Skip to content
Question paper

Technical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP

Grade 10 Technical Sciences Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2019, 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Subject: Technical SciencesGrade 10201916 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NOVEMBER 2019 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *XTSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitend 2 inligtingsblaaie.
Downloaded from hlayiso.com 2 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 5. Laat EEN reël tussen subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2 oop. 6. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 7. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. 8. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot ʼn minimum van TWEE desimale plekke af. 9. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ens. waar nodig. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 3 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E. 1.1 Die SI-eenheid vir snelheid is ... A sekondes. B newton. C minute. D meters per sekondes. (2) 1.2 Vind die korrekte wetenskaplike notasie vir 0,008 van die volgende syfers: A 8 x 10-3 B 8 x 102 C 8 x 103 D 8 x 10-2 (2) 1.3 ʼn Voertuig beweeg teen ʼn konstante spoed van 100 km/h. Wat is die spoed van die voertuig in m/s? A 0,022 m/s B 22,222 m/s C 288000 m/s D 888000 m/s (2) 1.4 ʼn Balk is ontwerp om ʼn vrag te dra. Watter van die volgende reaksies sal die balk ondersteun? A Die draai-effek B Struktuurlid C Die vrag van die balk D Die vermoë van die balk (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019) 1.5 Linda reis 30 m na die winkel in ʼn oostelike rigting, sy draai in ʼn westerlike rigting terug huis toe. Wat is die resulterende verplasing in m? A 0m B 60 m C 30 m D 120 m (2) 1.6 ʼn Draaipunt in die tweede hefboom of tipe 2 verskyn op die ... van die hefboom. A punt B eerste C eindpunt D middel (2) 1.7 Watter tipe energie word deur Sipho toegepas as hy die bal skop van een posisie na ander posisie skop? A Kinetiese energie B Oorgangsenergie C Rotasie-energie D Vibrasie-energie (2) 1.8 Die vier kleurband resistor het die volgende kleure bruin, swart en geel met goud as die kleur wat verdraagsaamheidsreeks aan die einde van die resistor voorstel. Die waardebeskrywing van die resistor sal ... wees. A 100 Ω B 10 Ω ± 10% C 1 000 Ω ± 10 Ω D 10 000 Ω ± 10% (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 5 1.9 Die stroombaan hieronder bestaan uit drie resistors wat in serie verbind is. Serie Watter EEN van die volgende stellings is korrek? A Die spanning is konstant B Spanning in R1 is gelyk aan die spanning in R3 C Die spanning oor die resistors is nie dieselfde nie D Die totale spanning is gelyk aan die spanning oor R1 (2) 1.10 Watter EEN van die kragte hieronder kan as ʼn tipe kontakkrag beskou word? A Spanning B Gewig C Elektriese krag D Magnetiese krag (2) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 2 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) Pamela weeg 122 000 g. Sy besluit om gewig te verloor deur 5 000 g gewigte vir 4 dae, vir 6 ure per dag te dra (totale tyd is 24 ure). Sy loop ook ʼn afstand van 50 000 cm dorp toe en wanneer sy in die dorp is, loop sy nog 2 000 cm na die taxi-staanplek vir die terugwaartse rit huis toe. 2.1 Definieer die begrip vektor hoeveelheid. (2) 2.2 Gee TWEE voorbeelde van vektor hoeveelhede. (2) 2.3 Herlei die volgende: 2.3.1 122 000 g na kilogram (2) 2.3.2 24 ure na sekondes (2) 2.4 Bereken die totale afstand, in meters, wat Pamela gedek het vir haar rit en toon jou antwoord in wetenskaplike notasie. (3) 2.5 Qhamata, ʼn besigheidsbestuurder bou nuwe kantore en in elke kantoor word ʼn radio-gonsstelsel ingesit. Die doel van die gonsstelsel word deur die bestuurder gebruik om in kontak te bly met sy werkers van hul kantore na sy kantoor. Die kantore is gebou om langs ʼn 80 m lang gang wat oos loop oor ʼn loop afstand wat 3,4 minute tydperk is. Die sender is 25 m vanaf die wes einde, oorkant die deur van die bestuurder se kantoor. W 80 m E 25 m 2.5.1 Definieer die term verplasing. (2) 2.5.2 ʼn Assistent-bestuurder loop deur die gang om die sisteem te toets, hy loop 15 m oos en loop weer 20 m deur die gang en sien dit werk. Hy beweeg terugwaarts en loop 10 m terug deur die gang. Wat is die reeks van die sender in die oos einde van die gang? (3) 2.5.3 Bereken die spoed van die assistent-bestuurder. (4) 2.5.4 Bereken die totale afstand, oos van die sender tot by die toets kamer. (2) 2.5.5 Teken ‘n vektordiagram wat jou berekening sal illustreer. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 7 2.6 ʼn Tegniese Wetenskap onderwyser voer ʼn eksperiment met die leerders om die spoed van die trollie te bepaal uit. 20 kolletjies in 10 s was gemaak op die tikker-tyd, waar net ʼn gedeelte hieronder voorgestel is. Die afstand tussen die kolletjies is almal dieselfde. 20 cm 2.6.1 Bepaal die totale tyd deur die lint in sekondes voorgestel. (1) 2.6.2 Bereken die frekwensie van die tikker-tyd. (3) 2.6.3 Wat sal die snelheid in cm/s deur die bostaande lint voorgestel, wees? (3) [33] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 3 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) Die illustrasie hieronder is die Cartesiese vlak, nie volgens skaal nie, en word deur die letters A, B, C en D voorgestel. B A C D 3.1 Identifiseer die dele A, B, C en D in die Cartesiese vlak. (Moenie die diagram oor teken nie.) (4) 3.2 Die diagram hieronder toon twee kragte A en B, wat op ʼn enjin toegepas is. Krag A = 60 N. A B Teken ʼn vrye-liggaamdiagram en benoem al die kragte wat op die enjin inwerk. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 9 3.3 Definieer die volgende terme: 3.3.1 Wrywingskrag (2) 3.3.2 Ekwilibrium van kragte (2) 3.4 Die grootte van krag B van die enjin is 50 N. Die enjin word stil gehou nadat dit opgerig was. Bereken die grootte en rigting van die resulterende krag wat op die enjin uitgeoefen word. (3) 3.5 Skryf neer die naam van die nie-kontakkrag wat op die enjin toegepas is. (1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 4 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) Die diagram hieronder toon die opwaartse en afwaartse kragte in ekwilibrium. 4N 5N 3N 2m 2m 2m 2m RL RR 4.1 Definieer die term meganiese voordeel. (2) 4.2 Bereken die opwaartse kragte RL en RR. (8) 4.3 Met behulp van berekeninge, bewys dat die opwaartse kragte gelyk is aan die die afwaartse kragte. (2) 4.4 Definieer die volgende terme: 4.4.1 Moment van krag (2) 4.2.2 Spanning krag (2) 4.5 Sara het ʼn krag van 300 N toegepas om ʼn moer met ʼn moersleutel, met ʼn lengte van 25 cm los te draai. Bereken die maksimum wringkrag nodig om die moer los te draai. (4) 4.6 Die volgende is ʼn diagram van ʼn hefboom. 2,5 m 10,5 N 4.6.1 Watter tipe hefboom is in die diagram by VRAAG 4.6 hierbo voorgestel? (2) 4.6.2 Bepaal die moment van krag vir die boostaande hefboom en toon die rotasie rigting. (3) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 11 VRAAG 5 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) Die diagram hieronder dui ʼn slopingskraan aan. Die operateur staan met ʼn massa van 50 kg. Die hoogte van die kraan is 5 m lank. Die operateur spring 5 m lank opwaarts met ʼn spoed van 6 m•s-1 teen ʼn hoogte bo die grond. 50 kg 6 m/s 5.1 Onderskei tussen kinetiese energie en gravitasie potensiële energie. (4) 5.2 Bereken die volgende: 5.2.1 Die kinetiese energie van die operateur (3) 5.2.2 Die gravitasie-potensiële energie van die operateur (3) 5.3 Veronderstel die gravitasie-potensiële energie van die operateur is 506 J. Bepaal dan die hoogte van sy sprong. (3) 5.4 Gee DRIE verskillende vorms van kinetiese energie. (3) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 6 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) Gedurende ʼn eksperiment, het Linda ʼn katoen lap gebruik om twee strooitjies in verskillende intervalle op dieselfde manier vir lading oordrag doeleindes, af te vee. 6.1 Is die krag wat deur die gelaaide strooitjies ervaar word ʼn stoot- of trekkrag? (1) 6.2 Gee EEN woord vir elk van die volgende stellings: 6.2.1 ʼn Krag wat deur twee voorwerpe met dieselfde soorte elektriese lading ervaar word (1) 6.2.2 ʼn Voorwerp met minder negatiewe ladings as positiewe ladings (1) 6.3 Twee klein metaalsfere X en Y geïsoleerd, dra ladings van +10 x 10-9 C en -8 x 10-9 C onderskeidelik. + 10 x 10-9 C - 8 x 10-9 C X Y 6.3.1 Stel die beginsel van behoud van lading. (2) 6.3.2 Bepaal die totale lading op elke sfeer na hulle mekaar aangeraak het. (3) 6.3.3 Bereken die aantal elektrone in oormaat op sfeer Y na hulle geskei het. (3) 6.3.4 In watter rigting beweeg die elektrone wanneer sfeer X en Y in kontak is? Gee rede vir jou antwoord. (2) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 13 VRAAG 7 (Begin op NUWE bladsy.) Beskou die volgende stroombaan en beantwoord die vrae wat volg. 7.1 Definieer die volgende terme: 7.1.1 Elektriese stroomsterkte (2) 7.1.2 Weerstand (2) 7.2 Noem VIER faktore wat die weerstand van ʼn resistor beïnvloed. (4) 7.3 Wat sal met die stroomsterkte gebeur wanneer dit punt A in bostaande stroombaan bereik? (1) 7.4 Bereken die totale weerstand van die stroombaan. (4) [13] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019) VRAAG 8 (Begin op ʼn NUWE bladsy.) Die onderstaande diagram verteenwoordig ʼn stroombaan met twee resistors in serie verbind, met instrument wat A gemerk is, twee instrumente wat B1 en B2 onderskeidelik gemerk is. 8.1 Noem die instrumente gemerk A en B. (2) 8.2 Wat sal die ooreenkoms van lesings van instrumente B1 en B2 wees? (1) 8.3 Bereken die waarde van die lesing van instrument B1. (3) 8.4 Noem die VIER basiese komponente wat nodig is om stroombaan te bou. (4) 8.5 Onderskei tussen alternatiewe stroom en gelykstroom. (2) 8.6 Bereken die stroomsterkte van ʼn geleier as 2 C lading verby ʼn punt in ʼn geleier in 0,4 s beweeg. (3) [15] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WETENSKAPPE V1 15 DATA FOR TECHNICALSCIENCES GRADE 10 GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS / TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME / NAAM SYMBOL / SIMBOOL VALUE / WAARDE Acceleration due to gravity g 9,8 m·s-2 Swaartekragversnelling Charge on an electron e- -1,6 x 10-19 C Lading op ʼn elektron TABLE 2: FORMULAE / TABEL 2: FORMULES PERIMETER / OMTREK FORCE / KRAG Perimeter of a rectangle = 2ℓ + 2w Fg = mg OR/OF w = mg Omtrek van ʼn reghoek = 2ℓ + 2b MOTION / BEWEGING ࢊ࢏࢙࢚ࢇ࢔ࢉࢋ ࢇࢌ࢙࢚ࢇ࢔ࢊ ࢙࢖ࢋࢋࢊ ൌ  ࢙࢖࢕ࢋࢊ ൌ  ࢚࢏࢓ࢋ ࢚࢟ࢊ ࢊ࢏࢙࢖࢒ࢇࢉࢋ࢓ࢋ࢔࢚ ࢜ࢋ࢘࢖࢒ࢇ࢙࢏࢔ࢍ ࢜ࢋ࢒࢕ࢉ࢏࢚࢟ ൌ ࢙࢔ࢋ࢒ࢎࢋ࢏ࢊ ൌ  ࢚࢏࢓ࢋ ࢚࢟ࢊ ࢉࢎࢇ࢔ࢍࢋ࢏࢔࢜ࢋ࢒࢕ࢉ࢏࢚࢟ ࢜ࢋ࢘ࢇ࢔ࢊࢋ࢘࢏࢔ࢍ࢏࢔࢙࢔ࢋ࢒ࢎࢋ࢏ࢊ ࢇࢉࢉࢋ࢒ࢋ࢘ࢇ࢚࢏࢕࢔ ൌ  ࢜ࢋ࢙࢘࢔ࢋ࢒࢒࢏࢔ࢍ ൌ  ࢚࢏࢓ࢋ ࢚࢟ࢊ MOMENT OF FORCE (TORQUE) / KRAGMOMENT / DRAAIMOMENT / WRINGKRAG ԏ=Fxd ԏ=Fxd OR OF Moment = Force x perpendicular Kragmoment = krag x loodregte distance afstand SIMPLE MACHINES / EENVOUDIGE MASJIENE ࡸ࢕ࢇࢊ ࢋࢌࢌ࢕࢚࢘ࢊ࢏࢙࢚ࢇ࢔ࢉࢋ ࡸࢇ࢙ ࢑࢘ࢇࢍࢇࢌ࢙࢚ࢇ࢔ࢊ ࡹ࡭ ൌ  ࡻࡾࡹ࡭ ൌ  ࡹࢂ ൌ  ࡻࡲࡹࢂ ൌ  ࡱࢌࢌ࢕࢚࢘ ࡸ࢕ࢇࢊࢊ࢏࢙࢚ࢇ࢔ࢉࢋ ࡷ࢘ࢇࢍ ࡸࢇ࢙ࢇࢌ࢙࢚ࢇ࢔ࢊ ENERGY / ENERGIE Ep = mgh OR / OF U = mgh Ek = ½mv2 OR / OF K = ½mv2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2019) ELECTROSTATICS / ELEKTROSTATIKA ࡽ૚ ൅  ࡽ૛ ࡽ ൌ  ૛ ELECTRIC CIRCUITS / ELEKTRIESE STROOMBANE Serie Parallel ࡽ ૚ ૚ ૚ ࡵ ൌ  RT = R1 + R2 + R3 ࡾ࢖ ൌ  ൅ ൅ ο࢚ ࡾ૚ ࡾ૛ ࡾ૜ ࢃ ࢂ ൌ IT = I1 = I2 = I3 IT = I1 + I2 + I3 ࡽ ࢂ ࡾ ൌ VT = V1 + V2 + V3 VT = V1 = V2 = V3 ࡵ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 10 Technical Sciences

View all