Skip to content

Mechanical Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afr)

MemorandumMechanical TechnologyGrade 12202322 pages

Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK NOVEMBER 2023 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 22 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 2 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (GENERIES) 1.1 B (1) 1.2 A (1) 1.3 C (1) 1.4 C (1) 1.5 A (1) 1.6 B (1) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 3 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES) 2.1 Ondersoek kontroles:  Ernstige bloeding   Interne bloeding   Kopbeserings   Nekbeserings   Frakture   Belangrike tekens   Fisiese abnormaliteite  (Enige 2 x 1) (2) 2.2 Veiligheidstoestelle op die kragaangedrewe guillotine:  Vingerbeskermers / Vaste skerms / Lemskerms   Truspieëls   Agterliggordyn   Outomatiese wegvee   Roterende waarskuwingsligte   Dubbelhandbeheertoestel   Addisionele noodstoppe   Selfaanpassende skerms   Bedekte voetskakelaar  (Enige 2 x 1) (2) 2.3 Slypwiel:  Die wiel moet bo die van die motor gegradeer wees.   Kontroleer vir krake in die slypwiel.   Kontroleer vir afsplintering op die slypwiel.   Kontroleer dat die draspilgat die korrekte grootte is.   Moet nie deur olie/vloeistowwe of ghries gekontamineer wees nie.   Korrekte grootte van die wiel.   Korrekte tipe wiel vir die materiaal.  (Enige 2 x 1) (2) 2.4 Gassweistoerusting – veiligheidstoestelle:  Klepskerms   Terugflitsweerder   Drukreguleerder   C-klampe op slange/Parallel slangklampe   Asetileensleutel moet altyd in plek wees.   Silinderkleppe  (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 4 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn 2.5 Voordele van prosesuitleg van masjiene is:  Hoë masjienbenutting.   Beter supervisie.   Minder onderbreking in vloei van werk.   Laer toerustingkostes.   Beter beheer oor totale vervaardigingskostes.   Groter buigsaamheid.  (Enige 2 x 1) (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 5 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES) 3.1 Kleurkode van metaal:  Om die tipe metaal te identifiseer.   Om die koolstofinhoud te identifiseer veral nadat die metaal gestoor was.   Om die profiel/grootte van die metaal te identifiseer.  (Enige 1 x 1) (1) 3.2 Toetse om eienskappe van staal te bepaal: 3.2.1 Klanktoets:  Hardheid   Sagtheid  (Enige 1 x 1) (1) 3.2.2 Buigtoets:  Rekbaarheid   Buigsterkte   Fraktuursterkte   Weerstand teen fraktuur   Brosheid   Elastisiteit   Plastisiteit   Buigsaamheid  (Enige 1 x 1) (1) 3.2.3 Masjineringstoets:  Hardheid   Sterkte  (Enige 1 x 1) (1) 3.3 Redes vir deurverhitting gedurende hittebehandeling:  Om eenvormige hitteverspreiding  van hitte regdeur die metaal  te verseker.  Om eenvormige korrelstruktuur  na afkoeling van die metaal  te behaal. (Enige 1 x 2) (2) 3.4 Dopverharding:  Karburering   Nitridering   Sianidisering  (Enige 2 x 1) (2) 3.5 Uitgloeiingsproses: Verhit staal tot effens bo AC3, (boonste kritieke temperatuur)  week vir ʼn verlangde tyd/periode  en verkoel stadig  tot kamertemperatuur. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 6 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn 3.6 Vinnige blusmediums:  Pekel/Soutwater   Water   Stikstof   Olie  (Enige 2 x 1) (2) 3.7 Hittebehandelingsproses wat verharding volg: Tempering  (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 7 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn VRAAG 4: MEERVOUDIGE KEUSEVRAE (SPESIFIEK) 4.1 A (1) 4.2 B (1) 4.3 C (1) 4.4 D (1) 4.5 A (1) 4.6 B (1) 4.7 A (1) 4.8 A (1) 4.9 D (1) 4.10 B (1) 4.11 A (1) 4.12 A (1) 4.13 D (1) 4.14 B (1) [14] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 8 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK) 5.1 Geelkoperring berekeninge: 5.1.1 Gemiddelde Ø  Binne Ø  Plaatdikte  870  30   900 mm  (2) 5.1.2 Gemiddeld omtrek  π  Gemiddelde Ø  π  900   2827,43   2827 mm  (3) 5.2 Smeltsweislassimbole: (Simbole kan in enige rigting aangebied word) 5.2.1 Vierkantstuik  (2) 5.2.2 V-groef V  (2) 5.2.3 U-stuik  (2) 5.2.4 J-stuik  (2) 5.2.5 Geronde V  (2) 5.3 Sweissimbool: 5.3.1 T-las  (1) 5.3.2 Byskrifte: A – Rondomsweis  B – Ter plaatse sweislas  C – Hoeksweis  D – Stert  E – Steek van sweislas  F – Lengte van sweislas  G – Grootte van sweislas  (7) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 9 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK) 6.1 Tipes metaal:  Koolstofstaal/Staal   Aluminium   Geelkoper   Koper   Gietyster   Gietstaal   Vlekvrye staal   Gereedskapstaal  (Enige 3 x 1) (3) 6.2 Bankslyper:  Polering   Skerpmaak van snygereedskap en boorpunte.   Om growwe kante te verwyder.   Om oormatige materiaal te verwyder.   Poetsing   Om roes van metaal af te haal.  (Enige 3 x 1) (3) 6.3 Boogsweis: 6.3.1 Benoeming van boogsweis opset: A - Boogsweismasjien / Kragbron / Omsetter  B - Elektrode / Sweisstaaf  C - Elektrode houer / Sweisstaafhouer  D - Positiewe kabel / Negatiewe kabel / Elektrode kabel  E – Aardkabel / Negatiewe kabel / Poistiewe kabel  (5) 6.3.2 Voordele van MIGS/MAGS sweiswerk:  Minder vervorming.   MIG/MAGS sweiswerk se kwaliteit is beter.   Minder stoppe en beginne.   MIG/MAGS werk met menige metale en allooie.   Beter neersmelting spoed.   Minder skoonmaak na sweiswerk (geen slak om af te kap nie).   Beter sweispoel sigbaarheid.   Geen stompies verlore of vermorsing van man-ure deur die verandering van elektrodes nie.   Lae vaardigheid om MIG/MAGS sweispistool te hanteer.   Kan in enige posisie sweis.   Die proses is maklik geoutomatiseerd.   Geen smeltmiddel word in meeste gevalle benodig nie.  (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 10 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn 6. 4 Boorgrootte: Boorgrootte = Buite Ø - Steek   Boorgrootte = 10 -1,5 = 8,5 mm  (3) 6.5 Walsmasjiene:  Knik-vasklemwalsmasjiene   Horisontale piramide-walsmasjiene   Vertikale walsmasjiene  (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 11 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK) 7.1 Balke: 7.1.1 Reaksie RR: Neem momente om (RL):    RR  7   4  1,5    5  3,5    3  5,5   6  17,5  16,5  40 40Nm  RR  7m RR  5,71N  Reaksie RL: Neem momente om (RR):    RL  7   3  1,5    5  3,5    4  5,5   4,5  17,5  22  44 44Nm  RL  7m RL  6,29N  (8) 7.1.2 Buigmomente:  BMA = (6,29 N x 1,5 m) – (4 N x 0m) = 9,44 Nm  BMB = (6,29 N x 3,5 m) – (4 N x 2 m) – (5 N x 0 m)  = 14,02 Nm  BMC = (6,29 N x 5,5 m) – (4 N x 4 m) – (5 N x 2m) – (3 N x 0 m) = 8,60 Nm  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 12 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn 7.1.3 Buigmomentediagram. Skaal: 1 m = 10 mm en 1 Nm = 10 mm. 4N 5N 3N A B C 14, 02 Nm   9, 44 Nm 8, 60 Nm   0 0 Nota aan merker: (6) ` Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 13 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn 7.2 Spanning en Vervorming: 7.2.1 Area van die staaf: F σ A F A  σ 65  103   5  106  13  10 3 m2 (3) 7.2.2 Diameter van die staaf: πD2 A 4 4A  D    4 13  10 3    0,128655019 m  128,66 mm  (3) 7.2.3 Vervorming: σ ε  E 5  10 6  ε  75  10 9  6,67  10 -5  (2) 7.2.4 Verandering in lengte: L ε  OL L  ε  OL     6,67  10 5  250 mm    0,02 mm  (3)  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 14 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn 7.3 Eenvoudige raam: 7.3.1 Ruimtediagram: 220 N  1 punt vir teken volgens korrekte skaal A  1 punt vir etikettering A, B B, C en D korrek D 30° 30°  1 punt vir pyle korrek C 10 m aangedui. 110 N 110 N NOTA: Teken volgens skaal op ʼn transparant vir merk doeleindes . Punt allokasie is vir die aanduiding van pyle. (3) 7. 3.2 Vektordiagram: Skaal 1 mm = 2 N a   d  c  b NOTA: Teken volgens skaal op ʼn transparant vir merk doeleindes. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 15 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn 7.3.3 Grootte en aard van krag: Lid Krag (N) Aard AD 220 (216-224)  Stut  BD 220 (216-224)  Stut  CD 190 (186-194)  Bint  NOTA AAN DIE MERKER: LAAT 2 mm AFWYKING TOE (OP- OF AFWAARTS). (6) [45] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 16 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn VRAAG 8: HEGTING METODES (INSPEKSIE VAN SWEISLASSE) (SPESIFIEK) 8.1 Sweisdefekte: 8.1.1 Slakinsluiting  (1) 8.1.2 Onvolledige penetrasie  (1) 8.2 Inspeksie van sweislasse:  Om die sweiskwaliteit te kontroleer.   Om spesifikasies te kontroleer.  (2) 8.3 Sweisdefekte: 8.3.1 Inkeepbreek-toets:  Gebrek aan smelting   Interne kwaliteit   Porositeit   Slakinsluiting   Geoksideerde / gebrande metaal   Onvolledige penetrasie  (Enige 2 x 1) (2) 8.3.2 Geleidebuig-toets:  Kwaliteit van die vlak van die sweislas.   Kwaliteit van die wortel van die sweislas.   Mate van penetrasie.   Mate van smelting.  (Enige 2 x 1) (2) 8.4 Nie-vernietigende toets: Dit is ʼn metode om ʼn sweislas te toets sonder om die voltooide produk  te vernietig.  (2) 8.5 Dwarskrake:  Voorverhit die basismetaal.   Gebruik laer sterkte verbruikersmateriaal.   Stadige afkoeling na sweiswerk.  (3) 8.6 Kraterkraak:  Dit word veroorsaak deur ʼn gebrek aan vulmetaal aan die einde van die sweislas.   Metaal met nie goeie sweisbaarheid nie.  (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 17 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn 8.7 Voordele van kleurstofpenetrasie-toets :  Lae koste.   Maklik om toe te pas.   Maklik om te interpreteer.   Minimale opleiding benodig.   Goed vir ysterhoudende metale.   Goed vir nie-ysterhoudende metale.   Kan in komplekse vorms/areas gebruik word.   Dit is nie-vernietigend.  (Enige 3 x 1) (3) 8.8 Ultrasoniese toets:  Maak die area op die metaal wat getoets moet word skoon.   Kalibreer die toerusting voor die aanvang van toetsing.   Wend jel, olie of water aan op die area op die metaal wat getoets moet word.   Beweeg sonde van links na regs langs die area op die metaal.   Klankgolwe word deur die toerusting gestuur en ontvang.   Interpreteer die foute wat op ossilloskoop opgespoor is.  (6) [23] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 18 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn VRAAG 9: HEGTING METODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK) 9.1 Faktore wat ʼn invloed op krimping het:  Tipe elektrode.   Elektrode grootte.   Sweisstroom.   Vlamgrootte.   Sweisspoed.   Tempo van afkoeling gedurende sweiswerk.   Tempo van afkoeling na sweiswerk.   Werkstuk grootte / dikte.  (Enige 3 x 1) (3) 9.2 Klopwerk:  Dit is ʼn manier om die krimpingskragte van ʼn sweiskraal soos dit afkoel,  teen te werk.   Dit is 'n tegniek wat in sweiswerk  gebruik word om die las  te help versterk.  Dit is die hamering  van die sweislas onmiddellik nadat sweis  gedoen is. (2) 9.3 Tipes rugsteune:  Knippe   Jukke  (2) 9.4 Effek van warmbewerking op staal:  In warmbewerking, vervorming en herkristallisasie gebeur gesamentlik sodat die tempo van versagting groter as koudbewerking is.   Die belangrike faktor in warmbewerking is die eindtemperatuur.   Warmbewerking moet teen ʼn temperatuur net bokant die herkristallisasietemperatuur voltooi wees, sodat ʼn fyn korrelstruktuur verkry word.   As die eindtemperatuur te hoog is, sal die korrelgroei plaasvind terwyl die metaal bo die herkristallisasietemperatuur afkoel.  (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 19 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn 9.5 Oorsake van naspanning in sweislasse:  Hitte teenwoordig in die sweislas.   Kwaliteit van moedermetaal.   Kwaliteit van vulstaaf.   Kwaliteit van elektrode.   Vorm en grootte van sweislas.   Getal opeenvolgende sweislopies.   Vergelykende gewig van sweis- en basismetaal.   Tipe sweislas wat gebruik word.   Sweismetode wat gebruik word om spanning en vervorming te verminder.   Tipe struktuur van naasliggende lasse.   Vryheid van las om te krimp.   Vryheid van las om uit te sit.   Tempo van afkoeling.  (Enige 3 x 1) (3) 9.6 Tipes vervormings: 9.6.1 Oorlangse vervorming.  (1) 9.6.2 Hoekverdraaiing.  (1) 9.7 Afkoeltempo:  Vervorming   Meganiese eienskappe   Interne spanning   Potensiale verkarking  (Enige 3 x 1) (3) [18] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 20 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK) 10.1 Smering: Dit is die proses of tegniek om ʼn smeermiddel te gebruik tussen twee oppervlaktes.  (2) 10.2 Oorbelading van masjien: 10.2.1 Pons-en-knipmasjiene:  Verstomping of beskadig lemme/ponse.   Sit stremming op die motor.   Sit stremming op die aandryfmeganisme.   Masjien hou op werk.   Masjien sal uitsny.  (Enige 1 x 1) (1) 10.2.2 Guillotine masjien:  Skade aan die lem.   Skade aan die hidrouliese stelsel.   Skade aan die elektriese motor.   Masjien hou op werk.   Masjien sal uitsny.  (Enige 1 x 1) (1) 10.3 Merkplaatjies: Dit het meervuldige gate sodat meer as een tegnikus  die masjien gelyktydig  kan uitsluit. (2) 10.4 Instandhouding:  Bevorder koste besparing.   Verbeter veiligheid.   Verhoog effektiwiteit van toerusting.   Minder onklaarraking van toerusting.   Verbeter betroubaarheid van toerusting.  (Enige 1 x 1) (1) 10.5 Wrywing:  Deur boorspoed te verminder.   Deur toevoerspoed te verminder.   Deur smeermiddel te gebruik / (snyvloeistof).   Gebruik skerp boorpunt.   Gebruik korrekte boorpunt.  (Enige 1 x 1) (1) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 21 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELINGS) (SPESIFIEK) 11.1 Vierkantige na vierkantige geutbak (van middelpunt af): 11.1.1 A–2:    A - 2  180  350  4002 2 2  32400  122500  160000  314900  561,16 mm  (4) 11.1.2 B–3:    B - 3 = 410 +150 + 4002 2 2 = 168100 + 22500 +160000 = 350600 = 592,11 mm  (4) 11.1.3 C–4:    C  4  380  90  4002 2 2  144400  8100  160000  312500  559,02 mm  (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Meganiese Tegnologie: Sweis- en Metaalwerk 22 DBE/November 2023 NSS – Nasienriglyn 11.2 Vierkantige na ronde oorgangstuk: 11.2.1 Ware lengte 5–6: D 56   12   500  12  130,90 mm  (2) 11.2.2 Ware lengte 3–6: 3 D D 36   36   12 4 3    500   500   OF   12 4  392,70 mm   392,70 mm (3) 11.2.3 Ware lengte B–6:    B  6  3002  502  4002  90000  2500  160000  252500  502,49 mm  (4) [21] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mechanical Technology

View all