Skip to content

Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 1220239 pages

Grade 12 Accounting Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2023 REKENINGKUNDE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item-strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: Indien punte in die nasienriglyn toegeken word vir komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Hierdie nasienriglyn is nie vir verspreiding in die publiek nie, omdat sekere items dalk verkeerd hanteer is. Aanpassings is gemaak as gevolg van sekere nuanses in sommige vrae. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe 8. syfer getoon word nie. 9. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 10. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken Bewerking en een deel korrek. LET WEL: Kontroleer bewerking. Moet +, -, x, ÷, of per nasienriglyn wees. 11. In berekeninge, moet punte nie toegeken word indien noemer en deler omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 12. Waar metodepunte toegeken word, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat gedeeltelik foutief is nie. Dui aan d.m.v. . 13. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyn verskaf. Neem kennis dat een kommentaar meer as een aspek kan aanspreek. 14. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
2 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 1 1.1 KREDITEUREREKONSILIASIE KREDITEUREGROOTBOEK REKENINGSTAAT -REKENING Saldo a/b 52 900 108 800 (i) – 1 800  (ii) – 1 600  (iii) + 600  (iv) – 860  (v) – 54 820  (vi) + 1 540  52 380  52 380 10 Hakies kan gebruik word om verminderings aan te dui. Een deel korrek; moet saldo a/b insluit. 1.2 BANKREKONSILIASIE 1.2.1 KONTANTONTVANGSTES KONTANTBETALINGS 76 270 88 625 500  2 100  4 600  235  7 030  1 140  88 400 92 100 Saldo van die Bankrekening: 8 800  + 88 400  – 92 100  = 5 100  een deel korrek sien kontantontvangste sien kontantbetalings 12 1.2.2 BANKREKONSILIASIESTAAT OP 31 MEI 2023 DEBIET KREDIET Saldo volgens bankstaat balanserende bedrag; 4 800  kan Dt wees Uitstaande deposito’s: 19 Mei 11 400  26 Mei 10 800  Uitstaande EFO Nr. 658 6 900  Fout op bankstaat / foutiewe deposito 15 000  Saldo volgens bankrekening 5 100  sien 1.2.1 Vir beide totale; moet dieselfde bedrag wees 27 000  27 000 7 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V2 3 1.2.3 Verskaf EEN voorstel hoe die probleem van vervalste note voorkom kan word. EEN geldige punt  deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde • Installeer ʼn skandeermasjien (infrarooi lig) by elke betaalpunt • Lei kassiere op om alle note met die skandeerder na te gaan • Moedig kaartbetalings by betaalpunte aan • Moedig EFO-betalings aan vir rekeningebetalings • Begin ʼn aanlyn verkope afdeling om hantering van kontant te verminder 2 1.2.4 Donald is bekommerd oor die uitstaande deposito’s. Verskaf TWEE interne beheermaatreëls wat hy kan implementeer om hierdie probleem aan te spreek. TWEE geldige punte   deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde • Implementeer ʼn stelsel van gereelde deponering van fondse (roetine) • Plaas ʼn toesighouer in beheer of gebruik ʼn veiligheidsmaatskappy om te help. • Verdeling van pligte – die persoon wat kontant ontvang en kwitansies uitskryf, moet nie deposito’s ook doen nie. • Gebruik die bank-toep (“App”) om gereeld te kyk wat aangaan / SMS- kennisgewings van alle transaksies met die bank. 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 2 2.1.1 FABRIEKSBOKOSTE Diverse fabriekskoste 65 570 Indirekte materiaal 12 700 + 87 600 – 9 300 91 000 * Fabriekskoonmaakpersoneel 48 510 + 4 200 + 210 52 920 * Huuruitgawe 126 000 x 2/3 84 000 * Water en elektrisiteit (82 000 + 7 400) x 65% 58 110 * Versekering 25 200  x 4/7 14 400 * (33 600 x 12/16) twee punte * een deel korrek Moet bedrag vir diverse fabriekskoste insluit 366 000 * 12 2.1.2 PRODUKSIEKOSTESTAAT OP 28 FEBRUARIE 2023 Direkte materiaalkoste 374 500 Direkte arbeidskoste balanserende bedrag 432 100  PRIMÊRE KOSTE bewerking 806 600  Fabrieksbokoste sien 2.1.1 366 000  Totale vervaardigingskoste bewerking 1 172 600  Goedere-in-bewerking (beginsaldo) 35 400 bewerking 1 208 000  Goedere-in-bewerking (eindsaldo) (23 600)  Koste van produksie van klaar produkte 1 184 400  10 500 x 112,80 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V2 5 2.2 FAZEL VERVAARDIGERS 2.2.1 Beheer oor grondstowwe: Fazel is bekommerd oor die vermorsing van materiaal tydens produksie. Bereken die aantal meters materiaal wat vermors is. BEWERKINGS ANTWOORD (7 200 x 1,8) twee punte 90 meters  13 050  – 12 960  een deel korrek 4 Verskaf TWEE moontlike redes vir hierdie vermorsing. TWEE geldige punte   deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde • Swak toesighouding in die fabriek (tydens produksie) • Onopgeleide werkers – maak baie foute • Agterlosigheid – geen nagevolge vir swak vakmanskap nie • Swak kwaliteit materiaal wat gebruik word 4 2.2.2 Gelykbreekontleding: Bereken die gelykbreekpunt vir die jaar geëindig 28 Februarie 2023. BEWERKINGS ANTWOORD 1 850 400  7 117 eenhede  580  – 320  een deel korrek 260 twee punte 4 Verduidelik of die besigheid tevrede behoort te voel met die aantal eenhede gedurende die huidige finansiële jaar vervaardig. Verskaf TWEE punte. TWEE geldige punte (met syfers)   deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde Tevrede / nie tevrede word geïmpliseer in die antwoord • Die besigheid maak ʼn wins op 83 eenhede (7 200 – 7 117) / het 83 eenhede meer as die gelykbreekpunt geproduseer (sien hierbo) • Die besigheid het 450 eenhede meer as verlede jaar geproduseer (7 200 – 6 750) • Hulle het van ʼn verlies (op 324 eenhede) verlede jaar verbeter tot ʼn wins op 83 eenhede hierdie jaar. 4 Fazel is bekommerd oor die toename van R81 900 in totale vaste koste. Verskaf EEN rede waarom hy nie bekommerd behoort te wees nie. Haal syfers aan. EEN geldige punt  relevante syfer/s (moet ʼn vergelyking wys)  deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde • Ekonomie van skaal. ʼn Toename van 450 eenhede in produksie, sal die vaste koste per eenheid laat daal. • Die vaste koste per eenheid was verlede jaar R262, maar het hierdie jaar tot R257 gedaal. • Vaste koste hou nie met produksie verband nie en behoort redelik konstant te bly. Die toename is slegs 4,6% (binne inflasie). 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 3 VOORRAADWAARDASIE 3.1 3.1.1 Eerste-in-eerste-uit  3.1.2 Deurlopende  3.1.3 Spesifieke identifikasie 3.1.4 Geweegde gemiddelde  4 3.2.1 Bereken die volgende vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2023: Waarde van eindvoorraad (gebruik die geweegdegemiddelde) BEWERKINGS ANTWOORD 448 350 vier punte 71 040  + 362 500  – 6 150  + 20 960  x 360 65 880  (480 + 2 000 – 30)  een deel korrek een deel korrek; 2 450 twee punte Moet x 360 wees GG: 183 (ses punte) 7 Aantal eenhede vermis BEWERKINGS ANTWOORD 2 450  – 2 050  – 360  40 eenhede  Gebruik eenhede uit bostaande berekening een deel korrek 4 3.2.2 Verduidelik TWEE strategieë wat Lyon kan gebruik om die probleem van klante wat items steel, aan te spreek. Enige TWEE interne beheermaatreëls   • Installeer kameras (“CCTV”/ Geslote baan kringtelevisie veiligheidstelsel) • Opsporingplaatjies op produkte • Fisiese sekuriteit by uitgange • Verskaf toesluitkassies aan klante waar ander items gebêre kan word voordat hulle die winkel binnegaan. 2 3.2.3 Die gemiddelde voorraadhoudingsperiode is 73,7 dae. Verduidelik of Lyon hieroor bekommerd moet wees. Verskaf EEN punt. Enige EEN interne beheermaatreël  wees bedag op geldige antwoorde vir en teen. Opsies vir nie bekommerd: Duursame produk / kan maklik in die toekoms verkoop word / het ʼn lang raklewe / altyd in aanvraag vir sekere klante / gebruik nie baie stoorplek nie. Opsies vir bekommerd: Kontant is opgesluit in voorraad / gebruik waardevolle stoorplek wat gebruik kan word vir ander voorraaditems / stadige verkope beteken stadige invloei van kontant / die items kan minder gewild wees in die toekoms. 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V2 7 3.2.4 Bereken die koste van verkope van skootrekenaarsakke. BEWERKINGS ANTWOORD KOSTE VAN VERKOPE: 278 560  112 x 680 = 76 160  een deel korrek een deel korrek 220 x 920 = 202 400  een deel korrek 5 3.2.5 Lyon verstaan nie hoekom die verkope van Coma-sakke beter was as die verkope van Komfi nie. Verskaf TWEE moontlike redes. Enige TWEE geldige redes   deelpunte vir onvolledige / onduidelike antwoorde • Coma is dalk meer aantreklik / beter waarde vir geld. • Die produk is gewilder onder sekere klante. • Coma is veelsydiger (meer spasie /sakke), en daarom ʼn gewilder keuse. 4 BTW 3.3.1 Bereken die BTW-bedrag betaalbaar aan SAID op 30 April 2023. LET WEL: Die gegewe foute en weglatings moet in ag geneem word. BEWERKINGS ANTWOORD       12 750 + 63 450 – 21 900 + 645 – 3 750 – 1 920 49 275  een deel korrek Aanvaar alternatiewe aanbiedinge soos tekens wat omgeruil is, grootboekformaat, inset / uitsettotale. 10 3.3.2 Verskaf EEN punt van advies aan Benjamin en ʼn verduideliking of rede om jou advies te ondersteun. ADVIES  REDE  • Hy moet aparte rekords vir BTW • BTW word namens SAID hou en dit betyds betaal ingevorder • Hy moenie BTW-geld vir • Die geld behoort nie aan die besigheid se sake gebruik nie besigheid nie • Hy moet vir besigheidsuitgawes • Kan tot likiditeitsprobleme lei begroot en die likiditeit met • Wanbetaling met BTW is ʼn fondse wat deur die besigheid misdaad verdien is, bestuur. • Die besigheid kan gedagvaar word • Die beeld van die besigheid kan skade lei • Kan klante verloor. 2 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 4 4.1. Lys TWEE items wat nie in ʼn Kontantbegroting sal voorkom nie. Enige TWEE nie-kontant items   Voorbeeld: waardevermindering / oninbare skuld / korting toegestaan / korting ontvang / handelsvoorraadtekort of -surplus / voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering 2 4.2 Bereken: Wees bedag op alternatiewe metodes vir berekeninge BEWERKINGS ANTWOORD (i) Koste van verkope: September 2023 140 000 x 110% OF 246 400 x 100/160 154 000  (2) (ii) Huurinkomste: Augustus 2023 16 340  x 100/107,5  15 200  (3) (iii) Salarisse van bestuurders: September 2023 (9 200  x 105%) (9 200 + 300) 19 160  9 660  + 9 500  een deel korrek Indien x 105% (6) (iv) Bedryfswins: Augustus 2023 59 940 – 640 59 300  (2) 13 4.3 Bereken: Die kosprys van nuwe voertuig op 1 Augustus 2023 aangekoop. BEWERKINGS ANTWOORD (14 875 – 12 000) 230 000  2 875  x 12  een deel korrek 0,15  5 Bereken: Die besparing op rente op lening na die terugbetaling op die lening. BEWERKINGS ANTWOORD 90 000  x 14% ÷ 12  1 050  OF een deel korrek; 14% is nie een deel korrek 6 300 – 5 250 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V2 9 4.4 Verwys na die werklike en begrote bedrae vir Augustus 2023 en lewer kommentaar op die beheer oor die volgende items: Haal syfers aan. R1 680 oorspandeer (60% meer) wat baie ver bokant TELEFOON, inflasiekoers is. Dit word nie goed beheer of gemonitor WATER EN nie / vermorsing of swak interne beheermaatreëls is in ELEKTRISITEIT plek Kommentaar  Syfer  3 R575 oorspandeer (8,5%) ADVERTENSIES Kommentaar  Verkope het met 12,5% toegeneem Syfer (vergelyk met Advertensies was effektief / goed bestuur / ʼn klein verkope)  toename het tot hoër verkope gelei. 4 4.5 Verduidelik die effek van die verlaging van die winsopslag % op bruto wins. Haal syfers aan. Prudence kon die begrote bruto wins handhaaf.  252 000 – 168 000 = 84 000  3 Verskaf EEN nadeel verbonde aan die verkoop van meer goedere op krediet. EEN geldige punt  • Negatiewe impak op kontantvloei • Addisionele administratiewe vereistes om debiteure te beheer • Moontlikheid van oninbare skuld 2 TOTALE PUNT 35 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all