Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2023
REKENINGKUNDE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Tensy anders aangedui in die nasienriglyn, is strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing indien
ʼn kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen strafpunte vir
misplaaste item). Geen dubbelpenalisering toegepas nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Gee volpunte vir korrekte antwoord, tensy anders aangedui. Indien die antwoord foutief is, merk die
bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyn vir
komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie.
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die
punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer.
7. Indien kandidate meer as die vereiste aantal antwoorde verskaf, inspekteer alle antwoorde om voordeel
vir die kandidaat te gee. Strafpunte kan vir vreemde inskrywings toegepas word indien kandidate volpunte
op ʼn vraag verdien (maks. -2 per V).
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer
getoon word nie.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek.
10. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek.
LET WEL: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees, soos per kandidaat se berekening (indien geldig)
of per nasienriglyn.
11. In bewerkings, moet nie punte toeken nie vir bewerking as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook
van toepassing op verhoudings.
12. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat foutief
is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ʼn .
13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn kan verskaf. Neem
kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek.
14. Kodes f = vreemde item; p = plasing/aanbieding
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape June Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 447.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape June Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 1
1.1.1 Bereken: Die wins/verlies op die inruil van die ou voertuig.
BEWERKINGS ANTWOORD
270 000 ✓ – 111 240 ✓– 105 000 ✓ 53 760 ✓
4
1.1.2 Bereken: Die totale waardevermindering vir die jaar.
Waardevermindering op toerusting 923 260 – 800 900 122 360 ✓
(1 350 000 – 855 000)
Waardevermindering op voertuie 495 000 x 20% 99 000 ✓
een deel korrek
221 360
een deel korrek
4
LET WEL: Die bedrae hierbo bereken moet oorgeplaas word na
VRAAG 1.2.1, die Staat van Omvattende Inkomste.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 3
1.2.1 Staat van Omvattende Inkomste vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023
Verkope (28 800 + 28 800)
11 724 000 ✓ + 57 600 ✓ 11 781 600 *
Koste van (18 000 + 18 000)
verkope 7 327 500 ✓ + 36 000 ✓✓ (7 363 500) *
Bruto wins Verkope – KvV 4 418 100 8
Geen
Ander inkomste 195 055 punt
Korting ontvang 32 400
Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering 2 000 ✓
Huur-inkomste 174 675 ✓ – 14 025 ✓✓ 160 650 *
Bruto bedryfsinkomste BW + And Ink 4 613 150 6
Bedryfsuitgawes BBI – Bedr.wins (3 746 850)
Ouditfooie 180 060
Versekering 56 920
Verlies met verkoop van voertuig sien 1.1.1 hierbo 53 760
Waardevermindering sien 1.1.2 hierbo 221 360
Oninbare skulde 15 090 + 3 230 18 320 ✓✓
Salarisse en lone 982 290 ✓+ 62 930 ✓✓ 1 045 220 *
Direkteursfooie 1 925 000 ✓ + 70 000 ✓✓ 1 995 000 *
Werkgewersbydrae 63 620 ✓
Diverse uitgawes balanserende syfer 112 590
Bedryfswins WVRI – Rente I 866 300 16
Rente-inkomste 120 000
Wins voor rente-uitgawe NWVB + Rente U 986 300
Rente-uitgawe 1 260 000 + 1 125 000 – 2 205 500 (179 500) ✓*
Netto wins voor belasting 242 040 x 100/30 806 800 ✓✓ 6
Inkomstebelasting (242 040)
NWVB – Belasting
Netto wins na belasting of 242 040 x 70/30 564 760 36
*
-1 vreemde items (maks. -2)
*een deel korrek
Vir misplaaste items merk bewerkings
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/JUNIE 2023)
1.2.2 Uittreksel: Staat van Finansiële Posisie op 28 Februarie 2023
EKWITEIT EN LASTE
GEWONE AANDEELHOUERSEKWITEIT 5 870 750
Gewone aandelekapitaal GAHE – BI
4 900 000
Behoue inkomste 970 750 ✓ 2
NIE-BEDRYFSLASTE
Verbandlening 1 125 000 – 625 000 500 000 *
2
Geen
BEDRYFSLASTE 1 965 250 punt
Handels- en ander betaalbares
(616 500 – 105 000) Huur Ink. D fooie
448 725 ✓ + 511 500 ✓✓ + 14 025 + 70 000 1 044 250 *
SAID: Inkomstebelasting (242 040 – 196 040) 46 000 ✓✓
Huidige deel van lening 625 000 ✓ 12
Aandeelhouers vir dividende (410 000 – 160 000) 250 000 ✓✓
TOTALE EKWITEIT EN LASTE bewerking
8 336 000 ✓
16
-1 F vreemde items (maks. -2) *een deel korrek
Merk slegs bewerkings vir misplaaste items
-1 P maks. (indien geen, of onvanpaste besonderhede)
TOTALE PUNTE 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 5
VRAAG 2
2.1
2.1.1 Uitvloei
2.1.2 Uitvloei
2.1.3 Waardevermindering
3
2.2.1 Behoue inkomste
Saldo op 1 Maart 2022 9 814 000 – 9 520 000 294 000
Netto wins na belasting 784 000
Aandele teruggekoop 85 000 x R2 (170 000)
Gewone aandele dividende (339 675)
Interim dividende (1 190 000 – 85 000) x 12c 132 600
Finale dividende 207 070
Saldo op 28 Februarie 2023 568 320
8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/JUNIE 2023)
2.2.2 Kontantvloeistaat vir die jaar geëindig op 28 Februarie 2023.
Inligting word NIE in die gearseerde areas vereis NIE.
KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE
Kontant gegenereer uit bedrywighede
Rente betaal
Inkomstebelasting betaal
20 020 ✓ + 336 000 ✓ + 9 660 ✓ (365 680) *
Wees bewus op omgekeerde tekens en die gebruik van hakies
Dividend betaal
150 000 ✓ + 132 600 (282 600) *
Wees bewus op omgekeerde tekens en die gebruik van hakies
KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE
KONTANTVLOEI UIT
1 384 500
FINANSIERINGSAKTIWITEITE bewerking
Opbrengs uit die uitreiking van nuwe aandele 2 479 500 ✓
Terugkoop van aandele
(850 000) *
(680 000 + 170 000) of 85 000 x R10
Lening terugbetaal (245 000) ✓
NETTO VERANDERING IN KONTANT EN 105 870
KONTANTEKWIVALENTE KKE einde + KKE begin
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN BEGIN
(15 450 – 28 480)
(13 030) ✓✓
KONTANT EN KONTANTEKWIVALENTE AAN
92 840 18
EINDE
*een deel korrek; in hakies
Indien geen hakies nie, ken punte slegs vir bewerkings toe
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 7
2.2.3 Bereken die volgende finansiële aanwysers op 28 Februarie 2023.
Vuurproefverhouding
BEWERKINGS ANTWOORD
2 175 600 – 1 469 700 0,9 : 1
705 900 ✓ : 753 065 ✓ een deel korrek;
in die formaat x : 1
3
% Opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang
(OOAB)
BEWERKINGS ANTWOORD
784 000
x 100* 7,2%
½ (11 887 825 + 9 814 000 )
twee punte een deel korrek en moet
gemiddelde (½) gebruik
% teken nie nodig nie
LET WEL: * 100 is nie een deel korrek nie
4
Dividend per aandeel
BEWERKINGS ANTWOORD
207 070 / 1 380 500 x 100
12 sent ✓ + 15 sent ✓✓ 27 sent
een deel korrek met verdeling een deel korrek;
4
TOTALE PUNTE 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 C✓
3.1.2 D✓
3.1.3 A✓ 3
3.2.1 Identifiseer die maatskappy met die beter winsgewendheid finansiële
aanwysers. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
Wills Bpk. ✓
Indien verkeerde maatskappy geïdentifiseer, ken slegs punte toe vir relevante finansiële aanwysers
(maks. 2 punte)
Finansiële aanwysers (met syfer )
% Bedryfsuitgawes op verkope – 18,3% ✓ (vergelyk met 25,5% van Rock Bpk.)
% Bedryfswins op verkope – 10,3% ✓ (vergelyk met 17,4% van Rock Bpk.)
* Winsopslag % is 'n doelbewuste besluit; ignoreer indien genoem
Maks. -1 vir oortollige addisionele finansiële aanwysers genoem.
3
3.2.2 Identifiseer en verduidelik watter maatskappy sy likiditeit meer
doeltreffend bestuur. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
TWEE finansiële aanwysers van Rock Bpk. vergelykende syfers
verduideliking
Indien syfers vir Wills Bpk. getoon word, ken punte toe vir korrekte finansiële aanwysers
geïdentifiseer. (maksimum 2 punte)
• Bedryfsverhouding:
Rock Bpk. is 1,5 : 1 vergeleke met Wills Bpk. van 4,2 : 1
Die bedryfsbates van Rock Bpk. is genoeg om bedryfslaste te dek /
Wills Bpk. hou te veel kontant vas in voorraad (gaar voorraad op)
• Debiteure-invorderingsperiode:
Rock Bpk. is 28 dae vergeleke met 45 dae van Wills Bpk.
Konstante invloei van kontant vanaf debiteure wat binne die
aanvaarbare kredietvoorwaardes betaal
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 9
3.2.3 Lewer kommentaar op die dividenduitbetalingsbeleid van elke
maatskappy. Verskaf ʼn moontlike rede waarom elke maatskappy besluit
het op die beleid wat aangeneem is. Haal syfers aan.
Kommentaar Verduideliking
(met syfers) deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike /
onduidelike antwoorde
Die maatskappy het meer wins
Betaal 30% van verdienste uit behou om op groei / uitbreiding
Rock Bpk.
as dividende / Behou 70% / langtermyn volhoubaarheid
van verdienste van die besigheid te fokus.
Die maatskappy wil
Betaal 76% van verdienste uit aandeelhouers gelukkig hou
Wills Bpk. as dividende / Behou 24% om die aandag van swak
van verdienste prestasie van die maatskappy
af te lei. 6
3.2.4 Die direkteure van Wills Bpk. het besluit om die lening gedurende die
huidige finansiële jaar te verhoog. Verduidelik of dit ʼn goeie besluit was
of nie. Haal TWEE finansiële aanwysers aan.
Aanwyser en syfer : Skuld/ekwiteit-verhouding is 0,6 : 1 ✓
Aanwyser en syfer : % Opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend is
9,5% ✓
Verduideliking:
• Die maatskappy is hoog-gerat / hoë finansiële risiko / maak te veel staat
op geleende kapitaal ✓✓
• Die maatskappy is negatief gerat / OOTKA is laer as die rentekoers van
11% / maak nie effektief gebruik van lening om wins te genereer nie ✓✓
6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/JUNIE 2023)
3.2.5 Die aandeelhouers van Rock Bpk. is tevrede met die markprys van hul
aandele, terwyl die aandeelhouers van Wills Bpk. nie tevrede is nie.
Verduidelik deur 'n finansiële aanwyser vir ELKE maatskappy aan te
haal.
ROCK BPK. Markprys per aandeel van 838c is hoër as die netto
Vergelyking van batewaarde van 784c / Markprys per aandeel is 54c hoër as
MP met NBW ✓ ✓
Syfers ✓ die NBW.
WILLS BPK. Markprys per aandeel van 515c is laer as die netto
Vergelyking van batewaarde van 652c / Markprys per aandeel is 137c laer as
MP met NBW ✓ ✓
Syfers ✓ die NBW.
6
3.2.6 Bereken die % persentasie aandeelhouding van die Mentoor-familie
indien hulle hierdie aandele koop.
BEWERKINGS ANTWOORD
808 000 + 180 000
988 000 100 52% ✓✓
x
1 900 000 1 % teken nie nodig nie
(1 600 000 + 300 000)
2
As ʼn aandeelhouer, hoekom sou jy bekommerd wees oor die
belangstelling deur die Mentoor-familie? Verskaf DRIE punte.
Enige DRIE geldige en afsonderlike punte ✓ ✓ ✓
LET WEL:
Die familie was die meerderheid aandeelhouers gedurende die afgelope boekjaar en die
meeste van die finansiële aanwysers was nie bemoedigend nie.
• Hulle beheer oor groot besluite / Invloed oor besluite het die maatskappy
nie veel bevoordeel nie, bv.
Die maatskappy moes fondse vir uitbreiding behou het, maar betaal 76%
as dividende. / Die maatskappy het 76% van verdienste betaal om
aandeelhouers gelukkig te hou vir swak prestasie.
• Hul vorige ervaring in die leiding van die maatskappy: hul vaardighede
en kennis.
• Die effek op die toekoms van die maatskappy bv. Verloor van
aandeelhouers / nuwe beleggers lok / moontlikheid van onstabiliteit. 3
TOTALE PUNTE 35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) 11
VRAAG 4
4.1.1 Identifiseer die tipe ouditverslag in die uittreksel hierbo en gee ʼn rede
vir jou antwoord.
Tipe verslag: Ongekwalifiseerde verslag
Rede: EEN geldige rede
• Geen probleme met inligting oor die finansiële state gevind nie
• Finansiële state “stel die finansiële posisie van die maatskappy billik
voor”.
• Dit is ʼn skoon (goeie) verslag ‘in alle wesenlike opsigte’. 2
4.1.2 Verduidelik die effek van hierdie tipe verslag vir die beeld van die
maatskappy. Gee EEN punt.
EEN geldige punt deelpunte vir gedeeltelike / onvolledige / onduidelike antwoorde
• Dit sal 'n positiewe impak op die aandeelprys / vraag na aandele hê
• Potensiële beleggers sal belangstel om aandele te koop
• Direkteure wat aangestel is, is betroubaar; aandeelhouers is vol
vertroue in hul vermoë om goeie bestuur voort te sit.
• Werknemers en ander rolspelers sal erken dat goeie interne
beheermaatreëls toegepas word en sal voortgaan om dit te handhaaf.
2
4.2.1 Verskaf TWEE moontlike redes waarom die HUB beboet is, en nie die
maatskappy nie.
TWEE geldige en verskillende punte deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike
antwoorde
• Is die hoogste uitvoerende beampte van die maatskappy.
• Lei maatskappy se praktyke en prosedures.
• Hou toesig oor maatskappy bedrywighede.
• Kommunikeer tussen direksie en ander uitvoerende beamptes.
• Neem belangrike besluite, wat die maatskappy se beeld beïnvloed.
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENINGKUNDE V1 (NASIENRIGLYN) (EC/JUNIE 2023)
4.2.2 Verskaf TWEE punte waarom die JSE hierdie aksie geneem het.
TWEE geldige en verskillende punte deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike
antwoorde
• Hulle sal nie die publiek mislei nie aangesien dit hul rol is om te verseker
dat gesonde sakebestuurspraktyke in plek is / wil nie twyfel oor hul
bedrywighede skep nie.
• Sal enige regstappe teen die JSE wil vermy vir misleiding van
aandeelhouers / Reputasie van JSE kan bevraagteken word.
• JSE is ʼn noodsaaklike organisasie in die fasilitering van kapitaalfondse
wat die ekonomie stimuleer / lei tot werkskepping / publiek maak staat
op geloofwaardige inligting
• JSE ding mee met internasionale aandelemarkte / moet hul aktiwiteite
bewaak / verseker dat reëls en regulasies nagekom word.
4
4.2.3 Identifiseer EEN ander party (belanghebbende) wat ook aanspreeklik
gehou kan word om hierdie situasie toe te laat. Verskaf ʼn rede.
EEN geldige party Rede deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike antwoorde
• Direksie: Speel 'n toesighoudende rol / kyk na korporatiewe aktiwiteite
en assesseer prestasie / kyk na aandeelhouersbelange.
• HFB (Hoof finansiële beampte): Bestuur die finansiële aksies van die
maatskappy / oorsien alle aspekte van sy finansiële sukses.
• Oudit- en risikokomitee: Monitering van die finansiële
verslagdoeningsprosesse / die nakomingsprosesse / die prestasie van
ouditeure / oorsien van die ouditprogram.
3
TOTALE PUNTE 15
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2023 Question Paper

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 MP Prelim 2023 Addendum

Memorandum