Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afr)

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202327 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 27 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN MASJINERING NOVEMBER 2023 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 27 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 2 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (GENERIES) 1.1 B (1) 1.2 A (1) 1.3 C (1) 1.4 C (1) 1.5 A (1) 1.6 B (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 3 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Ondersoek kontroles:  Ernstige bloeding   Interne bloeding   Kopbeserings   Nekbeserings   Frakture   Belangrike tekens   Fisiese abnormaliteite  (Enige 2 x 1) (2) 2.2 Veiligheidstoestelle op die kragaangedrewe guillotine:  Vingerbeskermers / Vaste skerms / Lemskerms   Truspieëls   Agterliggordyn   Outomatiese wegvee   Roterende waarskuwingsligte   Dubbelhandbeheertoestel   Addisionele noodstoppe   Selfaanpassende skerms   Bedekte voetskakelaar  (Enige 2 x 1) (2) 2.3 Slypwiel:  Die wiel moet bo die van die motor gegradeer wees.   Kontroleer vir krake in die slypwiel.   Kontroleer vir afsplintering op die slypwiel.   Kontroleer dat die draspilgat die korrekte grootte is.   Moet nie deur olie/vloeistowwe of ghries gekontamineer wees nie.   Korrekte grootte van die wiel.   Korrekte tipe wiel vir die materiaal.  (Enige 2 x 1) (2) 2.4 Gassweistoerusting – veiligheidstoestelle:  Klepskerms   Terugflitsweerder   Drukreguleerder   C-klampe op slange/Parallel slangklampe   Asetileensleutel moet altyd in plek wees.   Silinderkleppe  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 4 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 2.5 Voordele van prosesuitleg van masjiene is:  Hoë masjienbenutting.   Beter supervisie.   Minder onderbreking in vloei van werk.   Laer toerustingkostes.   Beter beheer oor totale vervaardigingskostes.   Groter buigsaamheid.  (Enige 2 x 1) (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 5 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES) 3.1 Kleurkode van metaal:  Om die tipe metaal te identifiseer.   Om die koolstofinhoud te identifiseer veral nadat die metaal gestoor was.   Om die profiel/grootte van die metaal te identifiseer.  (Enige 1 x 1) (1) 3.2 Toetse om eienskappe van staal te bepaal: 3.2.1 Klanktoets:  Hardheid   Sagtheid  (Enige 1 x 1) (1) 3.2.2 Buigtoets:  Rekbaarheid   Buigsterkte   Fraktuursterkte   Weerstand teen fraktuur   Brosheid   Elastisiteit   Plastisiteit   Buigsaamheid  (Enige 1 x 1) (1) 3.2.3 Masjineringstoets:  Hardheid   Sterkte  (Enige 1 x 1) (1) 3.3 Redes vir deurverhitting gedurende hittebehandeling:  Om eenvormige hitteverspreiding  van hitte regdeur die metaal  te verseker.  Om eenvormige korrelstruktuur  na afkoeling van die metaal  te behaal. (Enige 1 x 2) (2) 3.4 Dopverharding:  Karburering   Nitridering   Sianidisering  (Enige 2 x 1) (2) 3.5 Uitgloeiingsproses: Verhit staal tot effens bo AC3, (boonste kritieke temperatuur)  week vir ʼn verlangde tyd/periode  en verkoel stadig  tot kamertemperatuur. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 6 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 3.6 Vinnige blusmediums:  Pekel/Soutwater   Water   Stikstof   Olie  (Enige 2 x 1) (2) 3.7 Hittebehandelingsproses wat verharding volg: Tempering  (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 7 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne VRAAG 4: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (SPESIFIEK) 4.1 D (1) 4.2 A (1) 4.3 A (1) 4.4 C (1) 4.5 D (1) 4.6 B (1) 4.7 B (1) 4.8 A (1) 4.9 C (1) 4.10 D (1) 4.11 B (1) 4.12 A (1) 4.13 C (1) 4.14 D (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 8 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK) 5.1 Nadele van saamgestelde beitelslee-metode:  Net kort tapse kan gesny word.   Dit maak die operateur moeg.   Die outomatiese toevoer van die masjien kan nie gebruik word nie.  (Enige 2 x 1) (2) 5.2 Taps berekeninge: 5.2.1 Lengte van taps:  D-d Tan  2 2 l D-d 2 l    tan 2 78 - 55 2l   tan4° 23 2l  0,069926811 328,9153283 l  2 l  164,46 mm  (4) 5.2.2 Loskopoorstelling: LD  d Oorstelling  2l  284,46 78  55   2  164,46   19,89 mm  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 9 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 5.3 Spygleuwe: 5.3.1 Wydte: D Wydte  4 83 Wydte   4  20,75 mm  (2) 5.3.2 Dikte: D Dikte  6 83  Dikte  6  13,83 mm  (2) 5.3.3 Lengte: Lengte  1,5  diametervan as  1,5  83   124,50 mm  (2) 5.4 Koppelfreeswerk: A. Sy- en vlaksnyer / Freessnyers.  B. Spil / Afstandstukke / Draspil / As.  (2) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 10 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK) 6.1 Ratterminologie: 6.1.1 Steeksirkeldiameter: SSD  m  T SS  m    2,5  180   2,5    450 mm    7,85 mm OF SS  T SSD  π 7,85  180  π   450 mm (2) 6.1.2 Dedendum: Dedendum  1,157  m Dedendum  1,25  m  1,157  2,5  OF  1,25  2,5   2,89 mm   3,13 mm  (2) 6.1.3 Buitediameter: BD  SSD  2m  450  22,5    455 mm  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 11 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 6.2 Swaelsterte: W = 136 + 2(DE) m = W – [2(AC) + 2(R)] OF m = W – 2(AC + R) OF m = W – 2(AC) – 2(R) 6.2.1 Maksimum wydte afstand van swaelstert: (W) Bereken DE of y: AD  tanθ = DE DE tan  AD 50 tan60° = DE  tan  AD  OF DE  tan30°  50 DE = 50  28,87 mm tan60°  = 28,87mm W  136  2(DE)  136  2(28,87)   136  57,74  193,74 mm  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 12 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 6.2.2 Afstand tussen rollers: (m) Bereken AC of x: BC Tan = AC AC Tan = BC BC AC =  AC =Tan  BC  Tan OF 10 =Tan60o  10  =  Tan30o =17,32mm  =17,32mm  m = W – [(2(AC) + 2(R)]  = 193,74 – [2(17,32) + 2(10)]  = 193,74 – (34,64 + 20) = 139,10 mm  OF m = W – 2(AC + R)  = 193,74 – 2(17,32 + 10)  = 193,74 – (34,64 + 20) = 139,10 mm  OF m = W – 2(AC) – 2(R)  = 193,74 – 2(17,32) – 2(10)  = 193,74 – 34,64 – 20 = 139,10 mm  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 13 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 6.3 Frees van reguittandrat: 6.3.1 Indeksering: 40 40 Indeksering   N 89 40 40    A 90 4 6   9 6 24  54    Indeksering : 0 vol draaien 24 gate op ' n 54  gatsirkel (3) 6.3.2 Wisselratte: Dr 40  (A  n)  Gd A Drywer A -N 40   Gedrewe A 1 Dr 40  (90  89)   Gd 90 90 - 89 40    90 1 40 1  90 OF 1 40   90 1 40  90  40   90 4  9 4 8    9 8 4 8    9 8 Dr 32   Gd 72 Dr 32   Gd 72  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 14 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 6.4 Balansering beperkings/nadele:  Vereis gespesialiseerde masjinerie.   Moeilik om presiese punt van wanbalans vas te stel.   Vereis akkurate verwydering of byvoeging van materiaal (gewigte) aan die voorwerp.   Kan tot inmenging met onderdele van die masjien lei wanneer gewigte aan onderdeel gevoeg word.  (Enige 2 x 1) (2) [28] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 15 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 7.1 Instrument om indentasie te meet: Mikroskoop  (1) 7.2 Brinell-hardheidsgetal:  Berekeninge   Die gebruik van ʼn Brinell-hardheidstabel  (2) 7.3 Funksie van momentetoetser: Om die reaksies op enige kant van ʼn eenvoudige gelaaide balk te bepaal.  (1) 7.4 Werksbeginsel van trektoetser: ʼn Trektoetser is ʼn destruktiewe  toetser wat ʼn stuk materiaal aan ʼn toenemende aksiale las  onderwerp terwyl die ooreenstemmende verlenging van die materiaal gemeet word.  (3) 7.5 Dieptemikrometer en skroefdraadmikrometer: Die skaal op die dieptemikrometer se trommel lees in die teenoorgestelde rigting in vergelyking met die skroefdraadmikrometer.  (1) 7.6 Hardheid vasstelling:  Weerstand teen penetrasie / Hardheidstoets   Klanktoets   Elastiese hardheid / Buigtoets / Trektoets   Weerstand teen slytasie / Fyl toets / Vonktoets / Masjineringstoets  (Enige 3 x 1) (3) 7.7 Mikrometer lesing:   5,94 + 50 = 55,94 mm (2) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 16 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK) 8.1 Kragte: 8.1.1 Horisontale komponent:  HK  45cos0  75cos30  15cos75 120cos270     HK  45  64,95  3,88  0  HK  106,07 N  (4) 8.1.2 Vertikale komponent:  VK  45sin0  75sin30  15sin75  120sin270     VK  0  37,5 14,49 - 120  VK   68,01 N  (4) OF Force θ 8.1.1 ∑HK/x = Fcosθ 8.1.2 ∑VK/y = Fsinθ 45N 0º HK = 45cos0° 45N  VK = 45sin0° 0N 75N 30º HK = 75cos30° 64,95N  VK = 75sin30° 37,5N  15N 105º HK = 15cos105° -3,88N  VK = 15sin105° 14,49N  120N 270º HK = 120cos270° 0N VK = 120sin270° -120N  Totaal 106,07N  -68,01N  (8) 8.1.3 Resultant: R 2  VK 2  HK 2 R  68,012  106,072  R  15876,21 R  126,00 N  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 17 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 8.1.4 Hoek en rigting van resultant: Hoek: VK tanθ  HK   68,01  θO θ  tan 1    107,07   θ  tan 1 0,64  R θ  32,67  S Rigting: R  126,00 N 32,67 / 3240' Suid van Oos  OF Hoek: HC tan = VC O  106,07   θ  = tan-1   R  -68,01    = tan-1 1,559623585  S  = 57,20°  Rigting: R  126,00 N 57,33 / 5720' Oos van Suid  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 18 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 8.2 Reaksies in stutte A en B: Reaksie in stut A: Neem momente om B:  LOM   ROM   55   7   A  7   160  1,5  385  7A  240 145 A  7 A  20,71 N  Reaksie in stut B: Neem momente om A:  LOM   ROM   B  7  55  0  160  8,5  7B  0  1360 1360 B  7 B  194,29 N  (9) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 19 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 8.3 Spanning en vervorming: 8.3.1 Maksimum las: π D2 A 4 π 0,022   4  3,14  10 4 m2  OF 3,14 10 -4 m2  F σ A F  A×σ    F  3,14 ×10-4 × 640 ×106 F  200960,00 N F  200,96 kN  OF 200,96kN  (6) 8.3.2 Veilige werkspanning: MS VF  VS MS  VS  VF 640  106  VS  3  VS  213333333,3 Pa VS  213,33 MPa  (4) [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 20 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 9.1 Voorkomende instandhouding: Subgroepe van voorkomende instandhouding:  Beplande of geskeduleerde instandhouding   Kondisie-gebaseerde instandhouding  (2) 9.2 Voordele van bandaandrywings teenoor rataandrywings:  Produseer minder geraas as rataandrywings.   Produseer minder vibrasie as rataandrywings.   Meer koste effektief.  Bandaandrywings sal glip onder skielike las/oorbelasting om die aandrywing te beskerm.   Benodig nie smering soos rataandrywings nie.  Bandaandrywings vereis nie parallel aste nie.   Bande kan oor lang afstande gebruik word.  (Enige 3 x 1) (3) 9.3 Bandaandrywings:  V-katrol   Wigband   Plat band   Ronde band   Tydreëlband/Getande band   Multi-groef band  (Enige 3 x 1) (3) 9.4 Kleefvrye materiaal: Teflon  (1) 9.5 Gebruike: Polivinielchloried (PVC): 9.5.1  Skinkborde vir kos en toiletware   Deurskynende bottels   Lugverpakking   Afvoer- en rioolpype   Elektriese pype   Aarvoedingsakke   Kookbottels   Asynbottels   Kredietkaarte   Skoensole   Vloerteëls   Muurpapier   Buitelugse meubels   Weggooibare eetgerei  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 21 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 9.5.2 Bakeliet:  Elektriese isolators   Kombuisware   Juwele   Speelgoed   Verdeler rotors   Skyfremsilinders   Souspanhandvatsels   Elektriese skakelaars   Elektriese onderdele   Vliegtuig onderdele   Laers   Koppelaarvoerings   Remvoerings   Gelamineerde materiale   Rekenaar moederborde  (Enige 2 x 1) (2) 9.5.3 Veselglas  Oppervlakbedekking   Geweefde lap   Kussingstopsel   Versterkte plastiek   Bote   Voertuigbakwerke   Dakplate   Brandstoftenk   Swembaddens   Meubels   Vrugte- en slaaibakke   Ornamente   Sporttoerusting   Setvorms  (Enige 2 x 1) (2) 9.6 Termoverhardend of Termoplasties: 9.6.1 Koolstofvesel: Termoverhardend  (1) 9.6.2 Nylon: Termoplasties  (1) 9.6.3 Bakeliet: Termoverhardend  (1) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 22 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne VRAAG 10: HEGTING METODES (SPESIFIEK) 10. 1 Vierkantskroefdraad: Kruin  Wortel   (Vir die skets) (3) 10.2 Vierkantskroefdraad: 10.2.1 Steekdiameter: Styging Steek  Aantal beginne 25   2  12,50 mm  P SD  BD  2 12,50  70   2 SD  63,75 mm  (4) 10.2.2 Helikshoek van die skroefdraad: Styging Tan θ  π  Dp 25  Tan θ  π  63,75  θ  tan 1 0,124827406    7,12° OF 7°7'  (4) 10.2.3 Ingryphoek: Ingryphoek = 90° (Helikshoek + Vryloophoek) = 90° (7,12° + 3°)  = 79,88° OF 79°53’  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 23 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 10.2.4 Sleephoek: Sleephoek = 90° + (Helikshoek – Vryloophoek) = 90° + (7,12° 3°)  = 94,12° OF 94°7’  (2) 10.3 ISO V-skroefdraad: A. Helikshoek  B. Steek / Styging  C. Wortel  (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 24 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYFSTELSELS) (SPESIFIEK) 11.1 Hidrouliese stelsels: 11.1.1 Area van Ram: π D2 A Ram  4 π(0,110) 2 A  4 A  0,0095 m2  OF 9,50  10 3 m2  (2) 11.1.2 Toegepaste krag op plunjer: F p A f F   a A Fa f A 350  0,005 f  0,0095 f  184,21 N  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 25 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 11.1.3 Verplasing h: VPlunjer  VRam ah  A H  A H h a 0,0095  0,025 h  0,005 h  0,0475 m h  47,5 mm  (3) 11.2 Drukmeter:  Om drukbeheerkleppe te verstel.   Om die druk wat toegepas word te bepaal.   Vir veiligheid.   Dui aan of lekkasies in die stelsel teenwoordig is.  (Enige 2 x 1) (2) 11.3 Voordele van pneumatika:  Pneumatiese gereedskap is baie omgewings vriendelik. / Skoner werking.   Hou langer.   Meer robuus.   Meer kompak.   Maklik onderhoubaar.  Maklik geïnstalleer.   Koste-effektief.   Veilig om te gebruik.   Hoë krag-tot-gewig verhouding.   Eenvoudige beheer.   Vinnige reaksie.   Veelsydig.  (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 26 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 11.4 Bandaandrywing: 11.4.1 Die rotasiefrekwensie in r/sek: NDR  DDR  NGD  D GD NDR  DDR NGD   D GD 25  75  NGD  350  NGD  5,36 r/ sek  (4) 11.4.2 Bandspoed: Bandspoed  V   π DDR  NDR Bandspoed  V   π DGD  NGD  π  0,075  25  OF  π  0,350  5,36   5,89 m / s   5,89 m / s  (2) 11.5 V-Band: Die glip van die v-belt.  (1) 11.6 Rataandrywings: 11.6.1 Die rotasiefrekwensie: Ninset Produk van tande op gedrewe ratte  Nuitset Produk van tande op dryfratte N A TB  TD  ND TA  TC 95 55  50   ND 30  25  30  25 95 ND   55  50 71250 ND  2750 ND  25,91 r/min  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Paswerk en Masjinering 27 DBE/November 2023 NSS  Nasienriglyne 11.6.2 Drywing oorgedra: 2 π NT Drywing P   60 2  π  95  120  P 60 P  1193,81  Watt  W  OF P  1,19  Kilowatt kW   (3) 11.7 Lengte van moersleutel: Wringkrag  T  = Krag  Radius T Radius   F 135 Radius   300 Radius  0,45 m  OF Radius  450 mm  (3) [28] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all