Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2019
TEGNIESE WETENSKAPPE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
*XTSCA2*
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitende ʼn grafiekblad en 2 formuleblaaie.
Skip to contentQuestion paper 











View all





Technical Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 QP
Grade 10 Technical Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2019, 24 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Technical Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Technical Sciences
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 558.8 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 24
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.
2. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
4. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
5. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
7. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.
8. Rond jou FINALE numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.
9. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings, ensovoorts waar nodig.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 3
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies
die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1–1.10) in
die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E.
1.1 Watter EEN van die volgende word as ʼn eienskap van ʼn nie-metaal beskou?
A Dit gelei hitte
B Dit kraak maklik
C Dit is dof in kleur
D Dit gelei elektrisiteit (2)
1.2 Watter EEN van die volgende is ʼn element?
A Ys
B Sout
C Water
D Stikstof (2)
1.3 ʼn Student het ʼn houer vol ystervesels en plastiekstukkies. Om die ystervesels
uit die houer te kry, watter van die volgende sal die student gebruik?
A Lepel
B Papier
C Haartangetjie
D Staafmagneet (2)
1.4 Die volgende vergelyking word gegee:
݃ܯ ܱଶ ՜ ܱ݃ܯ
Balanseer die vergelyking as dit NIE gebalanseer is NIE.
Hoeveel Mg-mol sal met O2 reageer?
A 1
B 2
C 4
D 3 (2)
1.5 In watter groep op die periodieke tabel sal jy alkali-metale vind?
A Groep 1
B Groep 2
C Groep 3
D Groep 4 (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
1.6 Watter van die volgende definieer hitte?
A Dit het massa
B SI eenheid is Joules
C Is ʼn vorm van energie
D Aanduiding van hoe warm of koud ʼn liggaam is (2)
1.7 ʼn Element wat verander vanaf ʼn atoom na ANIOON, wanneer dit ʼn elektron
ontvang:
A Boor
B Litium
C Stikstof
D Kalium (2)
1.8 Die massa getal van ʼn element is die aantal ...
A elektrone.
B protone en elektrone.
C protone en neutrone.
D elektrone en neutrone. (2)
1.9 Die korrekte formule vir natriumkarbonaat is ...
A Na2CO.
B Na2CO3.
C Na2CO2.
D Na3CO3. (2)
1.10 ʼn Goeie voorbeeld van ʼn halfgeleier is ...
A silikon.
B silwer.
C swawel.
D natrium. (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 5
VRAAG 2 (Begin op ʼn NUWE bladsy.)
ʼn Leerder is in besit van vier tipe ringe.
Silikon Boron Nikkel Koper
2.1 Watter van die ringe:
2.1.1 Is metale? (2)
2.1.2 Is halfgeleiers? (2)
2.2 Silikon is ʼn voorbeeld van ʼn termiese insulator.
Antwoord slegs JA of NEE. (1)
2.3 Noem TWEE eienskappe van nie-metale. (2)
2.4 Die koperring word buite in oop lug geplaas en reageer met suurstof.
Skryf neer die GEBALANSEERDE VERGELYKING vir die reaksie. (4)
2.5 Vervolgens neem die leerder hierdie ringe saam met twee ander onbekende
materiale (Materiaal A en Materiaal B) en voer ʼn ondersoek uit.
Die leerder verbind al hierdie materiale een vir een soos in die stroombaan
hieronder getoon.
A
Materiale
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
Na die uitvoering van die ondersoek, is die volgende resultate verkry:
MATERIAAL STROOMSTERKTE
Nikkel 0,6
Koper 0,8
Boron 0,2
Silikon 0,1
Materiaal A 0,01
Materiaal B 0,00
2.5.1 Watter materiaal is ʼn SWAK geleier? (1)
2.5.2 Verduidelik wat dit beteken as materiaal B ʼn nul-lesing het. (2)
2.5.3 Vir hierdie ondersoek, skryf die konstante veranderlike neer. (1)
2.5.4 Wat is die doel van die ondersoek? (2)
2.6 Na die uitvoering van die ondersoek, maak die leerder die tafel skoon en plaas
per ongeluk alle materiale saam in een sak met yster en ʼn tweede magneet.
Die leerder is aangeraai om die materiale volgens magneties en nie-magneties
van mekaar te skei. Die leerder gebruik ʼn staafmagneet om die materiale te
skei.
2.6.1 Teken die tabel oor in jou ANTWOORDEBOEK. Skryf die geskikte
antwoord langs die materiaal.
MATERIAAL AFSTOTEND OF AANTREKEND
Koper
Silikon
Boron
Nikkel
Materiaal A
Materiaal B
Yster
Tweede staafmagneet
(8 x 1) (8)
2.6.2 Die metale in die sak het magnetiese eienskappe.
Skryf slegs WAAR of VALS neer. (1)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 7
VRAAG 3 (Begin op ʼn NUWE bladsy.)
Koolstof is ʼn element wat in oorvloed in aarde se kors gevind word.
Koolstof word hoofsaaklik vir steenkool en diamantringe gebruik.
3.1 Definieer die volgende terme:
3.1.1 Element (2)
3.1.2 Valensie-elektrone (2)
3.2 Wat is die NAAM van die produk wat gevorm word as koolstof in die atmosfeer
vrygestel word en met suurstof reageer? (2)
3.3 Skryf die Afbau-diagram van ʼn SUURSTOF-ioon neer. (3)
3.4 Watter energievlakke vind ons kernelektrone in die struktuur van die atoom?
Skryf SLEGS die woord, HOOGSTE of LAAGSTE energievlak. (1)
3.5 Skryf neet die aantal valensie-elektrone wat in ʼn KOOLSTOF-atoom voorkom. (1)
3.6 Skryf die spektroskopiese elektronkonfigurasie (s-p notasie) van ʼn
KOOLSTOF-atoom neer. (3)
3.7 Bestudeer die volgende isotope van ʼn koolstof-atoom.
ଵଶ ܥଵଷ ܥଵସܥ
3.7.1 Definieer die term isotope. (2)
3.7.2 Skryf neer die lading van ʼn elektron in die atoom. (1)
3.7.3 Skryf neer die naam (name) van die partikel(s) wat in die nukleus van
ʼn atoom gevind word. (2)
3.7.4 Bestudeer die tabel hieronder. Teken die tabel oor in jou
ANTWOORDEBOEK en skryf die geskikte antwoord voorgestel deur
(a) tot (f).
Isotope Aantal neutrone Aantal elektrone Aantal protone
6 (a) (e)
ଵଶܥ
ଵଷܥ (b) 6 (f)
6
ଵସܥ (c) (d) (6)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 4 (Begin op ʼn NUWE bladsy.)
Bestudeer die gegewe sleutel van die volgende elemente en gebruik dit om vrae
hieronder te beantwoord.
Element Sleutel Element Sleutel
H Cℓ
N Mg
O
4.1 Definieer die volgende terme:
4.1.1 Verbinding (2)
4.1.2 Atoomgetal (2)
4.2 Teken strukture van die molekules van die volgende verbindings deur
SLEUTELS van die tabel te gebruik.
4.2.1 H2 (2)
4.2.2 NH3 (2)
4.2.3 MgCℓ2 (2)
4.3 Katalitiese verwerkers word gebruik om lugbesoedeling te verminder. Bestudeer
die diagram deur die sleutel-tabel hierbo te gebruik.
hitte
X +
4.3.1 Voltooi die vergelyking hierbo deur die struktuur neer te skryf van die
SLEUTELmolekule wat gevorm is wat deur die letter X voorgestel word. (2)
4.3.2 Skryf neer die gebalanseerde chemiese vergelyking deur die
SLEUTELS met ELEMENTE te vervang. (3)
4.3.3 Waarvandaan kom hierdie gas wat lugbesoedeling veroorsaak? (2)
4.4 Gee die name van die volgende verbindings:
4.4.1 CaCO3 (2)
4.4.2 FeO (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 9
4.5 Herskryf die volgende in jou ANTWOORDEBOEK en korrigeer die chemiese
formules waar nodig:
4.5.1 LiSO4 (1)
4.5.2 AℓOH (1)
4.6 Skryf die formule van die gegewe verbindings neer.
4.6.1 Magnesiumoksied (2)
4.6.2 Koper (II) karbonaat (2)
4.7 Voltooi en balanseer die volgende vergelykings deur die chemiese formule neer
te skryf:
Ammonium-ione + Fosfaat-ione ՜ (3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 5 (Begin op ʼn NUWE bladsy.)
ʼn Graad 10-leerder word vyf verskillende stowwe in ʼn laboratorium gegee. Die
stowwe is gemerk van Stof 1 tot 5.
Stof 1: Water
Stof 2: Chloor
Stof 3: Berillium
Stof 4: Kopernitraat
Stof 5: Swaweldioksied
5.1 Definieer die term suiwer stof. (2)
5.2 Herskryf stowwe 1 tot 5 in jou ANTWOORDEBOEK en skryf langsaan of die
stof ʼn ELEMENT of ʼn VERBINDING is. (5)
5.3 Skryf neer ʼn vergelyking deur die chemiese formule te skryf vir die ione wat
gevorm word wanneer stof 4 in water opgelos is. (3)
5.4 Teken en voltooi die tabel met behulp van die periodieke tabel wat aan die
vraestel aangeheg is. Skryf die toepaslike antwoord langs letters (a) tot (f) wat
in die tabel gegee word.
Stof Groepnommer Periode-nommer Groepnaam
2 (a) (c) (e)
3 (b) (d) (f) (6)
5.5 Hier volg die inligting oor die inhoud van ʼn 14 g rehidrasie-sakkie:
INHOUD
0,44 g Natriumchloried
0,38 g Kaliumchloried
0,42 g Natriumbikarbonaat
4,1 g Glukose
8,1 g Sukrose
Massa: 14 g
5.5.1 Watter van die gelyste inhoud het algemene name? (2)
5.5.2 Skryf neer die chemiese formule van kaliumchloried. (2)
5.5.3 Identifiseer die anioon en katioon in natriumchloried. (2)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 11
VRAAG 6 (Begin op ʼn NUWE bladsy.)
Hier volg ʼn grafiek van verskillende stowwe se kookpunte. Twee stowwe is onbekend en
is Stof A en Stof B gemerk.
Grafiek van kookpunte van stowwe
1200
Mg, 1091
1000
Na; 892
TEMPERATUUR IN GRADE CELSIUS
800
600
400
K, 270
200
Stof A; 59
0
Cℓ2, -35
0 1 2 3 4 5 6 7 8
-200
Ne, -246 Stof B; -269
-400
6.1 Watter stof het die hoogste kookpunt? (1)
6.2 Skryf die chemiese naam van die stof by kookpunt -246 grade neer. (1)
6.3 Wat beteken dit as stowwe negatiewe kookpunte het? (2)
6.4 Deur gebruik te maak van die aangehegte periodieke tabel, is stof A en stof B vanaf
die grafiek geïdentifiseer. Skryf neer die naam van:
6.4.1 Stof A, ʼn nie-metaal met atomiese getal van 35 (1)
6.4.2 Stof B, ʼn gas wat ligter is as lig en gebruik word om ballonne te vul (1)
6.5 Wat is die GROEPNAAM van die elemente Ne en Stof B waar dit op die periodieke
tabel verskyn? (1)
[7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
VRAAG 7 (Begin op NUWE ʼn bladsy.)
ʼn Laboratorium-assistent word die taak gegee om ʼn ondersoek uit te voer om te
bepaal watter koppie die beste insulator vir kookwater is.
Twee koppies is vir die assistent voorgesit.
Koppie gevul
met kraanwater
Beker
gevul met
Cup A
water
Warmplaat
x Water word in ʼn beker ingegooi en die beker word op ʼn warm plaat op die hoogste
stelling geplaas.
x Koppie A word met gewone kraanwater gevul en die begintemperatuur word
waargeneem.
x Die koppie word binne-in die beker geplaas.
x ʼn Massa-stuk word binne die koppie geplaas.
x Temperatuurlesings word elke 90 sekondes gevat en op ʼn tabel aangeteken.
x Dieselfde prosedure word vir Koppie B gevolg.
Die resultate word soos volg getabuleer:
Tyd (in sekondes) Temperatuur (in Ԩሻ
Koppie A Koppie B
0 17 20
1,5 21 55
3 27 75
4,5 30 84
6 33 89
7,5 36 VRAAG 7.3.2
9 VRAAG 7.3.1 89
10,5 43 88
12 44 87
13,5 46 86
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 13
7.1 Noem die apparaat wat gebruik word vir lesings van die temperatuur-(hitte) en
tydlesings. (2)
7.2 Bereken die verskil in temperatuur in Koppie A en Koppie B deur die volgende
formule te gebruik:
οܶ ൌ ܶ െ ܶ
Waar ܶ die finale temperatuur is
ܶ die begin temperatuur is (4)
7.3 Bestudeer die apparaat hieronder. Skryf neer die temperatuurlesings in jou
ANTWOORDEBOEK langs VRAAG 7.3.1 en VRAAG 7.3.2.
7.3.1 7.3.2
(2)
7.4 Skakel die bostaande temperatuurlesings om vanaf grade Celsius na Kelvin. (4)
7.5 Gee die name van TWEE ander toestelle wat gebruik word om temperatuur te
meet. (2)
7.6 Gebruik die aangehegte grafiekpapier om VRAAG 7.6 te beantwoord.
Teken die grafiek van Temperatuur teenoor Tyd SLEGS vir koppie A tot op
7,5 sekondes. (5)
7.7 Wat was die bron van hitte in hierdie ondersoek wat gebruik is om die
temperatuur te verhoog? (1)
[20]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
14 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
DATA FOR TECHNICAL SCIENCES GRADE 10
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR TEGNIESE WETENSKAPPE GRAAD 10
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAAM/NAME SIMBOOL/SYMBOL WAARDE/VALUE
Standard pressure
pT 1,013 × 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume teen STD
Standard temperature
Tθ 273 K
Standaardtemperatuur
Charge on electron
e -1,6 × 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro’s constant
NA 6,02 × 1023 mol-1
Avogadro se konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m N
n= n=
NA
M
n m V
c= OR =
V MV n=
Vm
p1V1 p 2V2 pV nRT
T1 T2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) TEGNIESE WETENSKAPPE V2 15
TABLE 3: THE PERIODIC TABLE OF ELEMENTS/TABEL 3: DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENT
1 2 3 4 5 7 6 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18
(I) (II) Atoomgetal (III) (IV) (V) (VI) (VII) (VIII)
KEY/ SLEUTEL
1 Atomic number 2
2,1 H He
1 29 4
Elektronegatiwiteit Simbool
3 4 1,9 5 6 7 8 9 10
1,0 Li 1,5 Be Electronegativity Cu Symbol 2,0 B 2,5 C 3,0 N 3,5 O 4,0 F Ne
7 9 11 12 14 16 19 20
11 12 13 14 15 16 17 18
0,9 Na 1,2 Mg Benaderde relatiewe atoommassa 1,5 Aℓ 1,8 Si 2,1 P 2,5 S 3,0 Cℓ Ar
23 24 Approximate relative atomic mass 27 28 31 32 35,5 40
19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36
0,8 K 1,0 Ca 1,3 Sc 1,5 Ti 1,6 V 1,6 Cr 1,5 Mn 1,8 Fe 1,8 Co 1,8 Ni 1,9 Cu 1,6 Zn 1,6 Ga 1,8 Ge 2,0 As 2,4 Se 2,8 Br Kr
39 40 45 48 51 52 55 56 59 59 63,5 65 70 73 75 79 80 84
37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54
0,8 Rb 1,0 Sr 1,2 Y 1,4 Zr Nb 1,8 Mo 1,9 Tc 2,2 Ru 2,2 Rh 2,2 Pd 1,9 Ag 1,7 Cd 1,7 In 1,8 Sn 1,9 Sb 2,1 Te 2,5 I Xe
86 88 89 91 92 96 101 103 106 108 112 115 119 122 128 127 131
55 56 57 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86
0,7 Cs 0,9 Ba La 1,6 Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg 1,8 Tℓ 1,8 Pb 1,9 Bi 2,0 Po 2,5 At Rn
133 137 139 179 181 184 186 190 192 195 197 201 204 207 209
87 88 89
0,7 Fr 0,9 Ra Ac
226 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71
Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu
Downloaded from hlayiso.com
140 141 144 150 152 157 159 163 165 167 169 173 175
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103
Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr
232 238
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
16 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2019)
GEBRUIK GRAFIEKPAPIER OM VRAAG 7.6 TE BEANTWOORD
NAAM EN VAN: _____________________________________
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 10 Technical Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Technical Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 10 Technical Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 10 Technical Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 10 past papers
More Technical Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Technical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 10 North West June 2019 Question Paper

Question paper
Technical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 QP
Related documents

Memorandum
Technical Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2019 Memo

Memorandum
Technical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo

Memorandum
Technical Sciences Grade 10 P2 Eastern Cape November 2018 Memo

Question paper
Technical Sciences Grade 10 P2 National November 2016 QP

Question paper
Technical Sciences Grade 10 P2 National November 2016 QP

Memorandum
Technical Sciences Grade 10 North West June 2019 Memo
More from Grade 10 Technical Sciences

Annual teaching plan
Gr 10 Tech Sci ATP 2023 24

Memorandum
Technical Sciences Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Technical Sciences Grade 10 Paper 1 National November 2016 Memo

Memorandum
Technical Sciences Grade 10 Paper 2 National November 2016 Memo

Question paper
Technical Sciences Grade 10 P1 National November 2016 QP

Question paper