Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE
NOVEMBER 2023
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 23 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers %20Afr_hlayiso.com_--ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360/v1-dc585f964de15535a656/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9/v1-6eb9f80a85cca840cc81/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--b9535038-8936-48a1-afcd-0ab67f8f03aa/v1-e1518d3426e531dfc0eb/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--5f5706ce-d5c1-4862-ad58-e58260ec3dad/v1-3dfcdf105719d968d8f3/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--cad6695c-dbf0-406d-a72d-78edaf6ce649/v1-0e4d6b46ffc6b2fe59e7/card.webp)

View all
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)

%20GR12%20MEMO%20SEPT2023_English_hlayiso.com_--dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e/v1-c61c66086bf36fcf31e0/card.webp)
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afr)
Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.
Mechanical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mechanical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 779.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 23
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 2 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (GENERIES)
1.1 B (1)
1.2 A (1)
1.3 C (1)
1.4 C (1)
1.5 A (1)
1.6 B (1)
[6]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 3 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)
2.1 Ondersoek kontroles:
Ernstige bloeding
Interne bloeding
Kopbeserings
Nekbeserings
Frakture
Belangrike tekens
Fisiese abnormaliteite
(Enige 2 x 1) (2)
2.2 Veiligheidstoestelle op die kragaangedrewe guillotine:
Vingerbeskermers / Vaste skerms / Lemskerms
Truspieëls
Agterliggordyn
Outomatiese wegvee
Roterende waarskuwingsligte
Dubbelhandbeheertoestel
Addisionele noodstoppe
Selfaanpassende skerms
Bedekte voetskakelaar
(Enige 2 x 1) (2)
2.3 Slypwiel:
Die wiel moet bo die van die motor gegradeer wees.
Kontroleer vir krake in die slypwiel.
Kontroleer vir afsplintering op die slypwiel.
Kontroleer dat die draspilgat die korrekte grootte is.
Moet nie deur olie/vloeistowwe of ghries gekontamineer wees nie.
Korrekte grootte van die wiel.
Korrekte tipe wiel vir die materiaal.
(Enige 2 x 1) (2)
2.4 Gassweistoerusting – veiligheidstoestelle:
Klepskerms
Terugflitsweerder
Drukreguleerder
C-klampe op slange/Parallel slangklampe
Asetileensleutel moet altyd in plek wees.
Silinderkleppe
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 4 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
2.5 Voordele van prosesuitleg van masjiene is:
Hoë masjienbenutting.
Beter supervisie.
Minder onderbreking in vloei van werk.
Laer toerustingkostes.
Beter beheer oor totale vervaardigingskostes.
Groter buigsaamheid.
(Enige 2 x 1) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 5 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)
3.1 Kleurkode van metaal:
Om die tipe metaal te identifiseer.
Om die koolstofinhoud te identifiseer veral nadat die metaal gestoor
was.
Om die profiel/grootte van die metaal te identifiseer.
(Enige 1 x 1) (1)
3.2 Toetse om eienskappe van staal te bepaal:
3.2.1 Klanktoets:
Hardheid
Sagtheid
(Enige 1 x 1) (1)
3.2.2 Buigtoets:
Rekbaarheid
Buigsterkte
Fraktuursterkte
Weerstand teen fraktuur
Brosheid
Elastisiteit
Plastisiteit
Buigsaamheid
(Enige 1 x 1) (1)
3.2.3 Masjineringstoets:
Hardheid
Sterkte
(Enige 1 x 1) (1)
3.3 Redes vir deurverhitting gedurende hittebehandeling:
Om eenvormige hitteverspreiding van hitte regdeur die metaal te
verseker.
Om eenvormige korrelstruktuur na afkoeling van die metaal te
behaal.
(Enige 1 x 2) (2)
3.4 Dopverharding:
Karburering
Nitridering
Sianidisering
(Enige 2 x 1) (2)
3.5 Uitgloeiingsproses:
Verhit staal tot effens bo AC3, (boonste kritieke temperatuur) week vir ʼn
verlangde tyd/periode en verkoel stadig tot kamertemperatuur. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 6 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
3.6 Vinnige blusmediums:
Pekel/Soutwater
Water
Stikstof
Olie
(Enige 2 x 1) (2)
3.7 Hittebehandelingsproses wat verharding volg:
Tempering (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 7 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (SPESIFIEK)
4.1 B (1)
4.2 B (1)
4.3 C (1)
4.4 B (1)
4.5 C (1)
4.6 B (1)
4.7 B (1)
4.8 A of D (1)
4.9 C (1)
4.10 C (1)
4.11 B (1)
4.12 D (1)
4.13 A (1)
4.14 A (1)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 8 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)
5.1 Kompressietoetser:
5.1.1 Funksie van die kompressietoetser:
Dit meet die druk veroorsaak wanneer die suier op die
kompressieslag op die boonste dooie punt is.
Dit word gebruik om die kondisie van die suierringe te
bepaal na ʼn natkompressietoets.
(Enige 1 x 2) (2)
5.1.2 Redes vir lae kompressie:
Geslete silinders
Geslete suierringe
Geslete suier
Lekkende inlaatklep
Lekkende uitlaatklep
Lekkende silinderkoppakstuk
Gekraakte silinderkop
Gekraakte suier / Beskadigde suier
Suierringgroef verslete en hou nie druk vas nie
Onvoldoende volumetriese doeltreffendheid
Gekraakte silinderhuls
(Enige 1 x 1) (1)
5.1.3 Kaart-tipe kompressietoetser:
Die kompressietoetser outomaties registreer die lesings op
die kaart in die toetser.
Om die menslike fout wat gemaak kan word wanneer die
lesings geneem word, in terme van skattings uit te skakel.
(Enige 1 x 2) (2)
5.2 Silinderlekkasietoetser:
5.2.1 Funksie:
Om te kontroleer waar die ontbrandingskamer/silinder
gedurende die kompressieslag gasse lek.
Om die persentasie drukverlies vanuit die
ontbrandingskamer te bepaal.
(Enige 1 x 2) (2)
5.2.2 Meter A:
Persentasie lekkasie (%) / Drukverliesmeter (1)
5.2.3 Beheerklep:
Word gebruik om die silinderlekkasietoetser te kalibreer.
Reguleer die lugdruk wat die silinderlekkasietoetser binne
gaan.
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 9 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
5.3 Uitlaatgasanalise meeteenheid:
5.3.1 Koolstofdioksied (CO2):
Persentasie (%) (1)
5.3.2 Koolwaterstof (HC):
Dele per miljoen (dpm) (1)
5.4 Redes om opnemerslang te verwyder:
Vir outo-nul op die ontleder om by zero te begin. / Kalibrasie van toetser
na zero.
Vir uitlaatgasse om uit die slang te kom. (2)
5.5 OBD-II-prop ligging:
By die paneelkassie (cubby hole).
Onder die instrumentpaneel by die bestuurder.
Agter die beslagpaneel.
Tussen die voorste sitplekke.
By die asbakkie.
Die vloerpaneel.
In die sekeringskas.
(Enige 2 x 1) (2)
5.6 Informasie in diagnostiese skandeerder ingevoer:
Die voertuig se identifikasienommer (VIN).
Die fabrikaat van die voertuig.
Die model van die voertuig.
Die tipe enjin.
(Enige 3 x 1) (3)
5.7 Wielbalansering:
Staties (1)
5.8 Benoem die borrelvloeimeter:
Meter 1 - Zero skaal/vlak
Meter 2 - Nasporing
Meter 3 - Krinkspilhelling
Meter 4 - Wielvlug (4)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 10 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)
6.1 Krukas van ʼn viersilinderenjin:
6.1.1 Benoem die krukas:
A – Krukneus/trillingdemper montering
B – Hoofastappe
C – Grootkoptappe / Krulpentappe
D – Teengewig/krukweb (4)
6.1.2 Korrigeer krukaswanbalans:
Deur om van metaal/gewig van die krukweb te verwyder.
Deur metaal/gewig by die krukweb by te voeg. (2)
6.2 Trillingdempers:
6.2.1 Benoem:
A – Wrywingskyf
B – Krukas
C – Sekondêre vliegwiel
D – Rubberkussing (4)
6.2.2 Ligging:
Aan die voorkant/neus van die krukas gemonteer. (1)
6.2.3 Funksie:
Om enjin vibrasies te verminder / absorbeer / minimaliseer.
Om die wringing van die krukas teë te werk.
(Enige 1 x 1) (1)
6.3 Enjinsilinder rangskikkings:
Gelid / Reguit/Inlyn
V-enjin
W-enjin / Dubbel V-enjin
Horisontale teenoorstaande enjin / Plat enjin / Boxer enjin
Radiale enjin
X-enjin
U-enjin
Delta enjin
K-enjin
Teenoorstaande-suierenjin
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 11 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
6.4 Kragslae per omwenteling:
6.4.1 Viersilinder:
2 (1)
6.4.2 Sessilinder:
3 (1)
6.5 Turboaanjaer:
6.5.1 Tipe:
Wisselbare-geometrie-turboaanjaer (1)
6.5.2 Rede vir turboaanjaer aanjaging:
Dit verhoog die volumetriese doeltreffendheid van die
silinders.
Dit verhoog die lugdruk wat die silinder binnegaan.
(Enige 1 x 2) (2)
6.5.3 Invloed op lewensduur:
Die olietoevoer is skoon.
Die gebruik van die regte gradering/tipe olie.
Die uitlaatgas word nie oorverhit nie.
Leer die regte afskakelprosedure aan.
(Enige 2 x 1) (2)
6.6 Nadele van die turboaanjaer:
Dit benodig druksmering vir hoëspoedlaers.
Dit benodig druksmering om as verkoelmiddel te dien.
Dit is onderhewig aan sloerwerking.
Dis geneig om die lug te verhit wat die digtheid verlaag.
Dit moet teen oorjaging beheer word deur die morssluis.
Sommiges word spesiale afsluitprosedure benodig voordat die enjin
afgeskakel kan word.
Voldoende oliedruk.
(Enige 3 x 1) (3)
6.7 Nadele van superaanjaers:
6.7.1 Roots-superaanjaer:
Die minste effektiewe superaanjaer.
Hulle voeg meer gewig aan die voertuig.
Gewoonlik moet ʼn groot enjinkap verander word.
Hulle beweeg lug in uitbarstings.
(Enige 1 x 1) (1)
6.7.2 Dubbelskroef superaanjaer:
Hulle is duur.
Hulle benodig meer presisie vervaardiging.
(Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 12 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
6.8 Redes vir superaanjaer met ʼn turbo-aanjaer op sy enjin:
Om sloerwerking teen lae opm te oorkom.
Om krag te verhoog teen alle opm.
Uitstekende brandstofekonomie.
Om wringkrag teen alle opm te verhoog.
Verminder parasitiese effek/kragtappende uitwerking op die enjin.
(Enige 2 x 1) (2)
[28]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 13 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)
7.1 Aangeduide drywing: Remdrywing
Bereken deur gebruik te maak Bereken deur van ontwikkelde
van die volume en die wringkrag gebruik te maak.
aangeduide gemiddelde
effektiewe druk.
Aangeduide drywing is die Remdrywing is die eintlike
teoretiese drywing. drywinguitset van ʼn enjin.
Aangeduide drywing word Word bereken deur van
bereken sonder om van enige meganiese of ander verliese van
meganiese of ander verliese van die enjin in ag te neem.
die enjin in ag te neem.
(Enige 1 x 2) (2)
7.2 Berekeninge:
7.2.1 Slagvolume:
π D2
Slagvolume L
4
π 7,5 2
8
4
353,43 cm 3 (3)
7.2.2 Oorspronklike vry volume:
SV
VV
KV 1
353,43
10 - 1
39,27 cm 3 (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 14 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
7.2.3 Slaglengte:
SV KV KV 1
39,2711 1
392,7cm3
π D2 7,52
Slagvolume L Area
4 4
L
SV 44,18 cm2
Area
392,70
44,18
8,89 cm 10
88,89 mm (6)
7.3 Metodes om kompressie te verlaag:
Pas dikker pakstuk tussen silinderblok en silinderkop.
Pas ʼn vulplaatjie tussen silinderblok en silinderkop.
Pas suier met geskikte laer krone.
Pas krukas met korter slag (met geskikte koppelstange).
Verminder boordiameter.
(Enige 2 x 1) (2)
7.4 Prony-remtoets:
7.4.1 Wringkrag:
Wringkrag = Krag × Radius
400
Wringkrag 30 10 (g = 10 m/s2)
1000
120 Nm
OF
400
Wringkrag 30 9,81
(g = 9, 81 m/s2)
1000
117,72 Nm
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 15 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
7.4.2 Remdrywing:
RD 2 N T
2000 (g = 10 m/s2)
2π 120
60
25,13 kW
OF
RD 2 N T
2000
2π 117,72 (g = 9, 81 m/s2)
60
24,66 kW (3)
7.4.3 Aangeduide drywing:
AD PLANn
Waar P 950 103 Pa
85
L
1000
0,085 m
π 0,09 2
A
4
6,36 10 3 m 2
2000
N
60 2
16,67 kragslae per sekonde
n4
AD (950 103 ) 0,085 (6,36 10 -3 ) 16,67 4
34,24 kW (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 16 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
7.4.4 Meganiese doeltreffendheid:
RD
MD 100
AD
25,13 (g = 10 m/s2)
100
34,24
73, 39 %
OF
RD
MD 100
AD
24,66 (g = 9, 81 m/s2)
100
34,24
72, 02 % (2)
[32]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 17 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
8.1 Uitlaatgas analise:
8.1.1 Lesings veroorsaak deur lekkasie:
Verkeerde lesings
Glad geen lesings
(Enige 1 x 2) (2)
8.1.2 Ideale uitlaatgaslesings:
Lae koolstofmonoksied
Hoë koolstofdioksied
Lae koolwaterstof
(Enige 2 x 1) (2)
8.2 Kompressietoetser:
Maak seker dat die toetser die druk wat jy wil toets kan hanteer.
Maak seker dat die rubberslange nie verweer is nie.
Maak seker dat die ontlasklep op die toetser werk. / Zero die toetser.
Maak seker dat jy die regte koppelstuk vir die vonkpropgat gebruik.
(Enige 2 x 1) (2)
8.3 Silinderlekkasietoets:
Fout Moontlike oorsaak
Sisgeluid by luginlaat. Lekkende inlaatklep.
Sisgeluid by uitlaatpyp. Lekkende uitlaatklep.
Sisgeluid by olievuldop/ Suierringe is geslete.
oliepen.
Borrels in die verkoeler. Geblaasde silinderkoppakstuk /
Gekraakte silinderkop.
Sisgeluid vanaf aangrensende Geblaasde silinderkoppakstuk
vonkpropgat tussen die silinders.
(Enige 3 x 2) (6)
8.4 Oliedruktoets:
Oliedruk wanneer die enjin luier.
Oliedruk wanneer die enjin koud is.
Oliedruk wanneer die enjin warm is.
Oliedruk teen hoë omwentelings.
(Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 18 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
8.5 Brandstofdruk:
Foutiewe brandstofpomp
Geblokte brandstoffilter
Gekraakte brandstoflyn
Verstopte pompinlaatsif
Lae spanning na brandstofpomp
Foutiewe brandstofpomp reguleerder
Leë brandstoftenk
Foutiewe brandstofpomprelê
Lekkende brandstofinspuiters
Geblokte brandstoflyn
(Enige 4 x 1) (4)
8.6 Verkoelerdopdruktoets:
Stap 1: Verkry die openingsdruk op die prop of vanaf die vervaardiger se
spesifikasies.
Stap 2: Pas die verkoelerdop met die regte passtuk op die
verkoelerstelsel druktoetser.
Stap 3: Pomp nou die toetser terwyl na die openingsdruk op die meter
gekyk word.
Stap 4: Hou dop of die prop die gespesifiseerde druk kan hou. (4)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 19 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)
9.1 Redes vir outomatiese ratkas verkies bo handratkas:
Daar is geen koppelaarpedaal nie. (verlig die bestuurder van die
koppelaarwerking).
Dis nie nodig om ratte te verwissel nie. (verlig die bestuurder van die
ratverwisseling).
Laat die bestuurder toe om op die bestuur te konsentreer.
Gladder en makliker bestuur van voertuig.
Dit verminder bestuursmoegheid.
Dit verseker groter vermindering van wieltol.
Die voertuig kan skielik gestop word sonder dat die enjin staak .
Die stelsel demp alle enjinwringtrillings.
(Enige 4 x 1) (4)
9.2 Sleep voertuig met outomatiese ratkas:
Die dryfwiele moet van die grond af gelig word.
Die voertuig moet op ʼn plat bed insleepwa gelaai word.
Die dryfas moet verwyder word.
(Enige 1 x 2) (2)
9.3 Koppelomsitter:
9.3.1 Funksies:
Dit dra die wringkrag en drywing oor vanaf die enjin na die
ratkas oor.
Dit dryf die voorste pomp van die ratkas aan.
Dit isoleer die enjin van die ratkas, wanneer die voertuig
stilstaande is.
Dit vermeerder die wringkrag van die enjin.
Reduksie van enjinvibrasie wat na die ratkas oorgedra
word.
Die enjin word gedurende die luierslae gedraai.
(vliegwieleffek)
(Enige 3 x 1) (3)
9.3.2 Onderdeel om glip te voorkom:
Drukplaat / Koppelaarsamestelling (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 20 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
9.4 Remband in outomatiese ratkas:
9.4.1 Benoem:
A – Bandversteller
B – Anker
C – Hefboom
D – Remband (4)
9.4.2 Funksie van remband:
Die remband hou die drom/annulus in ʼn stilstaande posisie. (1)
9.4.3 Onderdeel wat remband beheer:
Hidrouliese suier (1)
9.5 Dubbel episikliese ratstelsel:
9.5.1 Eerste (1st) rat / Rat reduksie (1)
9.5.2 Tweede (2nd) rat / Snelrat (1)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 21 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10: STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)
10.1 Stuurmeganisme:
Die stuurmeganisme stel die bestuurder daartoe in staat om ten alle tye
in beheer van die pad wat die voertuig neem te wees. (2)
10.2 Tekens van wielwanbalans:
Oormatige bandslytasie
ʼn Swak rit/stuur
Vibrasies op die stuurwiel
Wielwaggel/Wielhop
Wieltrillings
Vibrasies op die rempedaal
Oormatige slytasie op die vering
(Enige 2 x 1) (2)
10.3 Statiese wielbalans:
Monteer die wiel sodat dit vrylik op ʼn spil deur sy middelpunt roteer.
Die spil moet ongeveer horisontaal wees, en die wiel moet stadig
draai.
As die wiel uit balans is, sal dit tot rus kom met die “swaar punt”, aan
die onderkant.
Om statiese wanbalans reg te stel, word ʼn klein massastuk (gewig) op
die wielvelling vasgeheg, lynreg met die „swaar punt‟. Die grootte en
posisie van die gewig wat aangebring word, word deur probeer en tref
gevind. (4)
10.4 Negatiewe naspoorhoek:
A - Krinkspil
B – Loodregte lyn
C - Negatiewe naspoorhoek
D - Krinkspilmiddellyn (4)
10.5 Elektriese brandstofpomp:
Onmiddellike toevoer van brandstof wanneer die ontstekingskakelaar
aangeskakel word.
Lae werkingsgeraas.
Minder afvoerpulsering van brandstof.
Kompakte en ligte ontwerp.
Dit help om brandstoflekkasie te voorkom.
Dit verminder dampslot.
Lewer brandstof teen 'n hoër tempo/druk.
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 22 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
10.6 Brandstoftoevoerstelsel:
10.6.1 Drukreguleerder:
Dit hou die druk in die brandstofleweringspyp teen ʼn
spesifieke waarde.
Dit reguleer die druk in die brandstofleweringspyp.
(Enige 1 x 1) (1)
10.6.2 Brandstoffilter:
Voorkom dat vuilheid die brandstoflyn binnegaan.
Voorkom beskadiging en verstopping van inspuiters.
Voorkom skade aan die drukreguleerder.
(Enige 1 x 1) (1)
10.7 Luginduksiestelsel:
10.7.1 Benoem:
A - SAF sensor
B - Lugfilter/Lugfilterromp
C - Versnelklep / Versnelklepromp
D - Inlaatklep (4)
10.7.2 Doel:
Die luginduksiestelsel meet en beheer die lug wat vir
ontbranding nodig is. (2)
10.8 Doel van lambda sensor:
Die sensor meet die suurstofinhoud in die vloei van die uitlaatgas en
stuur dan ʼn sein na die enjinbeheereenheid. (2)
10.9 Statorwindings:
(Skets ) (Skets )
Delta Ster- of Y-verbinding (4)
10.10 Verhoog die uitsetfrekwensie:
Verhoog die draaie van die draad/windings op die stilstaande
spoel/stator.
Verhoog die sterkte van die magneetvelde.
Verhoog die rotasiefrekwensie waarteen die magnete roteer.
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Meganiese Tegnologie: Motorkunde 23 DBE/November 2023
NSS – Nasienriglyne
10.11 Aanpasbare spoedbeheer:
Om die spoed te behou wat deur die bestuurder gestel is.
Om die spoed aan te pas en ʹn veilige afstand van die voertuig van voor
te behou.
Om ʹn waarskuwing te gee as daar ʹn risiko van ʹn botsing is.
Om ʹn waarskuwing te gee as die gestelde spoed oorskry word.
Verminder bestuursmoegheid.
Verbeter brandstofverbruik.
(Enige 2 x 1) (2)
[32]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr_hlayiso.com_--ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360/v1-dc585f964de15535a656/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9/v1-6eb9f80a85cca840cc81/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--b9535038-8936-48a1-afcd-0ab67f8f03aa/v1-e1518d3426e531dfc0eb/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--5f5706ce-d5c1-4862-ad58-e58260ec3dad/v1-3dfcdf105719d968d8f3/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--cad6695c-dbf0-406d-a72d-78edaf6ce649/v1-0e4d6b46ffc6b2fe59e7/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
More from Grade 12 Mechanical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Weld Met ATP 2023 24
%20Eng--5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1/v1-2dba8a1dc6758c98b205/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Eng)
%20Afr--1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67/v1-094abcfa5c3eff1cb995/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Eng--10859467-be3e-41fb-aee0-b797c385437d/v1-986e8982bfb6b966a34d/card.webp)
Question paper
Mechanical Technology Grade 12 NSC June 2024 QP (Eng)

Memorandum
Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo
%20GR12%20MEMO%20SEPT2023_English_hlayiso.com_--dfc975c1-e179-4741-8d4f-e3b20c744c7e/v1-c61c66086bf36fcf31e0/card.webp)
Memorandum