PROVINSIALE ASSESSERING
GRAAD 11
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NOVEMBER 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 11 North West November 2024 Memo
Grade 11 Agricultural Sciences memorandum from the North West November Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 11 · North West November Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- North West November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 838.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
North West November Exam 2024
- Paper 1Question paper
- Paper 2Question paper
- Other filesMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Landbouwetenskappe/V2 2 NW/November 2024
Graad 11 Nasienriglyne
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 A
1.1.3 C
1.1.4 D
1.1.5 D
1.1.6 B
1.1.7 C
1.1.8 A
1.1.9 B
1.1.10 D (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 E
1.2.2 A
1.2.3 H
1.2.4 J
1.2.5 B (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Floëem
1.3.2 Partenokarpie
1.3.3 Dreinering
1.3.4 Monokultuur
1.3.5 Kweekhuis (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Organiese kunsmis
1.4.2 Seleksie
1.4.3 Wisselbou
1.4.4 Besproeiing
1.4.5 Spanningsmeter (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 3 NW/November 2024
Graad 11 Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 2: PLANTVOEDING
2.1 Water en Voedingstowwe
2.1.1 Identifiseer die proses
Transpirasie (1)
2.1.2 TWEE aanpassings van plante om waterverlies te verminder
In breëblaarplante is meeste van die stomata aan die onderkant van
die blare
Die stomata word deur twee sluitselle omring
Blink blare wat hittegolwe weerkaats
Laag planthare (trigome) op die blare
Oppervlak van blare bedek met wasagtige laag (dik kutikula)
Plante pas hulle groeiseisoen aan
Plante rol hulle blare op
Plante het klein blare
Plante se blare het ‘n liggrys kleur
Plante produseer slegs blare in die reënseisoen
Sukkulente stoor water in hulle stingels en blare word naalde
Stomata is ingesak/ingesonke stomata
Verdikte blare (sukkulente) (Enige 2) (2)
2.1.3 TWEE redes hoekom die proses belangrik is vir plant se groei
Bevorder die absorpsie van water
Bevorder die absorpsie van mineraalsoute
Help met die balans van waterinhoud in die plant (Enige 2) (2)
2.2 Mineraalvoeding
2.2.1 Watter kunsmis sak sal ‘n beter opbrengs met blaaragtige groente lewer
Sak A (1)
2.2.2 Regverdig met TWEE redes
Die verhouding/persentasie stikstof in Sak A (8) is groter as die
verhouding stikstof in Sak B (1).
Blaaragtige groente vereis meer stikstof vir vegetatiewe groei. (2)
2.2.3 Doel van die nommer (30)
Die syfer 30 dui die persentasie massa van die kunsmis aan wat die
elemente bevat.
OF
30 dui die totale hoeveelheid voedingstowwe aan in 100 kg van die
mengsel.
OF
30 dui aan dat die kunsmis ‘n 30% mengsel bevat van N.P.K. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 4 NW/November 2024
Graad 11 Nasienriglyne
2.3 Voedingstowwe - Stoororgane
2.3.1 DRIE dele van ‘n plant wat gemodifiseer is as ‘n stoororgaan
Stingels
Wortels
Blare
Sade
Vrugte (Enige 3) (3)
2.3.2 EEN chemiese proses
Fotosintese (1)
2.3.3 TWEE vereistes vir fotosintese
CO2
Sonlig
Water (Enige 2) (2)
2.3.4 EEN produk wat in plante gestoor word
Stysel
Suiker / Glukose
Lipiede/vette
Proteïene (Enige 1) (1)
2.4 Plantminerale
2.4.1 Verskaf byskrifte
A – Fosfor
B – Kalium
C – Mikro
D – (Blaar) chlorose (4)
2.4.2 TWEE metodes om voedingstofstatus te bepaal
Grondmonsters
Plant-/blaarmonsters (2)
2.4.3 TWEE faktore wat beskikbaarheid van voedingstowwe beïnvloed
Grondtekstuur
Grond pH (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 5 NW/November 2024
Graad 11 Nasienriglyne
2.5 Tempo van Fotosintese
2.5.1 Grafiek om die effek van ligintensiteit op die tempo van fotosintese
te bepaal.
Die effek van ligintensiteit op die tempo van fotosintese
bepaal deur die aantal O2 borrels geproduseer.
60
Aantal O2 borrels
50
40
30
20
10
0
10 15 20 25 30 35
Ligintensiteit (cd)
KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYNE
Korrekte opskrif (C)
Staafgrafiek (T)
Korrekte eenhede (cd) (U)
X-as: Korrekte kalibrering en byskrifte (Ligintensiteit) (X)
Y-as: Korrekte kalibrering en byskrifte (Aantal O2 borrels) (Y)
Akkuraatheid (80% + korrek geplot) (P) (6)
2.5.2 Tendens van hoe die aantal borrels beïnvloed is deur die
ligintensiteit
Soos die ligintensiteit toeneem, neem die aantal O2 borrels ook toe (2)
2.5.3 TWEE metodes om die plant te manipuleer sodat tempo van
fotosintese toeneem
Oplei
Snoei
Spasiëring
Kweekhuise (Enige 2) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 6 NW/November 2024
Graad 11 Nasienriglyne
VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE
3.1 Geslagtelike voortplanting
3.1.1 Letter van die manlike orgaan van die blom
C (1)
3.1.2 Letter van die gemodifiseerde blomblare wat die stamper vorm
A
(1)
3.1.3 Letter van die deel van die stamper wat die eiersel vorm
B (1)
3.1.4 Letter van die buis wat die stempel met die vrugbeginsel verbind
D (1)
3.1.5 Tweesaadlobbige blom
Blomme wat saad produseer (embrio/kiemplantjies)
met twee saadlobbe (2)
3.2 Saadontkieming
3.2.1 Voorsien die LETTER en NAAM
a) C Stempel
b) A Stamper
c) B Vrugbeginsel (6)
3.2.2 Seldeling wat manlike gamete vorm
Mitose
(1)
3.3 Tipes saadontkieming
3.3.1 Identifiseer die tipes saadontkieming
A – Tweesaadlobbige
B – Eensaadlobbige (2)
3.3.2 DRIE omgewingstoestande benodig vir saadontkieming
Genoeg water
Genoeg suurstof
Genoeg hitte
Genoeg lig (Enige 3) (3)
3.3.3 TWEE skrapingsmetodes
Meganies
Termies
Chemies
Diere (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 7 NW/November 2024
Graad 11 Nasienriglyne
3.4 Plantverbetering
3.4.1 EEN voordeel en EEN nadeel
Voordeel – gewenste eienskappe ontwikkel
Nadeel – nageslag kan steriel wees (2)
3.4.2 DRIE gewenste eienskappe
Insek- of siektebestand
Onkruiddoderbestand
Droogtebestand
Hoër voedingswaarde
Toename in gewasopbrengs
GM gewasse bly vir langer vars
Veilig vir menslike verbruik
Nuwe verbeterde variëteite (Enige 3) (3)
3.4.3 Die doel van mutasie
Verbeter gewasgehalte
Verbeter genetiese variasie en oorerflikheid (2)
3.5 Plantplae/ -parasiete en -siektes
3.5.1 EEN manier waarop onkruid gewasopbrengs verminder
Versmoor plante
Vertraag die groei van plante
Gasheer vir plae en parasiete
Gebruik meer water
Beïnvloed grondstruktuur
Neem voedingstowwe op wat plante kon gebruik het (Enige 1) (1)
3.5.2 TWEE redes waarom onkruid makliker groei as gewasse
Groei maklik in versteurde/beskadigde omgewings
Produseer groot hoeveelhede saad
Saad hou baie lank
Ontkiem baie keer in ‘n enkele groeiseisoen
Vaar goed in uiterste omgewingstoestande
Geen biologiese vyande nie (Enige 2) (2)
3.5.3 TWEE saadverspreidingsagente
Voëls
Mense
Diere
Wind
Saad en plante
Vegetatief
Gewasse na oestyd (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 8 NW/November 2024
Graad 11 Nasienriglyne
3.6 DRIE maatreëls om die verspreiding van plantsiektes te voorkom/beheer
Gewasbeheer
Biologiese beheer
Chemiese beheer (3)
[35]
VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING
4.1 Grondopnames
Herrangskik die stappe in kronologiese volgorde
Lugfoto’s word van die streek geneem en bestudeer
Nadat die lugfoto’s geneem is, kan die opnamegebied besoek word
Die plaas of gebied word volgens homogene grond- en/of veldsoorte verdeel
Grondklassifikasie van duidelik aangeduide profieltoetsgate word gebruik
Die grondhorisonne van die toetsgate word nou beskryf
Al die inligting wat versamel is, word geïnterpreteer om die geskiktheid van die
grond te bepaal
(6)
4.2 Presisieboerdery
4.2.1 DRIE ultramoderne aanpassings
NIKT
Geo-plekbepaling data (GPS)
Karakterisering van verskeidenheid
Nuwe inligting– en kommunikasietegnologie (Enige 3) (3)
4.2.2 TWEE ekonomiese voordele
Afname in die behoefte van voedingstof-/ kunsmisinsette
Hoër produksie-uitsette (2)
4.3 Grondbewerking
4.3.1 DRIE doelwitte/gevolge van grondbewerking
Deurlugting
Grondvog
Infiltrasie
Temperatuur
Breek van grond en uitgrawing
Voedingstofstatus (Enige 3) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 9 NW/November 2024
Graad 11 Nasienriglyne
4.3.2 Onderskei tussen primêre en sekondêre grondbewerking
Primêre grondbewerking
Dit is die eerste ploeg of bewerking van die grond in die nuwe
seisoen voor planttyd
(2)
Sekondêre grondbewerking
Om die saadbed te verbeter deur die grond fyner te maak, die
gewasreste weg te werk en die onkruid uit roei
(2)
4.4 Besproeiingstelsels
4.4.1 Identifiseer die besproeiingstelsels
A – Vloedbesproeiing
B – Spilpunt-/Sprinkelbesproeiing
C – Mikro-/Drupbesproeiing
(3)
4.4.2 TWEE toestande vir vloedbesproeiing
Gelyke helling
Water is volop en goedkoop
Sterk stroom water
(2)
4.4.3 EEN voordeel van spilpunt/sprinkelbesproeiing
Min arbeid
Geen water gaan verlore agv wegsyfering
Water word akkuraat gemeet
Gebruik van ongelyke grond is moontlik
Water word egalig toegedien (Enige 1) (1)
4.4.4 TWEE kriteria wat watergehalte bepaal
Geen toksiene
Geen patogeniese organismes
Geen hoë biologiese inhoud
Geen hoë soutinhoud (Enige 2) (2)
4.5 Bereken die totale voginhoud van die leemgrond as ‘n persentasie.
Wys Formule en ALLE berekeninge.
% vog = vogmassa – droëmassa x 100
droëmassa
= 150g – 120g x 100
120g
= 25 % (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Landbouwetenskappe/V2 10 NW/September 2024
Graad 11 Nasienriglyne
4.6 Akwakultuur
4.6.1 Identifiseer die tipe boerdery
Akwakultuur (1)
4.6.2 TWEE basiese vereistes vir hoër opbrengs
Temperatuur
Watergehalte
Opgeloste suurstof
Bestuur van voer
pH
Instandhouding
Stikstofhoudende verbindings
Siektebeheer (Enige 2) (2)
4.6.3 TWEE faktore wat die boer moet oorweeg wanneer ‘n geskikte
visspesie gekies moet word vir kommersiële boerdery.
Teelvisse kan nie uit die natuur versamel word nie
Kennis van die spesie
Aanpasbaarheid/Gehardheid in groot hoeveelhede/hoë digthede
Spesies wat die vermoë het om basters voort te bring met inheemse
spesies mag nie gebruik word nie
Siekte- en parasietstatus van ‘n spesie moet ondersoek word
Markprys en aanvraag
Eenvoudige larwe-ontwikkeling
Reproduksie in aanhouding (Enige 2) (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2017 Memo (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)
More from Grade 11 Agricultural Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 QP (Afr)

Question paper