Skip to content

Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

MemorandumAccountingGrade 12202311 pages

Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2023 REKENINGKUNDE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 NASIENBEGINSELS: 1. Tensy anders getoon in die nasienriglyne, sal strafpunte vir vreemde items slegs van toepassing wees indien 'n kandidaat nie punte op 'n ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde-item- strafpunte vir misplaaste items nie). Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Tensy anders getoon, ken volpunte toe vir 'n korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings wat getoon is. 4. Indien 'n vooraansuiweringsyfer as 'n finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). LET WEL: As syfers aangedui in nasienriglyne vir komponente van bewerkings, dra hierdie nie die metodepunt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar dit getoon word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Indien kandidate meer as die verlangde aantal antwoorde verskaf, ondersoek alle antwoorde tot voordeel van die kandidaat. Strafpunte kan toegeken word vir vreemde items indien kandidate volpunte vir 'n vraag gekry het (maks. -2 per vraag). 8. Hierdie nasienriglyne is nie vir verspreiding in die publiek nie' omdat sekere items dalk verkeerd gehanteer is. Aanpassings is gemaak a.g.v. die nuanses/konteks in sekere vrae. 9. Waar strafpunte toegeken word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as 'n negatiewe syfer getoon word nie. 10. Waar metodepunte vir bewerking toegeken word, moet die nasiener eers die redelikheid van die antwoord ondersoek voordat die punt toegeken word. 11. Bewerking beteken kontroleer bewerking. 'Een deel korrek' beteken bewerking en een deel korrek. LW: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees, of soos per nasienriglyne. 12. Bewerkings: Moet nie punte vir bewerkings toeken waar die teller & noemer omgeruil is nie. Dit is ook van toepassing op verhoudings. 14. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat in geheel of gedeeltelik foutief is nie. Dui aan met 'n . 15. Wees bedag daarop dat sommige kandidate geldige alternatiewe buite hierdie nasienriglyne kan gee. Let ook daarop dat een kommentaar meer as een korrekte aspek kan toon. 15. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding. Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
2 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 1 1.1 1.1.1 Onwaar  1.1.2 Waar  1.1.3 Waar  3 1.2.1 Bereken: Die waarde van eindvoorraad BEWERKINGS ANTWOORD (50 x 90) 35 000  + 4 500  39 500  een deel korrek 4 1.2.2 Bereken die korrekte netto wins na belasting vir die jaar geëindig 30 Junie 2023. Dui ‘+’ vir vermeerdering en ‘–’ vir vermindering by elke aangesuiwerde bedrag aan. BEWERKINGS ANTWOORD Foutiewe netto wins voor belasting 3 551 841 Wins/verlies met verkoop van toerusting  (360 000 – 359 999)  43 000 ✓ – 1 ✓✓ + 42 999 * Voorsiening vir oninbare skulde-aansuiwering (28 500 – 25 300) - 3 200  Versekering (40 800 ÷ 2) + 20 400 ✓✓ Huur inkomste  11 680 ✓✓ x 3 ✓ - 35 040 * Rente op lening (45 000 x 12) twee punte  3 755 000 ✓ + 540 000 ✓✓ – 3 985 000 ✓ - 310 000 * Inkomstebelasting 914 600 ✓ + 65 500 ✓ - 980 100 ✓ Korrekte Netto Wins na belasting bewerking 2 286 900  21 *een deel korrek Aanvaar hakies vir negatiewe bedrae; aanvaar as positief, indien geen tekens of hakies gebruik word niei Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 3 1.2.3 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE OP 30 JUNIE 2023 BATES NIE-BEDRYFSBATES TB – BB 9 093 500  Vaste bates 7 711 501 – 1 sien 1.2.2 7 711 500 ✓ Finansiële bates balanseerende syfer 1 382 000  4 BEDRYFSBATES bewerking 3 105 800  Voorrade 2 024 500 ✓ + 39 500  sien 1.2.1 hierbo 2 064 000 * Handels en ander ontvangbares O/drag Vos Versekering 942 460 + 11 000 ✓ – 28 500 ✓ + 20 400  945 360 * Kontant en kontantekwivalente 53 440 + 43 000 96 440 ✓* TOTALE BATES sien TE en L 12 199 300 * 11 EKWITEIT EN LASTE AANDEELHOUERSBELANG (616 500 ÷ 45c) (1 370 000 x 4,2) ✓✓ 5 754 000 * Gewone aandele kapitaal AHB – BI 4 859 000  Behoue inkomste 895 000 4 NIE-BEDRYFSLASTE 3 455 000 Verbandlening een punt een m/punt (540 000 – 310 000 sien 1.2.2) 230 000 een punt en een m/punt + 70 000 een punt 3 755 000 ✓ – 300 000 ✓✓ 3 455 000 * 5 BEDRYFSLASTE bewerking 2 990 300  Handels en ander betaalbares O/drag Huur 1 962 260 + 11 000 ✓ + 35 040  2 008 300 * Huidige deel van lening sien lening hierbo 300 000  8 SAID Inkomstebelasting# 65 500 ✓ Aandeelhouers vir dividende# 616 500 ✓ # Kontroleer of enige van # by H en AB ingesluit; ken totale punte toe soos aangedui TOTALE EKWITEIT EN LASTE AHB + NBL + BL 12 199 300  32 -1 F vreemde items maks. -2 -1 P aanbieding/ (maks -2 indien geen gepaste besonderhede) *een deel korrek TOTALE PUNTE 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 2 2.1 2.1.1 Hefboomfinansiering  2.1.2 Likiditeit  2.1.3 Solvensie  3 2.2 TUMBA BPK. 2.2.1 GEWONE AANDELEKAPITAAL-NOTA Aandele in uitreik aan die begin van die 1 470 000 ✓ 4 704 000 jaar 2 022 000  300 000 Aandele uitgereik gedurende die jaar bewerking (5 852 000 ÷ 1 540 000) (230 000) Aandele teruggekoop teen R3,80 ✓✓ (874 000)  Twee akkurate punte een deel korrek 1 540 000  Aandele in uitreik aan die einde van die 5 852 000 een deel korrek jaar 6 2.2.2 Bereken: Inkomstebelasting betaal BEWERKINGS ANTWOORD (637 630 x 30/70) twee punte 36 600 ✓ + 273 270 ✓✓ + 21 270 ✓ 331 140  een deel korrek OF: - 36 600 ✓ – 273 270 ✓✓ – 21 270 ✓ 5 Bereken: Dividende betaal BEWERKINGS ANTWOORD 318 600 ✓ + 265 000 ✓ 583 600  een deel korrek OF: - 318 600 ✓ – 265 000 ✓ 3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 5 2.2.3 Voltooi die volgende afdelings van die Kontantvloeistaat. KONTANTGEVOLGE VAN BELEGGINGSAKTIWITEITE (487 900)  bewerking Vaste bates aangekoop (830 400)  Opbrengs met verkoop van vaste bates 4 094 900  + 413 000  – 830 400  – 3 830 000  152 500  een deel korrek Verandering in finansiële bates 190 000 7 NETTO VERANDERING IN KONTANT EN 88 500  KONTANTEKWIVALENTE bewerking Kontant (saldo aan die begin van die jaar) ✓ (31 900) 6 500 – 38 400 ✓ Kontant (saldo aan die einde van die jaar) 56 600 ✓ 4 2.2.4 Bereken: Vuurproefverhouding BEWERKINGS ANTWOORD 240 000 + 56 600 0,8 : 1  296 600 ✓✓ : 360 700 ✓ een deel korrek; in die formaat x : 1 Aanvaar 0,82 : 1 4 Bereken: % opbrengs op gemiddelde aandeelhouersbelang (OOAB) BEWERKINGS ANTWOORD 637 630  x 100* ½ (6 062 000 + 5 124 800)  11,4%  een deel korrek 11 186 800 een punt % teken nie nodig 5 593 400 twee punte LET WEL: * 100 is nie een deel korrek Moet nie punte toeken indien teller en noemer omgeruil is. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2023) Bereken: Tussentydse dividende per aandeel BEWERKINGS ANTWOORD 318 600  x 100* 1 770 000  18 sent  een deel korrek; sien 2.2.1 (1 470 000 + 300 000) Aanvaar ook R0,18 een m/punt een punt of 0,18 (indien nie x 100) LET WEL: * 100 is nie een deel korrek Moet nie punte toeken indien teller en noemer omgeruil is. 4 TOTALE PUNTE 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 7 VRAAG 3 3.1 Die maatskappy se totale verkope het van 2022 tot 2023 toegeneem en die bedryfsaktiwiteite is in 2023 beter beheer. Haal aan en verduidelik TWEE finansiële aanwysers met syfers wat beter beheer oor bedryfsaktiwiteite aandui. Enige TWEE finansiële aanwysers ✓ ✓ syfers ✓ ✓ % bedryfsuitgawes op verkope het afgeneem/verbeter (van 21,2%) tot 17,3% % bedryfswins op verkope het toegeneem/verbeter (van 16,5%) tot 22,1% % netto wins op verkope het toegeneem/verbeter (van 13,9%) tot 17,2% *Winsopslag % is ʼn doelbewuste besluit; ignoreer indien genoem Maks -1 vir oortollige bykomende finansiële aanwysers genoem. 4 Haal aan en verduidelik EEN relevante aanwyser met ʼn syfer wat direk tot die toename in verkope bygedra het. Finansiële aanwyser  syfer  Winsopslag % het afgeneem (van 70%) tot 55% 2 3.2 Identifiseer TWEE finansiële aanwysers met syfers wat ʼn verbetering in die likiditeit van die maatskappy aandui. TWEE finansiële aanwysers met syfers   Debiteure-invorderingsperiode – 31 dae Krediteure-betalingsperiode – 62 dae 2 3.3 Die direkteure het besluit om die lening aan die begin van 2023 te verhoog. Verduidelik hoekom jy saamstem met hul besluit. Haal TWEE finansiële aanwysers met tendense aan. Finansiële aanwysers   Syfers met tendense   • Skuld-ekwiteitverhouding het toegeneem/verswak (van 0,3 : 1) tot 0,4 : 1 (nadat die lening verhoog het) • % opbrengs op gemiddelde kapitaal aangewend het toegeneem (verbeter) (vanaf 11,5%) tot 12% Aanvaar die volgende as ʼn rede om saam te stem: • OOTKA van 12% is hoër as die rentekoers op lenings van 10% (LET WEL: moet ʼn vergelyking wees tussen OOTKA en rentekoers op lenings om positiewe hefboomfinansiering te ondersteun) Verduideliking:   LET WEL: ʼn Verduideliking kan gekombineer word met die aanwyser, syfers en tendens. • Alhoewel die skuld-ekwiteitverhouding toegeneem het, is die maatskappy laag gerat / lae risiko / maak nie te veel op geleende kapitaal staat nie. • Die maatskappy is positief gerat / OOTKA is hoër as die rentekoers (10%) / maak effektief gebruik van lening om wins te genereer. 8 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2023) 3.4 Aandeelhouers koop aandele in maatskappye as ʼn korttermynbelegging terwyl ander dit as ʼn langtermynbelegging doen. Verduidelik hoe die verandering in die dividenduitbetalingsbeleid die beleggingskeuses van elke tipe aandeelhouer beïnvloed. Haal vergelykende syfers aan. Hulle sal nie tevrede wees nie: • Verwag hoë opbrengste op hul belegging Korttermyn- (maatskappy het 40% in 2023 uitbetaal vergeleke aandeelhouers met 80% in 2022.) verduideliking  • Stel nie belang in toekomstige uitbreiding nie vergelykende syfers  (maatskappy het 60% in 2023 behou vergeleke met 20% in 2022 / 40% meer (wat nie vir korttermynbeleggers aanvaarbaar is nie) Hulle sal tevrede wees: • Om 40% meer te behou is aanvaarbaar vir langtermynbeleggers vergeleke met 20% in Langtermyn- 2022. aandeelhouers verduideliking  • 60% van verdienste word behou vir toekomstige vergelykende syfers  uitbreiding / Hulle kan in die toekoms beter opbrengste verwag as gevolg van groter behoud van winste. 6 3.5 Aandeelhouers is verdeeld oor die prys wat vir die terugkoop van aandele betaal is. Verskaf EEN punt ter ondersteuning van, en EEN punt teen die prys wat vir die aandele betaal is. Haal EEN finansiële aanwyser met syfers vir elke punt aan. Ter ondersteuning Vergelyk die terugkoopprys met die markwaarde van die prys wat betaal is Alhoewel 100c (R1) meer as die markprys betaal is, Rede  Aanwyser met syfer  toon die markprys 'n opwaartse neiging vanaf 2022 /  verhoog met 170c (R1,70). Vergelyk die terugkoopprys met die markwaarde Teen die prys betaal Die markprys moes betaal gewees het en nie die (R1) Rede  Aanwyser met syfer  ekstra nie.  4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 9 3.6 Die direkteure van die maatskappy het besluit om ʼn bykomende 50 000 aandele in die nuwe finansiële jaar uit te reik. Bereken die minimum aantal aandele wat S. Lucus moet koop om ʼn meerderheidsaandeelhouer te word. BEWERKINGS ANTWOORD (650 000 x 50%) + 1 325 001  – 288 000  37 000  een deel korrek  OF OF (650 000 x 51%) 331 500 – 288 000 twee punte twee punte 43 500 een metode punt 5 Noem TWEE punte waarom S. Lucus ʼn meerderheidsaandeelhouer wil word. Enige TWEE geldige punte   deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde • Om strategiese besluite te beïnvloed • Om sakebedrywighede te beïnvloed • Sien potensiaal in die maatskappy en wil deel wees van die toekomstige groei. 4 TOTALE PUNTE 35 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 REKENINGKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 4 4.1 Ouditverslae Watter tipe ouditverslag sal aandeelhouers ontmoedig om aandele in ʼn maatskappy te koop. Vrywaring van mening  1 Verskaf TWEE redes waarom aandeelhouers nie sal belangstel om aandele in so ʼn maatskappy te koop nie. Enige TWEE geldige redes   deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde • Dit gee ʼn slegte beeld aan die maatskappy. • Moontlikhede van korrupsie, beleggers wil nie hul geld verloor nie. • Direkteure van hierdie maatskappy is nie betroubaar nie. • Goeie etiek word nie oor maatskappyfinansies gehandhaaf nie 4 4.2 Verduidelik waarom ʼn maatskappy se finansiële state deur onafhanklike ouditeure geoudit moet word. Verskaf TWEE punte. Enige TWEE geldige en verskillende punte  ʼn Verduideliking moet verwys na, of onafhanklike ouditeure impliseer, om volpunte te verdien  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde • Help maatskappye om te voldoen aan regulasies en verslagdoeningsvereistes soos vereis deur die Maatskappywet / deur die wet. • Gee ʼn maatskappy geloofwaardigheid aangesien dit die potensiële beleggers in staat stel om die akkuraatheid van die resultate te vertrou. • Maatskappybestuurders kan die resultate van die oudit gebruik om interne prosesse voortdurend te verbeter. • Om aandeelhouers teen moontlike bedrog en onbehoorlikhede te beskerm. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) REKENINGKUNDE V1 11 4.3 Kommer oor die soort verhouding tussen ʼn direkteur, Hoof Finansiële Beampte (HFB) en die onafhanklike ouditeur. As ʼn aandeelhouer, hoekom sou jy oor hierdie soort verhouding bekommerd wees? Verduidelik DRIE punte (een vir elke persoon betrokke). Enige DRIE geldige, maar verskillende punte (1 per person betrokke)  deelpunte vir onvolledige / gedeeltelike / onduidelike antwoorde • Word deur die aandeelhouers aangestel om die maatskappy te bestuur en nie om pret te hê met eksterne ouditeure nie. • Geen deursigtigheid, moontlike manipulasie van Direkteur  Maatskappywet. • Geldwassery, nepotisme en bedrog is moontlik. • Daar word verwag om die direksie te ontmoet, nie HFB en onafhanklike ouditeur nie. • Moontlikheid van wanbestuur van maatskappyfondse. • Dit kan die gladde finansiële bedryf van die maatskappy beïnvloed. Hoof Finansiële • Moontlikhede van korrupsie. Beampte  • Moontlike opwaarts aangepaste finansiële state. • Versoekings om maatskappyfondse te gebruik is moontlik. • Manipulasie van onbevooroordeelde mening is moontlik. • Manipulasie van die maatskappywet. • Moontlikheid om ouditlisensie vir enige verkeerde Onafhanklike dade te verloor. ouditeur  • Veronderstel om aandeelhouers te ontmoet, nie die direkteur nie. • Openbare beeld van onafhanklike ouditeure word skade aangedoen. 6 TOTALE PUNTE 15 TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Accounting

View all