Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
TOERISME
NOVEMBER 2017
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 


%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663/v1-6a20ca7ed4db537dc566/card.webp)


View all





Tourism Grade 12 NSC November 2017 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Tourism memorandum from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Tourism · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 405.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC November Exam 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 2 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
ONDERWERPE IN DIE TOERISME KABV AFKORTING
Onderwerp 1 Toerismesektore TS
Onderwerp 2 Kaartwerk en toerbeplanning KTB
Onderwerp 3 Toerismebesienswaardighede TB
Onderwerp 4 Volhoubare en verantwoordelike toerisme VVT
Onderwerp 5 Plaaslike, streeks- en internasionale toerisme PSI
Onderwerp 6 Kultuur- en erfenistoerisme KE
Onderwerp 7 Buitelandse valutaverhandeling BVV
Onderwerp 8 Kommunikasie en kliëntediens KK
Onderwerp 9 Bemarking B
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 3 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D / Venesië KTB
1.1.2 C / Cholera KTB
1.1.3 C / Verlies van eetlus KTB
1.1.4 A / Japan KTB
1.1.5 D / wes KTB
1.1.6 D / Britse TB
1.1.7 B / Petra TB
1.1.8 A / van mense met spesiale behoeftes om TB
toegang tot toeristebesienswaardighede te hê
1.1.9 C / iSimangaliso-vleilandpark KE
1.1.10 A / Suid-Afrika se plaaslike besienswaardighede B
bemark word.
1.1.11 B / fisiese voorkoms TS
1.1.12 D / omgewings-onverantwoordelik VVT
1.1.13 C / seker te maak dat al die passasiers en TS
bemanning die skip voor hom verlaat
1.1.14 B / tot gevolg gehad dat die gemeenskap VVT
inkomste verloor het
1.1.15 A / te stort in plaas van te bad VVT
1.1.16 A PSI
1.1.17 D / seisoenaliteit PSI
1.1.18 B/C die besienswaardighede op te gradeer en te PSI
bemark / besienswaardighede in ander
provinsies te bemark.
1.1.19 C / reservate besoek waar diere vry rondloop PSI
1.1.20 A / Dit is ‘n persoonlike manier om individuele KK
toeriste te bereik.
(20 x 1) [20]
1.2 1.2.1 plaaslike aankope VVT
1.2.2 werksure TS
1.2.3 opname KK
1.2.4 markaandeel PSI
1.2.5 terrorisme PSI (5)
1.3 1.3.1 Koepel van die Rots TB
1.3.2 beëindiging van diens TS
1.3.3 vorentoe PSI
1.3.4 opsionele toere PSI
1.3.5 UTK PSI (5)
1.4 1.4.1 E / kredietkaart wat internasionaal gebruik word PSI
1.4.2 D / buitelandse valuta PSI
1.4.3 F / plaaslike debietkaart PSI
1.4.4 A / voorafgelaaide buitelandsevaluta-debietkaart PSI
1.4.5 B / SWIFT PSI (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 4 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
1.5 1.5.1 C / Moenie gevaarlike diere in ‘n wildreservaat VVT
steur nie.
1.5.2 A / Moenie die omgewing besoedel wanneer jy die VVT
buitelewe geniet nie.
1.5.3 D / Bly op aangewese paadjies in ekologies VVT
sensitiewe areas.
1.5.4 E / Respekteer reëls en volg regulasies in VVT
museums.
1.5.5 B / Moenie diere in hul natuurlike habitat steur nie. VVT (5)
TOTAAL AFDELING A: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 5 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: KAARTWERK EN TOERBEPLANNING; BUITELANDSEVALUTA-
VERHANDELING
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) Suid-Afrikaanse Paspoort KTB
• Paspoort
• Geldige paspoort (2)
(b) Schengen visum KTB
• Duitse visum
• visum (2)
2.1.2 (a) Internasionale rybewys/ internasionale bestuurspermit KTB
• IBP
• Internasionale Bestuurderslisensie
Let wel: Moenie “Rybewys” of “Bestuurspermit” of “Bestuurderslisensie”
alleenlik gebruik nie. (2)
(b) Gee aan Mnr Jackson toestemming om in die buiteland te KTB
bestuur.
• Verskaf belangrik inligting in verskillende tale wat die
Suid-Afrikaner se rybewys as geldig kan bevestig.
• Dien as 'n bykomende bron van identifikasie.
• Motorverhuringsmaatskappye vereis dikwels 'n geldige
IBP wanneer daar in die buiteland bestuur word.
• ‘n IBP word verkry vanaf die internasionaal-erkende
Automobiel Assossiasie (AA).
• Vrywaar toeriste wat in die buiteland bestuur teen enige
gebeurlikheid. (2)
2.1.3 Om die toerbeplanner/reisagent te help om te verseker dat daar KTB
aan Mnr. Jackson se behoeftes en verwagtinge voldoen word.
• Om te verseker dat Mnr. Jackson tevrede is tydens en na sy
reis.
• Om goeie kliëntediens te verskaf. (2)
2.1.4 Om oorkruisbesmetting van siektes soos Bek-en Klouseer by hulle KTB
diere te voorkom.
Om die gesondheid van die land se inwoners te beskerm.
• Om veeverliese as gevolg van oorkruisbesmetting van siektes
te voorkom.
• Negatiewe ekonomiese invloede in geval van
oorkruisbesmetting van siektes. (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 6 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
2.2 2.2.1 (a) Tydsverskil Suid-Afrika +2 KTB
Abu Dhabi +4
= 2 ure
Tyd in Abu Dhabi 12:00 (+) 2 ure
= 14:00 (3)
OF
14:00
OF
22:00 – 8 ure vliegtyd
= 14:00
(b) Aankomstyd in Abu Dhabi 22:00 KTB
Transito-/oorstaantyd: 5 ure
Vertrek vanaf Abu Dhabi
Internasionale Lughawe: 22:00 (+) 5 ure
= 03:00 (3)
OF
03:00
(c) Tydsverskil: Abu Dhabi +4
Duitsland +1
= 3 ure
Tyd in Berlyn: 03:00 (-) 3 ure
= 00:00
Vliegtyd 00:00 (+) 7 ure
= 07:00 (4)
OF
07:00
2.2.2 8 ure + 5 ure + 7 ure = 20 ure KTB
• 20 ure
Let wel: Moenie gedeeltelike punte toeken nie. (2)
2.3 2.3.1 Sluit waardevolle artikels toe in die kluis wat in die kamer voorsien KTB
word.
Maak seker dat jou kamer se deur / vensters altyd gesluit is.
• Moenie die deur oopmaak vir vreemdelinge nie.
• Stel ontvangs by die hotel in kennis van enige iets
buitengewoon bv. ontblote elektriese kabels in en om die hotel,
verdagte gedrag en ongeïdentifiseerde/vreemde bagasie wat
rondstaan.
• Moenie jou bagasie sonder toesig laat wanneer jy in- of
uitteken nie.
Let wel: Aanvaar voobeelde van voorsorgmaatreels (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 7 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
2.3.2 Wetlike aanspreeklikheid vir die hotel. KTB
Finansiële aanspreeklikheid vir die hotel.
• Negatiewe publisiteit vir die hotel.
• Verlies aan inkomste vir die hotel.
• Die hotel mag hul handelslisensie verloor. (4)
[34]
VRAAG 3
3.1 3.1.1 (a) R600,00 (÷) 13,57= USD44,22 BVV
OF
USD44,22
• $44,22
Let wel: Kandidate moenie gepenaliseer word indien die valutakode
weggelaat word nie, omdat die kode in die vraag voorkom. (4)
(b) USD219,99 (x ) 13,25 = ZAR2 914,87 BVV
OF
ZAR2 914,87
• R2 914,87
Let wel: Kandidate moenie gepenaliseer word indien die valutakode
weggelaat word nie, omdat die kode in die vraag voorkom. (4)
3.2 3.2.1 Euro / € BVV
Britse Pond / £
• Groot Britse Pond
• Pond Sterling
Let wel: Moenie “Pond” aanvaar nie. (2)
3.2.2 Die Suid-Afrikaners sal meer waarde vir geld ontvang. BVV
Dit sal aan die Suid-Afrikaners groter koopkrag / spandeerkrag
gee.
Hulle sal kan bekostig om langer by die bestemming te bly /
terugkeerbesoeke aan die bestemming en meer
besienswaardighede te besoek en aan aktiwiteite deel te
neem.
• Europa kan ‘n waarde vir geld bestemming word (6)
[16]
TOTAAL AFDELING B: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 8 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: TOERISMEBESIENSWAARDIGHEDE; KULTUUR- EN ERFENIS-
TOERISME; BEMARKING
VRAAG 4
4.1 4.1.1 H / Vryheidstandbeeld TB
Verenigde State van Amerika / VSA (2)
4.1.2 E / Standbeeld van Christus die Verlosser / Corcovado TB
Brasilië (2)
4.1.3 D / Groot Piramides van Giza / Sfinks TB
Egipte (2)
4.1.4 B / Taj Mahal TB
Indië (2)
4.1.5 A / Sydney Operahuis TB
Australië (2)
4.1.6 C / Groot Muur van China TB
China (2)
4.1.7 F / Kremlin / Rooi Plein TB
Rusland (2)
4.1.8 G / Big Ben TB
Engeland
• Brittanje / Groot Brittanje
• Verenigde Koninkryk / VK (2)
4.2 4.2.1 Die koeëlvaste glas sal beter beskerming aan toeriste verleen TB
indien daar in die toekoms verdere terreuraanvalle sou
plaasvind.
• Om die veiligheid by die besienswaardigheid op te gradeer en
te verbeter.
• Om ontslae te raak van die metaalversperrings wat die uitsig by
die toring belemmer en om beter fotogeleenthede te skep.
• Die toring is een van die ikoniese strukture in Frankryk wat baie
toeriste lok en ekstra beskerming benodig.
• Vir estetiese (aantreklike) doeleindes (2)
4.2.2 Die Eiffeltoring, as een van die gewildste TB
toeristebesienswaardighede in Parys, kan die teiken word van
grootskaalse terreuraanvalle met geweldige lewensverlies.
• Die verwoesting van 'n ikoniese struktuur wat die ingenieurs-
vaardighede van sy tyd uitbeeld.
• Minder besoekers na die besienswaardigheid omdat toeriste nie
veilig sal voel nie.
• Die afwesigheid van sigbare polisiëring mag tot ‘n toename in
kriminele aktiwiteite lei. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 9 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
4.2.3 Die voortgesette internasionale bemarking van die ikoon. TB
• Algemene onderhoud van die toring en die area rondom die
toring.
• Sien toe dat die toring toeganklik vir mense met spesiale
behoeftes is (universele toeganklikheid).
• Laat geleenthede vir entrepreneursgeleenthede rondom die
toring toe.
• Die professionele beeld van die personeel.
• Die bekwaamheid en etiese gedrag van die personeel.
• Hou die toring volhoubaar deur goeie
omgewingsbestuursplanne.
• As besoekers die toring met 'n gevoel van genot en
tevredenheid verlaat.
Let wel: Aanvaar voorbeelde van faktore wat bydra tot suksesvolle toeriste
besienswaardighede. (2)
[22]
VRAAG 5
5.1 Kaapse Blommestreek / Kaapse Blommeryk KE (2)
Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap KE (2)
Let wel: Aanvaar enige volgorde. Moenie punte toeken vir “Richtersveld of Blommestreek”
alleenlik nie.
5.2 Weskaap en Noordkaap KE (2)
Let wel: Aanvaar enige volgorde.
5.3 Albei WET bevat uitstaande voorbeelde van natuurskoon en unieke KE
plantspesies wat vir die nageslag bewaar moet word.
• Albei terreine is biodiversiteit 'hotspots'.
• Albei terreine bevat plantspesies wat uniek is aan die streek en aan
Suid-Afrika.
• Albei terreine voldoen aan die UNESCO kriteria vir die toekenning van
Wêrelderfenisstatus. (2)
5.4 Stel die land ten toon as 'n land ryk aan natuurskoon en 'n tuiste vir unieke KE
biodiversiteit.
Bemark Suid-Afrika as 'n uiters aantreklike, voorkeur toeristebestemming
vir diegene wat op soek is na 'n unieke ervaring of wat in biodiversiteit
'hotspots' belangstel.
• Lok internasionale media belangstelling – publisiteit vir SA.
• Beklemtoon Suid-Afrika se biodiversiteit
• Hoër besoekergetalle by hierdie terreine sal Suid-Afrika se BBP
verhoog
• Hoër besoekergetalle sal die vermenigvuldigereffek in werking stel.
• Moedig buitelandse belegging aan (4)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 10 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Suid-Afrikaanse Toerisme B
• SAToerisme
Let wel: Moenie “SAT” aanvaar nie. (2)
6.1.2 Suid-Afrika se toerismeprodukte en -dienste word voortdurend B
hersien om SA nog aanlokliker as 'n toeristebestemming te
maak.
• Die toeriste se persepsie van SA word verander deur verskeie
geleenthede en nuwe aanbiedings om sodoende terugkeer
besoeke te verseker.
• Suid-Afrika se bemarkingspogings is innoverend en kreatief om
besoekers na die land te lok.
• Dit ontwikkel ‘n gevoel van trots onder Suid-Afrikaners. (2)
6.1.3 Dis deel van hul bemarkingsstrategie om bewustheid van die B
handelsmerk te skep
• Om te verseker dat die handelmerkslogo herkenbaar is vir
besoekers van oor die hele wêreld.
• Om Suid-Afrika meer sigbaar te maak as ‘n aanloklike toeriste
bestemming.
• Om besoekers na die Suid-Afrikaanse uitstalling te lok. (2)
6.1.4 SAToerisme onderneem reise na verskillende lande (Road Shows) B
om SA internasionaal te bevorder en te bemark.
Adverteer op busse en taxi's in groot stede regoor die wêreld.
• Advertensies op reuse advertensieborde ('Billboards').
• Adverteer 'aanlaspakkette' vir besigheidstoeriste / bekostigbare
pakkette.
• Adverteer op gedrukte media.
• Aanlyn advertensies
• Adverteer op sosiale-media
• Skep netwerkgeleenhede vir belanghebbendes in die
toerismebedryf.
• Vestig publisiteitskantore in die buiteland. (4)
6.2 Die Toerismeheffing insamelingsproses B
Toerismebesighede (bv. akkommodasie, motorhuur, toeroperateurs en
reisagentskappe) vorder die 1% heffing in vanaf toeriste.
• Die besighede betaal die heffings aan die Toerisme Besigheidsraad
van Suid-Afrika (‘TBCSA’) wat dit dan aan TOMSA oorbetaal. (2)
Die rol van TOMSA in die insamelingsproses
TOMSA is die administrateur van die fondse.
• TOMSA maak die fondse beskikbaar aan SAToerisme. (2)
‘n Verduideliking waarvoor die heffing gebruik word
SAToerisme gebruik die fondse om Suid-Afrika te bemark, beide
plaaslik en internasionaal (2)
[16]
TOTAAL AFDELING C: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 11 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: TOERISMESEKTORE; VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE
TOERISME
VRAAG 7
7.1 7.1.1 B / Suid-Afrikaanse Nasionale Parke VVT (1)
7.1.2 D / Bewaring (1)
7.1.3 C / Meer oor ons (1)
7.1.4 A / Bespreek jou reis (1)
7.2 7.2.1 Hy dra die uniform van Suid-Afrikaanse Nasionale Parke VVT
Lapelwapens (epoulette) van die SA Nasionale Parke identifiseer
die organisasie en vertoon die professionalisme van die
organisasie.
• Hy is netjies aangetrek (2)
7.2.2 Die roetine patrollies wys dat die natuurlewe binne die park VVT
gemonitor word, en dit deel vorm van die omgewingsbeleid .
• Die roetine patrollies wat stropers en kriminele optrede monitor
is ook deel van die omgewingsbeleid. (2)
[8]
VRAAG 8
8.1 8.1.1 Erge droogtes VVT
Verlies aan vars water
• stygende seevlakke wat kusoorde bedreig
• minder sneeu in die Alpe se ski-areas
• storms
• hitte golwe
• uitsterste weerstoestande (2)
8.1.2 Minder sneeu in die Alpe sal die aantal toeriste wat die area vir ski- VVT
aktiwiteite besoek, laat afneem.
• Smeltende sneeu kan onstabiele skihellings tot gevolg hê en
die risiko van sneeustortings verhoog.
• ‘n Verhoogde risiko vir ski-ongelukke (2)
8.1.3 Voordele vir die omgewing VVT
Die toerismebedryf bied belangrike inkomstegeleenthede,
verminder armoede en moedig ontwikkeling aan.
• Die toerismebedryf is voordelig omdat dit werk skep en mense
wêreldwyd aan die lewe hou.
• Toerisme besighede herevalueer hul praktyke en vind maniere
om hul koolstofspoor te verklein. (2)
Skade aan die omgewing
Daarenteen is dit een van die grootste bydraers tot CO2
vrystellings wat dieselfde besienswaardighede en bestemmings
wat trekpleisters is, vernietig.
• Akkommodasie en vervoer sektore is die hoofbydraers tot CO2
vrystellings. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 12 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
8.2 8.2.1 VERVOER VVT
Omgewingspillaar:
Bestemmings kan alternatiewe vervoermetodes gebruik wat nie
afhanklik is van brandstof nie, soos bv. fietse.
• Gebruik massavervoer soos treine en busse in plaas van
motors.
• Ondersteun maatskappye wat koolstofbesparende vliegtuie en
motors gebruik. (2)
OF
Maatskaplike pillaar:
Vaardigheidsontwikkeling
OF
Ekonomiese pillaar:
Ekonomiese en entrepreneurskap geleenthede
OPVOEDING
Omgewingspillaar:
Skep bewustheid onder toeriste en toerisme besighede oor hoe
hulle hulle koolstof voetspoor kan verklein.
• Maak meer mense bewus van klimaatsverandering en die
invloed daarvan.
• Die toerisme bedryf dra by tot opvoeding. (2)
OF
Maatskaplike pillaar:
Maak toeriste meer omgewingsbewus en moedig goeie
omgewingspraktyke aan
OF
Ekonomiese pillaar:
Moedig toekomstige beroepe in omgewingsbestuur aan.
WERKSKEPPING
Omgewingspillaar:
Skep meer omgewingsverantwoordelike loopbane en
werksgeleenthede in die toerismebedryf.
OF
Maatskaplike pillaar:
Werksgeleenthede verbeter die lewenskwaliteit van die plaaslike
gemeenskap.
OF
Ekonomiese pillaar:
Die toerisme bedryf moet aanhou om selfonderhoudend te wees
en die ekonomie te ondersteun deur werks- en entrepreneurskap
geleenthede te skep. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 13 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
8.2.2 Spaar energie waar moontlik
Beperk en verminder die gebruik van water
• Maak gebruik van herwinninghouers
• Hergebruik
• Handdoek beleid
• Gaste moet hulself onderwerp aan die hotel se
omgewingspraktyke.
Let wel: Aanvaar voorbeelde van omgewingsvriendelike praktyke. (4)
8.3 Bied leerderskappe aan hierdie leerders. VVT
Bied gratis toere na die B&B en nabygeleë besienswaardighede
aan.
• Bied werkplekervaring aan.
• Bied tydelike of deeltydse werksgeleenthede aan.
• Tree in 'n vennootskap met die skool vir maksimum voordele
soos mentorskap, gassprekers, vaardigheidsontwikkeling en
verskaffing van hulpbronne.
• Bied finansiële ondersteuning aan. (4)
[22]
TOTAAL AFDELING D: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 14 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
AFDELING E: PLAASLIKE, STREEKS- EN INTERNASIONALE TOERISME;
KOMMUNIKASIE EN KLIËNTEDIENS
VRAAG 9
9.1 9.1.1 Deelnemers, toeskouers en mediapersoneel kom van oor die hele PSI
wêreld.
• Dit het 'n 140 jaar geskiedenis wat mense oor die hele wêreld
se verbeelding aangryp.
• Globale media toestroming vind plaas om dekking te verskaf
aan 'n globale gehoor.
• Spelers uit verskeie lande neem deel. (2)
9.1.2 Buitelandse valuta word verdien van toeskouers wat die PSI
geleentheid bywoon.
Toename in BBP bydraes.
• Inkomste verdien voor, gedurend en na die gebeurtenis.
• Verspreiding van die vermenigvuldigereffek wat voordelig is vir
die plaaslike ekonomie of werkers wat lone by die geleentheid
verdien.
• Entrepreneursgeleenthede vir plaaslike mense.
• Werkskepping
• Opgradering van die infrastruktuur
• Internasionale publisiteit en blootstelling (4)
9.2 9.2.1 Aardbewing PSI
• Natuurramp (2)
9.2.2 Besoekers sal dit moeilik vind om terug te kom tot by hulle PSI
akkommodasie en besittings as gevolg van skade aan openbare
vervoer.
Toeriste sal nie kan voortgaan met hulle reisprogramme nie, as
gevolg van 'n tekort aan vervoer.
• Indien die lughawe gesluit is, sal dit onmoontlik vir toeriste
wees om 'n land binne te gaan of te verlaat.
• Toeriste sal onveilig voel om enige vorm van vervoer te gebruik
en sal dalk hul reisprogram moet herskeduleer of kanselleer.
• Publisiteit sal ‘n impak hê op die toeris se besluit om die
bestemming te besoek. (4)
9.2.3 Buitelandse banknote PSI
• Kontant
• Euros
Let wel: Aanvaar enige relevante betaalmetodes wat nie elektrisiteit benodig
nie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Toerisme 15 DBE/November 2017
NSS – Nasienriglyne
9.3 9.3.1 R283 miljoen PSI
• R283 000 000
• 283 / 283 m (2)
9.3.2 Oos-Kaap PSI
KwaZulu-Natal
Let wel: Aanvaar enige volgorde. (4)
9.3.3 Hulle het 'n langer gemiddelde lengte van verblyf. PSI
• Toeriste het 'n gemiddeld van 9.9 nagte in die Oos-Kaap
vertoef en 8.5 nagte in KwaZulu-Natal; langer as die 8.0 nagte
in die Vrystaat. (2)
9.4 Om te kapitaliseer op die potensiaal van hierdie mark want dit het groei PSI
getoon.
• Om hierdie mark van ‘n ontluikende mark tot ‘n bestaande mark om te
skakel.
• Om die aantal toeriste vanaf China te verhoog. (2)
[24]
VRAAG 10
10.1 Opvolg oproep KK
• Opname
• Terugvoer oproep
• Persoonlike oproep
• Selfoon / telefoon oproepe / telekommunikasie (2)
10.2 Terugvoer wat verkry is vanaf kliënte word aangewend om dienslewering te KK
evalueer.
Om te verseker dat tevredenheidvlakke van kliënte vasgestel word.
• Die boodskap dat die toerismebesigheid omgee vir sy kliënte, word
gedemonstreer.
• Die inligting wat verkry word, kan gebruik word om diensleweringsvlakke
van die besigheid te verbeter.
• Afgesien van die bereiking van verkoopteikens, kan die prestasie van
personeel beoordeel word.
• Vinnige terugvoer en probleme kan dadelik aangespreek word. (4)
[6]
TOTAAL AFDELING E: 30
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC November 2017 Memo (English)

Memorandum
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2017 Memo
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--1e6f5b4f-9123-4c68-9a5f-2d6a15462663/v1-6a20ca7ed4db537dc566/card.webp)
Memorandum
Tourism Grade 12 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC Supplementary 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Tourism Grade 12 NSC November 2020 Memo (English)
More from Grade 12 Tourism

Question paper
Tourism Grade 12 P1 NSC November Prediction 2026 QP (Eng)

Annual teaching plan
Gr 12 Tou ATP 2023 24

Question paper
Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (English)

Question paper
Tourism Grade 12 NSC November 2025 Question Paper (Afr)

Question paper