grootte trekker.
• Trekker moet 90° met die laer wees.
Enige 2 x 1 (2)
2.4 3mm (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 4 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
2.5 Rockwell-toetser
• Die area om die toetser moet afgesper word.
• Slegs een persoon moet in die afgesperde area.
• Dra beskermde klere.
• Dra 'n veiligheidbril.
• Die hardheidtoetser moet op 'n stewige basis op die werktafel
gemonteer word.
• Toetstuk moet veilig geposisioneerd wees.
• Moenie die voorgeskrewe lading oorskry nie.
• Gebruik die korrekte stempel.
• Toetstuk moet afgeskerm wees.
• Verwyder oortollige olie.
Enige 3 x 1 (3)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 5 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 3: GEREEDSKAP EN TOERUSTING
3.1 Balkbuigtoets
• Om die defleksie van balke te ondersoek.
• Om te sien of die balk instaat is om die las te dra.
• Om te sien of die balk sterk genoeg is. (2)
3.2. CO lesing (Gasontleder)
• Ryk mengsel stelling
• Verkeerde luier spoed
• Geblokte lugfilter
• Foutiewe smoorklep wat 'n ryk mengsel veroorsaak (vasgehaak in die
geslote posisie)
• Foutiewe ontstekings tydreëling.
• Foutiewe inspuiters.
• Foutiewe kompressie (ringe en kleppe).
• Te hoë flotter vlak.
Enige 2 x 1 (2)
3.3 Voordele van MIG/MAGS-sweising
• Kan in enige posisie sweis
• Minder vaardige werker benodig
• Lang sweiswerk kan gedoen word sonder stop en begin
• Minder na sweis skoonmaak/geen slak verwydering nodig nie
• Veroorsaak minder vervorming
• Gee 'n beter afwerking
• Vinniger as boogsweiswerk
• Minder hitte generering
• Hoë neerslagtempo
Enige 2 x 1 (2)
3.4 Multimeter
Om te toets:
• GS (DC) spanning
• GS (DC) stroom
• WS (AC) stroom
• WS (AC) spanning
• Weerstand
• Transistor
• Kapasitor
• Diode
• Battery (spanning)
• Kontinuïteit
• Temperatuur
Enige 2 x 1 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 6 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
3.5 Kompressietoets
3.5.1 Hoë-spanning-bedrading
• Die ontsteking stelsel sal ontkoppel wees
• Om instaat te wees om die vonkproppe te verwyder
• Voorkom elektriese skok
• Om die EBE te beskerm
• Verminder brandgevaar
Enige 1 x 1 (1)
3.5.2 Brandstofinspuiters ontkoppel
• Om te verhoed dat onverbrande brandstof die uitlaatstelsel
ingaan.
• Verhoed brandstof om in die toetser te gaan.
Enige 1 x 1 (1)
3.5.3 Versnellerklep ten volle oop
• Om die korrekte hoeveelheid lug in die silinder in te laat.
• Om 'n korrekte lesing te verkry.
Enige 1 x 1 (1)
3.5.4 Rekordering van lesings
• Om die lesings met die spesifikasies te vergelyk.
• Om die verskille in lesings tussen die silinders waar te neem.
Enige 1 x 1 (1)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 7 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 4: MATERIAAL
4.1 Eienskappe vansementiet
• Hard
• Bros (2)
4.2 Dopverharding van nokas
• Om 'n harde oppervlakte te verseker.
• Om weerstand teen slytasie te verseker.
• Om 'n sag en taai binnekant/kern te verseker.
Enige 1 x 2 (2)
4.3 Tempering van verhardestaal
• Om brosheid te verminder.
• Om taaiheid te vermeerder.
Enige 1 x 2 (2)
4.4 Ysterkoolstof-ekwilibriumdiagram
1000
AC3
900
TEMPERATUUR - °C
AC3
Ousteniet
800
AC1 AC1
720
700
Ferriet
600 Perliet
0 0,2 0,4 0,6 0,8 1,0 1,2 1,4
% - KOOLSTOF-INHOUD (7)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 8 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 5: TERMINOLOGIE
5.1 Ratberekeninge
SSD
5.1.1 Module =
T
90
=
30
=3 (2)
5.1.2 BD = m(T + 2 )
= 3( 90 + 2 )
= 276 mm (2)
5.1.3 SSD = m × T
= 3 × 90
= 270 mm (2)
5.1.4 Dedendum = 1,25 × m of 1,157 × m
= 1,25 × 3 of 1,157 × 3
= 3,75 mm of 3,471 mm (2)
SSDA SSDB
5.1.5 Y= +
2 2
270 90
= +
2 2
= 135 + 45
= 180 mm
(3)
40
5.1.6 Indeksering =
n
40
=
33
7 2
=1 ×
33 2
14
=1
66
Indeksering:
= een volle draai van die kruk en 14 gate op die 66 gatsirkel (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 9 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
5.2 Spyberekeninge
Diameter
5.2.1 Wydte van spy =
4
92
=
4
= 23 mm
(2)
5.2.2 Lengte van spy = 1,5 × Diameter
= 1,5 × 92
= 138 mm (2)
Diameter
5.2.3 Dikte van spy =
6
92
=
6
= 15,33 mm
(2)
138
5.2.4 T2 = T1 −
100
=15,33 −1,38
= 13,95 mm
(4)
5.3 Verdeelkop onderdele
5.3.1 Funksie van die indeksplaat
• ʼn Plaat met gate om 1 draai van die slinger in breukdele te
verdeel. (2)
5.3.2 Funksie van die sektorarms
• Om tel van die verlangde aantal gatete vergemaklik
• Nie nodig om die aantal gate oor te tel nie. (2)
5.4 Eksterne V-skroefdraad
• Saamgestelde slee metode
• Die dwarsslee-metode (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 10 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 6: HEGTINGSMETODES
6.1 Oorsake van sweisdefekte
6.1.1 Insnyding
• Verkeerde verstelling van toerusting
• Sweisspoed te vinnig
• Stroom te hoog
• Stroom te laag
• Booglengte te lank
• Foutiewe elektrode grootte
Enige 2 x 1 (2)
6.1.2 Gebrek aan smelting
• Sweis spoed te vinnig
• Sweis stroom te laag
• Sweislas baie wyd
• Foutiewe elektrode grootte
Enige 2 x 1 (2)
6.2 Ultrasoniese toetsing
• 'n Hoë-frekwensieklankgolf word in die metaal gestuur.
• Dieselfde eenheid wat gebruik word om die klankgolf te stuur, word
dan gebruik om die golf te ontvang.
• Die defleksies in die golf wat ontvang word dui defekte in die
sweismetaal aan. (6)
6.3 Ultrasonies vs. X-straal toetsing
• Dit kan die diepte van die defek meet.
• Geen addisionele materiaal en toerusting benodig nie.
• Geen isolasie nodig.
• Veiliger as x-strale.
• Dit is goedkoper.
Enige 1 x 1 (1)
6.4 X-straal toetsing op sweislasse
• Fotografiese-film/papier/plate
• Monitor/TV/skerm/rekenaar
Enige 1 x 2 (2)
6.5 Kleurstofdeurdringingstoets
• Om oppervlakdefekte op 'n sweislas op te spoor. (2)
6.6 Vernietigendetoetse
• Kerfbreektoets/Keepbreektoets/Kernbreuktoets
• Buigtoets/Vrybuigtoets/Kerfbuigtoets
• Masjineerbaarheidstoets
• Trektoets
Enige 2 x 1 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 11 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
6.7 MIGS/MAGS-afskermingsgasse
• Argon
• CO 2
• Helium
• Teral
Enige 2 x 1 (2)
6.8 MIG/MAGS-sweiswerk
A. Gesmelte sweisplas / sweislas / sweismetaal
B. Boog/Sweisdraad
C. Kontakspuitstuk / spuitstuk / kontakbuis
D. Gasspuitstuk / sweispistool / spuitstuk
E. Afskermingsgas
F. Aardkabel/ aard / aarddraad / aardklamp/ skelm (6)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 12 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 7: KRAGTE
7.1 Resultant
300cos45° 300 N
300sin45°
200 N 200cos25°
200sin25°
25° 45° 185 N
100 N
∑ HK = 300 cos 45° − 200 cos 25° + 185
= 212 ,13 − 181,26 + 185
= 215,87 N
∑ VK = 200 sin 25° − 100 + 300 sin 45°
= 84 ,52 − 100 + 212 ,13
= 196 ,65 N
OF
Horisontale Grootte Vertikale Grootte
komponent komponent
- 200 Cos 25° - 181,26 N 200 Sin 25° 84,52 N
300 Cos 45° 212,13 N 300 Sin 45° 212,13 N
185 185 N 0 0N
0 0N -100 - 100 N
TOTAAL 215,87 N TOTAAL 196,65 N
R 2 = HK 2 + VK 2
R = 215,87 2 + 196,652
R = 292 ,01 N
VK
Tan θ =
HK
196 ,65
=
215,87
θ = 42 ,33°
R = 292 ,01 N teen 42 ,33° noord van oos OF Bearing 47,67° Oos (13)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 13 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
7.2 Spanning en Vormverandering
7.2.1 Diameter van die as
F
σ=
A
F
A=
σ
40 × 103
=
20 × 106
= 2 × 10− 3 m 2
πD 2
A=
4
4A
D=
π
=
(
4 2 × 10− 3 )
π
= 0 ,05046 m
= 50 ,46 mm (5)
7.2.2 Vormverandering
σ
ε=
E
20 × 106
ε=
90 × 109
= 0,22 × 10− 3
(3)
7.2.3 Verandering in lengte
Δl
ε=
ol
Δl = ε × ol
( )
= 0 ,22 × 10− 3 × 0 ,3
= 0 ,07 × 10− 3 m
= 0 ,07 mm (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 14 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
7.3 Momente
Bereken A. Momente om B
∑ ROM = ∑ LOM
( A × 8) + (300 × 2) = (550 × 6) + (800 × 3)
8 A = 3300 + 2400 − 600
8 A 5100
=
8 8
A = 637 ,5 N
Bereken B. Momente om A
∑ LOM = ∑ ROM
(B × 8) = (550 × 2) + (800 × 5) + (300 × 10)
8 B = 1100 + 4000 + 3000
8 B 8100
=
8 8
B = 1012,5 N OF
∑ Opward s = ∑ Afwards
637 ,5 + B = 300 + 550 + 800
B = 300 + 550 + 800 − 637 ,5
B = 1012,5 N
(6)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 15 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 8: INSTANDHOUDING
8.1 Effekte – roetine instandhouding
• Risiko van beserings of selfs dood.
• Finansiële verlies vanweë skade.
• Verminder die lewensduur van toerusting.
• Verlies aan waardevolle produksietyd. (3)
8.2 Voorkomende instandhouding
• Beplande/geskeduleerde instandhouding
• Toestand gebaseerde instandhouding (2)
8.3 Eienskappe van olie
8.3.1 Vloeipunt
• Is die laagste temperatuur waarteen vloeistof vloeibaar
bly. (2)
8.3.2 Flitspunt
• Is die laagste temperatuur waarteen die olie dampe afgee
wat aan die brand kan slaan. (2)
8.4 Bandaandrywing instandhouding
• Slytasie en verweringvan bande.
• Die bande rek.
• Om te verseker die band bly in 'n goeie toestand.
Enige 1 x 2 (2)
8.5 Snyvloeistof:
• Snybeitel word koud gehou.
• Verleng lewe van snybeitel.
• Snysels word weg gespoel.
• Verseker beter afwerking.
• Hoër snyspoed.
• Verhoog produktiwiteit.
Enige 1 x 2 (2)
8.6 Kettingaandrywing-instandhouding
Deur die volgende gereeld te doen:
• Stel die spanning
• Herstel die belyning
• Gaan na vir slytasie
• Maak stelsel skoon
• Smering van onderdele
Enige 1 x 2 (2)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 16 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER
9.1 Bandaandrywings
9.1.1 Rotasie frekwensie van die dryfkatrol
V = πDn
V
n =
πD
36
=
π (0 ,23)
= 49 ,82 r.s −1 × 60
= 2989,35 r/ min (4)
9.1.2 Drywing oorgedra
T1
= 2 ,5
T2
T1 = 2 ,5 × T2
= 2 ,5 × 140
= 350 N
P = (T1 − T2 )v
P = (350 − 140 )36
= 7560 Watt of 7 ,56 kW
(4)
9.2 Rataandrywings
9.2.1 Rotasie frekwensievan die uitset-as
N INSET TB × TD × TF
=
NUITSET TA × TC × TE
T ×T ×T
N INSET = B D F × NUITSET
TA × TC × TE
36 × 46 × 60
N INSET = × 160
18 × 16 × 40
=1380 r/ min (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 17 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
9.2.2 Snelheidsverhouding
N INSET
SV =
NUITSET
1380
=
160
= 8,625 :1
= 8,63:1 (2)
9.3 Hidroulika
9.3.1 Vloeistofdruk
2
πDA
AA =
4
π 0.042
=
4
= 1,26 × 10− 3 m 2
FA
PA =
AA
275
= Pa
1,2566 × 10− 3
= 218844 Pa
= 218,84 kPa (4)
9.3.2 Las op suier B in kg
2
πD
AB = B
4
π 0.0752
=
4
= 4,42 × 10− 3 m2
FB
PB =
AB
FB = PB × AB
( ) (
= 218,85 × 103 × 4 ,42 × 10− 3 )
= 967 ,32 N
967 ,32 N
Massa =
10
= 96 ,73 kg
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 18 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
9.4 Traksiebeheer
• Traksiebeheerstelsels verhoed dat die wiele tol. (2)
9.5 Lugsakke
• Drywer of passasiers het nie nodig om die lugsakke te aktiveer
nie.
• Word outomaties geaktiveer.
Enige 1 x 2 (2)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 19 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
VRAAG 10: TURBINES
10.1 Superaanjaer
• Roots
• Dubbelskroef
• Sentrifugaal
• Wiektipe
Enige 2 x 1 (2)
10.2 Superaanjaer - funksie
• Om die volumetriese doeltreffendheid van 'n enjin te verbeter.
• Om die motor vinniger te maak.
• Om die enjin se uitset / kraglewering te verhoog.
• Verhoog druk in silinder bo atmosferiese druk.
Enige 1 x 2 (2)
10.3 Voordele van superaanjaer
• Superaanjaer het geen turbo-sloering nie.
• Superaanjaer is goedkoper.
• Superaanjaer is makliker om te monteer.
• Superaanjaer het minder bewegende onderdele.
• Meer effektief teen lae revolusies.
• Geen spesiale afskakel prosedures nie.
Enige 2 x 1 (2)
10.4 Turbo-aanjaer
• Deur die uitlaatgasse. (1)
10.5 Vryloopspoed
• Die vryloopspoed van 'n waterturbine is die draaispoed teen volle
vloei en met geen aslading. (2)
10.6 Water turbine
10.6.1 Reaksiebeginsel
OF
Francis
OF
Beskrywing van werking:
Reaksieturbines word aangedryf deur water, waarvan die druk
verander namate dit deur die turbine vloei en sy energie oordra.
Die turbines moet omhul of heeltemal in die watervloei
gedompel wees om die druk of suiging van die water te
benut.
Enige 1 x 2 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
MeganieseTegnologie 20 DBE/November 2016
NSS – Memorandum
10.6.2 Impulse principle
OF
Pelton
OF
Beskrywing van werking:
Die impulsturbine verander die snelheid van die waterstraal. Die
straal bots met die turbine se geboë lemme, wat die vloeirigting
verander. Die gevolglike verandering in momentum (impuls)
oefen krag uit op die turbinelemme.
Enige 1 x 2 (2)
10.6.3 Reaksiebeginsel
OF
Kaplan
OF
Beskrywing van werking:
Reaksieturbines word aangedryf deur water, waarvan die druk
verander namate dit deur die turbine vloei en sy energie oordra.
Die turbines moet omhul of heeltemal in die watervloei
gedompel wees om die druk of suiging van die water te
benut.
Enige 1 x 2 (2)
10.7 Gasturbine
A. Inlaat
B. Kompressie
C. Ontbranding
D. Uitlaat / “thrust”
E. Turbine/ rotor / spinner (5)
[20]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2016 Memo

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC Supplementary 2016 Memo
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--545abfde-8923-4811-aed9-fe51d7f86ad6/v1-c65226d96ad893d29681/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422/v1-0119bf0586794c136cbf/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--c4d9ece6-0cba-42c1-a1e6-01ad8f18a69c/v1-b1845feced183341d89a/card.webp)
Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Eng)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

Memorandum