Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2023
REKENINGKUNDE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
NASIENBEGINSELS:
1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in
die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item strafpunte vir misplaaste items nie).
Geen dubbel penalisering nie.
2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die
kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het.
3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is.
4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie
syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie).
5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om
die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is.
6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te
differensieer.
7. In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van
toepassing op verhoudings.
8. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe
syfer getoon word nie.
9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking
ondersoek voor die punt toegeken word.
10. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken Bewerking en een deel korrek.
11. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat
gedeeltelik foutief is nie. Dui aan d.m.v .
12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf.
13. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 





View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)





Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 Memo (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape June Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 424.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape June Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V2 2
VRAAG 1
1.1 BEGRIPPE
1.1.1 D
1.1.2 A
1.1.3 E
1.1.4 C
4
1.2 BANKREKONSILIASIE
1.2.1 Bereken die korrekte totale van die kontantjoernale vir April 2023.
KOJ KBJ
91 230 101 050
200 5 000
7 500 1 425
5 400 2 100
104 330 vir beide totale 109 575
10
1.2.1 Bereken die Bankrekening se saldo op 30 April 2023.
18 795 + 104 330 – 109 575 = 13 550
4
1.2.2 Bankrekonsiliasiestaat op 30 April 2023.
Dt saldo volgens Bankstaat 15 700
Balanserende bedrag
Krediteer laat deposito 21 500
Debiteer uitstaande EFO nr. 440 2 250
Krediteer aftrekorder-fout 10 000
Dt-saldo volgens Bankrekening 13 550
31 500 31 500
7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V2 3
1.3 KREDITEUREREKONSILIASIE
1.3.1 Verduidelik waarom die saldo van die Krediteurekontrolerekening in
die Algemene Grootboek moet ooreenstem met die totaal van die
Krediteurelys wat vanuit die Krediteregrootboek opgestel word.
Verskaf EEN punt.
Enige EEN
• Dieselfde inligting/dokumente word gebruik om beide die Krediteurekontrole-
rekening en die Krediteuregrootboek op te stel.
• Oorboeking word vanaf dieselfde joernale gedoen.
• Dit is ʼn interne kontrolemaatreël om die korrektheid van oorboeking te toets.
• Krediteurekontrolerekening is ʼn opsomming van al die Krediteuregrootboek-
rekeninge.
2
1.3.2 Krediteurekontrole Krediteurelys
Voorlopige saldo / totaal R111 340 R78 480
(i) + 960
(ii) - 32 800 (een
(-16 400 -16 400 ) punt elk)
(iii) + 3 920 + 3 920
(vi) - 900
(- 1 000 +100) (twee of 0 )
Korrekte saldo / totaal 82 460 * 82 460 8
* vir beide totale. Openingsaldo/totaal moet ingesluit wees
VRAAG 1:
TOTALE 35
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V2 4
VRAAG 2
2.1 BEGRIPPE
2.1.1 Waar
2.1.2 Onwaar
2.1.3 Onwaar
2.1.4 Waar
4
2.2.1 Bereken die direkte arbeidskoste.
Basiese salaris (14 x 10 500) x 12 1 764 000
Oortyd 3 100 x 80 248 000
WVF 1 764 000 x 1% 17 640
2 029 640
8
2.2.2 Bereken die fabrieksbokoste.
Indirekte materiaal (19 800 + 57 600 – 22 650 ) 54 750
Salaris van fabrieksvoorman 234 000
Huuruitgawe (172 800 x 900/2 250) 69 120
Water en elektrisiteit (156 000 x 90%) 140 400
Versekering (107 100 + 4 200) x 3/7 47 700
Waardevermindering 415 830
961 800
15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V2 5
2.2.3 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023.
Direkte materiaalkoste 3 150 000
Direkte arbeidskoste 2 029 640
Primêre koste DMK + DAK 5 179 640
Fabrieksbokoste 961 800
Totale vervaardigingskoste 6 141 440 *
Goedere-in-bewerking (1 Maart 2022) 240 560
6 382 000
Goedere-in-bewerking (28 Februarie 2023) (382 000) *
Koste van produksie van klaarprodukte (6 022 500 + 6 000 000 *
142 500 – 165 000) Een deel korrek 8
*Kontroleer bewerking; -1 vreemde items, maks. 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V2 6
2.3 EENHEIDSKOSTE EN GELYKBREEK
2.3.1 Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 31 Mei 2023.
1 104 000
28 – 16
12 twee punte
92 000 eenhede Een deel korrek
4
2.3.2 Lewer kommentaar en sê of Linda tevrede behoort te wees met die
aantal eenhede geproduseer en verkoop gedurende die finansiële jaar.
Haal syfers aan.
Enige TWEE vergelykings (met syfers)
• In 2022 is op 27 000 eenhede wins gemaak en in 2023 is op slegs 4 000
eenhde wins gemaak. (vier punte) / In 2022 was die gelykbreekpunt 90 000 en
117 000 was geprodeseer en verkoop / Die besigheid het 27 000 eenhede bo
die gelykbreekpunt verkoop of het op 27 000 eenhede wins gemaak.
• In 2023 was die gelykbreekpunt 92 000 eenhede (Sien 2.3.1) en 96 000 eenhede
was geproduseer en verkoop / Dit beteken die besigheid het op slegs 4 000
eenhede wins gemaak in 2023. 6
2.3.3 Gee TWEE moontlike redes vir die toename in direkte materiaalkoste per
eenheid vir die huidige finansiële jaar.
Enige TWEE
Prys van materiaal het verhoog
Beter kwaliteit grondstowwe is gebruik
Toename in vervoerkoste/ brandstofkoste
Toename in vermorsing/ onopgeleide werkers
Nuwe verskaffers se pryse is hoër
4
2.3.4 Verskaf EEN rede waarom Linda bekommerd mag wees oor die toename
in die totale vaste koste gedurende die huidige finansiële jaar.
Enige EEN punt
Hierdie koste behoort redelik konstant te bly /
Dit word nie beïnvloed deur die vlak van produksie nie (produksie het eintlik gedaal)
Die toename behoort in lyn te wees met inflasie (ongeveer 5%) 2
2.3.5 Linda oorweeg om die inhoud per pakkie te verminder terwyl die
verkoopprys dieselfde gaan bly. Gee TWEE punte van advies.
Enige TWEE
Dit is oneties/bedrog
Kan tot wetlike optrede teen die besigheid lei
Negatiewe beeld van die besigheid as klante dit opmerk
Produk kan dalk van die rakke verwyder word 4
VRAAG 2:
TOTALE 55
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V2 7
VRAAG 3
3.1 BEGRIPPE
3.1.1 Deurlopende stelsel
3.1.2 EIEU
3.1.3 Geweegdgemiddelde-metode
3
3.2 VOORRAADWAARDASIE
3.2.1 Bereken die waarde van die eindvoorraad op 30 Junie 2023.
(5 x 630)
416 290 + 2 913 000 – (5 640 + 3 150) x 1 160
820 + 4 920 – 15
5 punte
3 320 500 x 1 160
5 725 3 punte
8 punte
580 x 1 160
= R672 800
Moet wees x 1 160
9
3.2.2 Bereken die gemiddelde voorraadhoudingsperiode (in dae) vir baadjies.
½ (416 290 + 672 800 ) (sien 3.2.1) x 365
(3 320 500 – 672 800 )
= 544 545 x 365 Eenhede: ½ (820 + 1 160) x 365
2 647 700 4 350
= 75,1 dae 83,1 dae
5
3.2.3 Bereken die aantal eenhede wat weg is.
(820 + 4 920 – 15) – 4 350 – 1 160 = 215
4
Gee TWEE punte van advies hoe Neville hierdie probleem kan
aanspreek.
Enige TWEE geldige punte
Sekuriteitsplaatjies op baadjies
Beperk toegang tot stoorkamer
Tel voorraad gereeld en kontroleer met rekords
Installeer kringtelevisie (CCTV)
Bestel kleiner hoeveelhede op ʼn slag / hou minder baadjies in voorraad
4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V2 8
3.2.4 Verduidelik watter effek ʼn verandering na die EIEU-metode op die bruto
wins van die baadjies sal hê.
Bruto wins sal verhoog.
2
Gee EEN rede pro (vir) verandering van die voorraadwaardasie-metode.
Enige EEN geldige punt
EIEU toon voorraad teen meer realistiese pryse /
Voorraad word waardeer teen huidige pryse.
2
Gee EEN rede teen verandering van die voorraadwaardasie-metode.
Enige EEN geldige punt
Dit is oneties om rekords te manipuleer.
Met verloop van tyd sal die verskil uitgekanselleer word.
Toename in bruto wins sal tot hoër belasting lei.
Dit sal onmoontlik wees om resultate met dié van vorige jare te vergelyk.
2
3.2.5 Verduidelik waarom dit ʼn goeie idee is om baadjies vir ʼn skool te borg.
Gee TWEE redes.
Enige TWEE geldige punte
Dit vorm deel van korporatiewe sosiale verantwoordelikheid.
Dit skep klandisiewaarde vir die maatskappy.
Dit is goed vir die beeld van die maatskappy / goeie publisiteit.
Dit is aftrekbaar van belasting.
4
VRAAG 3:
TOTALE 35
PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V2 9
VRAAG 4
4.1 VASTE BATES
4.1.1 Bereken die waardevermindering op toerusting vir die jaar geëindig
28 Februarie 2023.
Ou Toerusting: 480 000 x 20% = 96 000 39 999 (drawaarde van
R1)
Nuwe Toerusting: 120 000 x 20% x 10/12 = 20 000
59 999 Een deel korrek
[(600 000 – 120 000) – 440 000] – 1 = 39 999
Bereken die waardevermindering op voertuie vir die jaar geëindig
28 Februarie 2023.
Verkoopte V: (164 250 – 56 250) x 20% x 5/12 = 9 000
279 900 een punt 105 750 een punt
Ou V: (444 150 –164 250) – (162 000 - 56 250) x 20% = 34 830
Nuwe V: 315 000 x 20% x 6/12 = 31 500
75 330
Een deel korrek
14
4.1.2 Gee EEN rede waarom ʼn maatskappy mag besluit om vaste bates te
verkoop.
Enige EEN geldige punt
Bates is te oud
Onderhoud raak te duur
Nie meer effektief vir spesifieke gebruik nie
Beter model is beskikbaar
Beter tegnologie
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) REKENINGKUNDE V2 10
4.2 BESTUUR VAN VASTE BATES
PROBLEEM (MET SYFERS)
ADVIES
EEN punt Probleem
EEN punt Advies
EEN punt Syfer
VOERTUIG 1 Onder-benut Gee meer ritte vir hierdie
Slegs 360 km afgelê / slegs 24 voertuig / maak seker ʼn
ritte ritboek word gehou / stel doel-
Bestuurder word te veel witte vir elke bestuurder.
betaal. R11 000 vir min werk. Gee hierdie voertuig vir ʼn
ander bestuurder (ruil met
bestuurder nr. 3)
VOERTUIG 2 Hoogste betaalde bestuurder, Gee die bestuurder ʼn werk-
R13 750, word nie regverdig skedule / verander na
deur meer werk nie / onder- kommissie op werk gedoen
benut 780 km van moontlike
1 200 km / doen baie kort ritte
VOERTUIG 3 Ou voetuig / volle waarde- Vervang hierdie voertuig / kyk
vermindering: R1 drawaarde / na moontlike inruiling of
hoë onderhoud R285 per bateverkope / gebruik
maand / hoë brandstofkoste voertuig vir baie kort ritte / ruil
R2 150 met bestuurder nr. 1 9
VRAAG 4:
TOTALE 25
PUNTE
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 2 MP Prelim 2023 Memo

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Addendum
Accounting Grade 12 P1 NSC June 2025 Addendum (Afrikaans)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 November 2024 NSC QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2023 Question Paper

Addendum