Naam:
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2023
REKENINGKUNDE V2
ANTWOORDEBOEK
MAKSIMUM PUNTE GEMODEREERDE
VRAAG
PUNTE BEHAAL PUNTE
1 35
2 40
3 40
4 35
150
Hierdie antwoordeboek bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 

%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)



View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)

%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)



Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 337.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 1
1.1 KREDITEUREREKONSILIASIE
KREDITEUREGROOTBOEK
REKENINGSTAAT
REKENING
Saldo a/b 52 900 108 800
(i)
(ii)
(iii)
(iv)
(v)
(vi)
10
1.2 BANKREKONSILIASIE
1.2.1
KONTANTONTVANGSTES KONTANTBETALINGS
76 270 88 625
Saldo van die Bankrekening:
12
1.2.2 BANKREKONSILIASIESTAAT OP 31 MEI 2023
DEBIET KREDIET
7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) 3
1.2.3 Verskaf EEN voorstel hoe die probleem van vervalste note voorkom kan
word.
2
1.2.4 Donald is bekommerd oor die uitstaande deposito’s. Verskaf TWEE
interne beheermaatreëls wat hy kan implementeer om hierdie probleem
aan te spreek.
PUNT 1
PUNT 2
4
TOTALE
PUNTE
35
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 2
2.1.1 FABRIEKSBOKOSTE
Diverse fabriekskoste 65 570
12
2.1.2 PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 28 FEBRUARIE 2023
Direkte materiaalkoste 374 500
PRIMÊRE KOSTE
Totale vervaardigingskoste
Goedere-in-bewerking (beginsaldo) 35 400
Goedere-in-bewerking (eindsaldo)
Koste van produksie van klaar produkte 8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) 5
2.2 FAZEL VERVAARDIGERS
2.2.1 Beheer oor grondstowwe:
Fazel is bekommerd oor die vermorsing van materiaal tydens produksie.
Bereken die aantal meters materiaal wat vermors is.
BEWERKINGS ANTWOORD
4
Verskaf TWEE moontlike redes vir hierdie vermorsing.
REDE 1
REDE 2
4
2.2.2 Gelykbreekontleding:
Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023.
BEWERKINGS ANTWOORD
4
Verduidelik of die besigheid tevrede behoort te voel met die aantal
eenhede gedurende die huidige finansiële jaar vervaardig. Verskaf
TWEE punte.
PUNT 1
PUNT 2
4
Fazel is bekommerd oor die toename van R81 900 in totale vaste koste.
Verskaf EEN rede waarom hy nie bekommerd behoort te wees nie. Haal
syfers aan.
4
TOTALE
PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2023)
VRAAG 3
VOORRAADWAARDASIE
3.1
3.1.1
3.1.2
3.1.3
3.1.4
4
3.2.1 Bereken die volgende vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2023:
Waarde van eindvoorraad (gebruik die geweegdegemiddeld)
BEWERKINGS ANTWOORD
7
Aantal eenhede vermis
BEWERKINGS ANTWOORD
4
3.2.2 Verduidelik TWEE strategieë wat Lyon kan gebruik om die probleem van
klante wat items steel, aan te spreek.
PUNT 1
PUNT 2
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) 7
3.2.3 Die gemiddelde voorraadhoudingsperiode is 73,7 dae. Verduidelik of
Lyon hieroor bekommerd moet wees. Verskaf EEN punt.
2
3.2.4 Bereken die koste van verkope van skootrekenaarsakke.
BEWERKINGS ANTWOORD
5
3.2.5 Lyon verstaan nie hoekom die verkope van die Coma-sakke beter was
as die verkope van Komfi nie. Verskaf TWEE moontlike redes.
REDE 1
REDE 2
4
BTW
3.3.1 Bereken die BTW-bedrag betaalbaar aan SAID op 30 April 2023.
BEWERKINGS ANTWOORD
10
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2023)
3.3.2 Verskaf EEN punt van advies aan Benjamin en ʼn verduideliking of rede
om die advies te ondersteun.
ADVIES REDE
2
TOTALE
PUNTE
40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) 9
VRAAG 4
4.1. Lys TWEE items wat nie in ʼn Kontantbegroting sal voorkom nie.
ITEM 1 ITEM 2
2
4.2 Bereken:
BEWERKINGS ANTWOORD
(i) Koste van verkope: September 2023
(ii) Huurinkomste: Augustus 2023
(iii) Salarisse van bestuurders: September 2023
(iv) Bedryfswins: Augustus 2023
13
4.3 Bereken: Die kosprys van nuwe voertuig op 1 Augustus 2023 aangekoop
BEWERKINGS ANTWOORD
5
Bereken: Die besparing op rente op lening na die terugbetaling op die
lening
BEWERKINGS ANTWOORD
3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 REKENINGKUNDE V2 (ANTWOORDEBOEK) (EC/SEPTEMBER 2023)
4.4 Verwys na die werklike en begrote bedrae vir Augustus 2023 en lewer
kommentaar op die beheer oor die volgende items: Haal syfers aan.
TELEFOON,
WATER EN
ELEKTRISITEIT
Haal syfers aan
3
ADVERTENSIES
Haal syfers aan
4
4.5 Verduidelik die effek van die verlaging van die winsopslag % op bruto
wins. Haal syfers aan.
3
Verskaf EEN nadeel verbonde aan die verkoop van meer goedere op
krediet.
2
TOTALE
PUNTE
35
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--813d0ccb-dfb0-4caa-917e-f4fad84da119/v1-1eb00d6628aa32a175b1/card.webp)
Question paper
Accounting Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP (Eng)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo (English)
%20June%202025%20Possible%20Answers--2f10559b-54d6-47f4-9fc2-b2efc62644c4/v1-6c8834f2a0da7e599112/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Addendum
Accounting Grade 12 Paper 2 KZN June 2025 Addendum

Memorandum
Accounting Grade 12 Paper 1 KZN June 2025 Memo

Addendum