Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
RELIGIESTUDIES V2
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
*RLGSA2*
Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 



_hlayiso.com_--b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32/v1-1b73cf9670bd53d4cc28/card.webp)

View all





Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)
Grade 12 Religion Studies Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Religion Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Religion Studies
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 179.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Common Features of Religion30 marks
- Question 1.2The Variety of Religions20 marks
- Question 2.1Topical Issues in Society10 marks
- Question 2.2Topical Issues in Society10 marks
- Question 2.3Topical Issues in Society14 marks
- Question 2.4Common Features of Religion16 marks
Show all 13 questions
- Question 3.1Common Features of Religion30 marks
- Question 3.2Common Features of Religion20 marks
- Question 4.1Research Into and Across Religions14 marks
- Question 4.2Research Into and Across Religions16 marks
- Question 4.3Research Into and Across Religions20 marks
- Question 5.1The Variety of Religions30 marks
- Question 5.2Common Features of Religion20 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 RELIGIESTUDIES V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Lees die volgende instruksies versigtig deur voor die vrae beantwoord
word.
2. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.
3. Beantwoord enige DRIE van die VYF vrae.
4. Begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy.
5. Lees AL die vrae aandagtig deur voordat jy dit beantwoord.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
7. Die lengte van jou antwoord moet ooreenstem met die punte wat vir elke
vraag toegeken is.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018) RELIGIESTUDIES V2 3
VRAAG 1
1.1 Bespreek die sentrale leringe van enige EEN religie onder die volgende
opskrifte:
1.1.1 Aard van godheid (10)
1.1.2 Plek en verantwoordelikheid van die mensdom in die wêreld (10)
1.1.3 Die aard van lewe na die dood (10)
1.2 Bespreek die interne verskille wat binne enige EEN van die volgende
religieë bestaan:
• Christendom
• Hindoeïsme
• Afrika Tradisionele Religie/Godsdiens (20)
[50]
VRAAG 2
2.1 Lees die stelling hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Elke religie is besorg oor die beskerming van die natuurlike omgewing. Dit is
omdat die meeste godsdienste die natuur as deel van die goddelike skepping
beskou.
2.1 Noem moontlike oorsake van omgewingsvernietiging. (10)
2.2 Ontleed die impak van omgewingsvernietiging op die samelewing. (10)
2.3 Noem praktiese strategieë wat godsdienstige organisasies kan
toepas om die omgewing te beskerm. (14)
2.4 Met verwysing na die lering van enige EEN religie, bespreek die
oplossings wat dit bied om die omgewing te beskerm. (16)
[50]
VRAAG 3
3.1 Verduidelik elk van die volgende normatiewe bronne:
3.1.1 Inspirasie (10)
3.1.2 Mondelinge tradisie (10)
3.1.3 Heilige boeke (10)
3.2 Bespreek die hermeneutiese beginsels wat van toepassing op die
normatiewe bronne van religie is. (20)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 RELIGIESTUDIES V2 (EC/SEPTEMBER 2018)
VRAAG 4
4.1 Bespreek Darwin se Evolusieteorie en die invloed wat dit op godsdienstige
religieë het. (14)
4.2 Bespreek die reaksie van die drie Abrahamitiese religieë, (Islam, Judaïsme
en Christendom) op die Evolusieteorie. (16)
4.3 Religieë het altyd verduidelikings beskikbaar gestel oor skepping en die status
van die mensdom. Gedurende die laaste vier dekades het wetenskap begin
om verskillende antwoorde oor hierdie vrae te bied.
[Bron: Religiestudies, Steyn et al, bl. 241]
4.3 Gee ʼn kort verduideliking van die Oerknal-teorie. (20)
[50]
VRAAG 5
Lees die onderstaande uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Interne verskille soos die tussen die Shia en die Sunni, of die Katolieke en die
Protestante, is meestal gevaarliker as die verskille wat bestaan tussen twee
verskillende religieë.
5.1 Kies EEN religie en noem die verskille onder die volgende opskrifte:
5.1.1 Verskille in geloofsoortuigings (leringe) (10)
5.1.2 Verskille in bestuur (10)
5.1.3 Verskille in praktyke (10)
5.2 Kies EEN van die onderstaande wêreldbeskouings en verduidelik die bydrae
tot ontwikkeling:
• Sekulêre wêreldbeskouing
• Ateïsme
• Agnostisisme (20)
[50]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Eng)

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 Memo
_hlayiso.com_--b5961a34-7ca4-4da1-80ed-83d065039e32/v1-1b73cf9670bd53d4cc28/card.webp)
Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)
More from Grade 12 Religion Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Rel Stu ATP 2023 24

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Religion Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Religion Studies Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper
Religion Studies Grade 12 P2 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper